Rooimier 24 (9 - 15 Augustus 2013)

download Rooimier 24  (9 - 15 Augustus 2013)

of 4

Transcript of Rooimier 24 (9 - 15 Augustus 2013)

  • 7/27/2019 Rooimier 24 (9 - 15 Augustus 2013)

    1/4

    Tel die dae wat daar voorl

    want soos skadus vlieg hul heen.

    wat verlang jy, wil jy h,

    wat te doen het jy gemeen?

    Let op elke dag en uur,

    want Gods uurwerk tel hul af;

    Elk minuut en elke uur

    gaan soos stof die niet in af.

    Tel die dae wat jy lewe,

    wat verby iswat nog kom.

    Dink aan heel jou lewensstrewe

    en tel wat het jy opgesom.

    Is dit wins of in debiet?

    Het jy dae weggebre

    of het hul verby gefliet,

    of getel vir God die Heer?

    Tel jou dae van die sonskyn,

    Maar verwerp die van die weer,

    En gedenk die goed en rein,

    Maar vergeet die suur en seer!

    Tel die dae wat jy erwe

    En versterk jou hemelstrewe,

    Want dis so dat jy verwerwe

    God se heil en ewig lewe!

    24 van 2013 9 - 15 Augustus

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

    [email protected]

    12 Aug Hokkie in Welkom o/8, o/10 en o/12Kroon krieket oef om 14:00

    13 Aug Tennis vs Humansvlakte (Tuis: O/14 byBorder se bane, O/10 by skool)

    14 Aug Wetenskapweek by Blouskool15 Aug Wetenskapweek by Blouskool

    Hokkie vs Kroon(Weg)16 Aug SO klasse besoek Leeuplaas

    Marlize Studios se konsert skoolsaal17 Aug Marlize Studios se konsert skoolsaal

    Oupa en Ouma dagBabahuisJukskei Skole LigaJukskeiparkSenties o/11 krieket vs Sasolburg o/11(Tuis)

    Geluk met jou

    VERJAARSDAG!!!10 - Mari Potgieter10 - Stefnu Earle11 - Ayanda Busakwe13 - Devin Vigne14 - Morn le Grange14 - Nikita Naud15 - Zian Saunderson

    n Spesiale geluk aan mnr. Morn

    van Zylwat die 9de Augustusverjaar!

    Gedagte van die week:Vra nie wat is die sin van die lewe vir my nie,maar watter sin gee ek aan die lewe.

  • 7/27/2019 Rooimier 24 (9 - 15 Augustus 2013)

    2/4

    2Auu

    KronadSug

    Kaartjiesbeskik

    baarbyRellings@R

    120.

    TenbatevanKroonstadSentrumvirbejaa-

    rdes

    Assessering

    Graad 7

    Teg. 14 AugToets Bl 3 -7 alles oor voeding

    & bymiddels

    Wisk.12 - 16

    AugLeerwerk: Formules, eien-

    skappe, tafels

    Graad 5

    Afr. 16 Aug

    Speltoets - bl.112, Taalwerktoets

    oor tema 10 - 12 se taalwerk.

    Leer 3e kwt se werk in

    skryfboeke en in handboek: bl.

    92, 97, 98, 100, 102, 106, 107,

    108, 110, 105,117, 118, 120.

    Kyk ook na die 3e kwt se

    vraestelle wat alreeds geskryf is.

    Eng.12 - 16

    AugLanguage: Study theme 10 & 11

    NW12 - 16

    Aug

    Leerlinge moet onthou om elkedag hul waarnemings van die

    weerpatrone neer te skryf. Die

    Projek moet Maandag 19 Augus-tus ingehandig word, en kan

    slegs gedoen word as die leer-

    linge elke dag hul waarnemings

    aanteken

    Graad 4

    Afr. 16 Aug Boekverslag

    NW 15 Aug Bring musiek-instrument

    Graad 4 - 7

    Reke-

    naars12 - 16

    Aug

    Almal se les 5 moes nou al klaar

    geskryf wees. Maak seker want

    ons tik dit nou tydens ons reke-

    naarklasse

    Is jou kind klaar met waterveiligheid? Wil jy

    jou kind leer om in styl te swem?

    Skakel vroegtydig om n plekkie te bespreek.

    Seisoen open September

    Te koop gevra:

    Goeie, tweedehandse opvou

    bababed (camping cot). Skakel

    mev Annemarie Zietsman by

    0824447757

    Alle leerlinge wat aan aktiwiteite buite

    skoolverband deelneem, en presteer,

    moet dit aan mnr. Bester deurgee, met

    n volle skriftelike beskrywing van

    prestasie. Ons is nie altyd bewus van

    aktiwiteite buite skoolverband nie, enwil graag ook van die skool se kant

    erkenning vir die kinders gee. Hierdie

    inligting kan via e-pos gedoen word na:

    [email protected] met n volle

    beskrywing van prestasie asook n brief

    van instansie wat aktiwiteit aanbied om

    prestasie te erken.

  • 7/27/2019 Rooimier 24 (9 - 15 Augustus 2013)

    3/4

    MARELIZE DANCE STUDIO

    17 Augustus 2013

    Tyd: 17:30 vir 18:00Plek: Skouburg

    Ingangs fooi: R80.00

    Kaartjies en besprekings: Nell & Unwin

    Baie geluk aan die volgende seuns wat ingesluit is in die

    voorlopige Kroon-spanne. Die finale spanne word die 2de

    September bekend gemaak.

    0/11A

    Paul Zietsman

    Zander Pelser

    DJ Liebenberg

    0/11B

    Elandr van der MerweDuan Smit

    Diaan JordaanHenro Hattingh

    Jandr du Plessis0/13A

    Ruan Cronje

    Divan Dreyer

    Heinrich Boshoff

    0/13B

    Wian Viljoen

    Tiaan BotesMarcell Roux

    Clive Myburgh

    Hokkieprogram 12 Augustus 2013

    te Welkom Prep.

    Die bus vertrek om 12:35 en leerlinge mag om

    12:15 verdaag. Alle bestellings vir kos moet

    vroer in die dag reeds by die snoepie gedoen

    word. GEEN leerling mag vroer verdaag nie,

    aangesien ons reeds baie akademiese tyd

    verloor. GEEN afkondigings sal gedoen wordom leerlinge uit die klasse te roep nie.

    Seuns en Dogters 0/10

    Tyd Meisies Seuns

    14:15-

    14:30

    Sentraal 1 vs.

    Prep 1

    (Wedstryde

    gekanselleer)

    14:35-

    14:50

    (Wedstryde

    gekanselleer)

    Sentraal 2 vs.

    Prep 1

    Seuns en Dogters 0/12

    Tyd Meisies Seuns

    14:15-14:30

    Sentraal 1 vs.Prep 1

    Sentraal 1 vs.Sentraal 2

    14:35-

    14:50

    Sentraal 2 vs.

    Prep 1

    Seuns en Dogters 0/8

    Tyd Veld 1 Meisies Veld 2 Seuns

    14:15-

    14:30

    Sentraal 1 vs.

    Prep 1

    Sentraal 1 vs.

    Prep 1

    14:35-

    14:50

    Sentraal 2 vs.

    Prep 1

    Sentraal 2 vs.

    Prep 1

    Gr. 7

    Johannes Olivier 90

    Keval van Wyk 87

    Wian Viljoen 85

    Hano Strydom 85

    Pana Molefe 85

    Nicole Jansen 82

    Steven Engelbrecht 81

    Lirischka Strydom 81

    Misa van Niekerk 81

    Sharn Fourie 81

    Kyla Rossouw 81

    Melizandi Crause 80

    Mada Oosthuizen 80

    Andrea Weber 80

    Andrea Kleingeld 80

    Smuts Nadia 80

    CJ Hattingh 77

    Gr. 4

    Cuyler de Winnaar 93

    DJ Liebenberg 87

    Bernd Nel 86

    Chanl Morgan 84

    Votan Zandberg 82

    Janka Crause 80

    Malissa Brummer 76

    Gr. 3

    Ruan Naude 90

    Carla Crous 88

    Joret Olivier 86

    Dandre Kruger 85

    H.J. Kleynhans 84

    Margarte Zietsman 84

    Michiel Heyns 83

    Anri Kleynhans 83Sarize Welman 82

    Lanel Olivier 80

    Emma Schutte 79

    Conrad Hattingh 78

    Ilani Klopper 76

    Hendr Fourie 75

    Gr. 2

    Miya Jordaan 91

    Retus Campher 86

    Burnette Staal 86

    Louis Cronje 84

    B.J. Pelser 84

    Merinda Cronje 83

    Louis du Plessis 82

    Kelly-Ann Dorfling 81

    Danie Schoonraad 81

    Meike Hans 79

    Cuylen van Niekerk 79

    Emmerenzia vdSchyff 78

    Marli Smuts 78Rory Joubert 75

    Gr. 5

    Zietsman, Paul 92

    Engelbrecht, Nadia 89

    Bray, Lucille 89

    Welthagen, Donatien 86

    Van Zyl, Celente 83

    Westraad, Melissa 82

    Olivier, Bianca 81

    Lombard, Bianca 80Engelbrecht, Stacy 78

    Baie geluk aan die volgende Senties met hul SA Drama-

    kollege eksamen uitslae. Die hoogste presteerder in elke

    graad is ook kategoriewenner:

    Gr. 6

    Anron van Tonder 91

    Ruan Cronje 86

    Shandr Botha 85

    Lezanne Geldenhuys 85

    Nanna Louw 82

    Danny Taljaard 81

    Elmay Klopper 81

    Tharicha de Beer 81

    Berlize Gomes 79

    Tinike O' Neil 78Marina Terblanche 75

    Elrita Grobbelaar 74

  • 7/27/2019 Rooimier 24 (9 - 15 Augustus 2013)

    4/4

    Wesley Marais Celente van Zyl Hannes Pretorius Le-Ann Nagel

    Hokkieuitslae vs St. DominicsSenties telling word eerste genoemO/7 D: 0 - 1 O/7 S: 1 - 0O/8 D: 0 - 2 O/8 S: 2 - 3O/9 D: 3 - 1 O/9 S: 5 - 0O/10 D: 3 - 0 O/10 S: 2 - 0O/11 D: 0 - 0 O/11 S: 1 - 0

    O/12 D: 0 - 0 O/12 S: 1 - 0

    OOMPIE KEDOOMPIE DANSn Gulde geleentheid vir mamma en pappa om te ontspan en mekaar se geselskap te geniet.

    Datum: Vrydag 23 Augustus 2013.

    Plek: C.R. Swartsaal,Korrektiewe Dienste

    Tyd: 18:00 vir 18:30

    Koste: R110 per persoon (slegs vir volwassenes)

    Drag: Rooi/Wit/Swart met denim.

    Kom kuier heerlik saam met u vriende en maak n tafel vol (5 of 6 pare aan n tafel).

    Kaartjies te koop by Oompie Kedoompie of Mari van Zyl by Senties

    Sentrale Volkskool Junior Ritmegroep (graad 1-3) EN

    Sentie Varia revue (graad 4-7)

    Kaartjies vir die groepe se optrede in die Sand du Plessis Teater

    22 Augustus 2013 is R100 per persoon en kan betaal word by mev. Karen

    Crause. Kaartjies kan tot Vrydag 16 Augustus bestel word. U betaal die

    kaartjies hier, maar ontvang dit eers 22 Augustus stiptelik om 17h45 by

    juf. Karen by die ingang van die Sand du Plessis teater aan Elizabeth

    straat se ingang.

    Busse vertrek om 10h00 22 Augustus.

    Kinders moet n kospakkie vir middagete saamneem.

    Koste vir aandete is R30 per kind en moet voor of op Vrydag 16

    Augustus 2013 by juf. Karen Crause inbetaal word. (Almal moet die geld

    betaal).

    Kinders wat saam met hul ouers ry moet 15h10 (tien oor 3) by die ingang

    van die Sand du Plessis teater in Elizabethstraat wees. Vertoning begin

    stiptelik om 18h30. As u laat is gaan u nie toegelaat word om in te gaan

    nie en gaan u u kind se vertoning mis. Albei groepe tree voor pouse op en

    u kan u kind pouse weer by die ingang van Elizabethstraat kom afhaal. U

    kind sal n brief ontvang met al die ander relings en n afskeurstrokie

    wat u moet voltooi en Maandag 12 Augustus vir die afrigters moetteruggee.