Rooimier 17 - 2016

download Rooimier 17 - 2016

of 6

Transcript of Rooimier 17 - 2016

  • 8/16/2019 Rooimier 17 - 2016

    1/6

    Uit die hoof se

    kantoor : Kroonstad, nee Suid- Afrika is in ‘n waterkrisis gedompel en dit gaan nie

    beter raak nie. Ons kan klippe gooi en mekaar beskuldig maar dit gaan

    nie die probleem oplos nie. Die feit van die saak is dat ons as

    Suid-Afrikaners moet terugkeer na die Here en Sy weë volg. Ons almal

    het ‘n aandeel in hierdie krisis, nie net die munisipale amptenare nie.

    Hierdie is ‘n tyd om hande te vat en mekaar te help anders gaan ons

    land in chaos verval. Soms slaan ek my hande saam as ek sien hoe

    mense dink en hoe hulle net aan hulle self dink.

    Dankie aan Senties se ouers, die inwoners van Kroonstad en diemunisipaliteit vir al die planne wat gemaak word om te verseker dat almal

    water het. Hierdie is ook ‘n tyd waar ons spesiaal moet dink aan die

    mense en kinders in ons informele woonbuurte, hulle huise het nie boor-

    gate nie en water word soms vir kilometres met ‘n kruiwa huis toe

    gestoot. Kom ons as Senties ouers, personeel en kinders help ons

    medemens in nood. Baie dankie vir al die water, tenks en toerusting wat

    ons van ons ouers, boere en instansies aan ons geskenk het. Sonder

     julle sou ons moeilik hierdie situasie kon hanteer het. Die skool en die

    koshuis is op ons boorgate gekoppel en ons behoort met die hulp van

    ons Hemelse Vader vir ‘n tydjie te oorleef. 

    Geluk aan die 0/13 A rugbyspan wat in die finaal teen Kroonheuwel gaan

    speel, ons glo julle kan dit deurtrek manne. Dankie aan ons 0/11 manne

    wat hard probeer het in die semi-finaal, ons is trots op julle. Baie geluk

    aan ons skaakspanne wat verlede week so goed gevaar het. Senties is

    trots op julle en Juf. Liezel. Ek glo dat ons skaak van krag tot krag sal

    gaan. Dankie juffrou Liezel, jy is ‘n wenner! Sterkte aan ons

    landloopatlete wat aan die Interprovinsiale byeenkoms gaan deelneem,

    ons sien met groot verwagting uit na die uitslae.

    Ons Spraak en Drama kinders het weer koning gekraai in Welkom. Baie

    geluk aan Juf. Winnifred en Juf. Elbie Kriel wat ons kinders so mooi ge-

    help het. Ons is ongelooflik bevoorreg om mense van julle kaliber by ons

    skool te hê. Dankie aan elke ouer wat saamgery het en ons in diemeeste gevalle ook met vervoer gehelp het, ons is dankbaar vir ouers

    soos julle.

    Die eksamen lê om die draai en ons wil vra dat u as ouers ons sal

    ondersteun deur seker te maak u kind leer hard. Sonder u hulp gaan dit

    maar baie moeilik gaan want ons kan nie meer doen as wat ons reeds

    doen nie. Sterkte aan al ons kinders met die eksamen wat voorlê,ons

    weet julle sal nie teleurstel nie.

    Datumlys :

    27 Mei : Landloopliga te Riebeeckstad sportterrein.

    2 Junie : Kleuterskool uitstappie na Vrystaat

    Safari’s om 08:30 

    0/13 Rugbyfinale in Bethlehem

    Eksamen begin om 08:00 en kom 12:00 uit vir die leerlinge

    Blouskool se Opedag om 14:00

    4 Junie : Nautilus in Bloemfontein

    Rooiskool se gholfdag by Country Club

    No. 17 Mei 2016

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hillstraat 92

    [email protected]

    Klasfoto’s : 

    Klasfoto’s kan bestel word by

    registeronderwysers teen R20.00Sluitingsdatum : 30 Mei 2016

    Baie geluk aan Senties se 0/13 Arugbyseuns wat deurgedring het na diefinale , Donderdag 2 Junie te Bethlehem.

    Baie geluk ook aan Mnr. Jaco Viljoen &

    Stefan Bester. Harde werk word beloon!Senties is trots op julle!Dankie aan Vaalpark Primêr in Sasolburg vir al die water wat julle aan

    ons skool geskenk het. Die kinders en ouers van Senties waardeer

    hierdie gebaar van julle opreg. Ons hoop om ook eendag ook vir julle ‘n

    klip uit die pad te rol. Dankie Mnr. Jan Viljoen en jou personeel vir die

    moeite wat julle gedoen het met die insameling en stoor van die water.

    Conquesta inskrywings sluit Maandag, 30 Mei vir

    leerlinge wat briewe ontvang het. Neem asseblief kennis

    dat ons nagelaat het om Engels op die inskrywingsvorm

    te sit. Leerlinge wat die vak wil skryf kan dit net bysit.

    Inskrywings na Juf. Surette van Niekerk.

  • 8/16/2019 Rooimier 17 - 2016

    2/6

    Die Ondersteunersklub wil die 0/13 A rugbyspan net gelukwens

    met hul oorwinning teen Welkom Volkskool in die semi-finaal.

    Voorspoed vir die finaal teen Kroonheuwel, ons staan bankvas

    agter julle. Sterkte ook aan ons netbaldogters wat die naweek

    aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem, ons weet dit sal

    baie goed sal gaan. Ons nooi alle ondersteuners uit om saam

    met ons die finaal in Bethlehem te gaan kyk. Ons wil graag hê

    dat al ons ondersteuners moet hul ondersteunersdrag aantrek

    en dat ons in groot getalle by Voortrekker sal opdaag om ons

    seuns te ondersteun.

        S   o   n   s    k   y   n

        S   e   n    t    i   e

       v   a   n

        d    i   e

       w   e   e    k

     DJ Liebenberg

    BOKKIEWEEK 2016

    Sentie ouers! Hou hierdie datums oop: 4 – 8 Julie.

    Die Ondersteunersklub het ‘n stalletjie by Bokkieweek gekry en -

    soos met die Sportdag - het ons elke ouer se hulp nodig om van

    hierdie geleentheid ‘n sukses te maak. Elke ouer wat beskikbaar

    gaan wees en hulle pad oopsien om ons te kom help, stuur asb jou

    naam na: Maretha Pelser 082 576 6467 . As jy nie kan kom help

    nie en voel jy wil vir ons ‘n bydrae gee, stuur net ‘n boodskap na die

    nommer hierbo.

    Kom ons gebruik sommer hierdie week as ‘n kenmekaar. As jy nog

    nie inskakel by die skool nie, kom kyk net hoe lekker kan ons

    Sentie ouers saam werk!

    As daar iemand is wat ons kan help met die leen van ‘n yskas

    gedurende die Bokkieweek sal ons dit baie waardeer. Ons sal dit

    self kom oplaai. Sakel asseblief vir Maretha Pelser indien u ons kan

    help. 

    AANDAG GRAAD 7’S : 

    Neem kennis dat die volgende klasse op die volgende datums hul Musiekpraktiesgaan voltooi vanaf 14:00 - 16:00 :

    0 Mei : Graad 7 A

    Mei : Graad 7 B

    Junie : Graad 7 C

  • 8/16/2019 Rooimier 17 - 2016

    3/6

    Druk op die volgende skakel om die Google Kalender te aktiveer :

    https://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburg 

    Die Nautilus Wiskundekamp vind weer op 4 Junie plaas in

    Bloemfontein. Gr. 4 - 7 leerlinge wat nog wil inskryf moet hul R150.00

    inskrywingsgeld voor 08:00, Maandag 30 Mei, by Juf. Carol inbetaal.

    Verlore Klere/Items :

    Daar gaan voortaan nie meer ‘n “lost & found” boks wees nie. Alle verlore klere/items kanslegs Maandae en Vrydae vanaf 07:30 - 13:00 besigtig word onder toesig.

    Vir meer inligting , kontak asseblief vir Kokkie J.v Vuuren : 073 319 3112

    Baie dankie.

    SENTIES ONDERSTEUNERSKLUB 

    Ons wil graag hê elke ouer moet betrokke

    raak by die ondersteunersklub. As jy

    belangstel, stuur asb jou naam, nommer

    en e-pos-adres na:[email protected]  .

    Vrystaat Netbalproewe : 28 Mei te

    Bloemfontein

    Baie sterkte aan die volgende

    dogters wat die naweek aan die

    Vrystaat netbalproewe gaandeelneem :

    0 12 : Ilani Klopper, Monique van

    Wyk, Emma Schutte, Joret Olivier,

    Lize Relling.

    0 13 : Jané Vorster, Chelani Brink,

    Tsephiso Mpholo.

    Senties hou vir julle duim vas!

    Assessering : 

    Graad 4 

    31 Mei  WISK  Toets (Hoofrekene & Begrip) - Tafels & Telwerk 

    1 Junie   AFR Boekverslag. Lees ‘n boek (op 10-jarige vlak) en bringdie boek saam op 1 Junie. Jy gaan ‘n skriftelike boek-

    verslag in die klas doen. 

    ENG Language test (Handbook : Pg.51, 54, 59, 61, 62, 64,

    72, 74) 

    2 Junie  SW  Geskiedenistoets : (Bl.100 – 107) 

    NW &

    TEG 

    Praktiese taak (Handboek : Bl.104 & 105) – Bring jou

    benodigdhede klas toe en bou jou struktuur in die klas. 

    Graad 5 

    31 Mei  WISK  Toets (Tema 14, 15, 16, 17, 18) 

    Graad 6 

    1 Junie  WISK  Desimale breuke 

    Graad 7 

    31 Mei  WISK  Opdrag oor buite oppervlak & volume. 

    Die skool gaan vanaf Junie om 08:00 vir die leerlinge begin

    en om 12:00 verdaag.

    Dit mag gebeur dat daar spreekkoor - oefeninge, ekstra klasse

    of sportoefeninge net na 12:00 kan plaasvind. Die onderwysers

    en afrigters sal met die betrokke leerlinge self reël.

    Senties wil net aan Mnr. Anton van Rens-

    burg,hoof van AHS (Rooiskool), baie geluk sê

    met sy verjaarsdag op Saterdag 4 Junie2016. Ons hoop Meneer het ‘n wonderlike

    dag en ‘n geseënde jaar wat voorlê. 

    https://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburgmailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburg

  • 8/16/2019 Rooimier 17 - 2016

    4/6

    Uitslae vir

    die week :Skaak :

    SVS vs. Welkom Volkskool :

    A - span : Welkom Volkskool wenB - span : Welkom Volskool wen

    Junior span : Welkom Volkskool wen

    SVS vs. Brandwag :

    A - span : Brandwag wen

    B - span : Brandwag wenJunior span : Gelykop

    SVS vs. Odensia :

    A - span : Sentrale Volkskool wen

    B - span : Gelykop

    Junior span : Odensia wen

    SVS vs. Riebeeckstad :

    A - span : Sentrale Volkskool wenB - span : Sentrale Volkskool wen

    Junior span : Gelykop

    Jeugskou :

    Marius Kruger ontvang ‘n eerste plek tydens

    Jeugskou te Reddersburg.

    Landloopliga :

    Liga 2 : Joret Olivier (5’de), Chelani Brink (18’de), Cola Muti

    (14’de), Nikki Muti (16’de). Baie geluk aan Tertius Brink en Pieter

    van Schalkwyk wat ook deelgeneem het. Sterkte vir die volgende

    liga.

    ATKV - Redenaars : Goudveld Kunstfees Elandré van der Merwe B

    Katya Steyl ACarla Crous A

    Elizabeth Venter A

    Nieke Botha A+Burnette Staal A+

    Ruan Naude A+Hanriette van Zyl A++

    Iness van Zyl A++Shuan Morgan A++

    Miya Jordaan A++

    Rugby :

    0/11 A : Sentraal verloor teen Jordania 

    0/13 A : Sentraal wen teen Welkom

    Volkskool 24 - 50

    Netbal : SVS vs. Vaalpark

    0/9 A : Sentrale Volkskool wen 6 - 5

    0/9 B : Sentrale Volkskoool wen 3 - 2

    0/10 A : Sentrale Volkskool wen 14 - 13

    0/10 B : Vaalpark wen 0 - 5

    0/11 A : Vaalpark wen 2 - 190/12 A : Sentrale Volkskool wen 21 -15

    0/12 B : Sentrale Volkskool wen 19 - 140/13 A : Vaalpark 18 - 14

    0/13 B : Vaalpark wen 91 - 17

    Netbal : SVS te Truida Kestell-toernooi

    0/12 C : Sentraal verloor teen Goudveld 7 - 2

    Sentraal wen Jordania 5 - 3Sentraal wen New Horison 13 - 4

    0/12 D : Sentraal wen Fouriesburg 8 - 4

    Sentraal verloor teen Clarens 11 - 3Sentraal wen Jordania 15 - 0

    Neem asb. kennis dat die Spraak Drama uitslae eers volgende

    week in die Rooimier wees.

    Lynne Scheepers

     Jun :  Graad 4 :  Graad 5 :  Graad 6 :  Graad 7 : 

    3  AFR : SkryfkunsMusiek  

    6  Tegnologie 

    7   Afrikaans  LV  Geskiedenis  Meetkunde 

    8  Engels  Engels  Engels  Geskiedenis 

    9  Geskiedenis  Geskiedenis  Geografie  Wiskunde : Algebra 

    10  Wiskunde 1  Wiskunde 1  Wiskunde 1  Afrikaans 

    13  Geografie  Geografie  Lewensvaardigeheid  Natuurwetenskap 

    14  Wiskunde 2  Wiskunde 2  Wiskunde 2 ENG : SkryfkunsDrama 

    15  AFR : Skryfkuns  AFR : Skryfkuns  AFR : Skryfkuns  EBW 

    20  Natuurwetenskap  Natuurwetenskap  Natuurwetenskap  Lewensvaardigheid 21  ENG : Skryfkuns  ENG : Skryfkuns  ENG : Skryfkuns  Engels 

    22  Lewensvaardigheid  Afrikaans  Afrikaans  Geografie 

    23 

    24 

    EKSAMENROOSTER : Junie 2016

  • 8/16/2019 Rooimier 17 - 2016

    5/6

    Graad 4 

     AFR : Platinum handboek: Leer al die ‘Taalfokus”-blokke op die volgende bladsye: (Bl.2, 7, 8, 17, 18, 27, 28, 32, 37,

    47, 48, 54, 57, 58, 62, 67, 68, 77, 78, 87 en 88)

    SW : Geografie : Platinum handbook (Bl. 4, 8, 10, 11, 15, 23 - 45), Geskiedenis : Platinum handboek: Kwartaal 1

    (Bl. 83, 84 en 90 - Leer net nuwe woorde), Tweede kwartaal (Bl.98 - 106 en 108 - 113).

    WISK :Vraestel 1 : Handboek: (Bl.63, 86, 99, 104 en 105). Bewerkings: optel, aftrek en vermenig-vuldig.Telwerk, woordprobleme. Afrond tot naaste 10, 100. Vraestel 2: Handboek (Bl.64-68, 70-72, 75-77),

    Breuke en lengte : (Bl.78 -80, 87 -89) 3D Vorms :(Bl.91-93, 95), Simmetrie + meetkundige patrone.Leer

    aantekeninge in “flip file”. 

    ENG : Handbook: (Pg. 51, 52, 54, 59, 61, 62, 64, 72,74 80, 81). Summary of language Term 1 and 2 (Flip file). Com-

    prehension Test p 85.

    NW &

    TEG :Handboek: (Bl.56, 58-61, 64, 66-68, 70-75, 76 – 80) & (Bl.88, 92, 94, 96, 98, 100 - 103, 106). Sleutelwoorde in

    werkboek - Kwartaal 2.

    LV : Emosies : (Bl.54, 55), Groepwerk : (Bl.56,57 – Sien ook in jou lêer), Afknouery : (Bl.60 – Tipes & wat om te

    doen), Kinderregte & Verantwoordelikhede : (Bl.65 – Prentjies & Sien ook in jou lêer), Verantwoordelikhede :

    (Bl.69)

    Graad 5 

    ENG : Platinum : Personal pronouns (pg.7), May\Can (pg.15). Simple present, simple past and simple future tense

    (pg.16 and 21) & extra notes. Prepositions (pg.23, 60,71), Question forms (pg.24, 26, 49), Possesive pronouns

    (pg.32), nouns that shows belonging (pg.32), Irregular verbs (pg.41) and spelling worksheet. Revision (pg.44),

     Adjectives (pg.49,70), Singular and plural nouns as well as countable and uncountable nouns (pg.51) & extra

    notes. Revision (pg.54). Capital letters (pg.61). Spelling (pg.70) & extra worksheet, Adverbs (pg.79,80) & extra

    notes.

     AFR : Taalwerk: Alles in die leerlêer opgesom. Die idome van tema 6 tot 9. Handboek: (Bl.52,57,

    58,60,62,67,68,70,72,75,77,78,80,82,86,87,90) & begripstoets.

    WISK : Vraestel 1: Tema 10 : Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor (Bl. 58 -59). Tema 11: Getalsinne: Optel,

    aftrek en omgekeerde bewerkings (Bl.60-64). Tema 12 : Breuke (Bl.66-71). Tema 14: Vermenigvuldiging, faktore,

    veelvoude, (Bl.78-82). Tema 18: Deling, (Bl.100-104). Woordsomme. Vraestel 2: Tema 8: Eienskappe van 2D

    vorms (Bl.42 – 45). Tema 9: Inhoud en volume (Bl.48-53). Tema 13: Lengte, herlei, meet (Bl.72-77). Tema 15:

    3D voorwerpe (Bl.86-87) tabel op (Bl. 91). Tema 16: Meetkundige patrone (Bl.92 -95). Tema 17: Simmetrie (Bl.96

    -97) & Woordsomme.

    LV : Selfbeeld / Selfbegrip (Bl.4), Positiewe Selfbegrip (Bl.5), Verskillende Emosies (Bl.12), Om Emosies positief te

    hanteer (Bl.13), Verhoudings: (Bl.16, 17), Def van stereotipe, diskriminasie en vooroordeel (Bl.50 en 51). Kinder-

    mishandeling: Tipes en hoe om dit te hanteer (Bl.54, 55), Geweld : Maniere hoe om op geweld te reageer

    (Bl.59), Verhoudings: Lees (Bl.62 & 63) net deur.

    NW : Onderwerp 6: Metale en nie-metale (Bl.61-69 & 72). Onderwerp 7: Gebruik van metaal (Bl.74-77 & 80-82 & 84).

    Onderwerp 8: Die verwerking van materiale (Bl.86-94). Onderwerp 9: Verwerkte materiale (Bl.96-101 & 104 -

    108). Eerste kwartaal werk: Voedselketting (Bl.40-43). Bestuiwing en bevrugting / Dele van blomme (Bl.50).

    Bevrugting (Bl.52). Afbakening soos onderstreep in handboek.SW : Geografie : Eerste kwartaal kortvrae : (Bl.5,8,10,13), Tweede kwartaal kortvrae : (Bl.26,27,28,31,33,37), Eerste

    kwartaal langvrae : (Bl.5 – Kaartwerk, Bl.6,9,15,17 + Kaart op Bl.7), Tweede kwartaal langvrae : (Kaartwerk :

    Bl.34 & 35), Geskiedenis : Eerste kwartaal kortvrae : (Bl.92,93,101), Tweede kwartaal kortvrae :

    (Bl.112,113,114,117,118,119,120,121,122,125,127), Eerste kwartaal langvrae : (Bl.90,95,96,103),

    Tweede kwartaal langvrae : (Bl.115 & 127)

  • 8/16/2019 Rooimier 17 - 2016

    6/6

    Graad 6 

    ENG : File : Term1: (pg.1-4),Nouns(pg.12, 13), Relative pronouns (pg.15-17) a, an(pg.17-21), Adjectives/ degrees of comparison (pg.22-

    35),Simple tenses: present, past and future(pg.41), Regular/irregular verbs (pg.44), Homophones(pg.51-54), Apostrophe. Term 2:

    (pg.6,7)Adverbs, (pg.8,9) Conjunctions, (pg.14-17) present continuous tenses (pg.24) adverbs . Platinum Book: (pg.8) countable

    nouns /a/an (pg.15) use of a, an, the. (pg 20 & 30) (pg.47) nouns showing belonging (pg.50 & (pg.57) regular and irregular verbs (pg.60

    & 67) adjectives to compare/ degrees of comparison (pg.70 & 80)

     AFR : Platinum :  (Bl.62,65,67,68,69,72,74,79,80,81,84,86,87,91,92,93,96,98,102 – 105,108 & Teikenwerkvelle), Oranje : (Bl.19 – 21, 30 – 

    32, 43,94 – 97)

    SW :Geskiedenis: Eerste kwartaal kortvrae : (Bl. 100, 102, 104, 107, 111),Tweede kwartaal kortvrae: (Bl.120, 122, 126, 127, 129, 10, 131,

    137, 138, 139). Eerste kwartaal langvrae : (Bl.109, 112, 114, 115, 116), Tweede kwartaal langvrae : (Bl.124, 132 & 133, 134 -135, 138),

    Geografie : Kaartvaardighede (Bl.2 – 27 , Aarde – aardbol, kaarte lees en gebruik, atlas gebruik, statistieke) Handel (Bl.30  – 47), Ruil-

    handel, Invoere & Uitvoere, grondstowwe, hulpbronne,vervaardiging, Regverdige handel (Langvraag)

    WISK : Vraestel 1 : Heelgetalle (Bl.4 – 9, 64 – 65), Breuke (Bl.18 – 26), Desimale getalle (Bl.100 – 107), Bewerkings (Bl.12 – 17, 66 – 70, 92 – 

    98), Vraestel 2 : Tyd (Bl.30, 31, 33, 35), 2D-Vorms (Bl.36, 37, 38, 43), Datahantering (Bl.44, 46, 47, 48, 50, 52), 3D-Voorwerpe(Bl. 72,

    73, 75, 76), Meetkundige patrone (Bl. 78, 79, 80, 81, 85). Simmetrie (Bl. 86, 89), Kapasiteit en Volume (Bl.109, 110, 111, 112, 113),

    Leer ekstra oefeninge en gaan deur assesserings sowel as die oefeninge in jou werkboek.

    LV : Sleutelwoorde (Bl.5,10,14,16,20,61,66), Postiewe selfagting (Bl.4,5,6,7), Portuurgroepsdruk (Bl.16), Hoe om op groepsdruk te reageer

    (Bl.17), Probleemoplossingsvaardighede (Bl.20,21), Afknouery (Bl.64), Hoe om afknouery te hanteer (Bl.67)

    NW : Sleutelwoorde (Bl. 56, 62, 70, 72, 78, 80, 81, 84, 92, 96, 102, 107), Sleutelbegrippe (Bl.63, 67, 71, 77, 80, 83), Sketse (Bl.56, 58), Her-siening van Onderwerp :5(Bl.60), 6(Bl.68), 7(Bl.90), 8(Bl.100), 9(Bl.110), Kwartaal 2 : Halfjaar hersienningeksamen (Bl.111 – 112),

    KERNWOORDE:  (FASE VAN MATERIE, FASE VERANDERINGS, MENGSELS, SKEIDINGSMETODES, OPLOSSING, OPLOSBARE

    EN ONOPLOSBARE STOWWE, SMELTING, OPLOSSING, VOLUME, MASSA, VERSADIGDE OPLOSSING, TEMPO VAN OPLOSS-

    ING,OORSAKE VAN WATER BESOEDELING, CHOLERA, DIARREE, VLEILANDE, WATERGEHALTE, BIODIVERSITEIT, FILTRE-

    RIN, DEKANTERING), Langvrae : (Bl.96 – Vleilande, Bl.92 – Oorsake van Waterbesoedeling, Bl.105 – Hoe om water skoon te maak)

    Graad 7 

    NW : Summatiewe assessering : (Bl.71, 84-85, 90-91,100), Het jy geweet? (Bl.64, 75, 76), Langvrae (Bl.64, 65 – 66, 73, 79, 80, 88 – 89, 92),

    Kortvrae : (Bl.66 – 70, 86, 87, 89, 93 -94, 95 – 97), Diagramme (Bl.72), Sketse (Bl.76, 77, 86)

    Musiek : (Bl.185 – 187,189 – 194, 213,200 – 201), Notablok (Bl.218,197), Notablok (Bl.219,205)

    Drama : Langvrae : (Bl.91 – 96, 109,110), Kortvrae ; (Bl.99,102,104,105,106,125,131,132)

     AFR : Platinum : (Bl.51,53,55,56,57,60,62,66,67,68,69,72,74,75,79,80,81,84,86,87,89,91,92,93,96,98,101,102,103,105,108 & Teikenwerk-

    velle), Afr. My taal : (Bl.51, 52 & 32)

    EBW : Eerste kwartaal kortvrae : (Bl.10,13,14,26,32,33), Tweede kwartaal kortvrae : (Bl.48,49,50,52,53,58,59,61,62,63,68,69), Eerste kwartaal

    langvrae : (Bl.15), Tweede kwartaal langvrae: (Bl. 53&54,59 & 60,64,66,67,71)

    TEG : Eerste kwartaal :Hoofstuk 1 (Bl.13), Hoofstuk 2 (Bl.32 – 35 & 42 – 44), Hoofstuk 3 (Bl.49,51,52), Tweede kwartaal : Hoofstuk 4 (Bl.73

     – 86), Hoofstuk 5 (Bl.87 – 95)

    WISK : Algebra : Telgetalle (Bl.4 – 19), Eksponente (Bl.20 – 29), Breuke (Bl.78 – 91), Desimale breuke (Bl.92 – 99), Funksies & Verwant-

    skappe (Bl.104 – 111), Meetkunde : Lyne (Bl.32 – 33), Konstruksies (Bl.36 – 57), 2 D (Bl.58 – 72), Oppervlak & Omtrek (Bl.114 – 127),Buite oppervlak & Volume (Bl.128 -134)

    LO : Woordvenster : (Bl.3,4,7,9,42,43,44,45,49,52,54,58,63), Mishandeling (Bl.52), Belangrikheid van oefen (Bl.9), Belangrikheid van lees

    & studeer (Bl.29,30,31), Puberteit (Bl.16,17),Selfbeeld te verbeter (Bl.4,5), 6 Beroepsvelde (Bl.63  – 68)

    SW : Geskiedenis : Eerste kwartaal kortvrae : (Bl.26,27,30), Tweede kwartaal kortvrae : (Bl. 62, 63, 64, 65, 66, 68, 69, 70, 71, 74, 75),

    Eerste kwartaal langvrae : (Bl.31,32,37 & 38), Tweede kwartaal langvrae : (Bl.67,69,72,73,74)

    Geografie : Module 1 - Eenheid 1 : Kaarte (Bl.8,9), Eenheid 2 : Sketskaarte (Bl.12), Eenheid 4 : Afstand (Bl.18,19,23), Module 2 – 

    Eenheid 1 : Aarde (Bl.44,45), Eenheid 2 : Vulkane (Bl.46  – 48), Eenheid 3 : Aardbewings (Bl.50,51, 52, 53), Eenheid 4 : Oorstromings

    (Bl.54,55,56,59)  – Slegs onderstreepte werk in handbook, alle aantekeninge in werkboeke, sketse en nuwe woorde.

    ENG : File : Term 1 : (pg. 1-4),Punctuation (pg. 5-8),Present tense (pg. 10/11),Types of sentences (pg. 12-15), Past tense (pg. 20-22) ,

    Countable/uncountable nouns (pg. 29), demonstrative pronouns. File : Term 2 : (pg.2-4),Clauses/Main/dependent (pg.6-8), Homo-

    phones/Homonyms (pg.10/11), Adjectives (pg.12-14), Simple tenses (pg.14/15), Subject /verb/object + predicate (pg.17-23), Direct /

    Indirect speech (pg.25-27), Synonyms (pg.27/28), Antonyms (pg.33), Apostrophe (pg.34-37),Present continuous tense. Platinum

    Book:(pg.11), Countable/uncountable nouns (pg.24), Pronouns personal /possessive (pg.40 - Revision Nr. 4/Revise), (pg.54 -

    Revision) , (pg. 65), Prefix/root/suffix (pg. 68 - Revision),(pg.80) (Revision Nr. 1/2) / pg. 94 (Revision Nr. 1/2) / pg. 108 (Revision Nr.1-5

    Revise), Second worst thing – Chapter 1-5 [Same day as language]