Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016 ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016 ...

16
Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Transcript of Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016 ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016 ...

Page 1: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

J

y k

an

oo

k o

p o

ns

voo

rbla

d a

dve

rtee

r!

Ko

nta

k:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

LW

: P

rod

ukte

/Die

nst

e hie

r gea

dver

teer

word

nie

noodw

endig

deu

r die

skool

gekondonee

r nie

.

Page 2: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

2

2

Page 3: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

3

3

PERSONALIA Ons innige meegevoel en simpatie met Me. Anita Kotzé (Beheerliggaam: Uitreikkomitee) ná die afsterwe van haar skoonvader. Ons dink aan Anita en haar gesin in hierdie baie moeilike tyd.

VOORTREKKERLEWE HOU KOERS - JAARBLAD 2015

ʼn Spesiale gedenkblad uitgegee deur die Voortrekkerbeweging van

Laerskool Anton van Wouw is vir alle ouers en die publiek ter insae

in die skool se ingangsportaal.

Hierdie Hou Koers Jaarblad weerspieël net ʼn fraksie van die omvang

van Voortrekkeraktiwiteite die afgelope 70 jaar. Dit is werklik

insiggewende inligting met meer as 300 foto’s.

ʼn Woord van hartlike gelukwense aan die Voortrekkers vir hierdie

besondere gedenkblad en in die besonder aan Oom Koos de Swardt

wat oor baie jare waardevolle insette ten opsigte van die

Voortrekkers by Laerskool Anton van Wouw gelewer het.

Page 4: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

4

4

Die Voortrekkers (Dirkie Uys Kommando) Ons sien baie uit na 'n heerlike kommandokamp hierdie naweek op Hartbeesfontein Voortrekker plaas. Ons heg weer die kommandokampbrief aan by ons elektroniese nuusbrief vir die wat onseker is waar die plaas is. Die padkaart is op bladsy 3 van die kampbrief. Laat al jou werk stres veilig by die werk en kom kuier saam vanaf Vrydagmiddag 16:00. Registrasie begin amptelik 17:00, die aandete word 18:00 bedien en 18:45 is ons amptelike opening, wat deur die graad 7’s waargeneem word. By registrasie sal u 'n lys vind met die kamer indeling. Die wat kampeer, kom gerus bietjie vroeër sodat u rustig u tent/karavaan/bos -wa kan opslaan en u self kan inrig. Alle ouers is ingedeel om te help by een van sewe punte - kombuis, administrasie, of een van die 5 punte waar die kinders Saterdag gaan roteer en verskillende aktiwiteite gaan bemeester. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om te help. Sonder julle positiewe deelname kan ons nie die kamp suksesvol aanbied nie. Ons glo dit sal 'n onvergeetlike kamp-ervaring vir almal, maar veral vir ons kinders wees. Die offisiere wat leiding neem by elke punt sal aan die ouers Vrydagaand, na ligte uit vir die jongklomp, (20:30 – 21:00) voorligting gee oor die aktiwiteit waar u Saterdag help. Saterdagaand kuier ons almal lekker saam. Kyk asseblief uit vir 'n kommunikasie vanaf u spanoffisier vir die eet/drinkgoed wat elkeen van ons kan saambring. Sondagoggend vroeg het ons almal saam 'n oordenkings diens in die veld. As gevolg hiervan sal die kamp vroeër as gewoonlik klaar wees, en behoort ons teen 10:00 te kan huis toe gaan. Veilig ry, en onthou hoed, kostuum en sonbrandroom, dit lyk na 'n warm naweek wat voorlê. Onthou die oord se ysskaats aksie op 17 Maart 2016 by The Grove winkelsentrum. Die tyd is 17:00 vir 17:30 tot 20:30 en kaartjies sal Maandag by die spansentrum beskikbaar wees teen R 40 elk. Ons nooi al ons Voortrekker maats en hul ouers om by ons aan te

sluit op Saterdag 27 Februarie 2016 vir ‘n 5 km drafstap by die

Pretoria botaniese tuine. Dit behoort ‘n lekker uitstappie vir die hele

gesin te wees. Dra asseblief jou Voortrekker gholfhemp en registreer

vooraf by www.parkrun.co.za/botanicalgarden/

Voriegroete, Pieter van der Zwaard by ([email protected] / 082 556 3596)

Page 5: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

5

5

Herwinning Broodknippies Die Polistireen Verpakkingsraad (Polystyrene Packaging Council - PSPC) werk al vir die negende jaar saam met die Kwadrupleë Vereniging van Suid-Afrika (QASA), om mense bewus te maak oor die suksesvolle herwinning van broodknippies. Die broodknippies word van hoë digtheid polistireen gemaak en wanneer dit herwin word, word onder andere saailingbakkies daaruit gemaak. Die bakkies word verkoop en die fondse word gebruik om rolstoele te vervaardig vir behoeftige persone. ‘n Reuse 350 kg broodknippies is die beraamde hoeveelheid wat benodig word vir elke rolstoel! Dit is ongeveer twee ‘wheelie bins’ vol broodknippies! Ons besef dis ‘n reuse hoeveelheid en pak daarom die projek saam met ander skole aan, om gesamentlik ‘n rolstoel vir iemand moontlik te maak. Versamel dus jul broodknippies tuis en bring dit na jou registerklas by die skool. Elke klas sal ‘n houer hê om te vul en sal beloon word met ‘n herwinningsmuntstuk vir elke leerder in die klas wanneer die houer vol is. Kyk gerus op die Facebook bladsy breadtags for wheelchairs wat gebeur met die broodknippies. Groensakke! Onthou om jou groensak vol herwinbare voorraad na die herwinningsterrein te vat. Hezekiel en die herwinningsleiers is elke oggend beskikbaar by die herwinningsterrein met tokens sowel as nuwe sakke. Daar is ook ‘n houer met ekstra groensakke voor juffrou Ané se klas beskikbaar as jy nog benodig. Herwinningsfeite: *Omtrent elke uur in Suid-Afrika word daar 250,000 plastiekbottels weggegooi. *Plastiekbottels maak 50 % van herwinbare plastiek uit. *Dit vat 700 jaar vir plastiekbottels om te verweer in’n landvulspasie. *Plastiek vat nie net ‘n groot gedeelte van ons landvulspasie nie,maar vat ook bitter lank om te verweer. *Plastiek wat in die see gegooi word,maak dierelewe dood ongeveer 1000,000 seediere word jaarliks doodgemaak as gevolg van plastiek in die see. *Glas is een van die produkte wat oor en oor herwin kan word,maar ‘n groot hoeveelheid land in ons landvulspasie as gevolg van mense wat nie herwin nie.

Juf. Anè Friedrich [email protected]

Page 6: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

6

6

Ma’s wat omgee

“Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.” (1 Kor 2:9) “ But as it is written: "Eye has not seen, nor ear heard, nor have entered into the heart of man, the things which God has prepared for those that love Him”

(1 Cor 2:9) Kom bid saam!

Elke Donderdag om 07:25 vm in die raadsaal by die skool!

SEPEDI-KLASSE Ideaal vir laerskoolkinders

Dinsdag- of Woensdag-middae by die kerk reg oorkant die skool. "If you speak to man in a language he understands, you speak to his head. If you speak to him in HIS language, you speak to his heart"

Bel Louisa: 082 787 4763

Page 7: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

7

7

Page 8: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

8

8

Page 9: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

9

9

Page 10: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

10

10

RUGBY-OEFENTYE

(Maandae, Dinsdae & Donderdae)

SKOOL: BRÜNSLICHPARK:

o.10 A en B 14:00-15:15 2de en 3de Span 14:00-15:15

o.9 A en B 15:15-16:30 o.11 A en B 15:15-16:30

1ste Span 16:30-18:00

NETBAL-OEFENTYE

o.7 tot o.9 oefen vanaf 13:40 tot 15:00 (Maandae, Dinsdae en Donderdae)

o.10 tot o.13 oefen vanaf 14:00 tot 15:30 (Maandag, Dinsdae en Donderdae)

Page 11: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

11

11

DISSIPLINE KLAS PERD RUITER PLEK

DRESSAGE Class P1DR05a Pendarryns Joshuas Lauren Leandry Smith 3

DRESSAGE Class P1DR05b Pendarryns Joshuas Lauren Leandry Smith 7

DRESSAGE Class P2DR06a Misty Meadows Ringo Jani Olivier 2

DRESSAGE Class P2DR06a Midnight Angel Roule Ducci 24

DRESSAGE Class P2DR06b Misty Meadows Ringo Jani Olivier 2

DRESSAGE Class P2DR06b Midnight Angel Roule Ducci 9

DRESSAGE Class P3DR07a Misty Claurette Oosthuizen 13

DRESSAGE Class P3DR07b Misty Claurette Oosthuizen 11

DRESSAGE Class P6DR09a Bobaas Sjarmant Mila de Muelenaere 1

DRESSAGE Class P6DR09a DON PEDRO Claurette Oosthuizen 3

DRESSAGE Class P6DR09b Bobaas Sjarmant Mila de Muelenaere 1

DRESSAGE Class P6DR09b DON PEDRO Claurette Oosthuizen 3

PERFORMANCE RIDING Class P7PR06 Bobaas Sjarmant Mila de Muelenaere 1

WORKING RIDING Class P1WR03 Whiskey Ane Scheepers 6

WORKING RIDING Class P5WR05 Misty Claurette Oosthuizen 5

WORKING RIDING Class P7WR06 DON PEDRO Claurette Oosthuizen 1

WORKING RIDING Class P7WR06 Bobaas Sjarmant Mila de Muelenaere 3

EQUITATION Class P2EQ04 DON PEDRO Claurette Oosthuizen 5

JUMPING Class P1SJ04 Meadowlark Sweet Titania Shay Nel 15

JUMPING Class P3SJ07 Misty Claurette Oosthuizen 14

SANESA PRIX CAPRILLI Class P1PC01a Midnight Angel Roule Ducci 2

SANESA PRIX CAPRILLI Class P1PC01b Midnight Angel Roule Ducci 6

SANESA PRIX CAPRILLI Class P6PC01a Bobaas Sjarmant Mila de Muelenaere 1

SANESA PRIX CAPRILLI Class P6PC01b Bobaas Sjarmant Mila de Muelenaere 1

RUITERSPORT Baie geluk aan ons ruiters wat so pragtig presteer het met die eerste SANESE Interskole Ruiterskou!

Page 12: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

12

12

KOS VIR ONS SKOOLKATTE Liewe Wouwtjie-ouers Ons skoolkatte benodig dringend enige kos-skenkings. Enige skenkings kan asb. by die Naskool (Me. Hester van Sittert) ingehandig word. Byvoorbaat baie dankie!

Page 13: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

13

13

Anton van Wouw Pre-Primêr nooi u om saam met ons

Barnyard, “Amadeus Rocks”

te kom geniet!

Vrydag, 22 April

R180 p/p

Deure open om 17H30, vertoningbegin om 19H00

Kaartjies te koop by Simone in die

Pre-primêr kantoor.

Page 14: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

14

14

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers ‘Dry walling’ & Plafonne

Teelwerk & verfwerk 3D program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Sukkel jou kind met lees of spelling?

Geïntegreerde leesprogram vir jong lesers! (opgelei deur Marita

Prinsloo). Alle grade. Uitstekende resultate! Gr. R - Gr. 2

Marlé : 083 291 1130

Afrikaans- en Engelse leeslesse uitgewerk om jou kind se

volmaakte leesvaardigheid en -begrip te bevorder. Skryf NOU

in! GR 1-7 Alicia 0795166304

VOERTUIGLISENSIES Hernuwings – Registrasies

Nommerplate Verander van ander provinsies na

Gauteng CAS 082 431 5073

NASIONALE KRUGER WILDTUIN Mopani-kamp: Langnaweek 25/03 tot 28/03 (3 nagte - 6 volw.) 3 slpk. 2 bdkmrs. (gesinshut) Beskikbaar teen verlaagde tarrief van R2000 per nag

Kontak: 082 925 2361

NASIONALE KRUGER WILDTUIN Berg-en-Dal kamp:

Skoolvakansie 30/03 -03/04 4 nagte (4 volw) 2 slpk. 2 ekstra

slaapbanke vir kinders. Afslag van R300 per nag

Kontak: 082 925 2361

Page 15: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

15

15

VARS PLAASEIERS R35.00 GROOT (30) (51-58 GRAM)

R40.00 EKSTRA GROOT (30) (59-65 GRAM) SKAKEL VIR BESTELLING EN AFLEWERING

COBUS 084 777 0205 OF AMELIA 083 229 3511

Kansellasies: Kruger / Mosambiek

PAASNAWEEK en Maart-vakansie Kontak: La Reine Lowveld Reservations in Monument Park [email protected]

0825557486

Aktesekretaresse Opsoek na permanente en/of tydelike akte-pos in Pta-Oos. Goeie ondervinding, beskikbaar vanaf April 2016 Kontak: [email protected] of 0837971568 vir meer inligting

Page 16: Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  ...€¦ · Nuusbrief 6 Vrydag, 19 Februarie 2016  Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 a.

16

16

REDENAARS Inligting rakende Redenaars 2016

Die interne redenaarsuitdunne van die skool vind plaas op die volgende datums: 29 Februarie 2016 vir die Graad 1 – 3 sowel as die Graad 4 – 5 leerders. 1 Maart 2016 vir die Graad 6 – 7 leerders. Enige leerder mag aan hierdie interne uitdunne deelneem. Na aanleiding van die punte wat deur die eksterne beoordelaars toegeken word, sal daar 5 leerders uit elke afdeling aangewys word wat die skool by die ATKV se kompetisie sal verteenwoordig. Hierdie ATKV kompetisie vind plaas op 22 en 23 April 2016 by Die Hoërskool Menlopark. (Daar is ook gedurende Septembermaand geleentheid om aan die Radikale Redenaarsfees deel te neem. Laasgenoemde het geen betrekking op hierdie rondte uitdunne vir die ATKV nie.) Enige leerder wat graag hierdie jaar aan Redenaars wil deelneem, kan ‘n inligtingstuk by my kom afhaal of u kan my skakel by 0834544457. Hoop om almal van julle te sien by die Redenaars 2016. Me. Sonia van Rooy (0834544457)

TOASTMASTERS Session 3 held on 15 February 2016

Competent Chairladies: Denique Croeser & Daniella Maritz

Best impromptu speeches: Robynne Ferreira & Lila Naudé

Best prepared speeches: Kristie Güldenpfennig & Kyle Naudé

Professional Sergeant: Marné Schoonraad

Gavels to be awarded on Monday in assembly.

Well done to all!