Rooimier 15 - 2016

download Rooimier 15 - 2016

of 4

Transcript of Rooimier 15 - 2016

  • 8/17/2019 Rooimier 15 - 2016

    1/4

    No. 15 Mei 2016

     

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hillstraat 92

    Deur ons naam wil ons

    alles wat ons was, is ennog gaan wees illustreer. Ons poog elke dag om as skool dinamies teleef in alles wat ons dink, doen en sê. Ons sukses in sport, kultuur enakademie bevestig dit. Ons sing ons skoollied met trots. Dinamies is onsstrewe en ‘n vaste geloof en belydenis. 

    Die Here is ons RegterDie Here is ons Leidsman,Die Here is ons Koning,Hy sal ons red. (Jesaja 33 vers 22)

    Milanie Vosloo het gesê: “Geluk kan nooit gepluk word nie. Ware gelukgroei vanuit jou hart. Om werklik gelukkig te wees is dit noodsaaklik om

    die Gees van God toe te laat om jou te help groei. Want ware lewens-vervulling is slegs te vind as jy ‘n kreatief -groeiende mens bly: iemandwat daarna strewe om dag na dag beter te wees en ‘n mooier en betervrugdraer te word.” 

    Uit die hoof se kantoor :

     When people walk away from you, let them go

    Your destiny is never tied to anyone who leaves you,

    And it doesn’t mean they are bad people. 

    It just means that their part in your story is over.

    Datumlys :

    13 Mei : Griffons oefening by Riebeeckstad

    Senties skaak vs St. Helena (Tuis)

    Wegbrekers Gr. 6 na Parys

    14 Mei : Griffons 0/12 en 0/13 rugby vs Cheetahs in

    Bloemfontein

    Wegbrekers Gr. 6 na Parys

    16 Mei : Griffons oefening in Senekal

    0/7 en 0/8 Round Robin netbaltoernooi by Senties

    om 14:00

    Gr. 1 Tag rugby by Welkom Volkskool om 17:00

    17 Mei : Bestuursliggaamvergadering om 19:00

    19 Mei : Senties netbal vs Parys (Weg)

    Senties Rugby vs Welkom Volkskool (Tuis)20 Mei : Griffons oefening in Riebeeckstad

    Senties vs. Welkom Volkskool - Skaak (Weg)

    21 Mei : Tobie van Rooyen rugbydag in Welkom

    Landloop (Interprovinsiaal) Bloemfontein

    [email protected]

    Die Nautilus Wiskundekamp vind weer op 4

     Junie plaas in Bloemfontein. Gr. 4 - 7 leerlinge

    wat wil inskryf moet hul R150.00 inskrywings-

    geld voor 26 Mei by Juf. Carol inbetaal.

  • 8/17/2019 Rooimier 15 - 2016

    2/4

    Goudveld Kunstefees te Goudveld Hoërskool,

    Welkom.Kleredrag: Swart Spraak- en

    Dramahemp, swart langbroek. Geen

    juwele. Bring jou gedig saam.

    Gr. 1, 2, 3: 23 Mei 2016 om 11:00 in skoolsaal. Vertrek

    om 9:30 vanaf skool. Sal om 17:00 terug wees.

    Gr. 4, 5, 6, 7: 24 Mei 2016 om 8:45 in

    skoolsaal. Vertrek om 7:30 vanaf skool. Sal 15:00

    weer terug wees by skool.Ons vra asb. dat die ouers ons sover moontlik sal

    help om die kinders na Welkom toe te vervoer.

    Daar is ook 'n hele aantal leerlinge se R170 jaargeld

    uitstaande. Ons betaal ons inskrywingsgelde en

    eksamen hieruit. Die Kroon Kunstefees se geld moet

    aan die einde Mei oorbetaal word en ons kan u kind

    nie inskryf as sy jaarfooie nog uitstaande is nie.

    By voorbaat dank vir almal wat so hard werk aan hul

    gedigte. Kom ons maak 'n sukses hiervan.

    Rekenaar en NW taak - Gr. 6 , 7

    Die meeste leerlinge se Expo taak vir die kwartaal vorder goed.

    Ons moet binne die volgende twee weke n uitdruk van die leer-

    linge se werk maak. Daar is egter leerlinge wat elke week kom

    sonder enige inligting. Geheueokkies met foto s is welkom. Die

    taak tel 100 punte vir Rekenaars en 50 punte vir NW.

    Baie sterkte aan ons studente

     wat met hul eerste semester

     eksamen begin.

    Klasfoto’s : Klasfoto’s kan bestel word by registeronderwysers teen

    R20.00 - Sluitingsdatum : 1 Junie 2016

        S   o   n   s    k   y   n

        S   e   n    t    i   e

       v   a   n

        d    i   e

       w   e   e    k

    Jessica van der Merwe

     Koshuishoekie :Die koshuis is die beste plek om in te wees. In Senties se koshuis streef

    ons na ‘n veilige en lekker speelterein. Die kinders in die koshuis speel

    baie lekker saam en dit maak nie saak of jy graad 1 of 7 is nie. Van netbal

    tot “King” word gespeel. Opsaal het baie oulike koshuistannies wat ons

    baie bederf. Na ‘n rugby -, netball - of hokkiewedstryd kry ons ‘n lekker

    bord kos. Ons het ook ‘n DSTV in die koshuis waarop ons lekker Cartoons

    & Animal Planet kyk. Opsaal koshuis is ‘n familiehuis waarby enigiemand

    maklik kan inskakel. Kom kuier gerus vir ons, want ek kan jou belowe dat

    indien jy eenkeer kom kuier het, gaan jy permanent hier wil bly.Onthou : Koshuisbrood maak ysters groot!

    Demi - Leigh Kruger (Koshuisprefek)

  • 8/17/2019 Rooimier 15 - 2016

    3/4

    Uitslae vir die week :

    Griffons Rugby Finale spanne)

    0/13 A : Louis J.v Vuuren , Dendre Aucamp, DJ Liebenberg0/12 A : Conrad Hattingh

    Rugby : SVS. vs Truida Kestell 

    Bulletjies Rugby

    Leeutjies : Verloor 5 - 1Tiere : Verloor 6 - 00/9 A : Wen 7 - 50/9 B : Verloor 17 - 50/11 A : Wen 14 - 120/11 B : Verloor 17 - 70/13 A : Verloor 20 - 120/13 B : Wen 12 - 10

    Fezile Dabi Netbal :

    0/13 A : Chelani Brink, Tsephiso Mpholo , Jane Vorster

    Netbal : SVS vs. Kroonheuwel

    0/7 A : Wen 8 - 0

    0/7 B : Wen 4 - 00/7 C : Verloor 3 - 00/8 A : Verloor 3 - 00/8 B : Verloor 3 - 50/9 A : Gelykop 4 - 40/9 B : Wen 6 - 20/10 A : Verloor0/10 B : Verloor0/11 A : Verloor0/1 2 A : Wen 22 - 140/12 B : Verloor 11 - 14

    0/12 C : Wen 4 - 30/13 A : Verloor0/13 B : Verloor 12 - 18

    Tinktinkiedag Uitslae :

    Rugby

    Bulletjies : Verloor teen Fonteine 0 - 5, Wen vir Heilbron 2 - 1Netbal

    0/7 A : Wen Leeuwspruit 1 - 0, Wen Kroonheuwel 1 - 0

    0/7 B : Gelykop 1 - 1 teen Vaalpark, Wen Fonteine 2 - 10/8 A : Verloor teen Noordskool 2 - 4, Wen Vaalpark 4 - 20/8 B : Wen Vaalpark 3 - 2, Gelykop teen Fonteine 3 - 30/9 A : Verloor teen Fonteine 1 - 2, Verloor teen Lumiere 3 - 60/9 B : Verloor teen Vaalpak 0 - 6, Wen Noordskool 4 - 3

    Hokkie : Mooirivier Toernooi Potchefstroom)

    ’ste Span Meisies

    Wen Lejeweleputswa 1 - 0Wen Potch Central 2 - 1

    ’ste Span seuns

     

    Gelykop teen Potch Central 0 - 0Wen Klerksdorp 13 - 0

    Landloopliga 1

    0/12 : Joret Olivier (6de)0/13 : Chelani Brink (9de)0/14 : Nikki Muti (8ste) en Cola Muti (12de)

    Karate :

    Lydia Steenkamp : 3 Goue medaljes tydens karate klubkampioenskappe.

    ATKV Redenaars Uitslae :

    Baie geluk aan Shaun Morgan & Miya Jordaan wat deur is na die volgenderondte op 20 Mei by Witteberg.Senties is baie trots op julle!

    Soos u seker reeds verneem het, staar Kroonstad ‘n groot

    waterkrisis in die oë. Die dorp se hoofbron van

    watervoorsiening, die Bloemhoekdam, staan tans op 0%.

    Indien moontlik, stuur asb. vir ons donasies van 5ℓ (ofgroter) waterhouers. Indien dit nie binne u vermoë is nie,

    stuur asb. vir ons groot, leë houers waarin ons water kan berg. Kom gee asb. by

    die kantoor af. Baie dankie by voorbaat.

    Senekal Redenaarsfees 27 Julie

    Inskrywings sluit 27 Mei 2016

    Wegbrekers (Graad 6):

    Geniet die wegbrekers-kamp. Dankie aan

    Mnr. Org Prinsloo, Mnr. Nico van Collerasook Juf. Thelani Coetzee wat saam gaan.

    Verlore Klere/Items :

    Daar gaan voortaan nie meer ‘n “lost & found” boks wees nie. Alle verlore klere/items

    kan slegs Maandae en Vrydae besigtig word onder toesig.

    Vir meer inligting , kontak asseblief vir Kokkie J.v Vuuren : 073 319 3112

    Baie dankie.

  • 8/17/2019 Rooimier 15 - 2016

    4/4