Rooimier 14 - 2016

download Rooimier 14 - 2016

of 4

Transcript of Rooimier 14 - 2016

  • 8/17/2019 Rooimier 14 - 2016

    1/4

    No. 14 Mei 2016

     

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hillstraat 92

    Jesus se hemelvaartis net so veel goeie

    nuus soos Sy geboorte, Sy lyding en dood en Sy opstand-ing. Dit bring net so veel troos en hoop in hierdie wêreld insoos elkeen van hierdie ander gebeurtenisse. En daaromverdien dit nie ’n greintjie minder van ons aandag en onsdankbaarheid en ons aanbidding as Kersfees en Goeie Vry-dag en Paas-Sondag nie. Jesus self sê dan hier dat Sy he-melvaart onskatbare voordele vir Sy volgelinge inhou, datHy hemel toe is vir ons. As u iemand is wat elke jaar Kersfees oor Jesus se geboortevier en wat elke jaar op Goeie Vrydag diep dankbaar is oorSy lyding en dood vir ons en wat elke jaar op Paas-Sondagopgewonde is oor Sy opstanding uit die dood , dan moet Syhemelvaart u ook aangryp! Dis dan deel van dieselfde ver-lossingswerk van ons Here! Moet dan nie dat die boodskapvan die hemelvaart by u verbygaan nie. Wat is beter nuusen bring groter troos en hoop vir mense wat nou en môremaar weer hierdie aardse lewe met al sy stryd en moeitemoet gaan aandurf, as juis dit? Jesus het opgevaar ,om Sykamer daarbo gereed te kry,en Hy kom weer,om my na Homtoe, dáár, te vat.Met so ’n vooruitsig skrik ’n mens vir niks…  Gedurende die week het ek op die volgende stukkie wysheidafgekom en deel dit graag met julle. 10 Dinge wat geld niekan koop nie:

    1. Maniere2. Morele waardes

    3. Respek4. Karakter5. Gesonde verstand6. Vertroue

    7. Geduld

    8. Styl9. Integriteit10. Liefde

    Is dit nie juis die dinge wat ons vir ons kinders moet leernie? ‘n Kind met hierdie eienskappe sal: 

    1. Gereeld sy/haar werk doen en respek vir mekaar envir grootmense hê

    2. Liedevol wees3. Iemand wees op wie jy kan staatmaak4. Betroubaar in die klein sowel as die groot dinge in die

    lewe wees5. Ander se eiendom respekteer en nie steel nie

    Kom ons as Sentie ouers en onderwysers streef daarna ombogenoemde dinge vir ons kinders te leer sodat hulle hulplek kan vol staan in ‘n wêreld waar “wen” die wagwoordgeword het.

    Uit die hoof se kantoor :

    “Vergeet van mislukings, dink eerder aan al die kansewat jy gemis het toe jy nie eers probeer het nie.”

    – Jack Canfield

    Datumlys :

    7 Mei Tinktinkiedag by Noord-skool in Sasolburg

    0/13 S & D hokkietoernooi by Mooirivier Potchefstroom

    9 Mei Rooiskoolete - Gr. 7 ouers en leerlinge om 17:30

    10 Mei 0/12 A en B netbal vs Fonteine (Tuis) @ 14:00

    Gr. 1 Tag-rugby by Welkom Volkskool om 17:00

    12 Mei Senties netbal vs Kroonheuwel (Tuis)

    Senties rugby vs Truida Kestell (Tuis)

    13 Mei Senties skaak vs St. Helena (Tuis)

    Griffons rugbyoefeninge –

     RiebeeckstadLandloopliga 2 (Riebeeckstad sportterrein)

    14 Mei Griffons o/12 en o/ 13 vs Cheetahs in Bloemfontein

    [email protected]

  • 8/17/2019 Rooimier 14 - 2016

    2/4

    Goudveld Kunstefees te Goudveld Hoërskool,

    Welkom.

    Kleredrag: Swart Spraak- en

    Dramahemp, swart langbroek. Geen

    juwele. Bring jou gedig saam.

    Gr. 1, 2, 3: 23 Mei 2016 om 11:00 in skoolsaal. Vertrek

    om 9:30 vanaf skool. Sal om 17:00 terug wees.

    Gr. 4, 5, 6, 7: 24 Mei 2016 om 8:45 in

    skoolsaal. Vertrek om 7:30 vanaf skool. Sal 15:00

    weer terug wees by skool.

    Ons vra asb. dat die ouers ons sover moontlik sal

    help om die kinders na Welkom toe te vervoer.

    Daar is ook nie 'n hele aantal leerlinge se R170

    jaargeld uitstaande. Ons betaal ons

    inskrywingsgelde en eksamen hieruit. Die Kroon

    Kunstefees se geld moet aan die einde Mei

    oorbetaal word en ons kan u kind nie inskryf as sy

    jaarfooie nog uitstaande is nie.

    By voorbaat dank vir almal wat so hard werk aan hul

    gedigte. Kom ons maak 'n sukses hiervan.

        S   o   n   s

        k   y   n

        S   e   n    t    i   e

       v

       a   n

        d    i   e

       w   e   e    k

    Tinktinkiedag te Noordskool Sasolburg 7 Mei:Netbalprogram

    Tyd/Baan Opponent

    10:15 - Baan 1O/7A

    Leeuwspruit

    11:55 - Baan 1 Kroonheuwel

    09:00 - Baan 1 O/7B Vaalpark

    11:55 - Baan 4 Fonteine

    08:35 - Baan 4O/8A

    Noordskool

    11:55 - Baan 2 Vaalpark

    09:00 - Baan 2 VaalparkO/8B

    13:10 - Baan 2 Fonteine

    10:15 - Baan 3O/9A

    Fonteine

    11:55 - Baan 3 Lumiére08:10 - Baan 3

    O/9BVaalpark

    11:05 - Baan 4 Noordskool

    Ons doen ‘n beroe o ons ouers

    om hul skoolgelde te betaal daar-

    sonder is kwaliteit onderwys

    moeilik.

    Baie sterkte aan ons studente

    wat met hul eerste semester

     eksamen begin.

    Die 0/7 rugbyseuns speel 07:45 en 12:05 hul wedstryde.

    Klasfoto’s : 

    Klasfoto’s kan bestel word by die Registeronderwysers teen

    R20.00

    Sluitingsdatum : 1 Junie 2016

    Franco Norval

  • 8/17/2019 Rooimier 14 - 2016

    3/4

    Assessering

    Soos u seker reeds verneem het, staar

    Kroonstad ‘n groot waterkrisis in die oë.

    Die dorp se hoofbron van

    watervoorsiening, die Bloemhoekdam,

    staan tans op 0%.

    Van 13 - 15 Mei word alle watertoevoer

    tydelik afgesny en dit is vir ons ‘n groot

    bron van kommer, daarom rig ons die volgende versoek: Indien moontlik, stuur

    asb. vir ons donasies van 5ℓ (of groter) waterhouers. Indien dit nie binne u

    vermoë is nie, stuur asb. vir ons groot, leë houers waarin ons water kan berg.

    Kom gee asb. by die kantoor af. Baie dankie by voorbaat.

    Graad

    10 Mei  Afr  Toets (Bl.54 : Afkappingsteken, Bl.57 :

    Homofone & Homonieme, Bl.58 : Voor-

    setsels, voegwoorde & telwoorde, Bl.67 :

    Basisvorme, voorvoegsels & agter-

    voegsels, Bl.68 : Enkelvoudige - en saam-

    gestelde sinne) 

    13 Mei  Afr  Berei enige leesstuk van jou keuse voor vir

     formele leesassessering. Jy moet

    ongeveer 2 minute vir die klas kan voor-

    lees. 

    13 Mei  Wisk  Toets (Tema 1 & 2) 

    1 Junie  Afr  Boekverslag. Lees ‘n boek (op 10-jarige

    vlak) en bring die boek saam op 1 Junie. Jy

    gaan ‘n skriftelike boekverslag in die klas

    doen. 

    Graad 6

     

    12 Mei  NW  Toets (Bl.55 –  68) 

    13 Mei  Afr  Tema 7 , Lewensverhale (Bl.74, 78, 79, 80,81, 84) 

    Graad 7 

    9 Mei  Wisk  Desimale Getalle 

    10 Mei  SW  Geografie Toets (Bl.44 –  56, aantekeninge

    & en sketse) Struktuur van die aarde,

    aardbewings en oorstromings. 

    12 Mei  NW  Toets (Bl.64 –  85) 13 Mei  Afr  Hoofstuk 7 , Talente (Bl.74,75, 79, 80, 81,

    84 & AMT Bl.32) 

  • 8/17/2019 Rooimier 14 - 2016

    4/4

    Druk op die volgende skakel om die Google Kalender te aktiveer :

    https://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburg 

    Uitslae vir die week :

    Skaak : SVS vs. Harmonie

    A-span: 3-3 (Gelykop), B-span: 4½ - 1½ 

    (Harmonie wen), Junior span: 4½ - 1½ (Harmonie wen)

    Rugby : SVS vs. Kroonheuwel

    Bulletjies : 2 - 1 (Verloor)

    Tiere : 3 - 0 (Verloor)0/9 A B : Verloor

    0/11 A : 5 - 5 (Gelykop)0/11 B :  19 - 22 (Verloor)0/13 A : 34 - 24 (Wen)

    0/13 B : 5 - 0 (Wen)Netbalproewe : Fezile Dabi -span

    0/12

    Emma Schutte, Ilani Klopper

    Lize Relling, Joret Olivier, Monique van Wyk0/13

    Chelani Brink, Tsepiso Mpholo, Jane Vorster

    Die Nautilus Wiskunde kamp vind weer op 4

     Junie plaas in Bloemfontein. Gr. 4 - 7 leerlinge

    wat wil inskryf moet hul R150.00 inskrywings-

    geld voor 26 Mei by Juf. Carol inbetaal.

    Rugby 12 Mei 2016 vs. Truida Kestell te

    Sentrale Volkskool Kroonstad

    Spelers moet asb. 1 uur voor die aanvang van hul wedstryde by hul onderskeie afrigters aanmeld.

    Ondersteuning: Sentrale Volkskool Kroonstad ondersteun die Boksmart en SARU inisiatief waarondersteuners aangemoedig word om die spelers te ondersteun, die wedstryde te geniet en hulle

    weerhou van uitlatings teenoor skeidsregters. Persone wat hulle hieraan skuldig maak, hetsy van

    watter skool, sal gevra word om die terrein te verlaat. Die wedstryd sal eers voortgaan nadat die

    persoon/persone die terrein verlaat het. Ons vertrou dat almal die dag saam sal geniet.

    Mooirivier Hokkiedag , Saterdag 7 Mei 2016 te Potchefstroom.

     Spelers moet reeds 07:30 aanmeld.

    Tyd  A-Veld  Tyd  B-Veld 

    14:00–

     14:35 

    0/9 A (SVS)  14 :00–

      Tag 

    14:40 – 15:25  0/13 B (SVS)  14:25 – 

    15:10 

    0/11 B

    (TKS) 

    15:30 - 16:15  0/11 A ( TKS)  15 :15 –  0/9 B

    16:20 – 17:15  0/13 A ( TKS) 

    Netbalprogram teen Kroonheuwel 12 Mei 2016 (Tuiswedstryde)

    GRASBANE  TENNISBANE Tyd  Span  Tyd  Span  Tyd  Span  Tyd  Span 

    14:1514:40  0/7B 

    14:15 14:40  0/8B 

    14:15 14:40  0/9B 

    14:15 14:50  0/10B 

    14:4015:05  0/7A 

    14:40 15:05  0/8A 

    14:40 15:05  0/9A 

    14:50 15:25  0/10A 

    15:05 15:30  0/7C 

    Meld asb. halfuur voor wedstryd by afrigters aan.

    WANDERERS Tyd  Span  Span  Span 

    14:15 

    14:50 0/13B  0/12A  0/12C 

    14:50 

    15:25 0/13A  0/12B  0/11A 

    https://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburg