ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die...

19
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2014 VRAESTEL 2 GRAAD 8 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 90 MINUTE

Transcript of ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die...

Page 1: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

NOVEMBER 2014 VRAESTEL 2 GRAAD 8

PUNTE: 65

TYDSDUUR: 90 MINUTE

Page 2: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

INSTRUKSIE 1. Hierdie vraestel bestaanuit DRIE afdelings. AFDELING A: Leesbegrip [25] AFDELING B: Taal [20] AFDELING C: Funksionele Skryfwerk [10]

Kreatiewe Skryfwerk [10] 2. Lees die instruksies goed deur. 3. Beantwoord al die vrae van al die afdelings op die VRAESTEL. 4. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Kyk na die strokiesprentjies en beantwoord daarna die vrae wat daarop volg.

Page 4: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

VRAE: 1.1 Waarheen het die Bobo-gesin gegaan? (1)

_________________________________________________________

1.2 Wat word ʼn Indiane-tent genoem? (1)

_________________________________________________________

1.3 Kies die korrekte antwoord en omkring die letter van die antwoord.

1.3.1 Bobo en sy gesin gaan ... (1)

A ʼn hele week lank weg.

B op ʼn Saterdag en Sondag weg.

C op ʼn Maandag en Dinsdag weg.

D ʼn maand lank weg.

1.3.2 Toe Pappa vir Bobo vra om stil te bly, was Pappa ... (1)

A kwaad vir Bobo.

B bly saam met Bobo

C trots op Bobo.

D gelukkig oor Bobo.

1.3.3 Die eerste persoon om die Indiane-tent te sien was ... (1)

A Bobo.

B Krabbel.

C Pappa.

D Mamma.

1.3.4 Die gesin trek hulle Indiane-klere aan omdat hulle ... (1)

A soos Indiane wil lyk.

B koud kry.

C te warm voel.

D ou klere vuil was.

Page 5: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Lees PRENT 3 en PRENT 4 om die onderstaande vrae te beantwoord:

1.4 Hoekom het Krabbel haar boeglam geskrik? (1)

______________________________________________________________

1.5 Waarom moet Krabbel al haar kos opeet? (1)

______________________________________________________________

1.6 Kies die korrekte antwoord en omkring die letter van die antwoord.

1.6.1 As 'n mens jou boeglam skrik, dan is jy ... (1)

A ʼn bietjie bang.

B dapper.

C baie bang.

D ʼn held

1.6.2 Pappa hou die braailepel ... (1)

A met albei hande.

B in sy linkerhand.

C in sy regtehand.

D in sy regterhand.

Lees PRENT 5 en PRENT 6 om die onderstaande vrae te beantwoord.

1.7 Waarom is oom Slokop so laat?

_______________________________________________________ (1)

1.8 Niemand in die Bobo-gesin wil meer hamburgers hê nie.

1.8.1 Is die stelling Waar of Onwaar? ________________________(1)

1.8.2 Motiveer jou antwoord

___________________________________________________(1)

Page 6: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

1.9 Kies die korrekte antwoord.

1.9.1 Bobo sien die nare skaduwee as ... (1)

A die nag wat kom.

B ʼn kat wat hardloop.

C ʼn spook.

D ʼn vlam

1.9.2 Oom Slokop ruik die heerlike hamburger met sy ... (1)

A hande.

B ore.

C neus.

D mond.

[15] Advertensies Lees hierdie advertensie vir die Biblioteek-assistente.

Beantwoord dan die vrae.

Laerskool Mandlakazi

Aansoek vir die pos vir Biblioteek-assistente word ingewag

Diensaanvaarding:

Maandag 15 Januarie 2015 Volledige CV en ten minste twee verwysings moet

die aansoek vergesel.

Sluitingdatumviraansoeke: Vrydag 24 November 2014

Page 7: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Vrae:

1.10 Watter skool het die advertensie in die koerant geplaas? (1)

______________________________________________________

1.11 Waarvoor is die advertensie? (1)

______________________________________________________

1.12 Wanneer moet die persoon begin werk? (1)

______________________________________________________

1.13 Mag ʼn mens net een verwysing instuur? (1)

_______________________________________________________

1.14 Na watter datum sal hulle nie meer aansoeke vir die pos aanvaar nie? (1)

_______________________________________________________

[5] ALKOHOL EN DWELMSMISBRUIK HOEKOM TIENERS ALKOHOL GEBRUIK • Rebellie - ʼn Goeie manier om jou woede te toon teen

ouers wat jou vertel wat om nie te doen nie.

• Almal doen dit – Tieners is goeie waarnemers en sien dat almal dit doen,

deel van Samelewing.

• Swak self vertroue – sommige tieners doen dinge onder die invloed van

alkohol wat hulle anders nooit sou waag om te doen nie.

DWELMS EN ALKOHOL: • Kos baie geld

• Neem jou hele lewe oor en jy is nie meer in beheer nie

• Laat jou die gevaar loop om MIV/vigs en seksueel oordraagbare siektes op te

doen, of swanger te raak. Dit laat jou dinge doen wat jy nooit sou gedoen het as

jy nugter was nie.

BELANGRIKE FEITE VAN DIE WATERPYP: • Dit is nie veiliger as sigaret rook nie.

• Dit is verslawend. ʼn Hoër persentasie nikotienvlakke word ingeneem as in die

geval van sigarette. Nikotien is die stof waaraan jy verslaaf word.

Page 8: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

• Die waterpyp filtreer nie die slegte stowwe soos nikotien, teer ens. nie. • Rokers wat ʼn pyp deel kan infeksies en siektes optel soos tuberkulose, virusse, hepatitis en herpus. • Dit is onwettig om in SA te rook onder die ouderdom van 18 jaar. PERSOONLIKHEID •Toon nie respek nie – verbale en fisiese mishandeling • Baie geheimsinnig en vertel leuens oor aktiwiteite • Steel en verloor persoonlike besittings • Besit baie geld of vra gedurig geld SOSIALE AKTIWITEITE EN SKOOLPRESTASIE • Baie afwesig vanaf skool, sonder enige geldige rede. • Skoolwerk en punte verswak, verloor belangstelling in skoolwerk • Slaap in klas

WAAR OM HULP TE KRY: • Cape Town Drug Counselling centre: 021 4478026

• Alcholics Anonymous: 0861 435722 (HELPAA) , Gauteng: 0116839101 , Wes-

Kaap: 021 5102288

• Al-Anon (vir families van alkoholiste) hulplyn: 0861 252 666 (ALANON) , Gauteng:

011 6838002

• SANCA Horizon Clinic (dag – en buitepasient programme virtieners) 011

9175015/6

• Narcotics Ananoumys: 0839006962

Page 9: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Kies 'n item uit KOLOM B om by 'n stelling in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter

(A – G) langs die vraagnommer (1.16 – 1.22) neer.

KOLOM A KOLOM B

1.15 Dwelms en Alkohol A Slaap in klas

1.16 Belangrikefeite B dag – en buitepasient programme

virtieners

1.17 Persoonlikheid C Dit is onwettigom in SA te rook onder die ouderdom van 18 jaar.

1.18 Sosialeaktiwiteite en skoolprestasie

D Toonnierespeknie

1.19 19 SANCA Horizon Clinic

E Kos baie geld

TOTAAL AFDELING A : 25

1.15

1.16

1.17

1.18

1.19

Page 10: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

AFDELING B: TAAL VRAAG 2 Bestudeer die onderstaande prent noukeurig en voer dan die instruksies uit.

2.1 Kies die korrekte antwoord tussen hakies.

2.2.1 Diëte wat gedurende die dag geëet word, is (ontbyt/middagete). (1)

2.2.2 (Na/Agter) ete moet almal help om die tafel af te dek. (1)

2.3 Gee die korrekte vorm van die woord(e) tussen hakies. Skryf slegs die vraag-

nommer (2.3.1 - 2.3.6) en die woord(e) neer.

2.3.1 Al die (kinds / kinders) het goeie

Manier wanneer hulle eet.

2.3.2 Die Mathe-gesin sit aan die klein

(tafeltjie / tafeljie). 2.3.3 Matthe weet sy kos (vinniger / viniger) as Babini.

2.3.4 Koek, brood, biltong is ( lekkergoed /

2.3.1 Gee die MEERVOUD.

2.3.2 Gee die VERKLEINWOORD.

2.3.3 Skryf die korrekte vorm van

die word.

2.3.4 Kies die korrekte woord

Page 11: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

eetgoed ) 2.3.5 Terwyl hulle eet, vertel Jacky

(interessant / interessante) stories. 2.3.6 Die Mathe-gesin hou (om/ te) die

Tradisionele kos (om/ te) kook.

2.3.5 Kies die korrekte woord

2.3.6 Skryf die regte INFINITIEF.

VRAAG 3 Kies die word uit KOLOM B om by die sinne in KOLOM A te pas. Skryf slegs die

letter (A - D) langs die vraagnommer (3.1- 3.4) neer.

KOLOM A KOLOM B 3.1 Eina! Ek het 'n vreeslike maagpyn.

3.2 Hoera! Ma het my gunsteling poeding gebak.

3.3 Nee dankie Ma, ek het genoeg ge-eet.

A blydskap

B seerkry

C dankbaarheid

ANTWOORDE 3.1

3.2

3.3

VRAAG 4 Skryf die volgende sin oor deur met die gegewe woorde te begin: 4.1. Meneer Sebata was ‘n goeie sokkerafrigter. Vandag _______________________________________________ (1) 4.2. Begin met Wie / Wat / Waarvoor Mevrou Khalu pluk elke dag blare vir die sywurms. ________________________________________________________ (1)

Page 12: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

4. 3 Skryf die sin in die TEENWOORDIGE TYD Die leerlinge het die onderwysers se motors gewas. ____________________________________________________________(1) 4.4 Kies die korrekte AFKORTING van die woord tussen hakkies. (Mej. / Mev. ) Zimuse hart is seer want haar man is siek. ____________________________________________________________(1) 4.5 Kies die korrekte TUSSENWERPSEL tussen hakies. (Hoera! / Sjoe! / Eina!) , dis Martiens se groot dag.(1) 4.6 Is Wiskunde julle gunsteling vak? (Skryf in die ONTKENNING) Nee, wiskunde is______ _________ gunstelling vak ________ (2) 4.7 Kies die korrekte LIDWOORD tussen hakies. (Die / ʼn ) snaakse mannetjie klim uit. (1) 4.8 Gee een woord vir die woorde tussen hakies Die tafel (op wat) hulle sit, is stukkend. (1) TOTAAL AFDELING B :20 AFDELING C: KREATIEWE WERK VRAAG 5.1 Hier is ʼn uitnodiging na ʼn vriend se verjaarsdagpartytjie. Vul nou die

uitnodigingskaartjie met die vilgende inligting (information) in:

Dis Mlungisi se verjaarsdag en hy nooi Clive na sy partytjie.

Dit vind plaas of Vrydag 28 November om drie-uur die middag. Dit duur tot sesuur

die aand. Dit vind plaas by die Sokkerklub.

Page 13: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

UITNODIGINGSKAARTJIE

Aan: ___________________________________________________________________

Waar: ___________________________________________________________________

Wanneer: ___________________________________________________________________

Datum: ___________________________________________________________________

Tyd: ___________________________________________________________________

Van: ___________________________________________________________________

VRAAG 5.2 Skryf ’n dialoog waar vier (4) vriendinne gesels oor hoe hulle hul vakansie geniet

het. Gebruik die sinne hier onder om die dialoog te voltooi. Al die sinne begin met ’n

VETGEDRUKTE LETTER.

Haai julle! Lekker om julle te sien! Hoe was julle vakansie?

Baie lekker, maar raai wat met ons gebeur het? Nee, wat, vertel.

Ma het ons gestuur om ons kleurbaadjies in die dorp te gaan haal.

Ons het verdwaal. Wat!

Ons het so gesels da tons die busstop gemis het waar ons moes afklim.

Gelukkig het alles goed uitgewerk. Ja, maar dit was die verkeerskonstabel wat ons

baie gehelp het. Jou ma was seker bly.

Ja, baie.

Page 14: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Delia: _____________________________________________________________

Marike: _____________________________________________________________

Delia: _____________________________________________________________

Thandi :_____________________________________________________________

Kirsten: _____________________________________________________________

Marike: _____________________________________________________________

_____________________________________________________________

Delia: _____________________________________________________________

Kirsten: _____________________________________________________________

Delia: _____________________________________________________________

(10)

TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL 65

Page 15: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Bladsy 1 van 5

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2

MEMORANDUM NOVEMBER 2014

GRAAD 8

Page 16: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Bladsy 2 van 5

AFDELING A

VRAAG 1TEKS 1

VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT

1.1 Na dieIndiane-dorpie. √ 1 1.2 Wigwam√ 1 1.3.1 B op Saterdag en Sondagweg√ 1 1.3.2 A kwaad vir Bobo√ 1 1.3.3 B Krabbel√ 1 1.3.4 A soos Indiane wil lyk√ 1 1.4 Want sy dink dit is ‘n spook wat sy sien. / Sy is bang vir

spoke. √ 1

1.5 Anders sal die spoke haar vang. √ 1 1.6.1 C baie bang√ 1 1.6.2 D in sy regterhand√ 1 1.7 Omdat sy fiets stukkend is/ omdat sy fiets gebreek het/

omdat hy probleme met sy fietsgehad het. √ 1

1.8.1 Waar. √ 1 1.8.2 Almal het genoeg geëet. √ 1 1.9.1 C spook. √ 1 1.9.2 C neus. √ 1 1.10 Laerskool Mandlakazi. √ 1 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee verwysing√ 1

1.14 Na die sluitingdatum /Saterdag 25 November 2014√ 1

1.15 E√ 1 1.16 C√ 1 1.17 D√ 1 1.18 A√ 1 1.19 B√ 1

TOTAAL AFDELING B: 25

AFDELING B WOORDSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 2 2.2.1 middagete√ 1 2.2.2 na√ 1 2.3.1 kinders√ 1 2.3.2 tafeltjie √ 1 2.3.3 vinniger √ 1 2.3.4 eetgoed√ 1 2.3.5 interessante√ 1 2.3.6 Die Mathe –gesin hou om die tradisionele kos te kook.√ 1

Page 17: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Bladsy 3 van 5

VRAAG 3 3.1 B√ 1 3.2 A√ 1 3.3 C√ 1 VRAAG 4 4.1 Vandag is Meneer Sebata’n goeie sokker afrigter. √ 1 4.2 Wie pluk elke dag blare vir die sywurms. /

Wat pluk Mevrou Khalu elke dag blare vir die sywurms. / Waarvoor pluk Mevrou Khalu elke dag blare. √

1

4.3 Die leerlinge was die onderwysers se motors. √√ 1 4.4 Mev. (Afkorting)√ 1 4.5 Hoera! √ 1 4.6 Nee, wiskunde is nie ons gunstelling vak nie√ 2 4.7 ʼn Snaakse mannetjie klim uit.√ 1

4.8 Die tafel waarop hulle sit, is stukkend .√ 1

TOTAAL AFDELING A : 20

VRAAG 5

5.1 Dis Mlungisi se verjaarsdag en hy nooi Clive na sy partytjie.

Dit vind plaas of Vrydag 28 November 2014 om drie-uur die middag. Dit duur

tot sesuur die aand. Dit vind plaas by die Sokkerklub.

UITNODIGINGSKAARTJIE Aan: Clive

___________________________________________________________________

Waar: Sokkerklub.

___________________________________________________________________

Wanneer: Vrydag_____________________________________________________________

Datum: 28 November2014

___________________________________________________________________

Tyd: drie-uur die middag tot sesuur die aand. Van: Mlungisi. ___________________________________________________________________

Page 18: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Bladsy 4 van 5

(10)

5.2 : Rubriek vir dialoog

Kriteria 1-2 3-4 5-6- 8-10 Inhoud Dialoog poging

pas nie by die inhoud en karakters in die raampies nie

Wyk baie af van die inhoud in die raampies met hier en daar ’n sinvolle gesprek

Dialoog pas meestal by die inhoud en karakters in die raampies

‘n Sinvolle dialoog wat redelik goed pas by die inhoud en karakters in die raampies..

1 2 3 4 Spelling Swak spelling Redelik baie

foute maar leesbaar.

Meestal korrekte spelling

Redelike korrekte spelling deurgaans

1 2-3 4 5-6 Woordorde Swak

woordorde veroorsaak dat leser nie sinvol kan volg wat geskryf is nie.

Ruil woordorde gereeld maak dat die leser soms moeilik volg

Meestal korrekte woordorde in sinne leser volg redelik

Deurgaans korrekte woordorde in sinne maak dat lees maklik vloei

Haai julle! Lekker om julle te sien! Hoe was jullevakansie?

Baie lekker, maar raai wat met ons gebeur het? Nee, wat, vertel.

Ma het ons gestuur om ons kleurbaadjies in die dorp te gaan haal.

Ons het verdwaal. Wat!

Ons het so gesels dat ons die busstop gemis het waar ons moes afklim. Gelukkig

het alles goed uitgewerk. Ja, maar dit was die verkeerskonstabel wat ons baie

gehelp het. Jou ma was seker bly.

Ja, baie.

Delia: Haai julle!

Marike: Lekker om julle te sien! Hoe was julle vakansie?

Delia: Baie lekker, maar raai wat met ons gebeur het?

Thandi :Nee, wat, vertel.

Kirsten: Ma het ons gestuur om ons kleurbaadjies in die dorp te gaan haal.

Ons het verdwaal.

Page 19: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING - Best Education · 2016. 1. 5. · 1.11 vir die pos vir die Biblioteek-assistente. √ 1 1.12 Maandag 15 Januarie 2015√ 1 1.13 Nee, ten minste twee

AFRIKAANS TAT GRAAD 8 NOVEMBER 2014

Bladsy 5 van 5

Marike: Wat!

Kirsten: Ons het so gesels dat ons die busstop gemis het waar ons moes afklim

Gelukkig het alles goed uitgewerk.

Delia: Ja, maar dit was die verkeerskonstabel wat ons baie gehelp het.

Kirsten: Jou ma was seker bly.

Delia: Ja, baie. (10) TOTAAL AFDELING C: 20

GROOTTOTAAL: 65