lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal...

23
Grade 7 / Graad 7 Demarcations / Afbakeninge Term 2 / Termyn 2 Week 7 & 8

Transcript of lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal...

Page 1: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Grade 7 / Graad 7Demarcations / Afbakeninge

Term 2 / Termyn 2Week 7 & 8

Page 2: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

ENGLISH HOME LANGUAGE

GRADE 7 – TERM 1

DEMARCATION

GROUP A & B

FORMAL ASSESSMENTTASK ACTIVITY DATE

4 Writing and presenting (10 marks)Design a poster.

Group AWeek 5: 31/05/2021– 04/06/2021Group BWeek 6: 07/06/2021 – 11/06/2021

5 Response to text (60 marks) Reading comprehension (20) Visual text (10) Summary (10) Language structures (20)

BOTH GROUPS WILL WRITE THE

CONTROLLED TEST ON 15/06/2021

TASK 5 LANGUAGE STRUCTURESSUMMARY – STUDY THE SUMMARY NOTESLANGUAGE STRUCTUREParts of Speech: Common Nouns, Proper Nouns, Adjective, Verb, ArticleSimple present, past tenseReported SpeechSynonyms & AntonymsFinite and Auxiliary VerbsSubject and Object

Page 3: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

(Skryf en aanbied) Writing and presenting:(Transaksionele teks): Transactional text

(Minute vir ‘n vergadering) Minutes for a meeting:(Punte word toegeken vir) Marks are awarded for:

Goeie taal (Language)

Spelling ( Spelling)

Formaat ( Format)

Leestekens ( Punctuation)

Beplanning ( Planning)

Inhoud ( Content)

Die breinkaart en eerste poging sal in die klas afgehandel word. Daarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud.

Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir alle lede van die Sport Dag Kommitee word gehou op 10 Maart 2014 in klaskamer 36 om 3:30 pm.

‘n Voorbeeld van minute sal aan elke leerder uit gedeel word.

The mind map and first attempt will be completed in class. After that it will be sent home, please check the spelling, language,format and the content.

Topic of the minutes: A meeting for all members of the Sports Day Committe will be held on 10 March 2014 in classroom 36 at 3:30 pm.

An example of minutes will be hand out to each learner.

Laerskool Generaal Nicolaas SmitEnglish First Additional Language – Grade 7

Demarcation

Page 4: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Gr 7 LO Demarcationp. 11-12 Personal interests, abilities and potential.p. 20-25 Changes in boys and girls: Pubertyp. 32-37 Peer pressurep. 38 Responses to peer pressurep. 66-68 Human rights : Bill of rightsp. 78-80 Abusep. 83 Importance of communication to promote healthy and non-violent relationshipsp.85-87 How to protect yourself in threatening and risky situationsP. 95-103 Careerfields

Gr 7 LO Afbakeningbl.11-12 Persoonlike belangstellings, vermoë en potensiaalbl. 20-25 Vernaderinge soos puberteit en geslagsidentiteit by seuns en meisiesbl. 32-37 Groepsdrukbl. 38 Gepaste reaksie op groepsdrukbl. 66-68 Menseregte soos vervat in die grondwet.bl. 78-80 Hantering van mishandelingbl. 83 Die belangrikheid van kommunikasie om gesonde en nie-geweldadige verhoudings te

bevorderbl.85-87 Hoe o jouself teen dreigende en gevaarlike situasies te beskerm.bl.95-103 Loopbaanrigtings

Afrikaans Huistaal

Page 5: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Graad 7Afbakening vir Kwartaal 2 Assessering

______________________________________________________________

TAAK4: Transaksionele Teks (10)

Skryf ‘n dialoog.

- Week 5: 31 Mei – 4 Junie 2021 – Groep A- Week 6: 7 – 11 Junie 2021 – Groep BTAAK 5: Kontroletoets (60) – 15 Junie 2021 (Groep A & B)

Die vraestel bestaan uit 4 afdelings

- Afdeling A: Leesbegrip - Afdeling B: Visuele teks- Afdeling C: Opsomming (bl. 82, 83)- Afdeling D: Taalstrukture

Leer asb die volgende vir TAAK 5 - Kontroletoets

Leer die volgende: Geslag

Bl. 351-352

Manlik en Vroulik

Byvoorbeeld: Lektor - Lektrise

Meervoude

Bl. 7, 351

Meervoude word aangedui deur ‘n agtervoegsel aan ‘n selfstandige naamwoord te sit wat beteken dat daar meer as een is.

Byvoorbeeld: Taalvaardigheid – taalvaardighede

Feit en opinie (Mening)

Bl. 52

‘n Feit; is iets wat bewys kan word en wat werklik bestaan.

‘n Mening; is slegs ‘n persoon se siening en kan nie bewys word nie.Lydende en Bedrywende vorm

Bl. 233-234

Bedrywend: Die kok bak ‘n koek.

Lydend: ‘n Koek word deur die kok gebak.

Teenwoordige tyd

Bl. 354

Teenwoordige tyd: Ek is moeg.Verlede tyd: Ek was moeg.Toekomende tyd: Ek sal moeg wees.

Woordsoorte

Bl. 102-103, 354

- Bywoord: Bywoord van tyd; wanneer die aksie gebeur.Bywoorde van plek; waar die aksie gebeur.Bywoord van wyse; hoe die aksie gebeur.

- Telwoord: Hooftelwoord; hoeveel daar van iets is. (een, twee, drie...) Ken die verskil tussen bepaalde en onbepaalde hooftelwoorde.Rangtelwoord; dui ‘n sekere rangorde aan (eerste, tweede, laaste, middelste)Ken die verskil tussen bepaalde en onbepaalde rangtelwoord.

- Voorsetsels; dui die verhouding tussen voorwerpe aan (op, onder, gedurende...)Trappe van Vergelyking

Bl. 355

Moeilik – moeiliker - moeilikstedood – dood - doodbaie – meer - meesteopgewonde – meer opgewonde – mees opgewondekoud – kouer – koudste

Voorsetsel deur, aan, op, agter, in, met, vir.

Page 6: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Bl. 355

Voorbeeld:Ons sit aan tafel as ons eet.Ek gooi die bal in die net.

Antonieme

Bl. 103, 344

mooi – lelikberoemde - bekendeintrovert – ekstrovertglad – grofalles – niks

Sinonieme

Bl. 103, 344

Lektor – Professorteenstaander – opponenttydperk – periodeskrywer – outeurfliek – film

Letterlike en figuurlike vorm.

Bl. 93, 124, 266, 345

Letterlik: dit is regtig soos hulle sê. Figuurlik: versteekte betekenis.

- Mens moet hare op jou tande hê.Letterlik:...Figuurlik:

- Dit klink na ‘n mondvol.Letterlik:Figuurlik:

- Byt net vas.Letterlik:Figuurlik:

Voornaamwoorde

Bl. 28, 29, 352

Persoonlike, onpersoonlike besitlike, betreklike, vraende, onbepaalde.(Leer almal!!)

Leestekens

Bl. 107, 116, 359, 360

Punt, Komma, Dubbelpunt, Kommapunt, Vraagteken, Uitroepteken, Aandagstreep, Hakies, Aanhalingstekens, Ellips. Ken die funksie van elke leesteken!

Direkte en indirekte rede.

Bl. 275, 358

Direkte rede:Ouboet het gesê: “Antjie Somers gaan jou vang!”

Indirekte rede:Ouboet het gesê dat Antjie Somers hom gaan vang!

AFRIKAANS

Page 7: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

EERSTE ADDISIONELE TAALAfbakening vir Kwartaal 2 Kontole toets

______________________________________________________________

Vraestel: (10 punte) 14 – 25 Junie 2021 (Groep A & B)

Die Vraestel bestaan uit een afdeling:

Afdeling A: Transaksionele Teks: Plakkaat

Die vraestel sal op een dag geskryf word. Die leerders sal in die sessie die beplanning moet doen en waarna hulle die finaal in die klas sal doen.

Die leerders moet een van die volgende onderwerpe kies en dan ‘n plakkaat maak oor die onderwerp wat hulle gekies het:

‘n nuwe produk wat jy ontwerp het. ‘n nuwe fliek wat jy wil bemark. ‘n nuwe kar of selfoon wat jy gesien het.

BAIE BAIE BELANGRIK!!!!!Onthou asb om die volgende skool toe te bring vir die toets:

Tydskrif Gom Skêr Kleurpenne Kleurpotlode

Page 8: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

GRAAD 7 – TERMYN 2WISKUNDE AFBAKENING

21/06/2021Totaal 50

Studeer die volgende temas.Tema Bladsy1 Telgetalle 4 – 19 2 Eksponente 20 – 29 6 Gewone breuke 78 – 91 7 Desimale breuke 92 – 103 11 & 18 Numeriese en meetkundige patrone 144 – 151 19 Heelgetalle 212 – 219

Studeer vierkante en vierkantswortels.

Studeer derdemagte en derdemagswortels.

GRADE 7 – TERM 2

Leer heelgetalle reëls (x) (÷)

Page 9: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

MATHEMATICS DEMARCATION21/06/2021

Total 50Study the following topics:

Topic Page1 Whole numbers 4 – 17 2 Exponents 18 – 27 6 Common fractions 76 – 89 7 Decimal fractions 90 – 97 11 & 19 Numeric and geometric patterns 142 – 149 & 218 – 223 18 Integers 210 – 217

Study squared numbers and square roots.

Study cubed numbers and cube roots.

Economic and Management Sciences

Study rules of integers (x) (÷)

Page 10: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Grade 7

Demarcation for Term 2 Assessment

______________________________________________________________

Paper 1: 50 Marks, 60 Minutes - 21 June 2021 (Group A & B)

The paper consists of 3 Topics:

- Topic 1: The economy – Goods and services- Topic 2: The economy - Inequality and poverty - Topic 3: Financial literacy – Accounting concepts

Study the following:

- The economy: Goods and services

1. Key words: Pg. 31-33

2. Examples of goods and services Pg. 30

3. Producers and consumers Pg. 31

4. How to recycle and reuse goods to satisfy needs and

wants Pg. 33

2. The economy - Inequality and poverty

1. Causes of socio-economic imbalances Pg. 134-139

2. Key terms Pg. 136-137

3. Financial literacy – Accounting concepts

1. Accounting concepts Pg. 58-63

2. Personal statement of net worth Pg. 69-70

3. Savings Pg. 73

Page 11: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Ekonomiese en Bestuurwetenskappe

Graad 7

Afbakening vir Kwartaal 2 Assessering

______________________________________________________________

Vraestel 1: 50 Punte, 60 Minute 21 Junie 2021 (Groep A & B)

Die vraestel bestaan uit 3 afdelings:

- Onderwerp 1: Die ekonomie – Goedere en dienste- Onderwerp 2: Die ekonomie – Ongelykheid en armoede- Onderwerp 3: Finansiële geletterdheid – Rekeningkundige begrippe

Leer die volgende:

Die ekonomie – Goedere en dienste

5. Sleutelwoorde: Bl. 30-31

6. Voorbeelde van goedere en dienste Bl. 28

7. Produsente en verbruikers Bl. 29

8. Hoe om goedere te herwin en te hergebruik om in

behoeftes en begeertes te voorsien Bl. 31

Die ekonomie – Ongelykheid en armoede

1. Oorsake van sosio-ekonomiese wanblanse Bl. 130-134

2. Sleutelwoorde Bl. 132-133

Finansiële geletterdheid – Rekeningkundige begrippe

1. Rekeningkundige begrippe Bl. 56-612. Persoonlike staat van netto waarde Bl. 67-68

3. Spaargeld Bl. 71

Sosiale Wetenskappe: Geografie

Page 12: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Graad 7Afbakening vir Kwartaal 2 Assessering

______________________________________________________________

Vraestel 1: 50 Punte, 60 Minute 25 Junie 2021 (Groep A & B)

Die vraestel bestaan uit 2 afdelings:

- Afdeling A: Kaartvaardighede

- Afdeling B: Vulkane, aardbewings en vloede

Leer die volgende:

Kaartvaardighede 1. Sleutelwoorde Bl. 8, 15 en 18

2. Kaart simbole Bl. 9

3. Gebruik ‘n rooster om plekke in ‘n straatgids te kry Bl. 13

4. Kompasrigting. Bl. 18

5. Lynskale en woordskale Bl.20

6. Verskillende skale vir verskillende kaarte Bl. 21-22

Vulkane, aardbewings en vloede 1. Sleutelwoorde Bl. 68 en 71

2. Die aarde se kern, mantel en kors. Bl. 68

3. Die sewe groot tektoniese plate Bl. 69

4. Die beweging van tektoniese plate Bl. 70-71

5. Definisie van vulkaan Bl. 72

6. Die struktuur van ‘n vulkaan Bl. 74

Social Sciences: Geography

Page 13: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Grade 7Demarcation for Term 2 Assessment

______________________________________________________________

Paper 1: 50 Marks, 60 Minutes – 25 June 2021 (Group A & B)

The paper consists of 2 sections:

- Section 1: Map skills- Section 2: Volcanoes, earthquakes and floods

Study the following:

Map skills 1. Key words Pg. 8, 15 and 18

2. Map symbols Pg. 9

3. Use a grid to find places in a street guide Pg. 13

4. Compass directions Pg. 18

5. Line scales and word scales Pg.20

6. Different scales for different maps Pg. 21-22

Volcanoes, earthquakes and floods

1. Key words Pg. 68 and 71

2. The Earth’s core, mantle and crust. Pg. 68

3. The seven large tectonic plates Pg. 69

4. The movement of the tectonic plates Pg. 70-71

5. Definition of volcano Pg. 72

6. The structure of a volcano Pg.74

Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Page 14: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Graad 7Afbakening vir Kwartaal 2 Assessering

______________________________________________________________

Vraestel 1: 50 Punte, 60 Minute 23 Junie 2021 (Groep A & B)

Die vraestel bestaan uit 3 afdelings:

- Afdeling 1: Die stad van Timboektoe- Afdeling 2: Slawerny in die suide van Amerika

Leer die volgende:

. Die stad van Timboektoe 1. Leo Africanus se reise en besoeke aan Timboektoe. Bl.50

2. Timboektoe – ‘n Matige sentrum vir geleerdheid Bl. 57

3. Die Timboektoe-manuskripteprojek Bl. 59-61

Slawerny in die suide van Amerika 1. Plantasies in die suide van Amerika Bl. 102

2. Redes vir die gebruik van slawe-arbeid Bl. 102-103

3. Hoe is slawe gevange geneem en verkoop? Bl. 105-106

4. Hoe is slawe uit Wes-Afrika vervoer? Bl. 106-107

5. Slawemarkte Bl. 110

6. Sleutelwoorde: Bl. 104, 106, 107 en 110

Social Sciences: History

Page 15: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Grade 7Demarcation for Term 2 Assessment

______________________________________________________________

Paper 1: 50 Marks, 60 Minutes - 23 June 2021 (Group A & B)

The paper consists of 2 Sections:

- Section 1: The city of Timbuktu - Section 2: Slavery in the American South

Study the following:

The city of Timbuktu 1. Leo Africanus’ travels and visits to Timbuktu. Pg. 50

2. Timbuktu – a powerful centre of learning Pg. 57

3. The Timbuktu Manuscripts Project Pg. 59-61

Slavery in the American South 1. Plantations in the American South Pg. 102

2. Reasons for using slave labour Pg. 102-103

3. How were slaves captured and sold? Pg. 105-106

4. How wee slaves transported from West Africa? Pg. 106-107

5. Slave markets Pg. 110

6. Key words Pg. 104, 106, 107 and 110

VISUAL ARTS

CREATIVE ARTS TEXTBOOK

Page 16: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

PAGE 278 – 279

Abstract

Monochrome

Mural

Shades

Recycle

Still life

Texture

Tone

Visual

Graffiti

Sculpture

Know what colours to mix to get orange, purple and pink.

Elements of Art term 1 Art workbook pages: 5 -15

Design principles term 1 workbook pages: 16 – 20

DRAMA

Term 2 drama book page 7 definition of a folktale and a fairy tale.

Drama careers textbook page 90 and 106.

Definition of a choral verse drama book term 2 page 15

Definition of a dialog drama book term 2 page 13

Term 1 drama book page 3 – 10 vocal development

Term 2 drama book page 1 – 5 vocal development

VISUELE KUNS

Skeppende kunste handbook bl. 278 – 279

Page 17: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Beeldhouerwerk

Graffiti

Herwin

muurskildery

Monochroom

Skakerings

Stilllewe

Tekstuur

Toonwaarde

Visueel

Abstrak

Weet watter kleure om te meng om die kleure oranje, pers en pienk te kry.

Kwartaal 1 elemente van kuns in julle visuele kuns werkboek. Bl.5 – 15

Kwartaal 1 ontwerp beginsels in julle visuele kuns werkboek. Bl. 16 – 20

DRAMA

Drama loopbane handbook bladsy: 90 en 106

Kwartaal 2 drama boek bladsy 14 definisie van ‘n koorvers

Kwartaal 2 drama boek bladsy definisie van ‘n dialog

Kwartaal 2 drama boek bladsy 7 betekenis van ‘n volksverhaal en sprokies verhaal.

Kwartaal 2 drama boek bladsy 1 - 5 vokale ontwikkeling

Kwartaal drama boek bladsy 3 – 10 vokale ontwikkeling

Natuurwetenskap Graad 7 Afbakkening Natural Sciences Grade 7 Demarcation

Page 18: lgns.co.za · Web viewDaarna sal dit huis toe gestuur word, maak asseblief seker van spelling, taal gebruik, formaat en die inhoud. Onderwerp van die minute: ‘n Vergadering vir

Kwartaal 1 Onderwerp 1: Biosfeer Onderwerp 2: Biodiversiteit Onderwerp 3: Geslagtelike

voortplanting van Angiosperme.

Kwartaal 2 Fases van materie (Papiere) Onderwerp 1: Eienskappe van

materiaal Oplossings as spesiale mengsels

(Papiere) Onderwerp 2: Skeidings metodes.

Term 1 Topic 1: Biosphere Topic 2: Biodiversity Topic 3: Sexual reproduction in

Angiosperms

Term 2 Phases of mater (Papers) Topic 1: Properties of materials Solutions as special mixtures (Papers) Topic 2: Separating mixtures.

Tegnologie Graad 7 Afbakkening Technology Grade 7 DemarcationKwartaal 2

Onderwerp 1: Strukture (Definisies, doel, klassifikasie en soorte)

Onderwerp 2: Strukture (Ondersoek, gevallestudie, evalueer en aksienavorsing)

Onderwerp 3: Strukture (Impak van tegnologie, ontwerp- en ondersoekvaardighede)

Term 2 Unit 1: Structures (Definition, purpose,

classification and types) Unit 2: Structures (Investigate, case

study, evaluate and action research) Unit 3: Structures (Impact of

technology, design and investigation skills)