rooimier 8

download rooimier 8

of 8

Transcript of rooimier 8

  • 8/12/2019 rooimier 8

    1/8

    wie

    wat

    waar

    wanneer

    [email protected]

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

    Skoolhoof: Mnr. LGH Welthagen Hillstraat 92

    8 van 2014 14 - 20 Maart 2014

    Tel. 056 212 5731

    RooimierSenties

    Uit die hoof se kantoorBaie geluk aan Ilani Klopper, Dendr Aucamp

    en Tineke ONeil met julle insluiting in die

    Vrystaat Atletiekspan. Wat n voorreg om al

    drie hierdie atlete van ons te kon dophou

    hierdie dag. Waar Tineke vandaan gekom het

    n die 100m wedloop weet ek nie, maar dit

    was hoendervleis lekker om te sien hoe syhulle van agteraf inhardloop en die wedloop

    wen. Ons langbeen kind, Ilani het seker een

    van haar beste spronge nog gespring, 3,97m

    en dit vir n o/10 dogter. Dendr het gewys

    dat hy hierdie jaar oorgehaal is vir groot dinge

    en het sommer in sy uitdun al gekwalifiseer

    vir SAs. Ons glo dit sal sommer goed gaan in

    die Kaap.

    Ons s ook geluk aan Burger en Marchelle

    met hulle insluiting in die Nood-Vrystaat

    Tweekampspan wat aan die SAs gaan

    deelneem. Ons skool is baie trots op julle

    twee en is opgewonde om te sien hoe julle

    tydens die SA Kampioenskappe gaan vaar.

    Baie geluk ook aan en van ons mammas,

    Mev Estelle Sadler wat ook in die Noord-

    Vrystaatspan ingesluit is, ons is trots op

    jou! n Groot dank aan al Klub 500 se ledewat die afgelope twee jaar so hard gewerk

    het en R50 000 aan die sport bewillig het.

    Dankie Mnr. Talbot Sadler vir jou leiding en

    entoesiasme gedurende die twee jaar, ons

    waardeer dit opreg. Geluk aan Mnr. Hannes

    de Vos wat die nuwe voorsitter van Klub 500

    is, ons het volle vertroue in u vermons en

    ons sien uit na die volgende twee jaar saam

    met u en u span.

    Ouers moet asseblief onthou dat alle

    borgvorms aan die afrigters terugbesorg

    moet word en gelde moet asseblief so gou as

    moontlik ingestuur word. Indien u finansile

    probleme ondervind moet u dit so vinnig as

    moontlik aan die afrigter/s rapporteer. Alle

    buitemuurs staak van vandag af behalwe as

    die afrigter met u en u kind gerel het. Ons

    wil graag h dat die kinders tyd voor hulleboeke deurbring en dat hulle hard kan leer vir

    die eksamen. Indien u n probleem het met

    enigeiets by die skool, kan u my enige tyd

    kontak, my deur staan vir u oop.

    Wie van ons gaan hierdie toets slaag?:

    Maturity is the ability to do a job whether

    or not you are supervised, to carry money

    without spending it and to bear an injustice

    without wanting to get even

    OUER/VOOG:Stuur asb n e-pos (Subject: rooimier) [email protected].

    Ons wil graag die Rooimier na elke ouer met n e-pos adrestoe stuur. Dan is die Rooimier op u rekenaar beskikbaar involkleur en kan hy nie sommer wegraak nie. Daar is weekliksbaie belangrike inligting in die Rooimier en ons vra elke ouerom asb. n punt daarvan te maak om die Rooimier te lees.

    17-20 Maart Eksamen20-22 Maart SA Laerskole Atletiek

    Kampioenskappe21 Maart Netbalkursus vir o/7 tot o/9

    netbalspelers by die skool22 Maart Netbalkursus vir o/10 tot

    o/13 spelers by die skool Mnr. Riaan Cronje gebruik

    krieketveld

    Neem kennis asb.Die krag in Kroonstad(CBC) gaan af wees opSondag 23 Maart 20147

    om 07:00 tot 17:00.Hanteer alle kragpunteas lewendig, aangesiendie krag enige tydaangeskakel kan word.

    Datum

    lys

    SportdagSenties se jaarlikse Sportdag word hierdie

    aar op ons eie velde gehou op die 11de en12de April 2014.Ons het baie spanne wat aan die toernooikom deelneem, met die gevolg datkosstalletjies en koeldrankstalletjies bemanmoet word. Ons doen n beroep op ons ouersom ons asb te help. U hoef nie heeldag tewerk of te beplan nie, as u net n uur of tweekan help met die verkope sal ons dit baiewaardeer.Ons wil n beroep op u doen om betrokkee raak en n bietjie u lagspiere sterker kom

    maak, u sal nie spyt wees nie!!

    Ons is ook opsoek na pappas wat vir ons diedag kan help om vleis te braai. Kom wys uslag met vleis die dag!Skakel asb vir Mnr Stefan Bester vir tye enverdere inligting gedurende kantoorure by:056 2125731.

    Gevindn Verdwaalde ringnek naby Spur gekry.ndien iemand weet wie se vol dit is kan

    hulle my kontak by 0723867376.

    Mnr. Morn en sy BULLE!!

    Henro Jacobs, Danie Fourie, Stefan Esterhuizen, Zandr J v Rensburg,

    Shaun Morgan, Jandr Meintjies, Ewaldo De Villiers

  • 8/12/2019 rooimier 8

    2/8

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 14 - 20 Maart 20142

    Nautilus Wiskunde Kampvir Graad 4 7 leerlinge vind op

    15 Maart plaas by

    Fichardtpark Primre Skool, Bloemfontein.

    Die bus vertrek om 05:45 vanaf Busloods en

    ons verwag om teen ongeveer 18:30 terug

    e wees. Leerders hoef nie n buskaartjie

    e koop nie. Kleredrag is gemaklik, n ligte

    middagete word verskaf en daar is n snoepie

    ydens pouse beskikbaar. Leerders moet hullesakrekenaar en skryfbehoeftes saamneem.

    Maak asb. seker alles is gemerk.

    Rooster Formele AssesseringMaart Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 710 Maart Teg

    13 Maart SW NW Afrikaans Wiskunde

    17 Maart Wiskunde Wiskunde Wiskunde EBW

    18 Maart NW SW Engels Afrikaans

    20 Maart Afrikaans Engels NW SW

    21 Maart VAKANSIEDAG - MENSEREGTEDAG 2014

    24 Maart Engels

    25 Maart Engels Afrikaans SW NW

    Herwin is die beste dingBlikkie jy lyk so opgefrommel,Ons gooi jou op n hoop rommel.Die aarde is so vuil,Hy sal mos verseker huil.Ons moet nie rommel strooi,Die natuur sal n vloermoer gooi.Aardse mense hou dit skoon,Om lewenslank skoon te woon. -Paul Zietsman

    Help herwin!Al hierdie morsjorse wat op aarde woon,Hou glad nie ons aarde skoon.Kom ons help hulle, dat hulle leer,Om ons planeet te waardeer.As ons kan help om te herwin,Maak als mos heeltemal sin.Laat ons ons wreld beskerm,Dan hoor ons nie meer moeder aarde segekerm. - Lucille Bray

    Om te herwinAg man, al die menseHet maar net wense.Ons wil die aarde beskerm,Maar al die mense kerm.Die aarde is so vuil,Maar al die mense huil.Kyk al die rommel,Ek is sommer lus en frommel. - Clive Myburgh

    Baie dankie aan elke ouer en netbaldogter

    wat so positief reageer het op ons kursus.

    Ons getal dogters wat die kursus gaanbywoon het alle verwagtinge oortref. Daar is

    ook twee o/11 spanne van Koppie Alleen wat

    by ons aansluit vir die kursus. Ons sien uit

    na n leersame naweek. Die program is as

    volg:

    21/03/2014

    09:00 - 13:00 - o/7 - o/9 meisies

    14:00 - 17:00 - o/10 - o/13 meisies

    22/03/2014

    08:00 - 12:00 - o/10 - o/13 meisies

    Die snoepie van juf. Maryna sal beide dae

    oop wees vir die dogters en afrigters om

    eetgoed te koop. Ondersteun haar gerus!

    Hier is die CVs van ons kursusaanbieders vir

    die twee dae:

    Burta de Kock S.A. Vlak 3 afrigterVoormalige Protea afrigter Wreldbeker

    2006/2007

    Assistent afrigter Proteas Wreldbeker

    2011

    Huidige S.A. O/23 afrigter

    NGS en NPL Hoofafrigter 2010 - 2014

    Hoofafrigter: Vrystaat Senior Netbalspan

    Hoofafrigter: Universiteit van die Vrystaat

    (KOVSIES)As afrigter wen sy en haar onderskeie spanne

    gedurende die 2013 seisoen drie goue

    medaljes: Universiteite S.A. Toernooi, S.A.

    Kampioenskap en Varsity Netbal Toernooi.

    Corn Marais S.A. Vlak 2 afrigterO/19 Vrystaat afrigter: 2008 2012

    O/21 Vrystaat afrigter: 2014

    Afrigter 1ste span: Hor Meisieskool Oranje

    Bestuurder: Vrystaat en Kovsie Netbal

    Netbalafrigtingskursus 21 - 22 Maart

    Klub 500Dankie aan Mnr. Talbot Sadler

    en die ander lede van 2013se bestuur wat klaargemaakhet. Julle harde werk wordwaardeer.Die nuwe Klub 500 komitee:Voorsitter: Hannes de VosOndervoorsitter: Hans ZietsmanTesourier: Clint de WinnaarSekretaresse: Aletta de NysschenAddisionele lid: Stefan BesterAddisionele lid: Wynand BothaAddisionele lid: Jaco Viljoen

    Ons nooi ALLEouers uit om by ons aan tesluit! Vir meer inligting skakel 0828778333.Ons sien uit daarna om as n groot groep

    ouers saam te staan. Kom word deel vandie Senties ondersteunersklub!!

    ASSESSERINGGraad 7

    18 - 27 Maart 2014

    Skeppende Kuns Musiek

    Praktiese assessering

  • 8/12/2019 rooimier 8

    3/8

    3Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 14 - 20 Maart 2014

    Riana NelVrydag 9 mei 2014 om 18:30 by NG

    Kerk Kroonstad-Noord (Klipkerk)Koste is R100per persoon.

    Kaartjies te koop bySenties se kantoor

    ofAnne-marie Jordaan

    (082 372 7873) ofJeanette Crous(0886693699 ofby Kroonstad-

    Noord Kerk.

    Vrystaat-Noordkaap Wiskunde Uitdaging(Voorheen AMESA-Wiskunde Uitdaging)Hierdie Wiskunde uitdaging word op 29 Julie 2014 geskryf om 14:00by die skool.

    Fotos Individuele fotos en klasfotos word op Donderdag 10 April2014 geneem. Bestellings kan by registeronderwysers geplaas wordsaam met die geld. R70 vir die volgende pakket:1 - 16 x 25 cm foto, 2 - 12 x 8 cm fotos, 4 - Wallet fotos, 2 - IDfotos, 1 - boekmerk. Drag vir fotos: Somerdrag.

    NG KOPPIES MOEDERGEMEENTE

    ONS HOU BASAAR!!!!

    Kom vroeg en geniet n tradisionele Basaar

    GOEDKOOP VLEIS

    Wors R45/kgBegin 16h00 - 21 Maart 2014

    Navrae: Ds Hans Griesel by 082 578 1221

    Entrepreneursdag - 9 Mei 2014Geen stalletjie word vir n spesifieke groep

    uitgehou nie. Besprekings van stalletjies vindplaas met betaling. Teetuin- en skyfskietstalletjies

    is reeds bespreek. Bespreking van stalletjieskan by Juffrou Carol gedoen word tydens die

    registerperiode. R20 per stalletjie moet dan betaalword. Verkope van gevaarlike items, soos klappers,sal nie toegelaat word nie, ook nie waar diere aan

    spanning blootgestel word nie.

    Optrede by Sentiesin saal op 27 Maart2014 om 11:00.Almal welkom!

    R40 per volwassene.Senties leerlinge

    woon dit gratis by. nDonasies van leerlinge

    af is welkom.CDs gaan te koopwees @ R100 elk.Ondersteun gerus!

    Daar word n opnamegemaak wat op

    Kruiskyk uitgesaaigaan word.

  • 8/12/2019 rooimier 8

    4/8

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 14 - 20 Maart 20144

    Voorlopige jaarprogram 2014

    April Mei Junie

    1 1 1 Hokkie Nasionale (Bloemfontein)

    2 2 2 Hokkie Nasionale (Bloemfontein)

    3 3 3 Hokkie Nasionale (Bloemfontein)4 4 4 Hokkie Nasionale (Bloemfontein)

    5 5 5 Hokkie Nasionale (Bloemfontein)

    6 6 6 Fichardpark Sportnaweek (Bloemfontein)

    7 Skool Heropen om 07:30 7 Entrepreneurs Plakkaatkompetisie 7 Fichardpark Sportnaweek (Bloemfontein)

    8 Rugby en Netbal vs. Jordania (Tuis) Nautilus (Bloemfontein)

    9 8 8

    10 Klasfotosen Individuele Fotos(SVS) 9 Entrepreneurs (SVS) 9 Griffons Rugbyoefening (Senekal)

    Rugby en Netbal vs. Naudeville (Weg) Netbal: Vrystaatproewe 10

    11 SVS Sportdag te Sentrale Volkskool Riana Nel (NG Kerk Kroonstad Noord) 11

    12 SVS Sportdag te Sentrale Volkskool Griffons Rugby - Finale proewe (Senekal) 12

    13 10 Griffons Rugby - Finale proewe (Senekal) 13 Netbal: Vrystaatkampioenskappe (BFN)

    14 Virginia Volkskool Pikkiedag Griffons Rugbyoefenkamp (Kroonstad)

    15 11 14 Netbal: Vrystaatkampioenskappe (BFN16 Netbal: Kroon Proewe 0/12+0/13 12 Griffons Rugbyoefening (Senekal) Rugby Bondedag (Krugersdorp)

    Goudveld Rugbyproewe (Riebeeckstad) 13 15

    17 14 16

    18 Paasnaweek 15 Rugby en Netbal vs. Kroonheuwel (Tuis) 17

    19 Paasnaweek 16 Griffons Rugbyoefening (Riebeeckstad) 18

    Revue Kamp

    20 Paasnaweek 17 Rugby Griffons vs. Cheetahs (BFN) 19

    Revue Kamp

    21 Paasnaweek 18 20

    22 19 Griffons Rugbyoefening (Senekal) 21

    23 Netbal Fezile Dabi Proewe 0/12 + 0/13 20 Goudveld Kunstefees (Welkom) 22

    Noordstreek rugbyproewe 0/12 + 0/13 21 23 JP Redenaars

    24 Noorstreek rugbyproewe 0/12 + 0/13 22 Rugby en Netbal vs. Truida-Kestell (Weg) 24

    25 23 Graad 6 Wegbrekers 25 0/12 Griffons Rugbytoernooi (Vryheid)

    26 24 Rugby Bondedag (Welkom) 26 0/12 Griffons Rugbytoernooi (Vryheid)

    Graad 6 Wegbrekers

    27 25 27 0/12 Griffons Rugbytoernooi (Vryheid)

    28 26 Griffons Rugbyoefening (Senekal) Skool Sluit

    29 27 28 0/12 Griffons Rugbytoernooi (Vryheid)30 28 Rugby en Netbal vs. Welkom Volkskool (Tuis) 29 Cravenweek Rugby (Durban)

    29 Cheetah Rugbytoernooi (BFN) 30 Netbal; All Ages toernooi (Durban)

    30 Cheetah Rugbytoernooi (BFN) Cravenweek Rugby (Durban)Graad 2 Uitstappie

    31 Cheetah Rugbytoernooi (BFN)Netbal: Vrystaatdag (Welkom)

    Quiz

    Fichardtpark Sportnaweek (Bloemfontein)

    Fichardtpark Sportnaweek (Bloemfontein)

    Noordstreek Rugbyproewe o/12 & o/13

    Noordstreek Rugbyproewe o/12 & o/13

  • 8/12/2019 rooimier 8

    5/8

    5Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 14 - 20 Maart 2014

    Lekker verjaar

    17 Maart Kgomotso Tsatsi

    Dillyn van der Walt

    18 Maart Lindi Louw

    19 Maart Chrisna Trollip

    21 Maart Dylon Vigne Bernd Nel

    Celine Trollip

    Ewald Erasmus

    23 Maart Chrissie Potgieter

    Jayswandrey Esterhuizen

    24 Maart Marichelle van Dyk

    25 Maart Chantl Venter

    25 Maart Louis Cronje

    Eby-Lee van Wyk

    26 Maart Abia Botha

    Anika de Ath

    Joret Olivier Lanel Olivier

    28 Maart BJ Pelser

    29 Maart Manna Jordaan

    Keval van Wyk

    01 April Rickus Burger

    02 April Elandr van der Merwe

    03 April Dan Pretorius

    04 April Wian Viljoen

    Michelle Louw

    Anje Engelbrecht

    Jenelle Engelbrecht

    Nathan Pelser Jank Smuts

    05 April Len du Plessis

    Juan Smit

    08 April Wian Meintjes

    09 April Werner Saunderson

    10 Apri Iwandi Rohlandt

    Julie Augustus September

    1 Cravenweek Rugby (Durban) 1 1

    2 Cravenweek Rugby (Durban) 2 2

    3 Cravenweek Rugby (Durban) 3 3

    Rugby: VKB Toernooi (Frankfort)4 Produksie 2000 (SVS) 4 Melodrama SVS Personeel

    4 Rugby: VKB Toernooi (Frankfort) 5 5 Kaskar & Basaar

    5 Rugby: VKB Toernooi (Frankfort) 6 6 Jukskei: Vrystaatbeker toernooi

    6 Rugby: XV-Tal Toernooi (Sasolburg) 7 7

    7 Rugby: XV-Tal Toernooi (Sasolburg) 8 8

    8 Rugby: XV-Tal Toernooi (Sasolburg) 9 99 Rugby: XV-Tal Toernooi (Sasolburg) 10 10

    10 11 Spraak & Drama Eksamen 11

    11 12 Spraak & Drama Eksamen 12 Graad 5 Wegbrekers

    12 13 Spraak & Drama Eksamen 13 Graad 5 Wegbrekers

    13 14 14

    14 15 15

    15 16 16

    16 17 17

    17 18 Kroonstad Kunstefees SVS Skoolsaal 18

    18 19 Kroonstad Kunstefees SVS Skoolsaal 19

    19 20 Kroonstad Kunstefees SVS Skoolsaal 20

    20 21 Kroonstad Kunstefees SVS Skoolsaal 21

    21 Skool Heropen om 07:30 22 Kroonstad Kunstefees SVS Skoolsaal 22

    22 23 23

    23 24 24

    24 25 Senties Flinkdink (Skoolsaal) 25

    25 26 26

    26 27 27

    27 28 28

    28 29 Graad 2 Uitstappie 29 JP Redenaars

    29 30 Nautilus (Bloemfontein) 30

    30 31

    31

    Quiz

    Quiz

    Amesa Wiskunde

  • 8/12/2019 rooimier 8

    6/8

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 14 - 20 Maart 20146

    Oktober November Desember

    1 1 Graad 4 Wegbrekers 1

    2 Nautilus (Bloemfontein) 2

    3 Skool Sluit 2 3

    4 3 4

    5 4 5

    6 5 Prysuitdeling 6

    7 6 7

    8 7 Leerlingraadkamp 8

    9 8 Leerlingraadkamp 9

    10 0/13 Seunshokkie - afsluiting 9 Leerlingraadkamp 10 Skool Sluit

    11 10 Graad 7 Afskeidsokkie 11

    12 11 Kenmekaar Graad 7 Ouers 12

    13 Skool Heropen om 07:30 12 13

    14 13 14

    15 Sport- en Kultuurfotos 14 15

    16 JP Redenaarsfinaal 15 16

    17 16 17

    18 VCSV Kamp 17 18

    19 VCSV Kamp 18 19

    20 19 20

    21 20 21

    22 21 22

    23 22 23

    24 Tennis: Kroonproewe 23 24

    Graad 1 Kuierdag (SVS) 24 25

    25 25 26

    26 26 27

    27 27 28

    28 28 29

    29 29 30

    30 30 31

    31 Graad 4 Wegbrekers

    SonskynSenties

    Marin Veltman Jaques Britz

  • 8/12/2019 rooimier 8

    7/8

    7Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 14 - 20 Maart 2014

    RedenaarsGoudveld-Horskool Taal- en KunstefeesWanneer: 19 - 23 Mei 2014Waar: Goudveld Horskool WelkomSluitingsdatum: Vrydag 20 Maart 2014nskrywingsfooi: Gr. 1 - 3 R15

    Gr. 4 - 7 R20Die ATKV Redenaars onderwerpe en temasmag gebruik word en die ATKV rels geld.

    Skryf n gedigAangesien die Gr. 4 - 7 leerlinge gedurendedie kwartaal hul eie gedigte skryf, wil onsgedigte inskryf vir die Kunstefees.

    Rels Nie langer as 20 versrels nie, nie korter

    as 12 versrels nie. Moet in strofes geskryf wees. Tik of skryf dit op n A4 papier. Moet R20 inhandig saam met jou gedig

    by jou Afrikaanse onderwyser. Dit moet teen 20 Maart by jou Afri-

    kaanse onderwyser wees. Voltooi die inskrywingsvorm en heg dit

    vas aan jou gedig.

    Naam van item (tema):LG1.1 KleurLG1.2 Die liefdeLG1.3 KindweesLG1.4 AvontuurLG1.5 SkrikLG1.6 Dinge wat ek haatLG1.7 My ma/pa

    Kuns - verf n prent

    Gr. 1 - 7

    Rels A2 papier Moet nie geraam wees nie Werk moet leerling se eie wees. Inskrywingsvorm moet agterop geplak

    wees. Slegs een skets Gaan handig jou skets saam met die

    korrekte bedrag by jou KK onderwyser invoor 20 Maart 2014

    Gr. 1 - 3: R15 Gr. 4 - 7: R20

    Naam van item:

    K3a SeisoeneK3b VrugteK3c VolsK3d VisseK3e BomeK3f My troeteldiereK3g SampioeneK3h MusiekinstrumenteK3i My skool

    Goudveld-Horskool Taal & KunstefeesInskrywingsvorm

    KUNS

    Goudveld-Horskool Taal & KunstefeesInskrywingsvorm

    LETTERKUNDE & TAAL

    NWUPUKKE

    Naam:

    Van:

    Skool:

    Graad:

    Ouderdom:

    Naam van item:

    Tydsduur:

    Afdeling:

    Onderwyser/es:

    Kontakpersoon tel:

    Kontakpersoon adres:

    Bedrag:

    Naam:

    Van:

    Skool:

    Graad:

    Ouderdom:

    Naam van gedig:

    Tema:

    Afdeling:

    Onderwyser/es:

    Kontakpersoon tel:

    Kontakpersoon adres:

    Bedrag:

    Sentrale Volkskool - Kroonstad

    Sentrale Volkskool - Kroonstad

    LG1. ______ .

    K3_____

    n.v.t.

    056 212 5731

    056 212 5731

    E. badenhorst, E. Kriel, E. Burgers, S. van Niekerk

    Sentrale Volkskool, Hillstraat 92, Kroonstad, 9499

    Sentrale Volkskool, Hillstraat 92, Kroonstad, 9499

    R20

    Graad: 1 - 3 R15 Graad 4 - 7: R20

    Inskrywingsvorms

    Spraak en DramaAlle Spraak- en Dramagelde moet asb. nou

    betaal wees, want ons moet teen volgende

    week die leerlinge inskryf vir die Goudveld

    Kunstefees en die geld daarvoor kom uit

    die Spraak- en Dramagelde. Volgende

    kwartaal skryf ons ook in vir die Kroonstadse

    Kunstefees. Di geld kom ook daaruit.

    Ons vestig ook dan u aandag daarop dat

    ons heel waarskynlik gaan deelneem op 20

    Mei, gedurende die oggend, by Goudveld

    Horskool.

  • 8/12/2019 rooimier 8

    8/8

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 14 - 20 Maart 2014

    Sentiesport

    Pure goodnessostrich dogfoodin 8kg / 20kgOstrich & rice

    High in taste

    Low in cholesterol

    Balanced Omega 6 & 3

    The healthychoice for mans

    best friend with pureostrich goodness

    as ostrich is the onlysource of protein.

    OstriPet Beskikbaar te Aambeeld PadstalBloues Landbou terreinEric Ungerer 082 853 1881

    Senties VS Atletiek1 Goud, 1 Silwer, 2 Brons,2 vierde plekke, 1 vyfde plek,2 sesde plekke.Dogters o/10Emma Schutte 4de 80mlani Klopper 6de 100m

    3de VerspringMargarete Zietsman 6de 70m HSeuns o/10Michiel Heyns 5de 70m HSeuns o/11Dendr Aucamp 3de 70m HDogters o/12Chantelle Kruger 4de SkyfwerpDogters o/13Tineke ONeil 1ste 100m

    2de 75m H

    Dogters o/10 behaal ook n algehele2de plek op die byeenkoms in spanverband.Baie geluk julle! 3 atlete (Tineke, Dendr en Ilani) is ingesluitn die Vrystaatspan wat aan die SA Kampioenskappevan 20 - 22 Maart 2014 in Paarl gaan deelneem. Tineke ONeil: 100m, 75m hekkies en afos Dogters o/13. Dendr Aucamp: 70m H Seuns o/10. Ilani Klopper: Verspring Dogters o/10.

    Skaaktoernooiuitgestel tot latere kennisgewing a.g.v Odensia se aandreeks.

    8

    OOR-DIE-VAAL BULLETJIEDAG !8 MAART 2014 - Uitslae

    A-span 5de uit 14 spanneSentraal vs Fick 5 - 0Sentraal vs Orkney 3 - 3Sentraal vs Meiringpark 0 - 1

    B-span 7de uit 14 spanneSentraal vs Baileypark 0 - 2Sentraal vs Koppies 1 - 1

    Sentraal vs Mooi Rivier 0 - 1

    Geluk aan Mev. Estelle Sadlerwat ook in die Noord-VrystaatTweekampspan is.

    Sentiespresteer by

    VS Atletiek

    Geluk aan Marchelle Roux enBurger Marais wat ingesluit is indie Noord-Vrystaat Tweekampspan.

    Ilani

    Tineke

    Dendr

    AK-BOU LAISGURNDE IE VAANIE!

    Voorkom dat jou kinders

    verveeld is die vakansie.

    Wanneer: 31 Maart 4 April

    Tyd: 8:00 12:00

    Koste: R 80,00 per les

    3 jariges tot Graad 3Vir meer inligting:

    Alba Stegmann 0832429876

    Oppad na SA Kampioenskappe

    Odensia Aandreeks - Maandag 17/03o/11 A Rugby vs Riebeeckstad 14:30Busvervoer vanaf Koshuis:o/11 rugby ry 13:00 (Kinders verdaag 12:45)o/13 A Rugby vs Koppie Alleen 18:45Busvervoer vanaf Koshuis:o/13 rugby ry 17:00o/12 Netbal vs Riebeeckstad 17:30o/13 Netbal vs Merriespruit 20:10