Rooimier 27 - 2015

download Rooimier 27 - 2015

of 6

Transcript of Rooimier 27 - 2015

  • 7/23/2019 Rooimier 27 - 2015

    1/6

    No. 27 Oktober 2015

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

    [email protected]

    Uit die hoof

    se kantoor

    Boelies

    Om jou uit te laat oor hierdie

    onderwerp, is baie gevaarlik. Die

    feit is: Daar s boelies! Studies

    het getoon dat in kleuterskoleen ouetehuise die boelie ten-

    dens die hoogste is. Dit laat n

    mens nogal dink! Afknouery is

    onaanvaarbaar. Ouers moet eg-

    ter verstaan dat kinderspel wat

    soms soos bakleiery lyk, nodig is

    in die proses van kinderontwik-

    keling. Kinders leer daardeur om

    hulleself te handhaaf en bv.vaardighede te leer om vrede te

    maak.

    In omgewings waar baie geweld

    is en min sekuriteit, kan daar

    meer geweld voorkom. Kinders

    is groot na - apers! Kinders

    moet blootgestel word aan n

    veilige omgewing: Ouerhuis en

    skool. Studies het ook getoon

    dat homogene klasse, bv. sterk

    en swak klassies, beslis lei to

    etiketering (labeling) en af-knouery, daarom word al ons

    klasse heterogeen ingedeel

    sterk, gemiddeld en swak in een

    klas. Moet dus asseblief nie ver-

    soek dat u kind in n sekere klas

    moet wees nie hierdie versoeke

    lei soms daartoe dat ons die

    nuwe jaar reeds met n Boelie

    -

    probleem sit

    Ons het regtig nie n groot

    probleem wat afknouery betref

    by ons skool nie, maar gaan ook

    nie wegkyk van probleme wat

    mag opduik nie! Senties streef

    na n boelievrye area waar almal

    veilig moet voel. Ons moet ons

    kinders grootmaak om die ander

    wang te draai (n sagte ant-

    woord keer die grimmigheid af).

    Sulke gevalle moet onmiddellik

    onder ons aandag gebringword.

    Die mooiste en lekkerste

    kwartaal word vir al ons kinders

    en ouers toegewens. Geniet julle

    kinders en ondersteun hulle, ver-

    al gedurende die voorbereiding

    vir die assesserings en eind -

    eksamen! Neem kennis dat onsreeds op 12 November 2015

    met die eindeksamen begin, wat

    dan sal duur tot 27 November

    Gedagte vir die week : Hy wat pragtige rose in sy tuin het, het ook pragtige

    rose in sy hart. SR Hole

  • 7/23/2019 Rooimier 27 - 2015

    2/6

    17 Okt Parravlei Classic Golfdag by Country Klub

    19 Okt Oueraand om 17:30 vir ouers met wie daar

    afsprake gerel isBring-en-Braai vir alle ouers om die jaar af te sluit.

    Vure sal voorsien word. Bring eie eetgerei

    saam asseblief.

    20 Okt 0/11A krieket vs COE(tuis) en 0/11B vs.Kroonheuwel

    (weg)

    Finansile vergadering om 17:30

    21 Okt 0/9A krieket vs COE(tuis) en o/9B vs Kroonheuwel(weg)

    22 Okt o014A krieket vs COE(tuis) en o/14B vs S Senekal(weg)

    23 Okt Gr. 1 Kuierdag vanaf 10:00 tot 12:00

    30 Okt Kroon Tennisproewe om 14:00

    3 Nov Junior Primr Prysuitdeling om 17:30

    4 Nov Senior Primr Prysuitdeling om 17:30

    16 Nov Begrotingsvergadering om 17:30 in die

    skoolsaal vir alle ouers.

    ONTHOU :

    Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur nadie volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat

    laat is word aanvaar nie.

    [email protected]

    Vir meer inligting rondom die plasings, kontak vir my op

    (Lynn : 071 - 464 - 9146)

    Assessering - Oktober

    Datum :

    Gr :

    Vak :

    Beskrywing :

    19 Okt 7 Wisk Toets : Heelgetalle

    NWPrente oor fotosintese

    (Minstens 5)

    19 Okt 6 Wisk

    Tema 28 & 29 : Ver-

    menigvuldiging &

    Getalbegrip

    19 + 20

    Okt

    NWBou n model van die

    aardbol in die klas.

    21 Okt Wisk Tema 30 : Breuke

    20 Okt 5 NW

    Formele Toets : Bl 161

    184 (Planeet Aarde en

    die aarde se oppervlak)

    20 Okt 4 EngPrep. Reading (Reader

    pg. 55 & 56)

    23 WiskToets : Tema 33 , 34 &

    35

  • 7/23/2019 Rooimier 27 - 2015

    3/6

    Ahoy...

    Sentie seerowers

    Kom seil Vrydag,

    23 Oktober, 10:00-12:00 saam

    Sentrale Volkskool op ons skip

    vol avonture!!!

    Ons sien uit om saam al ons

    voornemende Graad 1 seerow-

    ers te kuier!!!

    Sien jou daar

    Junior - Primr RedenaarsuitslaeRegstelling by Graad 2

    Graad 1

    Eerste : Carla van Deventer

    Tweede : Helene Fourie

    Derde : Kaylie Steyl

    Graad 2

    Eerste : Elizabeth VenterTweede : Shaun Morgan

    Derde : Inesse van Zyl & Jon de Winnaar

    Graad 3

    Eerste : Nieke Botha

    Tweede : Hendri Zietsman

    Derde : Amber Rodrick

    Nautilus:Die laaste Nautilus Kamp vir hierdie jaar vind op Saterdag,

    31 Oktober in Bloemfontein plaas. Leerlinge (Gr 4 7) wat

    die kamp wil bywoon moet hul inskrywingsgeld van R150

    nie later nie as 22 Oktober by Juffrou Carol inbetaal. Geen

    laat inskrywings kan aanvaar word nie.

    Alle netbalspanne begin op

    Maandag. 19 Oktober metnetbaloefening. Ons oefen

    van 14 : 00 - 15 : 00 op die

    volgende bane :

    0/7 & 0/8 = Grasbane

    0/9 & 0/10 = Tennisbane

    0/11 & 0/12 = Wanderers

    Daar sal net een oefening

    n week wees in n tyd wat

    die atlete ook pas.

    Dankie!

    NETBAL :

  • 7/23/2019 Rooimier 27 - 2015

    4/6

    WOW Spelfees wenners :

    Graad :

    1. Miya Jordaan

    2. Danie Schoonraad

    3. Katya Steyl

    Graad 5 :

    1. Margarete Zietsman

    2. Danelle Pretorius3. Brendan Bray

    Graad 6 :

    1. Bernd Nel

    2. Chanel Morgan

    3. Mieke Jacobs

    Graad 7 :

    1. Lucille Bray

    2. Melissa Westraad

    3. Monique Kock

    Vrystaat - Noordkaap Wiskunde Uitdaging :

    Bo 80% :Henri Zietsman

    Bo 60% :Gerrit EngelbrechtGezaan GrieselKatryn ElsJaco KleingeldTertius Brink

    Katya SteylCarla CrousHeylie ElsBrendan BrayMargarete ZietsmanJandrOelofseHendr FourieJanka CrousDillyn van der WaltCelente van ZylLucille Bray

    Bo 40% :JC YoungRicky GomezJan Rabe

    Louis du PlessisDanie SchoonraadLouis CronjeEwald ErasmusRory JoubertMarch MeyerTristan HorakConrad HattinghMieke JacobsJayden HartsliefBianca LombardDuan SmithJuan - Anthony SwartJoubert FourieMadison WeyerAbigail WeyerJean Ralph PetersenPieter HerbstAndr SadlerChanel MorganAshlyn JansenChelani BrinkAn KleynhansHanno KrielPaul Zietsman

    VRYDAG - 30 Oktober 2015

    Alle ouers met kinders vanaf 3 - 6 jaar is Welkom om die

    oggend saam ons te kom kuier

    Tyd : 08:00 - 10:00Waar : Oompie Kedoompie Kleuterskool

    Kom vind uit hoe u kind se ontwikkeling in totaliteit kan

    plaasvind. Ons kyk uit vir julle en ontvang julle graag!!!

    Baie geluk aan Jen Pretorius wat aan die NASP toernooideelgeneem het. Sy het 2de in die algehele afdeling vir junior en senior

    meisies geeindig en eerste in die junior meisie afdeling met n punt van

    261/300.

    Die volgende leerders gaan aan die SA toernooi deelneem op 17 Oktober

    te Parys :

    Jen Pretorius Louis du Plessis

    Reghardt Westmore Boeta Swanepoel

    El - Rico Klemp

  • 7/23/2019 Rooimier 27 - 2015

    5/6

    Hokkie :

    Die 1ste span seuns het tydens die

    Champ of the champs toernooi

    43ste in die land geeindig

    Hulle was uit die 10 spanne , 7deaangewys op die toernooi.

    Baie geluk, Senties is trots op julle!

    Baie geluk aan Donatien Welthagen watn silwer medalje in die mediese kategorie vir

    horskole gekry het. Sy is ook as die

    kategoriewenner aangewys uit 17500 leerlinge

    wat saam haar deelgeneem het. Sy wen n

    bedrag van n R1000.00

    Meike Hanswestern mounted gamesS.A.W.M.G.A ope (level 0)waaraan sy 12 itemsdeelgeneem het en n paar plekke gekry het asook1ste plek van item Quadroangle n 2de plek itemBarrels.

    Elrico klemp - western mounted gamesS.A.W.M.G.A ope waar hy opgeskuif is na vlak 1.

    Onder Sanesa skole (LEVEL O) het hy n( 2de pleksilver medalje gekry over 2de skole in Suid-Afrika 12 items.

    Western Mounted games

    S.A.W.M.G.A Ope

    5 % en meer

    vordering

    vanaf

    kwartaal 2 na

    kwartaal 3 ...

    KLAS : DOGTER : SEUN:

    4 A Alicia Abdulla Legotla Putsoenyane

    4 B

    Miya Jordaan

    David Crous

    4 C Amy Oberholzer Jandr Venter

    5 A Carla Crous Devin Vigne

    5 B Abia Botha Jaco Steyn

    5 C Madison Weyer Henry Myburgh

    5 D Janke Viljoen Brendon Bray

    6 A Gizelle Haarhoff Morn le Grange

    6 B An Kleynhans Jaden Venter

    6 C Sonika Saunderson Joshua Serfontein

    7 A Mia Marie Jacobs Jaun Kruger

    7 B

    Modiehi Lenkwane

    Zander Pelser

    7 C Anika Scheepers Tewie Lotter

    Ringbal 2016

    4 van ons leerders is tydens die vakansie ingesluit in verskeie SA spanne.

    A -spanne : Hendr Fourie, Frans Jv Vuuren, Lesego Motaung

    B -spanne : Conrad Hattingh

    Senties

    Klerewinkel

    Ondersteunersklere noubeskikbaar :

    Pette : R65.00

    Sunvisors : R60

    Golf T - hempde : R185.00

    Baadjies : R355.00

    Winkelure :Maandag ,

    Woensdae en

    Vrydae vanaf

    11:00 - 13:30

    Graad 4 :

    Graad 6 :

    Ronel J.v Vuuren 5% Jason Meintjies 5%

    Celine Trollip 5% Marichanne Hendriks 5%

    Tertius Brink 5% Christopher Moshoeshoe 5%

    Jandr Venter 5% Vihan Esterhuizen 6%

    Petrus Rossouw 6% Elain Scheepers 7%

    Milek Snyders 6% Anika de Ath 7%

    Amor Mostert 5% Jan Viljoen 7%

    Lesego Lekekela

    5%

    Danie Malan 9%

    Graad 7 :

    Janus Coetzee 5%

    Henro Hattingh 5%

    Tanya Oosthuizen 5%

    Iwandi Rohlandt 6%

    CJ Smith 6%

    Christiaan Welgemoed 6%

    Lukas Schoeman 6%

    Miya Jacobs

    8%

    Malcolm Malan 11%

    Duvan Prinsloo 12%

    Brandon Theron 13%

    LSEN :

    Stefan Trollip 5%

  • 7/23/2019 Rooimier 27 - 2015

    6/6

    Skolierpatrolie Graad 6 : 2016

    Dogters : Seuns :

    Carla Crous Brendan Bray

    Leigh Anne de

    WinnaarKyle Cuperus

    Anri Kleynhans Conrad Hattingh

    Ilani Klopper Michiel Heyns

    Joret Olivier H J Kleynhans

    Lanel Olivier Marius Kruger

    Lize Relling Dandr Kruger

    Emma Schutte Henry MyburghSarize Welman Andr Sadler

    Margarete Zietsman Gustav Welgemoed

    Skolierpatrolie Graad 7 : 2016

    Dogters : Seuns :

    Janka Crause Ruan Erasmus

    Anika de Ath Jayden Hartslief

    Stacy Engelbrecht Ben Jacobz

    Megan Hamel Johnathan KeoghMieke Jacobs Stephan Kriel

    Anjuane Pretorius Morn le Grange

    Dian Scheepers Jerry Malefane

    Elain Scheepers Caleb Rodrick

    Marichelle van Dyk Boeta Swanepoel

    Jan ViljoenJaden Venter

    Kleingeld

    Prefekte

    Graad 7 : 2016Dogters : Seuns :

    Chelani Brink Dendr Aucamp

    Mia Marie Campher Cuyler de Winnaar

    Larissa Coetzer Jandr du Plessis

    Jean Engelbrecht Louwtjie Greyling

    Gizelle Haarhoff Louis Jv Vuuren

    An Kleynhans D J Liebenberg

    Demi Leigh Kruger Bernd NelChanel Morgan Joshua Serfontein

    Sonika Saunderson D W Staal

    Jan Vorster Elandr van der Merwe

    SENTIES JAARBLAD :

    Geagte Ouers

    Ons gee n jaarblad uit met al die klas-, sport-enaksiefotos van 2015. Dit sal n kosbare herinnering viru kind wees van al die hoogtepunte deur die jaar. Diekoste hieraan verbonde is slegs R120.00. Bestellingssluit om 2 November. Vul die afskeurstrokie in en stuurdit saam met die geld na u kind se klasonderwyser.Die jaarblad sal saam met die rapporte uitgedeel wordop die 9de Desember.-----------------------------------------------------------------

    ____________________ in Gr. _______ wil asb. njaarblad @ R120 vir 2015 bestel.

    Skolierpatrolie & Prefekte :

    2016

    Kidz Sticks :Liewe Ouers,

    Daar is pamflette uitgedeel vir die bestelling van die Kidz Sticks reeks.

    Daar is plakkers om skryfbehoeftes te merk, kredietkaart grootte plas-

    tiek kaarte om die tasse en sportsakke te merk en ook aanstryk naam

    labels om die klere te merk. Bestellings sluit 26 Oktober. Stuur u

    bestelling so gou as moontlik terug skool toe met die regte bedrag omteleurstelling te voorkom.

    Vir enige navrae skakel my gerus by 082 576 6467.

    Senties Groete.

    Maretha Pelser