Rooimier 17 (24 - 30 Mei 2013).pdf

download Rooimier 17 (24 - 30 Mei 2013).pdf

of 4

Transcript of Rooimier 17 (24 - 30 Mei 2013).pdf

  • 7/30/2019 Rooimier 17 (24 - 30 Mei 2013).pdf

    1/4

    Spreuke 23:29-35

    Wie is dit wat sug en steun, watrusie maak en kla, onnodig seer-

    kry en bloedbelope o het? Dit isdi wat tot laat sit en drink, di

    wat aanhou proe aan drank.

    Moenie dat die wyn jou verlei as

    dit so rooi is, so vonkel in diebeker, so lekker smaak nie. Ag-

    terna pik hy soos 'n slang, spoeg

    hy gif soos 'n kobra. Dan sien jy

    vreemde dinge en praat jy

    verkeerde dinge; dit voel of jy op

    die oop see l, of jy bo-op 'n seil-skip se touwerk l, en jy dink: ek

    het dan nie seergekry toe hulle

    my geslaan het nie; ek het nie

    gevoel toe hulle my aangeval het

    nie! Wanneer word ek wakker?Ek wil maar weer iets gaan soek

    om te drink

    Hoeveel hartseer, pyn, swaarkry,

    ellende, sou die mensdom

    gespaar gewees het as n kindoor hierdie onderwerp kon praat

    en gehoor word? Kan n kind in

    woorde noem wat dit aan hom

    doen as ouers hierdie ver-

    woestende probleem van drank-

    misbruik het? Geen kind het se-kerlik nog ooit met trots vir sy

    vriende vertel hoe oulik sy pa of

    ma was toe hy/sy hul aan die

    bottel vergryp het nie, en toe ie-mand anders geword het met

    slegte taalgebruik, irrasionele

    optrede, skandalige gedrag en

    nog verder, geweld, mishan-

    deling (emosionele en fisiese) en

    seksuele misdrywe. Watter pa

    (of ma) wat in hierdie ding vas-gevang is, luister as sy kind s:

    Pa, asseblief, ek wil jou h sooswat jy destyds was toe ek nog

    trots op jou was. Pa, besef jy dat

    jy my presies s maak soos wat

    jy is? Al haat ek nou elke oomb-lik daarvan?

    Dan, laastens moet ek jou vra:

    sien ons om na ons kinders se

    geestelike behoeftes? Hulle smag

    daarna, weet jy? Elke kind het n

    ingebore behoefte om Jesus teleer ken. Dis mos hoekom Jesus

    ges het: wees soos n kind.

    Sal ons vir n kind luister as hy

    vra: Pa en Ma, WYS my hoe dit

    is om soos Jesus te wees. Leermy van God se genade. Vertel

    my hoe mens in die hemel kan

    kom. Sal jy jou kind kan ant-

    woord? Sal jy luister as jou kind

    s: Pa en Ma, moet my asseblief

    nie net by die Sondagskool gaan

    aflaai as julle self nie eens kerk

    toe gaan nie. Moet asseblief niemy geestelike opvoeding op ie-

    mand anders afskuif nie. Ek wil

    Jesus (en Sy liefde) in JULLE

    sien, en uit julle monde hoor.

    Hoekom gebruik ons so graagdie frase: Uit die mond van die

    suigeling? . As n kind net

    kon praat. En as ons net kon

    hoor . Laat n mens dink n?

    17 van 2013 24 - 30 Mei

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonst ad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

    [email protected]

    24 - Natasha Saaiman25 - Wessel Compton29 - Dezi van Wyk30 - Dean Erasmus

    25 Mei Bondedag in Bloemfontein

    28 Mei Kroonheuwel vs Senties (Weg)30 Mei FEDSAS vergadering vir SGB by Rooiskool om 17:30

    31 Mei Skaak vs Welkom Volkskool A,B,C en Jnr. (Tuis)

    Boogskietproewe by die skool om 14:00

    Kroon Primr Koorfees om 18:30

    1 Junie NG Kerk Koppies o/6-o/8 Rugby- en Netbal Toernooi

  • 7/30/2019 Rooimier 17 (24 - 30 Mei 2013).pdf

    2/4

    ASSESSERINGGraad 7

    Tegnologie 30 Mei Formele assessering (Toets)- Sketse (Ortografies en Iso-metries)-Bladsy (6,7,9,10 + 13)

    Graad 5

    Afrikaans 27 Mei Berei 'n praatjie voor vanongeveer 2 min.Onderwerp: 'n Verleentheidwaarin ek beland het en hoeek dit hanteer het.Gebruik klein kaartjies.(Formele assessering)

    Afrikaans 31 Mei Toets oor al die taalwerk vanTema 6, 7, 8, 9Kyk veral na die 3 vraestellewat al gedurende die kwar-taal geskryf is (ler).Kyk ook in skryfboeke'n Opsommingsbladsy is huistoe gestuur om te help.Sal ook baie help met voor-bereiding vir eksamen.

    SW 31 Mei Formele Assessering (Toets)Geografie

    - Kaartwerk (Voorbeeld opbladsy 35Aktiwiteit 9)Geskiedenis- Bladsy 120, 121, 125, 127

    Vakansie akkommodasie

    28 Junie - 5 Julie 2013

    Strandpavilion

    Strand3 slaapkamers

    (slaapplek vir 8 )

    2 badkamersSkakel

    083 441 0256

    of

    056 2129577

    A-VELD B-VELD

    TYD SPAN TYD SPAN

    14:00 14:45 o.13 B 14:00 14:30 Bulletjies

    14:50 15:25 o.9 A 14:35 15:20 o.11 B

    15:30 16:15 o.11 A 15:25 16:00 o.9B

    16:20 17:05 o.13 A

    Program vir Rugby en Netbal vs Kroonheuwel Primr

    Alle leerlinge wat deelneem mag om 13:00 verdaag. Vir nie-deelnemende leerlinge saldaar skool wees tot 13:30 'n Bus sal om 13:00 vanaf die busloods vertrek om leerlingewat nie vervoer het, na Kroonheuwel Primr aan te ry. Die bus sal 15 minute na afloop

    van die laaste wedstryd terugkeer na die skool.

    Netbal

    Tyd NuweBaan

    Baan 1 Baan 2 Gras 1 Gras 2

    14:00 o.13A o.11B o.9A o.7A

    14:40 o.13B o.11A o.10A o.8A o.7B

    15:20 o.12A o.10B o.9B o.8B

    Klub 500 hou n Bring-en-Braai om 18:00 by die skool, net na die

    wedstryde teen Kroonheuwel op 28 Mei. Eie vleis, drinkgoed, eetgerei enbykosse. Vure sal voorsien word. Groot planne gaan gemaak word vir die

    res van die jaar!

  • 7/30/2019 Rooimier 17 (24 - 30 Mei 2013).pdf

    3/4

    Vakante Pos:

    Kinderversorger - BabahuisPosaanvaarding so spoedig moontlik. Salaris

    onderhandelbaar. Kandidate met ondervinding sal

    voorkeur geniet.

    Dien CV by Sentrale Volkskool se kantoor in voor

    of op 27 Mei 2013.

    (Nie 31 Mei soos vroer berig)

    Sentie Varia (Gr. 4 - 7) Spesiale oefentye:Donderdag 23 Mei 15:00 - 16:30

    Dinsdag 28 Mei 18:00 - 20:00

    Woensdag 29 Mei 15:00 - 16:00

    Weens verskeie ander buitemuurse aktiwiteite is

    ons by die Junior Revue / Ritme Groep (gr. 1 - 3)genoop om Maandae se oefeninge af te stel en die

    volgende spesiale oefeninge in te werk. Dis baie

    belangrik dat leerlinge hierdie oefeninge bywoon:

    24 Mei 13:30 - 15:00

    29 Mei 14:00 - 15:00

    30 Mei Optrede

    die aand in

    die Skouburg

    Skaak wedstryde Vrydag 31 Mei teen

    Welkom Volkskool.

    A en B span speel in mnr. Org Prinsloo se

    klas, die C-span in mnr. Eddie Orton se

    klas en die Junior-span in juf. Carol Fourie

    se klas. Wedstryde begin om 14:00 en sal

    ongeveer 15:15 klaar wees.

    Ons is op soek na goeie gebruikte

    skoolskoene vir behoeftige leerlinge inBrentvale. Groottes kan

    wissel vanaf heel klein tot

    n no. 7 skoen. Kom ons

    help hierdie kinders.

    Stuur dit vir ons skooltoeasb, ons sal dit aan hulle

    oorhandig. Stuur asb. namev. Charlotte Wessels.

  • 7/30/2019 Rooimier 17 (24 - 30 Mei 2013).pdf

    4/4

    Janke Smuts Herman Kleyhans Rushanne Lourens Louis van Vuuren

    Goeie nuus!!Skoolsweetpakke en padded baadjies is

    nou beskikbaar.

    Ure vir die klerewinkel (verkoop van

    nuwe skoolsweetpakke, sportdrag,

    truie en baadjies):Maandae en Woensdae:7:30 - 9:30en12:30 - 13:30Die Babahuis benodig klim-en-klouterapparaat. As daar enigiemand is wat

    hulle kleuterapparaat nie meer

    gebruik nie, sal ons n skenking baiewaardeer.

    SnoepieSpyskaart

    Ham en Kaas roosterbroodjies R10

    Warmbrakke R10

    Vleispasteie R4

    Pizza R6

    Fudge R2

    Koekies R2Hot Choc + koekie R10

    Koffie/ Tee + koekie R10

    Roomys met sjokoladesous R4

    Jogurt R4

    Koeldrank R8

    Energade R10

    Water R6

    Gegeurde water R8

    Vooraf bestellings met kaart of sms is

    welkom. 084 203 2686Van volgende Vrydag af:SLAP CHIPS!

    Slegs elke Vrydag beskikbaar.

    Baie geluk aan ons skaak-ster Hano

    Strydom! Tydens die Interprovinsialekampioenskappe in Kimberley was Hano

    onoorwonne in die 4 wedstryde wat hygespeel het! Ons is baie trots op hierdie

    uitsonderlike prestasie!

    Senties BoogskietklubOns eerste proewe vind plaas op Vrydag31 Mei om 14:00 by die skoolsaal. Kom

    sluit aan, ons stel n skoolspan saam wat

    na SAs gaan!Vir enige navrae, skakel mnr. JanVorster by 083 3066 155