Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad05November2017.pdf · 0794905095 of...

4
Nuusbrief NG Nelspruit-Suid 05 November (Sondag): 08:30 Erediens (Gesinsdiens) 18:00 Koinonia 06 November (Maandag): 17:30 Visionering diensgroep vergader in die konsistorie 07 November (Dinsdag): 10:00 Senior kuier 08 November (Woensdag): 06:00 Broodbreek en Bid in die lapa 10:00 Bybelstudie in Koinonia 18:00 Snr Jeug Bybelskool in die lapa 09 November (Donderdag): 18:30 Toerusting 12 November (Sondag): 08:30 Erediens 08:30 Kleuter, Kinder en Jeug 18:00 Koinonia Knie - Aksie Kantoor inligting E-Pos: [email protected] www.ngnelspruitsuid.co.za Kerkkantoor: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 Kantoorure: 07:30 - 12:30 Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid; ABSA bank – Nelspruit; Takkode: 334-252; Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051 Lidmate met kanker: Sarita du Plooy: 071 361 4394 Cherryl Schoeman: 082 259 3026 Marietjie de Bruyn: 083 630 6149 Juan Schutte: 082 729 2559 Steve Meyer: 083 516 5830 Chris Lindeque: 082 552 6868 Lidmate met langtermyn siekte: Michiel Loubser: 082 559 6248 Susan Jordaan: 084 900 8639 Maggie Lewarne: 083 458 1129 Helen Ellis: 062 277 0055 Lidmate hospitalisasie en operasie: Algemene siekte: Roelof Joubert: 082 893 9029 Heletté Pretorius: 083 449 8302 Familie van lidmate: Marion Kammeyer se susterskind is gediagonoseer met kanker. (072 199 3494) L gdraers van God

Transcript of Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad05November2017.pdf · 0794905095 of...

NuusbriefNG Nelspruit-Suid

05 November (Sondag):08:30 Erediens (Gesinsdiens) 18:00 Koinonia

06 November (Maandag):17:30 Visionering diensgroep vergader in die konsistorie

07 November (Dinsdag):10:00 Senior kuier

08 November (Woensdag):06:00 Broodbreek en Bid in die lapa10:00 Bybelstudie in Koinonia18:00 Snr Jeug Bybelskool in die lapa

09 November (Donderdag):18:30 Toerusting

12 November (Sondag):08:30 Erediens 08:30 Kleuter, Kinder en Jeug 18:00 Koinonia

Knie - Aksie

Kantoor inligtingE-Pos: [email protected] www.ngnelspruitsuid.co.za

Kerkkantoor: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 Kantoorure: 07:30 - 12:30

Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid; ABSA bank – Nelspruit;

Takkode: 334-252; Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051

Lidmate met kanker:Sarita du Plooy: 071 361 4394Cherryl Schoeman: 082 259 3026 Marietjie de Bruyn: 083 630 6149Juan Schutte: 082 729 2559Steve Meyer: 083 516 5830Chris Lindeque: 082 552 6868

Lidmate met langtermyn siekte:Michiel Loubser: 082 559 6248Susan Jordaan: 084 900 8639Maggie Lewarne: 083 458 1129Helen Ellis: 062 277 0055

Lidmate hospitalisasie en operasie:

Algemene siekte:Roelof Joubert: 082 893 9029Heletté Pretorius: 083 449 8302

Familie van lidmate:Marion Kammeyer se susterskind is gediagonoseer met kanker. (072 199 3494)

L gdraers van God

Aktiwiteite1. TEESKINKBEURT

12 November Gemeentebediening19 November Gemeentebediening26 November Prins Ferreira omgeegroep03 Desember Gemeentebediening

As daar enige persone is wat graag wil help met Sondae se teeskink, kontak vir Belinda by 083 635 5480

2. GARAGE VERKOPE - 1 DESEMBER 2017

Maak bietjie huis skoon.Bring jou ou klere en kombuisware, vir ons jaarlikse Garage Verkope.Kontak: Susan 084 964 2847

Seniors verjaarsdae vir die maand

05 November: Erna Strydom05 November: André Swanepoel06 November: Dave Ellis07 November: Piet Ferreira11 November: Roelof Joubert12 November: Jan Liebenberg

16 November: Renier J van Rensburg16 November: Siska le Roux16 November: Annetjie Minnaar20 November: Tokkie Mostert26 November: Phyllis Meyer

Hartlik geluk en ons dra u in liefde op aan ons Hemelse Vader

VERJAARSDAGWENSE 75 JAAR EN OUER

Huisbesoek, siekte & hospitalisasie - skakel gerus u leraar•Dr Jean Strydom: 083 572 4886 •Ds Louis Pienaar: 082 878 1743

Huis Betlehem benodig die dienste van 'n Afrikaanssprekende, inwonende huismoeder wat ons kinders in veiligheid kan versorg. Vorige ondervinding om met kinders te werk, Matriek en 'n lisensie is 'n vereiste vir die posisie.

Vir meer besonderhede, kontak asseblief vir Mariaan Lourens by 0794905095 of stuur u volledige CV na [email protected],

sou u belangstel om vir die pos aansoek te doen.

Sluitingsdatum - 8 November 2017.

Huis Betlehem in Nelspruit

Suid Sorg Saam

05 November: Kobus en Marietjie Craig - 51jr25 November: George en Annetjie Goussard - 56jr04 November: Sam en René Holmes - 50jr

Ons is dringend opsoek na ‘n rolstoel. Indien u kan help kontank asseblief vir Marietjie Craig.Haar selfoon nommer: 082 801 1744

Huwelikherdenkings 50 jaar en langer vir die maand

Indien daar iemand is wat uitgelaat is kontak asseblief die kerkkantoor

Zapper - Dankoffer

Jy kan nou deur Zapper te gebruik jou dankoffer so betaal. Die inligting oor hoe om die “app” af te laai is op die houtblaaie by die kerk se deure. Daar is ‘n Iphone blaadjie en ‘n Android blaadjie,

neem gerus een en installeer dit op jou selfoon. Scan dan hierdie kode in.

Dissipelskap Toerusting 2017

Weeklikse toerusting ten einde 'n effektiewe dissipel van Jesus te wees.

Rentmeesterskap: My Gawes

1 Kor. 12:1-11 en Rom. 12:3-8

VRAE:

· Wat dink jy gebeur in 'n gemeente waar daar verdeling is?· Hoe verstaan jy die beginsel van die liggaam van Christus?· Hoekom is eenheid binne die liggaam so belangrik?· Wat gebeur as mense nie meer die uniekheid en andersheid van ander in die gemeente waardeer nie?· Watter voordele is daar in verskillend wees?· Watter gawes is daar vir ons gegee?· Oor watter van hierdie gawes beskik jy?· Watter toets moet gebruik word om agter te kom of 'n gawe van die Here kom of nie?· Met watter doel gee die Here aan ons gawes?· Paulus noem drie groepe gawes o Gawes wat jou dinge laat weet o Gawes wat jou dinge laat doen o Gawes wat jou dinge laat sê· Watter lidmate in die gemeente kry gawes?· Wie besluit watter gawe watter lidmaat gaan kry?· Is daar ruimte in ons gemeente om jou gawes uit te leef?· Is daar nuwe gawes wat met die verloop van tyd na vore gekom het?

Groete Dr. Jean Strydom