Rooimier 26 November 2013

download Rooimier 26 November 2013

of 6

Transcript of Rooimier 26 November 2013

  • 8/13/2019 Rooimier 26 November 2013

    1/6

    wie

    wat

    waar

    wanneer

    [email protected]

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

    Skoolhoof: Mnr. LGH Welthagen

    Hillstraat 92Tel. 056 212 5731

    RooimierSenties

    36 van 2013 26 November 2013

    Die jaar is op sy rug en almal maak

    gereed vir die feesseisoen. Sentraal wil

    net aan ons Hemelse Vader baie dankie

    s vir n wonderlike jaar waarin Hy ons

    so gesen het. Sonder die genade van

    Bo sal hierdie skool nie kan bestaan en

    funksioneer nie. Ons groet ook ons Gr.7

    eerlinge en hoop dat die Horskool n

    wonderlike ontdekkingstog vir hulle sal

    wees. Geluk aan elke leerling wat na n

    nuwe Graad bevorder word en sterkte aandie outjies wat nie so gelukkig gaan wees

    nie. Weet net dat ons julle net so lief het

    en dat ons volgende jaar nog harder gaan

    werk om julle te help.

    Baie welkom aan elke nuwe leerling

    by Senties vir 2014, ons glo julle gaan

    gelukkig wees hier by ons. Ek hoop en

    vertrou dat my personeel n heerlike

    rustyd sal h en dat hulle met nuwe

    moed en durf die nuwe jaar sal aanpak.

    Dankie aan al my kantoorpersoneel,koshuispersoneel, Babahuispersoneel,

    werkers en Kleuterskoolpersoneel vir

    n wonderlike jaar saam met julle.

    Sonder julle insette sou alles net nie so

    vlot kon verloop nie. Julle moet lekker

    gaan rus. Aan my koshuispersoneel,

    Terreinbestuurder en werkers wat nog die

    vakansie gaan werk, sterkte en weet net

    dat ons julle baie waardeer. Mnr. Eddie

    Orton, ons gaan jou mis maar gun jou

    die rus. Moet nooit vergeet dat jy altyd

    welkom sal wees by Senties nie. Die

    Here sen jou pad vorentoe.

    UIT DIE HOOF SE KANTOORNet so iets vir die pad om aan te kou:

    1. Moet nooit die geleentheid laat

    verbygaan om in te spring vir n

    plesierrit as die motor iewers heen ry nie.

    2. As die mense vir wie jy lief is, tuis

    kom, hardloop dadelik uit en groet hulle

    met al die vreugde waaroor jy beskik.

    3. Eet met geesdrif en oorgawe.

    4. Moet nooit voorgee om iets te wees

    wat jy nie is nie.5. Moenie byt as n goeie grom genoeg

    is nie.

    6. As jy bly is, wys dit! Dans rond en

    wikkel jou hele lyf.

    7. As jy agterkom iemand het n slegte

    dag, bly tjoepstil en sit net die hele tyd

    suutjies en styf daar by hom of haar.

    n Gesende Kersfees en n

    Voorspoedige 2014 aan elke

    Sentielandbewoner.

    SonskynSentie

    Gedagte van die week:Vertrou n kind en jy sal hom of haar

    betroubaar vind. Behandel hulle soos

    mense met groot potensiaal en kyk

    wat bereik hulle as hulle groot is. ANNERI WESSELS

    GesendeK

    ersfees

    aanalons

    leerdersenh

    ulleouers.

    Klasindelings VIR 2014

    sal teen die deure van die

    klasse op wees.

    2013

  • 8/13/2019 Rooimier 26 November 2013

    2/6

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 26 November 20132

    ndien skoolgeld/enige andergelde elektronies in die skoolse rekening betaal word MOETu verwysings asseblief baieduidelik wees aangesien daar baieverskillende gelde inbetaal word.Vir alle skoolgeldbetalings MOETdie leerling se rekeningnommer

    sowel as sy noemnaam en vangemeld word. Indien daar meeras een leerling in n gesin is moetdie betalings asseblief afsonderlikgedoen word. Meld asb ookwaarvoor die gelde is wat inbetaalword.

    SKOOLGELDREKENINGNOMMERS ASSEBLIEF!

    VOORBEELD

    Petrus Jansen 12345 Skoolgeld

    Jurie Jansen 67891 Skoolgeld

    Pietie Fourie Eerste

    maandfooi

    Neels du Toit K12345 Koshuis

    Indien ouers eerste-maand-fooie,musiek-, foto-, wegbreker-, of

    enige ander gelde as skoolgeld

    elektronies inbetaal, bly dit u

    verantwoordelikheid om die bewys

    van betaling saam met u kind na die

    betrokke onderwyser te stuur.

    Die skoolgeld vir 2014 beloop R6 600

    vir die jaaren is vooruitbetaalbaar.

    Indien u nie die hele bedrag

    Januarie kan betaal nie, sal die

    skool n vergunning doen en mag

    u die skoolgeld oor 11 maande

    afbetaal, nl. R600 per maand.

    Die Eerste-maand-fooi beloop

    R600 en moet betaal word voor

    of op 31 Januarie 2014. Ons vra

    asseblief u volle samewerking in

    hierdie verband.

    Relings vir 15 Januarie 2014Begin om 08:00. Leerders tree voor saal aan.

    Nuwe leerlinge, Graad 1 leerlinge en ouers

    neem plekke in saal in. Na saal bly Graad 1

    n saal vir indeling. Gr 1 onderwyseresse sal

    eerlinge daar ontvang. Ander leerlinge tree

    na saal by die volgende plekke aan:

    Gr 2 voor Juf Karen se klas

    Gr 3 voor Gr 3 klasse

    Gr 4 voor Juf Annelie se klas

    Gr 5 voor AfrolkamerGr 6 voor Juf Ebe se klas

    Gr 7 voor Mnr. Org se klas

    Graadhoofde doen indeling en

    registeronderwysers ontvang die leerlinge.

    GELDE2014

    SKOOLGELD: R6 600 per jaar :(R600 p/m vir 11 mde) R 600 : Aanvangsfooi(Betaalbaar voor/op 31 Januarie 2014)

    KOSHUISGELD:OPSAAL (056 212 5493)

    Alle ouers/voogde wat van diekoshuis-middagstudie gebruik wil

    maak moet ALMAL asb. n vorm by die

    skoolkantoor kom in invul.

    R2 618 per kwartaal R 28 per dag : Ete, studie, toesig enswem (Koop n boekie van (Maandae

    tot Donderdae) 10 @ R280). Bespreekete elke oggend by die kantoor by

    Tannie Elize of Tannie Annatjie.

    R 70 : Slaap (Vir een aand)

    NASORGSENTRUM:Navraag: Mev. Mathilda Conradie

    (0824051773)

    R 250 Studie (11 maande) R 140 p/m etes

  • 8/13/2019 Rooimier 26 November 2013

    3/6

    Ons

    wil

    net uaandag daarop

    vestig dat die

    klerewinkelen die

    klerebanktwee afsonderlikedienste lewer. Die klerewinkel

    is vir die aankoop van nuwe klere

    en die klerebank is vir die ruil of

    aankoop van tweedehandse klere.

    Tye op Maandae & Woensdae:Klerebank:07:30 - 08:00 en 13:00 - 13:30

    Klerewinkel:07:30 - 09:30 en 12:30 - 13:30

    Die klerewinkel sal gedurende die

    vakansie op die volgnde dae oop

    wees.

    2, 3 en 4 Desember 2013 van11:30 - 14:00

    13 en 14 Januarie 2014van

    11:30 - 14:00

    Anelda 082 45 13800

    Klerewinkel

    Klerebank

    Klere

    Totem-tasseen skoolrompiesnou beskikbaar

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 26 November 2013

    Wil u graag h dat u kind in 2014 onder

    professionele sorg smiddae sy/haar huis-

    werk moet doen? Dan is die Nasorgsen-

    rum by Sentieland die antwoord.

    Kontak asb. die volgende persone:

    1. Nadine Fouch (Gr. 1, 2)

    071 868 6074

    2. Elize Prinsloo (Gr. 3, 4)

    056 212 1595 of 083 665 6777

    3. Matilda Conradie (Gr. 5, 6, 7)

    056 212 3463 of 082 405 1773

    Kostes beloop R250,00 per maand.

    Dit is streng vooruit betaalbaar voor die

    SENTRALE VOLKSKOOL

    NASORGSENTRUMSTUDIE- EN MIDDAGETE AANSOEK

    7de van elke maand (R14,00 per dag)

    Ons is elke dag van Maandag tot

    Donderdag vanaf 13:30 tot 17:15 tot u

    diens

    n Ligte ete teen addisionele koste

    van R140,00 per maand is ook beskik-

    baar. Kontak Nadine Fouch (Gr. 1 & 2

    juffrou) indien u hierin sou belangstel

    (R7,50 per ete)

    As etes en studie gestaak word moet

    u n maand vooruit skriftelik kennis

    gee. By versuim hiervan, sal u vir nog n

    maand se kostes aanspreeklik wees.

    Doen asb. betyds aansoek, aangesien

    ons net 20 leerders per onderwyseres

    inneem.

    Skeur af en handig in by die kantoor

    ------------------------------------------------------------------------------------------------------------

    AANSOEKVORM

    STUDIE/ MIDDAGETE SENTRALE VOLKSKOOL

    Leerder:_____________________________________________________ Gr. __________

    Tel. Huis:__________________________________________________________________

    Tel. Werk:_________________________________________________________________

    Sel: _________________________________________________________________

    Studie: Ja Middagete: JA / NEE

    Handtekening ouer/ voog:__________________________ Datum: _________________

    ------------------------------------------------------------------------------------------------------------

    3

  • 8/13/2019 Rooimier 26 November 2013

    4/6

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 26 November 2013

    EE--lliigghhttSSkkoooonnhheeiiddsskklliinniieekk

    Verkorte pryslys

    BEHANDELING AREA AANTAL SESSIES

    AANBEVEEL

    PRYS P/SESSIE

    Permanente

    Haarverwydering

    Bolip 46 (1 sessie per maand) R100

    Permanente

    Haarverwydering

    Onderarm 46 (1 sessie per maand) R180

    Permanente

    Haarverwydering

    Bikini 46 (1 sessie per maand) R200

    Vet verbranding en lipo

    vacuum

    Maag Hang af van behoefte van

    klint (1 sessie per week)

    R150

    Vet verbranding en lipo

    vacuum

    Bobene Hang af van behoefte van

    klint (1 sessie per week)

    R200

    Verjongingsterapie

    (verminder plooie)

    Gesig 46 (1 sessie per week) R180

    Spataar behandeling Bene en of voete 46 (1 sessie per week) Hang af van grotte

    van area.

    Pigmentasie behandeling Gesig 46 (1 sessie per week) R200

    Aknee behandeling Gesig 46 (1 sessie per maand) R 200

    Spier en

    gewrigsbehandeling

    Waar dit mag

    voorkom

    3 sessies per week kan

    pyn of ongemak heelwat

    verminder

    R100

    BIO SCULPTURE NAELS EN SPA PRODUKTE

    CCHHIILLIIWWRRAAPPSS

    vveerrlloooorrttoott1100ccmmiinn11uuuurr--DDEEMMOOsseessssiieess@@RR222200..JJyyhheettnniikkssoommtteevveerrlloooorrbbeehhaallwweeoonnoooogglliikkeehhaarree,,ppllooooiieeeennvveett!!!!!!

    MMooeenniieehhiieerrddiieeggeelleeeenntthhiieeddllaaaattvveerrbbyyggaaaannnniiee--ddiissbbeekkoossttiiggbbaaaarreenneeffffeekkttiieeff..

    KKOONNTTAAKKSSAANNDDRRAABBYY00882255772288110066

    Naaldwerklasse

    Daar word in 2014 Naaldwerklassevir Gr.6 en 7 dogters aangebied.

    Belangstellendes kontakCharlotte Wessels by 082 923 4573

    NOVEMBER

    27 Manie Van NiekerkFranco Fourie

    29 Jennifer Nagel

    Mari Pieterse

    Vuyani MehloMari Pieterse

    Cherize Van Der Merwe30 Jacques Horn

    Wally Eden

    Jacques Horn

    Wally Eden

    Edelize Botes

    DESEMBER01 Euan De Bruyn

    Breyten Petersen

    02 Ensia Crous

    Nikita Marais

    Hennie Du Toit04 Tiaan Davis

    Gelukkige verjaardag aan die volgende leerders07 Natalie De Blanch

    Winston Brown

    08 Nadia SmutsJandr Venter

    10 Lize-Marie Brown

    Hendr Fourie

    Lee-Ann Rood11 Boeta Swanepoel13 Kevin Heenop

    Kelly-Ann Dorfling

    Marli Smuts

    Alfred Mathule

    Marnin Veltman Christiaan Jordaan

    14 Adaline van WykDandr Bloem

    Christiaan Coetzer

    Jacomi Grobbelaar

    Jonathan Meyer

    Werner van Zyl

    15 Sintich van Niekerk

    Wilma Crous

    21 Stephan Trollip22 Duvan Prinsloo

    24 Kobus Maritz

    26 Melissa Westraadt

    Danelle De Vos27 Warren Purchase

    Charlotte Smith28 Amoray Herbst

    Leon Engelbrecht

    29 Hannelie van Schalkwyk

    30 Reagan JordaanGeorge Watkins

    JANUARIE01 Louis Janse Van Vuuren

    Victoria Dibetso02 Tshepang Khantsi

    03 Dian Scheepers

    Merinda CronjeHanritt Van ZylElain Scheepers

    04 Ashley Meyer

    05 Clifton Van Den Bergh Modiehi Lenkwane

    06 Dendr Aucamp07 Michiel Heyns

    08 Emma Schutte

    Marchelle Roux10 De-Landi Maree

    11 Ilani Klopper

    Sarize Welman Lynn Booysen

    12 Mickeal Theron

    Patrick Moshoeshoe14 Henrico Coetzee

    15 Dandr Kruger Tharicha De Beer

    4

    Baie dankieNamens die graad 7 ouerkomitee n

    GROOT dankie aan elke Sentie, ouer,onderwyser en personeellid se harde

    werk, samewerking en bydraes om 2013n besondere jaar te maak.

    Die graad 7s 2013 was wonderlikekinders met wonderlike ouers!!

    Baie sen vir elkeen van julleop julle pad vorentoe.

  • 8/13/2019 Rooimier 26 November 2013

    5/6

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 26 November 2013

    SkooltyeEerste dag begin skool 08:00 vir alle

    leerders.

    Die daaropvolgende dae begin die skool

    vir almal normale tyd.

    Gr. 1s verdaag om 12:00 vir die

    hele Januarie.Vanaf Februarie kom

    hulle normale tye uit soos hier onder

    aangedui.

    Normale skoolure:Begin daagliks: 07:25Verdaag: Gr 1 - 3 13:00

    Gr 4 - 7 13:30

    Vrydae: Gr 1 - 2 12:00

    Gr 3 13:00

    Gr 4 - 7 13:30

    Pouse: 09:36 - 09:46

    11:04 - 11:30

    30 November 2013

    Daar gaan worsbroodjies, koeldrank ens. te koop wees.Braaiers en hout word GRATIS beskikbaar gestel virdie wat graag n vleisie wil braai. Bring jou eie vleis.

    Onthou jou swemklere en handoek.

    Koop jou gesin se kaartjies voor of op 25 November bySENTRALE VOLKSKOOL (Senties): Anna - 056 212 5731KROONHEUWEL PRIMR: Kokkie - 056 212 5433Kontakpersoon by AGS Koningstad: Monique - 072 885 1876

    Tyd: Vanaf 10:00Plek: Sentrale Volkskool se RugbyveldKoste: R10/persoon (sluit in: Waterkaskenades,volleyball, gesigverf, touch rugby ens.

    Kinders moet deur ouers/voog vergesel word.

    Aangebied deur AGS Koningstad in samewerking met Sentrale Volkskool en Kroonheuwel Primr.

    Gesinsdag

    Koste:R30/halfdag (07:15 13:15)R50/voldag (07:15 17:15)

    Vakansie Dagsorg

    Plek: Sentrale Volkskool Opsaal KoshuisKontak gerus vir:Carla - 072 927 1000/Jana - 079 30 6683

    Soek u n plekkie vir u kind vanaf 2Desember tot die skole en kleuterskole

    weer heropen? Ons sal graag na ukindjie kyk! Hier is genoeg ruimte, nswembad en hope aktiwiteite.

    Baie Geluk aan die volgende grondslagfaseleerlinge met uitstekende uitslae behaaltydens die afgelope Conquesta Olimpiade.

    Graad 1

    JP Botha, Jan Rab, Gerrit Engelbrecht,Gosego Selepe, Jan Willem Jordaan (100%

    vir Afrikaans), Lodewyk Jordaan (100% virAfrikaans), Werner Saunderson, AmberRoderick en Victoria Dibetso.

    Graad 2

    Hanritte van Zyl, Hanno van der Watt,Adri Smuts, Heylie Els, Katryn Els, EwaldErasmus, Tertius Brink (100% vir Afrikaans),Louis du Plessis (100% vir Afrikaans), BJPelser, Charlotte Dibetso, Miya Jordaan enRetus Campher.

    Graad 3

    Lizanne Campher, Cindy Saaiman, Joanie

    du Toit, Dillyn van der Walt, Carla Crous,Nathan Flemix, Kyle Cuperus, Leigh-Annede Winnaar (100% vir Afrikaans), HendrFourie, Conrad Hattingh, Dandr Kruger,Burger Marais, Kyle Greig, Ruan Naud,Joret Olivier, Lanel Olivier, Emma Schutte(100% vir Afrikaans), Margarte Zietsman(100% vir Afrikaans) en Brendon Bray(100% vir Afrikaans)

    Welgedaan!

    Conquesta Olimpiade

    5

    VAKANSIE KUNSKLAS(Vir skoliere)

    Donderdag, 12 Desember 2013

    9hoo-13h00

    KOM ONTWIKKEL JOU

    KREATIWITEIT

    Kersfees tema

    Koste R150 materiaal word verskaf.

    Bespreek vroegtydig :

    beperkte aantal word geneem.

    MARI LEONARD

    083 441 0256 of 056 2129677

    Bespreek asb voor of op 2 Desember 2013.

    Ons vra dat indien ouers hul kinders

    wil nomineer vir VO dat u dit nogsteeds kan doen.

    Ons eerste groep leerders word

    reeds op 2 Desember 2013 om10:00 in die saal getoets.

    Indien u kind nie op hierdie datum

    getoets kan word nie, is daar nog

    n geleentheid in Januarie 2014 om

    dit te doen.

    Ons wil graag aan elke leerder

    wat kwalifiseer die geleentheid

    bied om deel te word van hierdie

    opwindende groep.

    VO

  • 8/13/2019 Rooimier 26 November 2013

    6/6

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 26 November 2013

    Sentiesport

    Woensdag : 15 Januarie 2014

    Tyd Verspring Hoogspring Gewigstoot Spiesgooi Skyfwerp Naelope Hekkies Langafst13:10 O/7 /8/9

    14:30 0/10 0/11 0/12 0/1315:00 0/10 0/11 0/12 0/13

    15:30 0/13 0/10 0/11 0/12

    16:00 0/12 0/13 0/10 0/11

    Donderdag : 16 Januarie 2014

    Tyd Verspring Hoogspring Gewigstoot Spiesgooi Skyfwerp Naelope Hekkies Langafst13:10 O/7/8/9

    14:30 0/12 0/13 0/10 0/1115:00 0/11 0/12 0/13 0/10

    15:30 0/12 0/13

    16:00 0/12 0/13

    Atletiek oefentye vir kleuresportDaar sal op Woensdag 15 Januarie en Donderdag 16 Januarie atletiek oefening wees vir alle ouderdomsgroepe (0/7 tot0/13) met die oog op die kleuresport van Vrydag 17 Januarie 2014.Die oefeninge sal begin om 14:30 tot 16:30 en alle items (veld en baan ) sal aandag geniet . Sien program vir tye .

    GeesvangDie geesvang sal pouses plaasvind op die volgende plekke:

    Groen Saal

    Blou PaviljoenRooi op plaveisel voor Gr 1 klasseRasieleiers moet asb. sorg dat julle spanne sal bly by die plekke soos aangedui. !!!!

    6