Rooimier 1 - 2016

download Rooimier 1 - 2016

of 5

Transcript of Rooimier 1 - 2016

  • 7/25/2019 Rooimier 1 - 2016

    1/5

    No. 1 Januarie 2016

    Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92,

    [email protected]

    Uit die Hoof se

    kantoor

    Ons hoop dat u almal n wonderlikeKerstyd en vakansie gehad het ensommer hope krag vir die nuwejaar! Baie welkom terug. Ons wens

    is dat 2016 vir u en u gesin `nuitstekende jaar sal wees. Ons wildie kinders en ouers wat vir dieeerste keer deel word van Sentiesin die besonder welkom heet. Onsvertrou dat u gou sal inskakel enbaie tuis sal voel. U word uitgenooiom enige tyd met die skool te ska-kel, hetsy vir inligting, hulp en/ofprobleme wat sou opduik.

    Baie welkom terug aan al die perso-neel. Ons is al twee dae druk besigom ons vere reg te skud vir dienuwe jaar. n Spesiale woord vanwelkom aan ons assistente watvanjaar by ons aangesluit het. Onshoop dat u baie gelukkig sal wees inu nuwe werksomgewing en dat onsn lang verbintenis met u sal h.

    Ander belangrike aspekte

    OUERAAND

    Vind op Maandag 18 Januarie 2016 by die skool plaas. Dit neem die vorm van n bring en braai aan. Vure sal voorsien word, u is net verant-woordelik vir u eie vleis, bykosse, eetgerei en drinkgoed. Kom ons maak dit n rekord bywoning hierdie jaar! Ons nooi veral ons nuwe ouers en onsGr. 1 ouers uit om die aand by te woon. Dit gee u die geleentheid om u kind se onderwyser/s te ontmoet en om net lekker gesellig saam te verkeer.

    ADMINISTRASIE

    Baie dankie aan al die ouers vir die goeie samewerking met die voltooiing van die registrasie-asook die Skoolfondsvorms aan die einde van verlede jaar. Vorms om leerlinge se inligting op te dateer word Maandag uitgedeel. Voltooi asb. en

    besorg terug nie later as Vrydag , 22 Januarie.KLASINDELINGS Ek doen n vriendelike dog baie ernstige beroep op alle ouers om saam te werk deur nie te versoek dat verskuiwing van leerders na ander klasse

    moet plaasvind nie. Sodanige versoeke skep n presedent en veroorsaak baie ekstra administrasie.

    PAKKETTE / SKRYFBEHOEFTES

    Baie dankie aan al die ouers wat reeds die Eerste maand fooi. betaal het. Ons wil u weereens daaraan herinner dat daar pakkette by die kantoor

    beskikbaar is vir Gr.1 7. Hierdie pakkette is spesiaal verpak volgens die behoeftes van die Grade en bevat die hele jaar se voorraad behoeftes teenn baie billike tarief. Ouers wat nie die Eerste maand fooi kan bekostig nie moet persoonlik met die Mev. Elbe Wessels in die finansile kan-

    toor relings kom tref vir afbetaling. Sekere voorwaardes geld egter.

    HANDBOEKE

    Alle handboeke moet met plastiek oorgetrek word. Maak asseblief seker dat elke handboek u kind se naam in het en dat die handboeke met sorg

    hanteer word. Verlore en/of verwaarloosde handboeke sal vervang moet word @ R200 per boek.

    NASKOOLSENTRUM

    Ons verskaf n opsionele diens deur n Naskoolsentrum te bedryf by die skool. Die sentrum is onder toesig van Mev. Elize Prinsloo en opgeleidepersoneel. Daar word voorsiening gemaak vir studie van Gr 1 tot Gr.7-leerders. Ouers wat hulle kinders by die Naskoolsentrum wil inskryf kan ninskrywingsvorm by die kantoor kom afhaal. Die koste beloop R 300 per maand. Vir enige navrae kan u gerus met Mev. Elize by 0836656777 ska-

    kel.

    SWEM

    Die Interhuis swemgala word op Donderdag 21 Januarie 2016 vanaf 8:00 by Mrewagswembad gehou. Al die Gr. 4 7 leerders moet aan die Inter-

    huis swemgala deelneem. Hulle hoef nie te swem as hulle nie kan nie, maar hulle moet daar wees want dit is n gewone skooldag. Slegs leerders wateen lengte van 25 meter kan swem mag deelneem. Die leerders word daaraan herinner dat indien hulle n plek sou behaal, dit van hulle verwag sal

    word om vir die swemspan te swem. Onthou asseblief n hoed en smeer sonskerm aan. U kan ook n geldjie saamstuur vir die Snoepie. Die ouers

    word ook uitgenooi om die dag saam met ons te kom geniet.

  • 7/25/2019 Rooimier 1 - 2016

    2/5

    MUSIEKONDERRRIG 2016

    Indien u belangstel in musiekonderrig vir u kind in klavier, blokfluit, kitaar of klarinet, kontak mev InekeBadenhorst (Klarinet is slegs vir kinders van Graad 5 7).

    Die leerlinge moet hul eie instrumente en boeke h. Ek kan die instrumente baie goedkoper aankoop, omdat ek

    as onderwyser 10% afslag kry. Ek beding ook met die musiekwinkels om te kyk waar ons die beste pryse kan

    kry.Die klasgelde is soos volg:

    Groepklas: Blokfluit/kitaar, R300 per kwartaal vooruitbetaalbaar.

    Individuele klas: Klavier/klarinet R500.00 per kwartaal vooruitbetaalbaar.

    Aangesien daar net n paar plekkies oop is, neem ek musiekaanlegtoetse af en werk op die basis van die kind

    wat die hoogste getoets het, plaas ek eerste.

    Indien u belangstel stuur dan net n sms met u kind se naam en klas bv 2A en

    instrument waarin u belangstel, na: 0828200096.

    SMART SWIPE:

    Smart swipe het geshulle gaan

    die kaart se gebruik einde Janu-

    arie 2016 staak om die fondse

    wat nog op die kaarte is te gebuikvoor einde Januarie 2016. Daar

    moet asb. Geen verdere gelde op

    die kaarte oorbetaal word nie.

    Graad 7 kamp :Die Graad 7s kampeer 12-13 Februarie naby

    Parys.

    Verdere inligting volg later.

    Datumlys :18 Jan Oueraand in die vorm van n bring en braai

    Om 18:00.

    21 Jan Swemgala om 07:15 by MrewagswembadKleuterskool Oueraand om 18:00 in dieskoolsaal

    22 Jan Fonteine atletiek in Sasolburg

    8 Feb ATKV Redenaars

    OUERBETROKKENHEID EN KOMMU-

    NIKASIE

    Ons ondervinding deur die jare is dat baie probleme enonduidelikhede uitgeskakel kan word deur noue ouer-

    betrokkenheid. Ons versoek dus dat al ons ouers omasseblief so ver moontlik betrokke sal wees by hul kinders

    se aktiwiteite, hetsy op akademiese-, sport-of kultuurgebied.Die Rooimier sal weekliks op Vrydae uitgegee word. Daar

    is 4 maniere hoe ouers die Rooimier in die hande kan kry nl.

    1. Voltoooi die afskeurstrokie en stuur hom terug naJuffrou Lynne voor Donderdag, 21 Januarie 2016.

    Sommige selfone maak dit nie oop nie a.g.v dieFirewall wat die boodskap keer. Indien dit gebeurgaan u na opsie 2.

    2. Die Rooimier sal elke Vrydagaand op die skool se

    Facebookblad beskikbaar wees. Indien dit gebeurgaan u na opsie 3.

    3. Die Rooimier sal elke Vrydag / Saterdag op die

    skool se webwerf: www.sentralevolkskool.co.za beskikbaar wees. Indien dit gebeur gaan u na opsie4.

    4. U kind kan Vrydag of Maandag die Rooimier by dieKantoor kom afhaal.

    Klerewinkel :

    Klerewinkel se tye is streng vanaf 11:00 tot 13:30Maandae & Woensdae.

    Kontak vir Anelda by 082 664 1340 indien u

    onseker is oor enige iets.

    http://www.sentralevolkskool.co.za/http://www.sentralevolkskool.co.za/http://www.sentralevolkskool.co.za/
  • 7/25/2019 Rooimier 1 - 2016

    3/5

    Onthou :

    Alle rooimier - inligitng moet asb. Voor

    Woensdae 12 uur na die volgende e - pos

    adres gestuur word. Geen inligitng wat laat is

    word aanvaar nie

    [email protected]

    Indien u n advertensie wil plaas is daar egter

    kostes daaraan verbonde :

    1/8 : R50

    1/4 : R100

    Halfblad : R200

    Volblad : R400

    Betalings kan by Elb Wessels afgehandel

    word.

    Geagte alle Sentie - ouers :

    Senties is ook bewus van die koolstofspoor wat ons laat, daarom sal die Rooimier voortaan slegs

    elektronies beskikbaar wees.

    Ons gaan die databasis opdateer en vra dat u asb. die volgende afskeurstrokie invul en terugstuur na

    Jufrou Lynn toe, VOOR Donderdag, 21 Januarie 2016. Indien u nie die strokie invul en terugstuur

    skool toe nie, gaan u nie die Rooimier ontvang nie.

    Baie dankie,Lyn Scheprs

    ________________________________________________________________________

    Ek, Ouer/voog van ________________________________ in Gr. _____ wil

    die Rooimier per e - pos ontvang.

    Verskaf asb. U e - pos adres : ______________________________________

    ___________________________

    Handtekening ouer/voog

    Graag wil ons net vir die volgende borge dankies met die bydrae tot die koop van die skool se

    nuwe bakkie.

    Senties waardeer dit opreg!

    Pick n Pay / 7Ster Bemarking Vervoer / Marlec

  • 7/25/2019 Rooimier 1 - 2016

    4/5

    SENTRALE VOLKSKOOL KROONSTAD

    Kwartaalprogram Eerste Kwartaal 2016

    Januarie Februarie Maart

    1 1 Onderwyser portfolios reggestel 1 Boekkontrole

    2 2 SBST Vergadering

    3 3 2 Boekkontrole

    4 4 3 Boekkontrole

    5 5 NVS Swembyeenkoms 4 Boekkontrole

    6 6 5

    7 6

    8 7 7 Verslag van HOD na skoolhoof

    9 8 Koshuisvergadering

    10 Klasbesoeke 8

    11 Personeelfunksie ATKV Redenaars 9 Toetsreeks

    SMT vergadering

    9

    Klasbesoeke

    10

    Toetsreeks

    12 Personeelvergadering Finansile vergadering 11 Onderwyser portfolios en punte

    Vakvergaderings nog nie afgehandel 10 Klasbesoeke Toetsreeks

    13 Kroon Atletiekbyeenkoms 12 Toetsreeks

    14 11 Klasbesoeke 13 Toetsreeks

    15 Kleursport atletiek 12 Klasbesoeke 14 Beplanning en werksopdragte 2de KWT

    16 QLTC Vergadering Toetsreeks

    17 Graad 7 Wegbrekers 15 Toetsreeks

    18 Oueraand 13 Graad 7 Wegbrekers 16 Toetsreeks

    Graad 1 Foto dag 14 17 Toetsreeks

    19 15 BL Vergadering 18 Toetsreeks

    20 16 Vrystaat swemkampioenskappe Skool Sluit

    21 SVS Kleur swemgala 17 Vrystaat Swemkampioenskappe 19

    22 Fonteine atletiekbyeenkoms 18 20

    23 19 21

    24 20 22

    25 Proefbalans 21 23

    26 Onderwyser portfolios 22 24

    27 23 25

    28 Satelliet 10 Atletiekbyeenkoms 24 26

    29 Health and safety vergadering 25 27

    30

    26

    28

    0/9 Rugbyeweek

    31 27 Nautilus Kamp 1 (BFN) 29 0/9 Rugbyweek

    28 30 0/9 Rugbyweek

    29 Boekkontrole 31 0/11 + 0/13 Rugbytoer

  • 7/25/2019 Rooimier 1 - 2016

    5/5

    BUITEMUURSE ROOSTER

    Eerste Kwartaal 2016

    Item

    Datum

    Tyd

    Personeel/Plek

    Naellope: Juniors 0/7-0/9MAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    14:00-15:00Juf. E Kriel, Juf. W Venter,C Oosthuizen

    Naellope: Seniors 0/10-0/13MAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    15:00-16:00Mnr S Bester, Juf. A Hagen,E Venter

    HekkiesMAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    15:00-16:30Mnr. J Viljoen, Juf. E Munro,Juf. S Cornelissen

    Middel Afstande

    MAANDAG,

    DINSDAG & DON-DERDAG

    16:00-17:00

    Juf. L van Zyl, Mnr. Froneman

    Hoogspring Juniors (0/10 & 0/11)MAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    14:00-15:00Mnr M van Zyl, Mnr N vanColler, Juf M Maas

    Hoogspring Seniors (0/12 & 0/13)MAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    15:00-16:00Mnr M van Zyl, Mnr N vanColler, Juf M Maas

    VerspringMAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    14:00-15:00 Juf. M Wessels, Juf. E Blom

    DiskusMAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    14:00-15:00 Juf. L Blignaut, Juf. M Campher

    GewigstootMAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG15:00-16:00

    Juf. A Snyman, Mnr. O Prinsloo,Juf. M Camher

    SpiesgooiMAANDAG,

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    14:00-15:00 Mnr. H Du Plessis, D Dreyer

    Revue MAANDAG 18:00-20:00 Juf. I Badenhorst , E Munro

    Netbal 0/7 & 0/8DINSDAG & DON-

    DERDAG14:00-15:00 Juf. H Hagen, & Juf. M van Zyl

    Netbal 0/9 & 0/10

    DINSDAG & DON-

    DERDAG

    14:00-15:00

    Juf. S van Niekerk

    Netbal 0/11, 0/12 & 0/13DINSDAG & DON-

    DERDAG15:00-16:00

    Juf. E Burgers, Juf. E Blom,Juf. E Venter

    Geagte Ouers en leerlinge.

    Let asb. dat die Netbal begin. Hierdie oefeninge is slegs vir leerlinge wat nie in die Atleekspan is nie.

    Geen atleet sal benadeel word nie, aangesien daar slegs nou op vaardighede gekonsentreer gaan word.

    Rugbyoefening gaan na Satellietbyeenkoms begin.