Rooimier 2 - 2016

download Rooimier 2 - 2016

of 3

Transcript of Rooimier 2 - 2016

  • 7/25/2019 Rooimier 2 - 2016

    1/3

    No. 2 Januarie 2016

    Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92,

    [email protected]

    Uit die Hoof se kantoor :

    2016 hou vir ons almal iets moois in. Dit is in onshande om elke dag ons lewensverhaal te skryf.Vanjaar gaan ek elke week met julle kommu-nikeer en ek wil julle graag uitnooi om sake naan my en die skool se hart te lees / te deel en

    met mekaar te kommunikeer.

    Graag deel ek 50 lewenswenke van n wysegryse om die groter prentjie van die lewe raak

    te sien.

    1. Maak seker jy het n ferm handdruk.2. Kyk mense in die o.3. Sing in die stort.4. Besit n goeie musieksentrum.5. In n geveg, draai jou ander wang ook.6. Hou geheime.7. Moet nooit opgee met iemand nie. Won-derwerke gebeur.8. Aanvaar altyd n hand wat uitreik.9. Wees braaf. Al is jy nie, gee voor jy is. Nie-mand kan die verskil sien nie.10. Fluit11. Vermy sarkastiese opmerkings.12. Kies jou lewensmaat versigtig. Uit hierdie eenbesluit, sal 90% van jou geluk en hartseer kom.13. Maak dit n gewoonte om lekker dinge virmense te doen wat nooit sal uitvind dit was jy nie.14. Leen net boeke uit wat jy nie omgee om nie

    weer te sien nie.15. Moet nooit iemand van hoop ontneem nie. Ditmag dalk al wees wat hulle het.16. Wanneer jy speletjies met kinders speel, laat

    hulle wen.17. Gee mense n tweede kans, maar nie nderde nie.18. Wees romanties.19. Word die mees positiewe en mees entoesias-tiese persoon wat jy ken.20. Skop jou skoene uit, ontspan. Behalwe virrare lewe en dood situasies, is niks so belangriksoos wat dit lyk nie.21. Moenie die foon toelaat om belangrike oomb-likke te onderbreek nie. Dit is daar vir ons gemak,

    nie vir die beller sn nie.22. Wees n goeie verloorder.23. Wees n goeie wenner.24. Dink twee keer voor jy n vriend belas met ngeheim.

    25. As iemand vir jou n drukkie gee, laat hulle dieeerste een wees wat laat gaan.26. Wees nederig. Baie is bereik voor jy geboreis.27. Hou dinge eenvoudig.28. Wees versigtig vir die persoon wat niks hetom te verloor nie.29. Moet nie jou bre brand nie. Jy sal verbaaswees hoeveel keer jy daardie selfde rivier moetoorsteek.30. Lewe s dat jou grafsteen eendag lees:Geen berou.31. Wees dapper en moedig. As jy terugkyk opjou lewe, sal jy dit wat jy nie gedoen het nie, meerberou as dit wat jy gedoen het.32. Moet nooit n geleentheid laat verbygaan omvir iemand te s: Ek is lief vir jou.33. Onthou, niemand maak dit alleen nie. Weesdankbaar en vinnig om di te bedank wat jougehelp het.34. Wees in beheer van jou houding. Moenie dat

    iemand anders dit vir jou kies nie.35. Gaan kuier vir vriende en familie wanneerhulle in die hospitaal is. Jy hoef net n paar mi-nute te bly.36. Begin elke dag met jou gunsteling musiek.37. Ry soms die skilderagtige roete.38. Stuur n klomp Valetynskaartjies. Skryf:Iemand dink jy is wonderlik.39. Antwoord die foon met entoesiasme en ener-gie in jou stem.40. Hou n papier en pen op jou bedkassie.Million-dollar idees kom 3 uur soggens41. Wys respek vir almal wat werk vir n lewe,ongeag hoe nietig hulle werk.42. Stuur vir jou geliefdes blomme. Dink later aann rede.

    43. Maak iemand se dag deur te betaal vir ie-mand se tolhek agter jou.44. Wees iemand se hero.45. Trou vir liefde.46. Tel jou seninge.47. Komplimenteer die ete as jy n gas in iemandse huis is.48. Waai vir jou kinders by die skoolbus.49. Onthou dat 80% van die sukses in n werkgebaseer is op jou vermo om met mense tewerk.50. Moenie verwag dat die lewe regverdig gaanwees nie.

    Lekker week!

    Klerewinkel :

    Klerewinkel se tye is streng vanaf 11:00 tot 13:30 Maandae &

    Woensdae.

    Kontak vir Anelda by 082 664 1340 indien u onseker is oor enige

    iets.

    Revue :

    Daar is Maandag, 25

    Januarie oefening

    vanaf 18:00 - 20:00

    in die skoolsaal vir

    alle leerlinge wat bel-

    angstel om revue te

    doen in 2016.

    Onthou :

    Alle rooimier - inligitng moet asb. Voor Woensdae 12 uur na die volgende

    e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat laat is word aanvaar nie

    [email protected]

    Indien u n advertensie wil plaas is daar egter kostes daaraan verbonde :

    1/8 : R50

    1/4 : R100

    Halfblad : R200

    Volblad : R400

    Betalings kan by Elb Wessels afgehandel word.

    Residentia Arboretum beskik oor akkomodasie.

    Residentia Arboretum beskik ook n vakante pos vir n IngeskreweAlgemene assistent Verpleegster.

    Vereistes :* SAVR gerigstreerde wees.

    * Ondervinding hin bejaardesorg.

    * Geldige rybewys.

    Kontak gerus vir Hentie v Rensburg :(056) 215 1920

  • 7/25/2019 Rooimier 2 - 2016

    2/3

    25 Jan Kleuterskool oueraand om 18:00 in di

    skoolsaal.

    28 Jan Sateliet atletiekbyeenkoms by Rooiskool.

    29 Jan Kroon Swemgala by Mrewag.

    Baie Sterkte aan Juffrou Andrea enMalan Joubert met hulle pienkvoetjie wat oppad is.

    Ons bid dat Juffrou net vrede &

    vreugde sal ervaar!

  • 7/25/2019 Rooimier 2 - 2016

    3/3

    Klas Dogter Seun

    4A Megan Prinsloo Zian Saunderson

    4B Nieke Botha Hendri Zietsman

    4C GeZaan Griessel Gerrit Engelbrecht

    5A

    Miya Jordaan

    BJ Pelser

    5B Ronel Jv Vuuren Louis Cronje

    5C

    Hanriette van Zyl

    Ewald Erasmus6A Joret Olivier Michiel Heyns

    6B Lydia Steenkamp Andr Sadler

    6C Madison Weyer HJ Kleynhans

    6D Lanl Olivier Duan Smit

    7A Jean Engelbrecht Jandr du Plessis

    7B Larissa Coetzer Louis Jv Vuuren

    7C Jan Vorster Bernd Nel

    Klaskapteine : 1ste KwartaalGeagte Atletiek ouers,

    Ons wil graag die volgende relings rakende die SAT 10 atletiekbyeenkoms aan u deurgee.1. Daar sal busvervoer beskikbaar wees vir die leerders wat nie vervoer het nie.2. Die bus vertrek Donderdagoggend om 06:45vanaf die koshuis (Hill straat)3. Die byeenkoms begin stiptelik om 08h00 en sal tot ongeveer 12h15 duur.4. Daar is geen skool nie , maar daar sal wel toesig wees vir leerders by skool.5. Atlete mag slegs in Sentrale Volkskool se amptelike atletiekdrag deelneem

    Alle atlete MOET asb om 07h00 agter die groot paviljoen by Rooiesby die spanbe -

    stuurders aanmeld.Inskrywingsgeld beloop R 15.00 per atleet en moet asb voor Dinsdag 26 Januarie by MnrDian inbetaal word.Atlete sal hulle deelnemerskaartjies by die spanbestuurders ontvang . Geen atleet magdeelneem sonder n deelnemerskaart jie nie.Alle items is finale .Al die atlete moet so vermoontlik op die paviljoen by die spanbestuurders sit om te verseker hulle word betydsuitgestuur na hul items.

    Die skool sal wegspringblokke aan ons atlete voorsien.

    Onthou: sonskerm, hoed, BAIE water en snoepiegeld.

    Atletiek Groete,

    An du Toit

    Sterkte aan Mnr. Franco wat Vrydag gaan gholf speel. Ons weet dit sal goed gaan!

    AssesseringsDatum : Gr : Vak : Beskrywing :

    29 Jan 7 Afr Toets, Hoofstuk 1 (Bl. 2, 7, 8, 9, 12)

    26 Jan 6 Wisk

    Toets , Tema 1, 2 & 3 (Getalbegrip, Getalsinne,

    Volgorde van bewerkings, Optel & Aftrek Kolom-

    metode)

    29 Jan 6 Afr Toets, Tema 1 (Bl. 2, 7, 8, 9, 11, 12)

    26 Jan 4 Afr

    Op hierdie dag gaan leerlinge mondeling verslag

    lewer oor 'n boek wat hulle gelees het. Die boekmoet op graad 4 vlak wees (geen "baba" boekies

    nie asb) en hulle moet die boek saambring skool

    toe. Kom betyds by jou dorpbiblioteek uit as jy nie

    'n boek het nie. Begin vroegtydig lees!

    27 Jan 4 SW

    Geskiedenistoets - In jou SW geskiedeniswerkboek

    het jy 'n uiteensetting van die skoolwapen geplak.

    Leer hierdie inligting vir die toets

    Swemmers ontvang Vrydag 22 Januarie n brief i.v.m. Kroon Primr uitnodigings

    byeenkoms Vrydag 29 Januarie om 11:30 by Mrewagswembad. Swemmers mag Vrydag

    met hul Senesportdrag skool toe kom en die ouers kan hulle om 10:30 by die skool kom

    haal. Die skool sit as n span bymekaar. Inskrywingsvorms en gelde moet Maandag 25 Janu-

    arie by juf. Karen ingehandig word aangesien die inskrywings om 09:00 Maandag sluit.

    Klerewinkel :Klerewinkel se tye is streng vanaf 11:00 tot 13:30 Maandae &

    Woensdae.

    Kontak vir Anelda by 082 664 1340 indien u onseker is oor

    enige iets.