Jaargang 3 #15 27 April 2014 09:30 OggenddiensApr 27, 2014  · Donderdag, 1 Mei Carli Coetzee...

6
27 April 2014 Jaargang 3 #15 09:30 Oggenddiens Prof Gert Breed Tema: God gebruik klein mensies se getrouheid om groot dinge te bewerk Prof Francois Muller Theme: Jesus Christ, Saviour and Lord Scripture reading: John 7:37 - 8:11 Focus verse: John 8:11b 11:30 International Service Prof Gert Breed 18:00 Aanddiens Volgende Sondagaand na die aanddiens is daar ‘n verkiesingsgesprek. Lees meer op bladsy 5. Moenie dit misloop nie! Tema: God gee aan ons die wysheid, moed en ywer om mekaar te red van dwase optrede Lofpr�ing Juig ons Here Jesus lewe! Lied 417 Jesus ons eer U Lied 421 Die Here Jesus lewe Lied 425 Kyk die Heer het opgestaan Sing: Ps 66-2:1,2 Sing: Sb 12-3:1,2 Sing: Ps 86-1:3,6 Skriflesing: Eksodus 1:6-2:9, 23-25 Teksverse: Eksodus 2:24,25 Sing: Ps 103-1:1,2,3 Amen: Sb 13-1 Sing: Ps 138-1:1,3 Sing: Ps 89-1:6,17 Skriflesing: 1 Samuel 25 Teksvers: 1 Samuel 25:29 Sing: Ps 111-2:1,2,4 Amen: Sb 13-3

Transcript of Jaargang 3 #15 27 April 2014 09:30 OggenddiensApr 27, 2014  · Donderdag, 1 Mei Carli Coetzee...

Page 1: Jaargang 3 #15 27 April 2014 09:30 OggenddiensApr 27, 2014  · Donderdag, 1 Mei Carli Coetzee 082-768-3806 Herman de Jong 083-570-1573 Vrydag, 2 Mei Heilna du Plooy 082-300-9068 Reuben

27 April 2014Jaargang 3 #15

09:30 OggenddiensProf Gert Breed

Tema: God gebruik klein mensies se getrouheid om groot dinge te bewerk

Prof Francois MullerTheme: Jesus Christ, Saviour and Lord

Scripture reading: John 7:37 - 8:11 Focus verse: John 8:11b

11:30 International Service

Prof Gert Breed18:00 Aanddiens

Volgende Sondagaand na die aanddiens is daar ‘n verkiesingsgesprek. Lees meer op bladsy 5. Moenie dit misloop nie!

Tema: God gee aan ons die wysheid, moed en ywer om mekaar te red van dwase optrede

Lofpr�ingJuig ons Here Jesus lewe!Lied 417 Jesus ons eer U

Lied 421 Die Here Jesus leweLied 425 Kyk die Heer het opgestaan

Sing: Ps 66-2:1,2Sing: Sb 12-3:1,2Sing: Ps 86-1:3,6

Skriflesing: Eksodus 1:6-2:9, 23-25Teksverse: Eksodus 2:24,25

Sing: Ps 103-1:1,2,3Amen: Sb 13-1

Sing: Ps 138-1:1,3Sing: Ps 89-1:6,17Skriflesing: 1 Samuel 25Teksvers: 1 Samuel 25:29Sing: Ps 111-2:1,2,4Amen: Sb 13-3

Page 2: Jaargang 3 #15 27 April 2014 09:30 OggenddiensApr 27, 2014  · Donderdag, 1 Mei Carli Coetzee 082-768-3806 Herman de Jong 083-570-1573 Vrydag, 2 Mei Heilna du Plooy 082-300-9068 Reuben

2

Teologiese Studentekas – Om studente wat aan die Teologiese Skool studeer, finansieel met beurse te help sodat die Gereformeerde leer uitgebou en verkondig kan word. Riglyn van die Admin Buro: R25 per belydende lid-maat per jaar. (Daar is ses kollektes hier voor per jaar.)

Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik?

Liefdegawesby die deure27 April

Oggend: Teologiese StudentekasAand: Meelewingsfonds4 MeiOggend: Franse RadiobedieningAand: Meelewingsfonds11 MeiOggend: Teologiese StudentekasAand: Koningskinders

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

27 AprilKG 19 (Olivia Conradie) & Wyk 24 (Cornelia Wessels)

4 MeiKG 20 (Maretha Pelser) & Wyk 25 (Drienie Reinecke)

11 MeiWyk 26 (Maritha de Jager)Wyk 27 (Marina Grobler)

In die wintermaande drink die lidmate van die Internasionale Diens ook tee en koffi e (ipv koeldrank). Onthou daarom om nie die urn, koppies, ens. te bêre na die Afrikaanse Oggenddiens nie.

Geskenkpakke vir VenterskroonDie lidmate in die Venterskroonkerk is meestal plaasarbeiders, sommige is werk-loos. In die meeste huise is nie yskaste, of lopende water nie. Een maal per jaar, net voor die winter, maak ons vir elkeen ‘n groot geskenkpak. Op hierdie manier be-wys ons aan hulle iets van die liefde van Christus.Wat kan jy gee? Wintersklere of somers-klere vir mans, vroue en kinders. (Ons kry gewoonlik te min kinderklere) ook skoene, komberse, of toiletware.Bring dit asseblief na Fransa by die kerk-kantoor (Maandae tot Vrydae van 08:00 - 13:00), of skakel my. Ons pak die pakkies op Saterdag 17 Mei van 8:30 tot 12:00.

Marie de Klerk (082-442-0018)

Koepel-uitreikBenewens die mooi werk wat reeds in Ven-terskroon gedoen word bestaan daar ʼn be-hoefte aan hulp om die Evangelie daar, in samewerking met die gemeentetjie, nog verder uit te dra. In samewerking met Ca-chet word daar beplan aan ʼn Koepel-uitreik wat gaan inhou dat van ons lidmate fisies daar gaan help met uitdra van die Evange-lie. Indien jy belangstel kan jy met Ben of Marie de Klerk (082-442-0018) skakel.

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge: Piet van WykLucas Venter

Diaken: Erika van’t Zand

Page 3: Jaargang 3 #15 27 April 2014 09:30 OggenddiensApr 27, 2014  · Donderdag, 1 Mei Carli Coetzee 082-768-3806 Herman de Jong 083-570-1573 Vrydag, 2 Mei Heilna du Plooy 082-300-9068 Reuben

3

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Esmi Muller

071-689-9216Alicia du Toit071-686-9563

Benette Rautenbach079-516-6369

LB Bylsma079-520-2638

Vandag, 27 AprilMaria de Villiers 072-445-3442Maretha Pelser 079-890-4209Annemarie Schoeman 083-454-5412

Maandag, 28 AprilJaco Coetzee 082-852-4548

Dinsdag, 29 AprilWillem Basson 082-880-7661Attie de Lange 082-359-3059

Woensdag, 30 AprilGodwin Mushayabasa 072-844-6754

Donderdag, 1 MeiCarli Coetzee 082-768-3806Herman de Jong 083-570-1573

Vrydag, 2 MeiHeilna du Plooy 082-300-9068Reuben Louw 071-355-2235

Saterdag, 3 MeiAaltje Dekker 083-501-8591Isaac Kang 079-112-3375Chris Reinecke 083-630-0309Marietjie Schutte 084-580-1961Roelien Werkman 083-233-4941

Sondag, 4 MeiLientjie Venter 074-959-4493 (Whatsapp) [email protected]

Maandag, 5 MeiZabeth Robinson 082-898-4393Wihan Sarakis 082-779-5165Nico van der Merwe 082-344-8316

Dinsdag, 6 MeiMaritha de Jager 082-464-9800Aiden Pretorius 072-595-8930Jan Swanepoel 076-959-4340Dalene van der Walt 072-460-9719Henriette vd Zwan 082-859-2229Miquet van Tonder 083-389-6613

Woensdag, 7 MeiMartea van Belkum 084-602-1898

Vrydag, 9 MeiAbiola Mbamalu 081-371-8786Izette Schouwstra 072-211-4797

Saterdag, 10 MeiMarilize Richter 082-094-5265

Verjaarsdae

21

As gevolg van die publieke- en skoolvakansiedae is die

kerkkantoor hierdie week gesluit.

116

8

20

7

Die kosbank het weer voorraad nodig. Enige skenkings van nie-bederfbare

kos word baie waardeer. Gee asseblief by die kerkkantoor af (weeksdae – nie vakansiedae nie)

of sit in die portaal (Sondae).Hierdie skenkings word gegee aan

behoeftige lidmate of ander mense in die omgewing wat hulp nodig het.

Page 4: Jaargang 3 #15 27 April 2014 09:30 OggenddiensApr 27, 2014  · Donderdag, 1 Mei Carli Coetzee 082-768-3806 Herman de Jong 083-570-1573 Vrydag, 2 Mei Heilna du Plooy 082-300-9068 Reuben

4

Antwoord asb by Fransa Vorster 018 297 4843 of 076 391 7578

voor 9 Mei 2014.

Ontbyt vir 70-plussersDie Omgeegroep vir Seniors nooi jou uit om op Donderdagoggend, 15 Mei, om half-tien, heerlik te kom saam eet en kuier in die kerksaal.

Kom geniet ’n prettige en kleurvolle

ietsie-ommie-nek-ontbyt!

Datum: 15 Mei 2014Tyd: 09:00 vir 09:30Plek: Kerksaal

Toegang: Vergeet jou beursie en sit ’n strikdas/serp/krawat/das/ietsie-ommie-nek.

LANGVERLOF DS. FANIESoos in sommige ander gemeentes het die kerkraad by ons ook die gebruik om na elke vyf jaar in die bediening aan predikante langverlof van drie maande toe te staan. Die doel van die langverlof is om aan die predikante geleentheid te gee vir persoon-like verdieping in hulle verhouding met die Here, om saam met hulle gesinne tyd deur te bring, om goed te rus en om tyd te kry om aan sake aandag te gee waarvoor daar in die gewone drukte van die bedienings-werk nie tyd is nie.Hiervolgens sal ds Fanie vanaf Vrydag 18 April vir die res van die kwartaal met langver-lof wees. Ds. Willem sal DV in 2015 na vyf jaar in die bediening langverlof ontvang.Dit is vir die kerkraad belangrik dat die momentum van die bedieninge IN, OP en OOR die Bult voortgaan en daarom gaan sover as moontlik probeer word om nie ekstra las ds Willem se skouers te laai nie. Ons is bevoorreg met soveel gawes dat dit ook nie hoef te gebeur nie.Die pastorale dienswerk aan ouer lidmate word gewoon deur die betrokke ouder-linge gedoen. Hierbenewens het die vol-gende lidmate ingewillig om in die tyd ook pastoraal betrokke te raak:• Ben de Klerk by lidmate wat in Huis Eike-laan woon• Herrie van Rooy by lidmate in Groen Wilgers en Noordbrugoord• Ferdie Kruger by van die ouer lidmate wat elders woon.Enige navrae in verband met hulp wat beno-dig word kan via Fransa by die kerkkantoor gereël word.

Page 5: Jaargang 3 #15 27 April 2014 09:30 OggenddiensApr 27, 2014  · Donderdag, 1 Mei Carli Coetzee 082-768-3806 Herman de Jong 083-570-1573 Vrydag, 2 Mei Heilna du Plooy 082-300-9068 Reuben

5

Meelewing

L��r�ko����u� W�n��� �r����Die winter is op ons en ons voel klaar hoe die aande kouer word. Die laerskooljeug wil graag op Sondag, 25 Mei 2014, Ons Hulde ouetehuis gaan besoek waartydens ons ons dankie-sê-pakkies wil uitdeel, so almal wat dit nog nie ingegee het nie moet dit asb daardie aand ook saambring. Ek-stras is ook welkom. Aangesien daar ‘n groot behoefte is, wil ons graag vir elke oom en tannie ‘n pak lekker warm winter-snagklere vat. Enige donasies is welkom (tweedehands, nuut of kontant). Die groottes is as volg:

Mans DamesMedium 10 Small 3Large 14 Medium 10X-Large 7 Large 26

X-Large 10XX-Large 4XXX-Large 2

Ons wil graag al die donasies die vorige Sondag (18 Mei 2014) reeds by die kerkkan-tore oplaai sodat ons kan seker maak dat niemand teleurgestel word nie. Vir verdere inligting kontak Elizabeth Steenekamp (083-452-2816).

VerkiesingsgesprekHoe moet ek dink oor die komende verkiesing? Hoe meet ek politieke par-tye teen mekaar? Kom gesels gerus saam Sondagaand 4 Mei na ons aand-erediens.

Baie geluk aan Jacques Tredoux (084 049 6216) en Idalé Welman (082 704 2056) wat onlangs verloof geraak het! Oom August Venter is in die hospitaal in Johannesburg – Morningside MediClinic. Ons bid vir spoedige beterskap! Skakel hom op sy selfoon by 083 417 4157, of di-rek vir die hospitaal (011 282 5000).Susan Campher (083 335 7731) was weer in die hospitaal gewees. Ons dink aan hulle in hierdie tyd.

Op die 18de Mei na die Nagmaal gaan ons gemeente weer lekker saamkuier en smul aan ‘n groot verskeidenheid geregte!

Hoe werk ‘n pik-en-proe ete? Daar word slegs met ‘n teelepel proe-happies ingeskep van die verskeiden-heid vleis-, groente-, styselgeregte en slaaie. Op die manier kry jy kans om te proe aan die bobaaskokke in ons ge-meente se lekkerste ge-regte! Natuurlik sluit ons die ete af met ‘n nagereg pik-en-proe tafel!

Wanneer? Sondag 18 Mei 2014Waar? By ons kerksaalkompleksHoe laat? 12:30Wat moet ek bring? Eie eetgerei (onthou poedingbakkies!), drinkgoed en stoele/kombers (as jy die grasperk bo die saal verkies!)

Dui asseblief aan op die lys in die por-taal indien jy die gemeente-ete op 18 Mei 2014 gaan bywoon. Jy kan ook op die lys aandui indien jy ‘n gereg kan saambring waaraan die res van ons kan proe!

Pik-en-Proe Gemeente-ete 18 Mei 2014

Page 6: Jaargang 3 #15 27 April 2014 09:30 OggenddiensApr 27, 2014  · Donderdag, 1 Mei Carli Coetzee 082-768-3806 Herman de Jong 083-570-1573 Vrydag, 2 Mei Heilna du Plooy 082-300-9068 Reuben

6

http://www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

@gkpotchBult #potchG5 #gkbult

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

Gratis HaarsnyTHASA (The Hair Academy of South Africa) is opsoek na kliënte wat bereid is om te sit vir snye (mans & dames) wat as demonstrasies vir studente gebruik kan word. Dis gratis en ‘n lektor sny die hare. Enige tyd tussen 10:00 en 13:00. Hulle is op die perseel van die Hoër Tegniese skool in MC Roode Rylaan. Kon-tak hulle by 018-290-5219 / 071-241-2542 / [email protected]

DURBAN SPA woonstelle te huur aan die hoofstrand. Vanaf Vrydag tot Vrydag.Volledig toegerus. Jacuzzi, warm en koue swembaddens. Oderdakparkering.Skakel Nardus by 082 568 4410 of 018 294 8828.

BeroepeBEROEPE ONTVANGDr JA Erasmus van Odendaalsrus na Phal-aborwa

BEROEPE BEDANKDs RA Bain van Cachet na Pietersburg-Noord.

GKSA DagboekgebeureGeref Kerk Pietersburg is 125 jaar oud. Die feesnaweek is 10 en 11 Mei.Geref Kerk Potgietersrus-Wes hou ‘n gedenknaweek (17 en 18 Mei) wanneer die gemeente 40 jaar oud sal wees.Geref Kerk Bultfontein word 100 jaar oud en die feesnaweek sal op 23 - 25 Mei ge-hou word.

Alle belangstellendes en oudlidmate word hartlik uitgenooi om die geleenthede by te woon. Meer inligting by die kerkkantoor.