Rooimier 5 Web

download Rooimier 5 Web

of 7

Transcript of Rooimier 5 Web

  • 8/13/2019 Rooimier 5 Web

    1/7

    wie

    wat

    waar

    wanneer

    [email protected]

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

    Skoolhoof: Mnr. LGH Welthagen Hillstraat 92

    5 van 2014 21 - 27 Februarie 2014

    Tel. 056 212 5731

    RooimierSenties

    Uit die hoof se kantoorNou die dag lees ek hierdiendrukwekkend stukkie oor n Ma enhet gevoel dat ek dit graag met almal wildeel. Die stukkie het as volg gelees...my vrou was besig om haar lisensie bydie Munisipale Verkeerskantoor te hernu,oe die klerk vra watter tipe beroep sy

    beoefen. Onseker hoe om die vraage beantwoord, huiwer sy ... Wat ek

    bedoel, s die klerk, het u n werkof is u net n ...? Natuurlik het ek nwerk, s my vrou blitsig. Ek is n Ma.

    Ons lys nie Mas as n beroep nie,maar Huisvrou sal goed wees stel dieklerk met empatie voor. Sy het totaalen al van die storie vergeet tot eendag,oe sy haar weer in dieselfde situasie

    bevind, di keer by die Stadsraad. Dieklerk het na n professionele vrou gelyk,selfversekerd, bekwaam en seker inbesit van een of ander ho en belangrikeitel, iets soos Interrogasie beampte of

    Stadsregistrateur. Wat is u beroep? hetsy belangrik en ondersoekend gevra.Wat my vrou dit laat s het, weet

    ek nie, maar die woorde het neteenvoudig by haar mond uitgekom:Ek is n Navorsingsassosiaat in diestudieveld van Kinderontwikkeling enArbeidsverhoudinge. Die klerk vriesskielik, hou op met skryf en kyk op namy vrou asof sy haar nie reg gehoor hetnie. Sy herhaal toe die titel, stadig enmet klem op die belangrikste woorde enstaar met verbasing hoe haar verklaringneergeskryf word in donker, swart ink opdie beampte se vraelys. Mag ek vra,s die klerk met nuwe belangstelling,wat presies doen u in u veld? Rustig,

    sonder enige teken van verbouereerdheidn haar stem, het sy haarself die vraaghoor antwoord: Ek het n voortdurendeprogram van navorsing, in dieaboratorium en in die veld. (Normaalwegsou sy s binnenshuis en buitenshuis).Ek is besig met my Meesters, (eerstedie Here en dan die hele familie) enek het alreeds vier toekennings (almal

    dogters). Hierdie werk is natuurlik eenvan die mees veeleisende beroepe indie Geesteswetenskappe (enige ma watwil stry?). Ek werk gereeld 14 ure perdag, (24 is meestal die geval), maar diewerk is n groter uitdaging as die meestealledaagse beroepe en die vergoedingis eerder die satisfaksie wat ek daaruitkry, as die geld. Daar was n duideliketoon van respek in die klerk se stemnadat sy die vraelys verder voltooi het,opgestaan en my vrou met die hoogste

    agting persoonlik tot by die deur vergeselhet. Toe my vrou by die huis kom,opgeruimd met haar nuwe skitterendeberoep, word sy gegroet deur haarlaboratoriumassistente 13, 7 en 3 jaaroud. In die slaapkamer kon sy ons nuweeksperimentele model (6 maande oud)in die kinderontwikkelingsprogram hoor;besig om n nuwe vokale patroon uit tetoets.

    Sedertdien het sy n konstantebehaaglike glimlag op haar gesig,gevoed deur haar oorwinning oor dieburokrasie. Sy is nou op die amptelikemunisipale rekords vasgel as iemandwat meer uitmuntend en onmisbaaraan die mensdom is as net nog nMa. Moederskap! Wat n wonderlikeberoep! Om te dink ek het my vrougehelp om daardie titel te verwerf.Ek is sommer lus en skryf dit op ngoue bord op ons slaapkamerdeur!

    Maar nou wonder ek: Sal oumas dandalk Senior Navorsingsassosiate indie studieveld van Kinderontwikkelingen Arbeidsverhoudinge wees, oumaswat inbly, Uitvoerende SeniorNavorsingsassosiate? Wat van tannieswat gereeld kom kuier? AssosiaatNavorsingsassistente! Dankie tog virmammas wat so baie vir ons omgee.

    Trots Senties!

    Gedagte van die week: Jy moet in elk geval dink, hoekom dink jy nie groot nie?

    Donald Trump

    Dankie aan AL die personeel virhulle harde werk met die NVS

    Swemkampioenskappe en Kroon seAtletiekbyeenkoms, julle is sterre!

    Hier is van die personeel hard aan die ...werk.

  • 8/13/2019 Rooimier 5 Web

    2/7

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 21 - 27 Februarie 20142

    AssesseringGraad4

    4

    44

    4

    666

    7

    7

    7

    Vak DagEnglish 26th Language test p 6, 8, 16, 18, 25, 26

    NW 27ste Praktiese ondersoek Bl. 28 en 29.

    Wiskunde 28ste Opdrag (Dagboek) Bl. 28

    Afrikaans

    SW

    Wiskunde 28steNW 25ste

    NW 28ste

    Wiskunde

    NW 26ste

    Kuns

    Sinonieme, woordsoorte, lettergrepe, leestekens,intensiewe vorme en trappe van vergelyking.Gesk. Doen onderhoud (vraelys word verskaf),Aard. - Kaarte

    Ondersoek ruimte en vormsToets Bl. 1 - 10

    Toets Bl. 11 - 26

    Opdrag- lyne, hoeke en konstruksies

    Toets Bl. 2 - 18

    Bring klei saam (soos op benodigdhedelys aangedui)

    Werk

    Slaagvereistes:Afrikaans 50%

    Ander vakke 40%

    Leerlinge MOET Afrikaans en Wiskunde slaag.

  • 8/13/2019 Rooimier 5 Web

    3/7

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 21 - 27 Februarie 2014 3

    sonskyn

    senties

    DatumlysTydskrifteDie koshuis benodig ou tydskrifte asb.

    24 Feb Tweekamp proewe by Rooiskool en Mrewag om 14:00

    27 Feb Boksmartkursus by Kroonheuwel om 17:00

    Spesiale klas se konsert item by Edelkroon om 18:30

    28 Feb Sakemanne van Johannesburg besoek skool om 11:00 Die Palms se konsert om 18:30 in skoolsaal

    1 Maart Brandfort se Sportdag vir Rugby en Netbal

    Noord Vrystaat Atletiekbyeenkoms in Sasolburg

    MAMMAhier is iets lekkers om by te woon.Bederf jouself met ekstra kennis.

    GROUP OF COMPANIES

    0861CAVELIER

    www.cavelier.co.za

    Baie dankie aan Cavallier vir die

    lojale ondersteuning aan ons

    Spesiale Klasse!

    Grootdanka

    andie

    volgendeper

    sone:

    KabolsleRic

    he

    LourensSwar

    t

    BernieStaal

    PietDelport

    AlbertusStee

    nkamp

    DirkSte

    enkamp

    WillemHagen

    Opregtewaa

    rdering

    SpesialeKlas

    se

    Grootdanka

    andie

    volgendeper

    sone:

    KabolsleRic

    he

    LourensSwar

    t

    BurnieStaal

    PietDelport

    AlbertusStee

    nkamp

    DirkSte

    enkamp

    WillemHagen

    Opregtewaa

    rdering

    SpesialeKlas

    se NannaLou

    wDJLie

    benberg

    LW:Slegs formeleassesserings word in Rooimier

    geplaas. Informeleassesserings soos bv.

    klastoetse, word nie in

    Rooimier geplaas nie.

  • 8/13/2019 Rooimier 5 Web

    4/7

  • 8/13/2019 Rooimier 5 Web

    5/7

    5

    Lekker verjaarNautilus Wiskunde Kamp vir

    Graad 4 7 leerlinge vind

    op 15 Maart plaas

    by Fichardtpark Primre Skool,Bloemfontein.

    Inskrywingsgeld beloop R150

    en moet voor 6 Maart by Juf.

    Carol inbetaal wees.

    Dankie vir Oom Smiley

    Liebenberg wat die eerste

    Elektroniese witbord vir

    die skool geskenk het, ons

    waardeer dit baie.

    Ons sal die bord eersdaags

    op n gepaste wyse van homontvang.

    Ons daag ander besighede

    uit om Mnr. Liebenberg na te

    doen.

    Die skool gaan eersdaags nog

    4 ekstra van hierdie

    elektroniese borde installeer.

    Dankie aan al die dogters wat

    tydens

    Kroon

    Atletiek

    gehelp het

    met die

    beamptes

    se kos en die

    paviljoene skoongemaak het.

    Wen n vakansie en ondersteun

    die Tegnologieklas.

    Ons wil graag die Tegnologieklas

    opgradeer en rekenaarprogramme

    en apparaat aankoop.

    Ondersteun ons asb, dit is

    vrywillig en geen kind word

    gedwing om n vorm te vat nie.

    Sterkte aan Juf Andrea Pieterse

    met haar trouevolgende Saterdag

    1 Maart, asook

    juffrou Carol met

    haar dogter se troue op

    dieselfde dag.

    Dinsdag 25 Feb om 18:00 is daar

    n vergadering vir alle VO leerlinge

    en hul ouers.

    Inligting

    oor dieVO-program

    gaan

    deurgegee

    word en ouers

    sal al hulle vrae kan vra.

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 21 - 27 Februarie 2014

    SPORTDAG:1 Maart 2014

    Staatspresident Swart

    (Brandfort)

    n Groot aantal van ons netbal en

    rugbyspanne is betrokke by bogenoemdesportdag, op Saterdag, 1 Maart.

    Dit is dieselfde dag as die NVS -

    atletiekbyeenkoms en atlete sal dus nie

    aan hierdie sportdag deelneem nie.

    Ouers moet ons asb. op daardie dag help

    met vervoer waar moontlik!

    Daar word met groot lof gepraat van

    hierdie dag, en ons spanne het die

    mededinging nodig voordat die liga-seisoen in die tweede kwartaal begin.

    Spanne betrokke:Rugby:o/9A Sentiesvs Zastron (14:30)

    o/11A Senties vs Zastron (13:45)

    Netbal:o/7A Senties vs SPS (08:05)

    vs PBS (10:25)

    o/8A Senties vs Pres. Steyn (08:40)

    vs Dealesville (11:00)

    o/9A Senties vs PBS (11:35)

    vs SPS (12:45)

    o/11A Senties vs Pres. Steyn (13:55)

    vs SPS (15:40)

    o/11B Senties vs Zastron (15:40)

    vs SPS (13:20)

    o/13A Senties vs PBS (08:05)

    vs SPS (13:20)

    o/13B Senties vs Pres. Steyn (10:25)

    vs SPS (13:55)

    TennisBaie geluk aan die volgende

    spelers wat gekies is vir die

    Noord-Vrystaat span D o/14.

    Lean Marais

    nr. 4 in

    A-span.

    Lezanne Geldenhuys

    nr. 4 in

    B-span.

    Wilma Crous

    nr. 6 in

    B-span.

    22 FebruarieKarabo Lenkwane

    23 FebruarieJanke ViljoenAndr Botes

    26 FebruarieGizelle Haarhoff

    28 FebruarieRuan Erasmus

  • 8/13/2019 Rooimier 5 Web

    6/7

    6 Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 21 - 27 Februarie 2014

    SWEM-UITSLAE

    NOORD-VRYSTAATKAMPIOENSKAPPE 2014Corne Kruger Vierde plek 50m Borsslag

    Vierde plek 200m IM

    Chene Jacobs Derde plek 50m Borsslag

    Uli Crots Derde plek 50m Rugslag

    Clarise Smit Derde plek 100m Borsslag

    Burger Marais Vierde plek 50m Rugslag

    Vierde plek 50m Vlinderslag

    Derde plek 200m IM

    Derde plek 50m Borsslag

    Tweede plek 50m Vryslag

    Lene du Plessis Vierde plek 100m Borsslag

    Derde plek 200m IM

    Derde plek 50m Rugslag

    Derde plek 100m Rugslag

    Derde plek 50m Vlinderslag

    Tweede plek 100m Vryslag

    Tweede plek 50m Vryslag

    Marchelle Roux Vierde plek 50m Borsslag

    Derde plek 100m BorsslagTweede plek 200m IM

    Tweede plek 100m Vryslag

    Tweede plek 50m Rugslag

    Tweede plek 50m Vryslag

    Tweede plek 100m Rugslag

    Tweede plek 50m Vlinderslag

    Leeraflosse:Seuns A span Vierde plek

    (David Crous, Burger Marais, Louwtjie Greyling, Ethan Sadler,

    Marchelle Roux)

    Wisselslag Aflosse:Seuns 0/11

    Derde plek

    (Conrad Hattingh, Burger Marais,

    DW Staal, Barend Nel)

    Seuns 0/13

    Tweede plek

    (Burger Marais, Tiaan Botes,

    Simon van Heerde,

    Marchelle Roux)

    Seuns 0/10Eerste plek

    (Burger Marais, Uli Crots, Conrad Hatting, Dandre Kruger)

    Dogters 0/13

    Eerste plek

    (Len du Plessis, Corne Kruger, Clarise Smith, Leane Marais)

    Sentiesport

    22 Goud18 Silwer

    19 Brons

    15 4de plekke

    Totaal 74 plekke

    3 nuwe rekords:Emma Schutte

    80m D/10

    Dendr Aucamp

    70m H S/11Dogters o/10

    aflos

    Atletiek46 Atletedeur na NVS

    Spesiale toekenningsDendr Aucamp Beste senior seun baanatleet

    Elizmari Engelbrecht Beste senior dogter veldatleet

    Tineke ONeil Beste senior dogter baanatleet

    NVS Atletiekbyeenkoms is Saterdag, 1 Maart in Sasol.

    Geen program is nog ontvang nie.

    Emma Schutte tydens die dogters

    o/10 aflos

    Sterkte aan

    Len du Plessis

    en Burger Marais

    met Lewensredding

    kampioenskappe in

    Bloemfontein op

    27 Februarie 2014.

  • 8/13/2019 Rooimier 5 Web

    7/7

    Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 21 - 27 Februarie 20147

    Sentiesport

    Pure goodnessostrich dogfoodin 8kg / 20kgOstrich & rice

    High in taste

    Low in cholesterol

    Balanced Omega 6 & 3

    The healthychoice for mans

    best friend with pureostrich goodness

    as ostrich is the onlysource of protein.

    OstriPet Beskikbaar te Aambeeld PadstalBloues Landbou terreinEric Ungerer 082 853 1881

    Netbal Afrigtingskursus te Sentrale Volkskool21 en 22 Maart 2014

    Ons is baieopgewonde

    oor die

    vooruitsig om

    n afrigtings-

    kursus vir al

    ons spelers en

    afrigters op bogenoemde datums hier op

    eie bodem aan te bied.

    Die kursus word aangebied deur Burta

    de Kock (UV Varsity-span en VS-span

    afrigter) en haar assistente. Die doel

    van hierdie kursus is om ons afrigtersen spelers tot n hor vlak van kennis en

    vaardighede te ontwikkel.

    Ons versoek ouers om vroegtydig n

    aantekening te maak van hierdie datum,

    aangesien dit oor die langnaweek strek,

    net voordat die skole sluit. Dit is vir ons

    baie belangrik dat elke speler hierdie

    geleentheid sal bywoon. Al ons afrigters

    gaan by hul spanne betrokke wees

    tydens die kursus.

    Voorlopige program:Vrydag 21 Maart 2014o/7 - o/9 vanaf 09:00 tot 13:00

    o/10 - o/13 vanaf 14:00 tot 17:00

    Saterdag: 22 Maart 2014o/10 - o/13 vanaf 08:00 tot 12:00

    Kostes verbonde aan die kursus sal

    (spoedig) deurgegee word.

    Vir enige navrae kontak: Juf Annelie

    Snyman by 072 342 4545.

    Vaalpark Atletiekbyeenkoms uitslaeSaterdag 15 Februarie 2014

    Sasolburg

    Senties se Skaaktoernooi13 en 14 Maart

    Die program is as volg:1. Rondte 1 is op Donderdag 13 Maart om 18:00 in die saal

    2. Vrydag 14 Maart se program lyk soos volg:

    2.1 Rondte 2 14:30

    2.2 Rondte 3 16:00

    2.3 Rondte 4 17:30

    2.4 Rondte 5 19:00

    Geen inskrywingsgelde nie.

    Julle kan in gewone

    klere speel.

    Ons speel in die skoolsaal.

    Drie van ons atlete het Saterdag

    15 Februarie 2014 gaan deelneem

    aan die Vaalpark Prestige

    Uitnodigingsbyeenkoms op Sasolburg.

    Hulle het puik presteer.

    Hulle behaal die volgende plekke .

    Paul Zietsman 2de Hoogspring S 0/12,

    Ju-Marie Swanepoel 3de Gewigstoot D

    0/13

    Dendre Aucamp was 1ste met 70m H en

    4de in 80m vir S 0/11.

    Hy word ook aangewys as die beste

    senior seuns baanatleet vir die dag vir sy

    prestasie met die 70m hekkies.

    Baie geluk Dendre dit is n puikprestasie!Dendre Aucamp in aksie