Rooimier 8 - 2016

6
 No. 8 Maart 2016 Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92 Kroonsta d [email protected] Uit die Hoof se kantoor : Het jy gedink elke vierde jaar is ‘n skrikkeljaar? Nie noodwendig nie. Die rede waarom elke vierde jaar meestal ‘n skrikkeljaar is en ‘n ekstra dag, 29 Februarie, bygevoeg word, is omdat dit die aarde sowat 365.25 dae neem om óm die son te wentel. Daardie 0,25 dae dra by tot ‘n ekstra kalenderdag. In ‘n ‘gewone jaar’ neem die  kalender nie in ag dat dit aarde ‘n ekstra kwartdag vereis om een keer om die son te wentel nie. In wese is die mensgemaakte kalenderjaar vinnger as die ware sonjaar, dus: Die jaar wat die planeet om die son wentel. As dit nie gekorrigeer word nie, sal die kalender dus mettertyd van die sonjaar verskil, volgens Earthsky.org. Die kalender sal dus sonder ‘n aanpassing, ná vier jaar met ‘n dag uit wees en ná 100 jaar met 25 dae. In 1582 is die Juliaanse kalender deur die Gregoriaanse kalender vervang. Daar is besluit dat skrikkeldae elke vier jaar nié bygevoeg moet word as ‘n jaar eindig met ‘00’ nie, behalwe wanneer die jaar ook deur 400 gedeel kan word. Dit is sodat die kalender stabiel kan bly oor ‘n baie lang tyd omdat ‘n sonjaar eintlik nie 365,25 dae lank is nie, maar 365,2422 dae, berig Earthsky.org. Die jare waarin daar dus nie ‘n skikkeldag was nie, is 1700, 1800 en 1900, maar wel in 2000. Daar sal ook nie een wees in 2100, 2200 en 2300 nie. Baie geluk aan al ons atlete wat Saterdag so goed gevaar het. Geluk aan Dendre en DJ wat in die Vrystaatspan ingesluit is, ons is baie trots op julle. ‘n Groot pluimpie aan al ons atlete en afrigters, want al ons atlete het deurgedring na die finale in hulle items. Dit wil gedoen wees!! Baie dankie aan al ons atletiekafrigters vir die ure se harde werk langs die atletiekbaan. Sonder julle sou hierdie pragtige re- sultate net nie moontlik gewees het nie. Baie geluk aan ons o/13 rugbyspan met julle sege die naweek, ons sien uit na ‘n goeie seisoen. Ons netbal het net so goed gevaar en ons is dankbaar dat daar so baie dogters is wat netball speel. Die naweek se Nautilusvraestelle was ongelooflik moeilik gewees, maar ons kinders het moedig die vraestelle beantwoord. Dankie aan  juffrouens Surette en Elbie dat julle jul naweek opgeoffer het om die werkskwinkel in Welkom by te woon. U sal eersdaags hoor en sien waaroor dit was . Geagte ouers, Indien daar iemand is wat belangstel om hul besighede te adverteer by Sentrale Volkskool, kontak my gerus op 082 576 6467. Daar is kontrakte beskikbaar vir advertensieborde wat ons op die heining rondom die skool wil opsit. Hoop om spoedig van u te hoor. Maretha Pelser “As iemand vir jou vertel dat jy iets nie kan doen nie, moet jy dit dalk oorweeg dat hulle net so sê omdat hulle dit dalk self nie kan doen nie.” Liewe ouers Dit is amper weer daardie tyd van die  jaar….. Ons jaarlikse Sportdag. 9 April 2016 – Hou hierdie datum oop! Alle ouers wat ons daardie da g kan help, stuur asseblief u naam en nommer na: 082 576 6467.  Ek weet daar is nog nie ‘n program uit nie, maar ons wil net graag die ouers wat bereid is om te help se name op ‘n lys plaas. Ons sal nader aan die tyd, wanneer die programme uit is, tye deurgee.  Dit is ‘n dag om nie te mis nie ! Maretha Pelser  0825766467  

Transcript of Rooimier 8 - 2016

8/20/2019 Rooimier 8 - 2016

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 1/6

  No. 8 Maart 2016

Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92 Kroonsta d

[email protected]

Uit die Hoof se

kantoor : Het jy gedink elke vierde jaar is ‘n skrikkeljaar? Nie noodwendig nie.Die rede waarom elke vierde jaar meestal ‘n skrikkeljaar is en ‘nekstra dag, 29 Februarie, bygevoeg word, is omdat dit die aardesowat 365.25 dae neem om óm die son te wentel. Daardie 0,25 daedra by tot ‘n ekstra kalenderdag. In ‘n ‘gewone jaar’ neem die kalender nie in ag dat dit aarde ‘n ekstra kwartdag vereis om eenkeer om die son te wentel nie. In wese is die mensgemaakte

kalenderjaar vinnger as die ware sonjaar, dus: Die jaar wat dieplaneet om die son wentel. As dit nie gekorrigeer word nie, sal diekalender dus mettertyd van die sonjaar verskil, volgens Earthsky.org.

Die kalender sal dus sonder ‘n aanpassing, ná vier jaar met ‘n dag uitwees en ná 100 jaar met 25 dae. In 1582 is die Juliaanse kalenderdeur die Gregoriaanse kalender vervang. Daar is besluit datskrikkeldae elke vier jaar nié bygevoeg moet word as ‘n jaar eindigmet ‘00’ nie, behalwe wanneer die jaar ook deur 400 gedeel kanword. Dit is sodat die kalender stabiel kan bly oor ‘n baie lang tydomdat ‘n sonjaar eintlik nie 365,25 dae lank is nie, maar 365,2422dae, berig Earthsky.org. Die jare waarin daar dus nie ‘n skikkeldag

was nie, is 1700, 1800 en 1900, maar wel in 2000. Daar sal ook nieeen wees in 2100, 2200 en 2300 nie.

Baie geluk aan al ons atlete wat Saterdag so goed gevaar het. Gelukaan Dendre en DJ wat in die Vrystaatspan ingesluit is, ons is baietrots op julle. ‘n Groot pluimpie aan al ons atlete en afrigters, want alons atlete het deurgedring na die finale in hulle items. Dit wil gedoenwees!! Baie dankie aan al ons atletiekafrigters vir die ure se hardewerk langs die atletiekbaan. Sonder julle sou hierdie pragtige re-sultate net nie moontlik gewees het nie.

Baie geluk aan ons o/13 rugbyspan met julle sege die naweek, onssien uit na ‘n goeie seisoen. Ons netbal het net so goed gevaar enons is dankbaar dat daar so baie dogters is wat netball speel.

Die naweek se Nautilusvraestelle was ongelooflik moeilik gewees,maar ons kinders het moedig die vraestelle beantwoord. Dankie aan juffrouens Surette en Elbie dat julle jul naweek opgeoffer het om diewerkskwinkel in Welkom by te woon. U sal eersdaags hoor en sien

waaroor dit was . 

Geagte ouers,Indien daar iemand is wat

belangstel om hul besighede te

adverteer by Sentrale Volkskool,

kontak my gerus op

082 576 6467.

Daar is kontrakte beskikbaar vir

advertensieborde wat ons op dieheining rondom die skool wil

opsit. Hoop om spoedig van u te

hoor.

Maretha Pelser

“As iemand vir jou vertel dat jy iets nie kan

doen nie, moet jy dit dalk oorweeg dat hulle

net so sê omdat hulle dit dalk self nie kan doen

nie.” 

Liewe ouers 

Dit is amper weer daardie tyd van die jaar…..Ons jaarlikse Sportdag. 

9 April 2016 – Hou hierdie datum

oop! Alle ouers wat ons daardie dag kanhelp, stuur asseblief u naam en nommerna:  082 576 6467.  Ek weet daar is nognie ‘n program uit nie, maar ons wil net

graag die ouers wat bereid is om te helpse name op ‘n lys plaas.  Ons sal nader

aan die tyd, wanneer die programme uitis, tye deurgee. 

 Dit is ‘n dag om nie te mis nie! 

Maretha Pelser  0825766467 

8/20/2019 Rooimier 8 - 2016

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 2/6

 

5 en 6 Maart IEC registrasies7 Maart Toetsweek8 Maart Toetsweek

Spesiale klas sing by Kroonstad Noord om 18:309 Maart Toetsweek10 Maart Toetsweek

Rondte 1 vir die inenting van leerlinge by die skoolSA Atletiekkampioenskappe in PE

11 Maart SA Atletiekkampioenskappe in PE12 Maart Gr. 1 Visvangkompetisie by Koppiesdam

0/9 Rugbydag in Ficksburg0/7 Rugby, 0/7 en 0/8 Netbal - Parys

Marli Smuts 

Eksamen Rooster : Maart - 2016

 Slaagvereistes : 

Grondslagfase : 

Vlak 4 in Afrikaans (50%) 

Vlak 3 in Engels (40%)  

Vlak 3 in Wiskunde (40%) 

Graad 4 - 6 : 

Vlak 4 in Afrikaans (50%) 

Vlak 3 in Engels (40%)  

Vlak 3 in Wiskunde (40%) 

Vlak 3 in twee van die oorblywende vakke (SW, LV, NW) 

Jaarpunt tel 75% van promosiepunt en November eksamen tel 25%.  

Graad 7 : 

Vlak 4 in Afrikaans (50%) 

Vlak 3 in Engels (40%) 

Vlak 3 in Wiskunde (40%) 

Vlak 3 in drie van die oorblywende vakke. 

Vlak 2 in 2 vakke wat nog nie in ag geneem is. (SW, NW, TEG, LO, Skeppende kuns) 

Promosiepunt en November eksamen tel 60%. 

Maart  Graad 4  Graad 5  Graad 6  Graad 7 

4 Maart 

Geografie 

7 Maart 

Wisk 1  Wisk 1  Geskiedenis 

8 Maart  Wisk 1  NW  Geskiedenis  EBW 

9 Maart 

Wisk 2 

Wisk 2 

Wisk 2 

Wisk 

10 Maart 

NW 

Geskiedenis 

NW 

NW 

11 Maart  Engels  Engels  Engels  Engels 

14 Maart 

 Afrikaans 

Geografie 

 Afrikaans 

Tegnologie 

15 Maart  Geografie   Afrikaans  Geografie   Afrikaans 

8/20/2019 Rooimier 8 - 2016

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 3/6

Koshuishoekie … 

Opsaal Koshuis streef daarna om

kinders ‘n tweede huis te gee wat hulle kan ge-

niet. Leer op ‘n “speelvlak”, vaste roetines,

gesonde eetgewoontes.

Opsaal Koshuis is ‘n plek vir kinders wat soos hul

eie huis voel, met die personeel as ouers.

Ons het altyd gelukkige kinders!

SATERDAG 12 MAART 2016 - TE KOPPIESDAM - A EN C SONE - OU PERDEKAMP

TYD: 07:00 - 15:00

HEK OPEN 05:00

INSKRYWINGSGELD R100 p/p

PRYSE

Swaarste Sak: R 1 500 + VERBLYF VIR 2

Grootste Karp: R 1 000 + AANDETE VIR 2

Grootste Baber: R 1 000

Grootste Moddervis: R 1 000

Grootste opruiming

vullissak: R 300

Klomp TROOSPRYSE!!! Lootjies gaan verkoop word @ R50 - SKAAP kan gewen word!!!

Kaartjies Beskikbaar: Kaartjies gaan by die Dam en by die skool (Juf Hester Hagen) beskikbaar wees!

Lizelle: 082 650 2457 E-pos adres: ALMAL IS WELKOM

Bud: 082 851 9479 [email protected]  

8/20/2019 Rooimier 8 - 2016

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 4/6

Graad  Eerste plek   Tweede plek  

2A  Georgio  Ané 

2B  Kaylie  Ruan 

3A  Danie  Ilana 

3B  Henro  Dylan 

3C   Nadia  Johann 

4A  Dandré  Amber/ Marli 

4B  Hendri  Danelle 

4C  Gezaahn  Gerrit 

5A  BJ  Amoré 

5B  Katryn  Louis C 

5C 

Katya 

Ewald 

6A  Marché  Edelize 

6B  Dillyn   Nathan 

6C  Carla  Joubert 

6D  Lanell  Duan 

Wiskunde Laboratorium -

Tafeltoring Kampioene :

Skrikkeldag - 2016

Senties Sportnuus :Uitslae

Atletiek :Nicole Cloete - 1’ste in Spiesgooi (0/14) - Fezile Dabi Hoërskool

Atletiekbyeenkoms

Brandfort :0/13 A SPS : 11 - 11 (Gelyk)PS : 12 - 14 (Verloor)

0/13B

SPS : 16 - 0 (Wen)PS : 16 - 6 (Wen)

Senekal :0/9A : Verloor 15 - 100/11A : Wen 24 - 0

0/13A : Wen 52 - 00/13B : Wen 46 - 12

Baie geluk aan al die leerlinge wat deelgeneem het - Senties is trots op julle!

8/20/2019 Rooimier 8 - 2016

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 5/6

AFBAKENING MAART 2016 

Graad 4   Afrikaans  Leer die aantekeninge wat Juffrou vir jou uitgedeel het (In jou Inligting – en kommunikasieleêr) Gaan deurTema 1 – 5 in Jou Platinum handboek. 

Engels  Handboek : (Pg. 6, 8, 11, 16, 18, 24  – 26, 28, 34, 36, 41, 42 & Excercices in Workbook) 

Wiskunde  Handboek : (Bl.11, 47, 52, 53 & Hersiening + Aktiwiteite in werkboek) 

NW   Leer opsommings & Aktiwiteite & Sketse in werkboek. 

SW   Leer al die nuwe woorde en inligting op die volgende blaaie in jou Platinum handboek(Bl.4,6,7,8,9,10,11,12,15) Kyk na voorbeeld vraestel op Bl.20 & 21)

- ONS SKRYF NIE FORMELE GESKIEDENIS ASSESSERING NIE. 

Graad 5   Afrikaans  Kyk na al die taalwerk van tema 1 – 5, maar die klem val in die vraestel op gedigte. Leer veral Bl.7,8,9 inleerleêr baie goed. Ken tema 5 se woordeskat en idiome op Bl.10. Die taalwerk isopgesom in die leerleêr. Kyk egter na handboek & skryfboek. 

Engels  Punctuation pg. 3. Personal pronouns pg. 7 and Proper nouns pg. 6. Possessive pronounspg. 32. Simple present tense pg. 6, 16. Question forms pg. 24, 26. Capital letters. Pg. 3. Simple pasttense pg. 3, 10. Uncountable/ countable nouns pg. 21. Apostrophe pg. 32.Irregular verbs pg. 41. Male/Female pg. 4. 

Wiskunde  Tema 1 : Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor (Bl.4-7), Tema 2 : Getalsinne : Optel ,aftrek, vermenigvuldig, deling en omgekeerde bewerkings (Bl.8 – 12), Tema 3 : Optel & Aftrek, Afrondingen skatting, Uitgebreide notasie en Omgekeerde bewerkings (Bl.14  – 17),Tema 4 : Numeriese patrone : Vloeidiagramme (Bl.18 – 20), Tema 5 :Vermenigvuldiging en deling : (Lang maal en deel) Faktore en veelvoude, Woordsomme(Bl.22 & 25), Tema 6 : Tyd, lees, skryf, herlei en bereken tyd (Bl.28  – 31 & 34), Tema 7 : Datahantering ,tabelle, piktogramme en staafgrafieke (Bl.34 – 36 & 38), Tema 8 : 2 D vorms, veelhoeke en hoeke (Bl.42 – 45) 

NW   Platinum : Onderwerp 1 : Plante & diere op aarde (Bl.2,4,5), Soorte diere (Bl.10  – 12, 14), Onderwerp 2 :Diereskelette (Bl.16 – 20), Beweging (Bl.22 – 24,26), Onderwerp 3 : Raam &Dopstrukture (Bl.28,30,36), Onderwerp 4 : Voedselkettings (Bl.38 – 41), Hoe werk ‘nvoedselketting? (Bl.42,43,46), Onderwerp 5 : Lewensiklusse (Bl.48 – 51, 58) + Sleutelwoorde soosafgebaken in klas. AFBAKENING SOOS ONDERSTREEP IN HANDBOEK. 

SW   GEOGRAFIE: Eenheid 1- Langvrae: Akt 3 Bladsy 6, Kortvrae: Bl: 4, 5, Eenheid 2, Langvrae: Akt 4Bladsy 9, Kortvrae: Bl: 7, 8, Eenheid 3, Langvrae: Akt 6 Bladsy 14, Akt 7 Bladsy 15. Kortvrae: Bl: 10, 13,15, 17, Eenheid 4, Kortvrae: Bl:18 & Voorbeeld van Kwartaal Assessering.

GESKIEDENIS : Eenheid 1, Langvrae: Bl. 90, Kortvrae: Bl: 89, 92, Eenheid 2, Langvrae:Bl. 95, Kortvrae: Bl: 93, Eenheid 3, Langvrae:Bl:96 , Eenheid 4: Langvrae: Bl.97,Kortvrae: Bl:98, Eenheid 5, Kortvrae: Bl:99, Eenheid 6, Langvrae: Bl.103, Kortvrae: Bl:101,Eenheid 7, Kortvrae: Bl:105, 106, 107 & Voorbeeld van Kwartaal assessering

8/20/2019 Rooimier 8 - 2016

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 6/6

Graad 6  Afrikaans   Platinum : (Bl.2, 7 – 9, 11, 12, 14, 20, 21, 24, 26, 31, 32, 33, 36, 38, 44, 45, 48, 50, 51, 54, 55, 56, 57, 60 &

Teikenwerkvelle), Oranje Handboek (Bl.140,141,144,145)

Engels   FILE : 4 Types of nouns ( Pg. 1 – 4), Pronouns (Pg.8 – 13), Articles (Pg.15 – 17), Tenses (Pg.17 – 30),Revision (Pg.37), Verbs (Pg.41), Prepositions (Pg.42 – 43), Homophones (Pg.44) + PP”s

Platinum : (Pg.7,8,10,15,20,25,27,30)

Wiskunde   Platinum handboek: Getalbegrip bl. 4,5,6,7. Getalsinne en Ekwivalente getalsinne bl. 8,9 en 11. Optel en Aftrek bl. 12 en 16.Breuke bl. 18, 20 en 21. Ekwivalente breuke bl. 22 en 23. Optel en aftrek van breuke

bl. 25. Hersiening bl. 27. Tyd bl. 30, 31, 32, 35. 2D vorms bl. 36, 37, 38, 39 en 43. Datahantering bl. 46, 48, 49, 52. Numer-

iese patrone bl. 54. Ekstra oefening lêer: Volgorde van bewerkings bl. 1,2.Opsomming bl. 4. Getalsinne bl. 5 en 6. Afronding bl. 7. Breuke opsomming bl. 9 en 11. Tyd bl. 13, 14, 15 en 16. (Hersien as-sesserings en kyk na die oefeninge in jou werkboek.)

NW    Onderwerp 1 – 4 ; Bl1 – 45 (Lees die werk baie goed deur!!), Sleutelwoorde (Bl.2,3,12,21,28,32,37,40,41,44),Sketse (Bl.2,4,22,45), Diagramme & Tabelle (Bl.8,16,23 & Aktiwiteit 2 Bl.43, 47), Sleutelbegrippe (Bl.6,9,30,34,43),Langvrae : Bl.12, 18, 31 – 32, 35), Hersienings van onderwerpe (Bl.10,26,38,52),Kwartaal 1 – Toets (Bl.53 – 54)

SW    GEOGRAFIE: Eenheid 1 : Kortvrae: Bl: 4, 5 , Eenheid 2 : Kortvrae : Bl: 7, 8, Eenheid 3 : Langvrae:Aktiwiteit 5 Bl 10, Kortvrae: Bl:10, Eenheid 4 : Langvrae: Akt 6 Bl 13, Kortvrae: Bl: 12,13, Eenheid 6 :Kortvrae: Bl: 16,17, Eenheid 7 : Kortvrae: Bl: 19, 20, Eenheid 8 : Kortvrae: Bl: 21, 22, Eenheid 9 : Kortvrae: Bl: 23, Langvrae;

alle kaart vaardighede & Voorbeeld van Kwartaal Assessering, GESKIEDENIS : Eenheid 1 :Langvrae: Bl. 103, Kortvrae: Bl: 99, 100, 101, 102, Eenheid 2 : Kortvrae: Bl: 104, 105, 106, Eenheid 3 : Langvrae: Bl: 107, 108,Eenheid 4 : Langvrae: Bl.109, Kortvrae: Bl:110, Eenheid 5 : Kortvrae: Bl:111, Eenheid 6 : Langvrae: Bl.112, Eenheid 7 : Kortvrae:Bl:114, 115, 116, 117 & Voorbeeld van Kwartaal assesserings.

Graad 7 

Afrikaans   Platinum : (Bl.2, 8, 9, 12, 14, 15, 18 – 21, 24, 26, 30, 31, 32, 33, 36, 38, 39, 41, 42 – 45, 48, 54, 53, 55 – 57, 60 & Teik-enwerkvelle), Afrikaans my Taal (Bl.51, 52, 185, 187)

Engels   File : Punctuation Marks (Pg.1 – 4), Present indefinite tense (Pg. 5 – 8), Four types of sentences (Pg.10 , 11), Past indefinite

tenses (Pg.12 – 15), Worksheets (Pg.16 & 17), Nouns (Pg.18 – 20), Countable &Uncountable nouns (Pg.20 – 22), Different pronouns (Pg.23 – 29) & PP’s (Nr.1 – 30) Platinum : (Pg.4, 8, 10 & 11, 14, 24, 25,26, 37, 40)

Wiskunde   Tema 1 – 5 : Telgetalle: Eienskappe, bewerkings, afronding, woordprobleme, GGF, KGV,priemgetalle - Eksponente en Wortels - Meetkunde: Lyne, hoeke, vorms – eienskappe en konstruksies (Gebruik jouaantekeninge asook Platinum handboek KWT 1 se werk en Dept werkboek om voor te berei) 

NW    Kennis afdeling 1 : (Bl.2 – 43, 56 – 62) – Leer die volgende bladsye nie (Bl.44 – 51, 53 – 55), Sketse(Bl.2- bo, 3 – Links onder, 30, 36 – Blom, 39 – onder), Diagramme (Bl.24 – bo, 29 – bo), Diagramme (Bl.24, 29), SumatieweAssesserings : (Bl.17 – 18, 34 – 35, 52 – 53 – bo, 62), Langvrae (Bl.6 – 7 : 7

Lewensprosesse, 9 :Koolstofdioksies, 11 : Water, 11 : grond , 12 :Bo) JULLE MOET AL DIE “HET JY GEWEET?” VIR KORTVRAELEER!!!!

SW    Geografie : Module 1 : Kaartvaardigdhede, Eenhheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaarte bl.8 -10, Eenheid 2 : Sketskaarteen roetes bl 12-13, Eenheid 4 : Afstand en skaal , bl 16 – 19, Eenheid 5 :

Huidige gebeure bl 21-23 , Nuwe woorde (Alle onderstreepte werk en praktiese kaartwerk), Geskiedenis : Module 2  :

Koningkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu. Eenheid 1 : Handel oor die Saharawoestyn : bl 26

– 27 Eenheid 2 : Koninkryk van Mali bl. 29-32, Eenheid 3 : Die stad Timboektoe. bl.33 - 41 en (Alle onderstreepte werk ),Nuwe woorde , Langvrae soos deurgegee. 

Tegnologie   Hoofstuk 1 : Wat is tegnologie (Bl.1,7, 9 -14), Hoofstuk 2 : Inleiding tot grafiese kommunikasie

(Bl.15 – 17, 20 – 22, 27 – 34, 42 – 44), Hoofstuk 3 : Bl.48 – 52 & Bl.57) SOOS AFGEBAKEN IN KLAS!!!

EBW    Eenheid 1 : Langvrae: Bl. 8, 14, Kortvrae: Bl: 10-13, 15, Eenheid 2 : Langvrae: Bl. 17, Kortvrae: Bl: 19, 22, Eenheid 3 : Kortvrae:Bl: 24, 26, 27, 29, Eenheid 4 : Langvrae: Bl. 35, 37, Kortvrae: Bl: 32, 33, 36, 38