· Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die...

31
JAAR 1 KWARTAAL 1

Transcript of   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die...

Page 1:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

JAAR 1KWARTAAL 1

555666556651256888

Page 2:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Uitleg van die werkswinkel

Die volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel:• Die grootte van die oppervlakte.• Die aantal masjiene benodig.• Ventilasie.• Beligting.• Finansies.• Ontsnappingsroetes tydens gevaar.

Werksgeleenthede

Hier is net 'n paar werksgeleenthede, maar daar is nog baie:• Sweiser• Ketelmaker• Skipbouer• Patroon maker

Vraag 1

Noem 4 faktore wat in ag geneem moet word wanneer 'n werkswinkel uitgele word.

1. ___________________________________________________________________

2. ___________________________________________________________________

3. ___________________________________________________________________

4. ___________________________________________________________________

Huishouding

Page 3:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Wat is die doel van werkplek huishouding?

Swak huishouding kan 'n oorsaak van ongelukke, soos in:• struikel oor los voorwerpe op vloere, trappe en platforms• kan getref word deur vallende voorwerpe• gly op vetterige, nat of vuil oppervlaktes• stamp teen geprojekteerde, swak gestapelde items of misplaaste materiaal• sny, gate, of skeur die vel van die hande of ander dele van die liggaam op• geprojekteerde spykers, draad of staal band

Om hierdie gevare te vermy, moet 'n werkplek "orde handhaaf' deur die hele werksdag.Alhoewel dit goeie bestuur en beplanning veg is die voordele baie.

Wat is 'n paar voordele van goeie huishouding praktyke?

Effektiewe huishouding resultate in:

• verminderde hantering om die vloei van materiaal te verlig• minder struikel en gly ongelukke in warboel-vrye en mors-vry werk gebiede• afneem van brandgevaar• laer werker blootstelling aan gevaarlike stowwe (bv stof, dampe)• 'n beter beheer van gereedskap en materiaal, insluitend voorraad en voorrade• meer doeltreffende toerusting opruiming en instandhouding• beter higieniese toestande wat lei tot verbeterde gesondheid• meer doeltreffende gebruik van ruimte• verminder skade aan eiendom deur die verbetering van voorkomende instandhouding• minder skoonmaakwerk• verbeter moraal• verbeterde produktiwiteit (gereedskap en materiale sal maklik wees om te vind)•

Vraag 2

Noem 3 swak huishouding elemente wat 'n oorsaak van ongelukke kan veroorsaak.

1______________________________________________________

2______________________________________________________

3______________________________________________________

Vraag 3

Noem 4 effektiewe huishouding elemente wat 'n oorsaak van ongelukke kan verhoed.

1______________________________________________________

2______________________________________________________

3_______________________________________________________

4_______________________________________________________

Werkswinkel veiligheid

Page 4:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Onveilige handelinge• Werk teen gevaarlike spoed.• Werk sonder toestemming.• Laat masjien onveilig.• Voorwerpe op onveilige plekke plaas.• Grappies maak.• Stel aan bewegende dele.

Onvellige toestande• Loopgange is versper.• Onveilige konstruksie.• Swak beplanning.• Swak ventilasie.• Swak beligting.

Oorsake van n ongeluk.• Slegte huishouding.• Los kleredrag.• Verkeerde gebruik van gereedskap.• Masjiene wat verkeerd opgestel word.

Wat is 'n ongeluk?

'n Ongeluk is 'n onbeplande en onbeheerde gebeurtenis wat veroorsaak word deur onveilige handellng of onveilige, toestande.

Algemene veiligheid• Veiligheid korn eerste• Jy mag nie hardloop in die werkswinkel nie.• Dra ten alle tye 'n oorpak.• Veiligheidstoerusting moet ook gedra word waar nodig.• Sorg dal masjienskerms altyd vas is.• Gebruik die regte gereedskap vir die werk wat gedoen word.• Hou vloere altyd skoon.• Rapporteer alle foute.• Maak seker dat masjiene reg gestel is voor jy begin werk.• Plaas gereedskap terug na gebruik.

Prosedure ingeval van 'n besering

Page 5:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

• Moenie paniekerig raak nie, bly rustig.• Bepaal hoe ernstig die besering is.• Roep die onderwyser.• Indien die beseerde persoon bloei, moenie aan die besering probeer vat met jou kaal hande

nie.• Hou die persoon kalm.

Hoe om n oop wond te behandel Roep die onderwyser Kry die noodhulpkas Trek rubber handskoene aan Kry watte en detel om die wond skoen te maak Moenie Ie hard op die wond druk nie Sorg dat die wond droog is, nadat jy dit met detol gewas he! Plaas gaas op die wond Kry 'n pleister wat sal pas op die wond Plak die pleister sodat dit nie maktik los sal korn nie Onthou om kalm en rustig Ie bly Gooi die gebruikte wane en gaas in die regte asblik Onthou dat jou hande altyd skoon en beskerm is

Persoonsbeskerming

Page 6:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Die volgende drag is items wat help om jou in die werkswinkel te beskerm :

Oormowe - om jou ore te beskerm teen klank.

Veiligheidsbrille - om jou oe te beskerm

Leerhandskoene - om jou hande te beskerm

Oorpak - om jou liggaam te beskerm.

Leervoorskoot- om te help dat jou oorpak nie brand nie.

Veiligheidsskoene – om jou voete te beskerm.

Veiligheldstekens

Page 7:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Veiligheidstekens in die werkswinkel is noodsaaklik.

Tekens kom in verskillende kleure.• Blou - Wat wet is wat jy moet doen• Geel - Waarskuwing• Rooi - Verbode• Groen - Veiligheids instruksie

Die volgende tekens word algemeen in die werkswinkel gebruik:

Vraag 4

Dui aan in die blokkie of die volgende stellings waar of onwaar is.

Page 8:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

WAAR ONWAARVeiligheid kom tweedeJy mag nie hardloop in die werkswinkel nie.Dra ten alle tye 'n oorpak.Veiligheidstoerusting hoef nie gedra te word nie.Sorg dat masjienskerms altyd vas is.Gebruik die regte gereedskapMoenie foute rapporteer nie.los gereedskap net daar waar jy gewerk hetMaak seker dat masjiene reg gestel is voor jy begin werkVloere hoef nie skoon gehou te word nie.

Vraag 5

Plaas die prosedure in die korrekte orde, Nommer die blokkies 1-5

Bepaal hoe ernstig die besering is.Indien die beseerde persoon bloei . moenie aan die besering probeer Vilt met jou hal hande nie.Roep die onderwyser.Hou die persoon kalm.Moenle paniekerig raak nie, bly rustig.

Vraag 6

Sê of die volgende waar of onwaar is.

WAAR ONWAARRoep die onderwyserTrek rubber handskoene aanKry die naaste lap om wond toe te maakPlak die pleister eerste opDruk hard op die wondKry n pleisler wat sal pas op die wondHou die wond natPlaas gaas op die wondKry die grootste pleisterOnthou om kalm en rustig Ie bly

Vraag 7

Gee die name van die volgende veiligheidstoerusting. Se ook wat beskerm word.

Page 9:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Beskerm _______________ ____________________

Beskerm ________________ ____________________

Vraag 8

Dui aan of die volgende 'n onveilige handeling (oh),onveilige toestand ( ot ) of oorsaak van 'n ongeluk ( 00) is.

Werk teen gevaarlike spoedloopgange is versperSlegte huishoudingVerkeerde gebruik van gereedskaplaat masjien onveiligStel aan bewegende dele.Los kleredragSWilk beligting.Grappies maak.Swak ventilasie

Page 10:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

JAAR 1KWARTAAL 2

Hand gereedskap en meetwerk

Meetwerk

Meetwerk is baie belangrik in die werksplek. Kyk na die volgende afmetings en oefen meetwerk gereeld, Onthou meet 3 keer en sny 1 keer.

Page 11:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Meetinstrumente

Ons gebruik die volgende meetinstrumente in die sweiswerkswinkel:

Staalmeetband - meet van lang lengtes staal.

Staal liniaal - meting van korter lengtes

Page 12:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Skuifpasser - meet meer akkuraat en vir meet van ronde vorms.

Winkelhaak - toets of hoeke haaks en 45 grade is.

Verstelbare winkelhaak - toets van verskillende hoeke.

Handgereedskap

Page 13:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Dle volgende gereedskap word as handgereedskap gebruik:

• Skroewedraaiers - om skroewe vas en los Ie draai.

Plat Ster Kort Hoek

• Hamers - verskillende tipes:

Bikhamer - om flaks afte kap na sweiswerk.

Bolpen hamer- om harde slaanwerk Ie doen.

Rubber hamer- om duike uit staal te hammer sonder om te beskadig.

Page 14:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

• Vyle - Kry ook verskillende vorms,maar word hoofsaakllk gebruik om staal weg te vyl. Vyle word ook geklassifiseer van fyn na grof.

Plat vyl

Ronde vyl

Driehoekige vyl

Vierkantig vyl

Half Ronde vyl

Plat vyl~

Page 15:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Moersleutels

Ons kry ook verskillende soorte nl : Oop -bek , Ring en kombinasie.Word gebruik om boute en moere vas en los te draai en verstellings te doen.

Oop-bek - N oop moersleutel is vir algemene werk.

Ring moersleutel - twee verskillende groottes by albei ente.

Kombinasie moersleutel - kombinasie van 'n oop en ring moersleutel.

Verskuiwing moersleutel (verstelbare stok) - hierdie moersleutel het die voordeel dat dit kan by verskillende groottes aangepas

Die Bobbejaan sleutel (Stillson wrench) - die vernaamste gebruik is vir draai en aangryping van pye.

Bliksker - Om dunner plaat Ie knip.

Page 16:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Boorpunte - Om verskillende grootte gate in staal te boor.

Kraspen - Om staal mee te merk.

G- klamp - Om te gebruik as 'n 3 de hand om staal vas te hou.

Tange - ons kry ook verkillende tange:

Page 17:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Kombinasie tang- verskillende gebruike, knip van elektriese draad, vas hou van voorwerpe ens.

Knip tang (side cutter) - Om elektriese draad of dun draad te knip

Langbek tang - gebruik waar jou hand nie kan in kom nie.

Waterpomp tang - om groter voorwerpe vas te hou soos waterpype.

Vise greep grip- kan verstel word om voorwerpe stywer vas te hou.

Ystersaag - om staal af te saag.

Page 18:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Bankskroef - om 'n projek of deeI van 'n projek vas te hou wanneer jy daaraan gaan werk.

Beitels - om hoeke skoon te kap en ook ander kapwerk te doen.

Diamantpunt neus beitel Platbeitel Halfrond beitel Dwarssnybeitel

Passer- Om sirkels te trek

Page 19:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Aambeeld - Om slaanwerk op te doen.

Vraag 9

Meet die volgende lyn in cm en mm.

_______________________ cm

______________ mm

Vraag10

Page 20:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Pas kolom B by A deur slegs die regte nr langs A te skryf.

A (gereedskap) B (gebruik)Waterpomp tang 1. om staal af Ie saagBliksker 2. gebruik waar jou hand nie kan in kom nieBikhammer 3. om duike uit staal te hammer sonder om te

beskadigYstersaag 4. om flaks af te kap na sweiswerkRubber hammer 5. om skroewe vas en los te draaiLangbek tang 6. om 'n projek of deer van 'n projek vas te hou

wanneer jy daaraan gaan werkSkroewedraaier 7. kan verstel word om voorwerpe stywer vas te

hou.Side cutter 8. om grooter voorwerpe vas te hou soos

waterpype.Bankkroef 9. om elektriese draad of dun draad te knipVise grip 10.om dunner plaat te knip

Vraag 11

Identifiseer die volgende gereedskapstukke

Page 22:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Vraag 12

Skryf die name van die volgende gereedskap , dui aan of dit masjien of handgereedskap is.

HAND MASJIEN

Page 23:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

JAAR 1KWARTAAL 3

Materiale

Page 24:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Nie ysterhoudende metaIe

Koper - Gebruik vir elektriese draad.

Aluminium - Gebruik vir vliegtuigdele, kombuisware, lere en nog baie ander dinge

Sink - Word gebruik vir staaldakke , watertenks ens

Lood - Word gebruik vir battery plate, koeels ens.

Ysterhoudende metaIe

Page 25:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

In die staal bedryf ons kry verskillende soorte metaal

Ru - yster Gietyster Staal

a. Ru - yster: Is die eerste produk in die vervaardigins proses van staal en is 'n belangrike bestandeel.

b. Gietyster: Word vervaardig deur ru - yster te louter( suiwer te maak). Word in 'n oond gesmelt saam met ander bestandele en dan gebruik vir milsjienbeddens, driepootpotte, koolstowe ens.

c. Staal: Word vervaardig deur ru yster byna totaal te suiwer en 'n sekere hoeveelheld koolstof by te voeg..

Ons kry dan 3 verskillende soorte staal:

1. Laekoolstofstaal (sagtestaal )2. Mediumkoolstofstaal (medium % koolstof inhoud)3. Hoëkoolstofstaal (hoër % koolstof inhoud)

Vraag 13

Watter 2 metale word algemeen in die staalbedryf gebruik ?

1 ____________________________________________

2 ____________________________________________

Vraag14

Voltooi die volgende tabel deur kolom B by A te laat pas.

A BAlimunium 1 Word gebruik vir battery plate, koeëlsStaal 2 SagtestaalHoëkoolstofstaal 3 Eerste produk in die vervaardiging proses van

staalLae koolstofstaal 4 Medium % koolstof inhoudKoper 5 Hoër % koolstof inhoudlood 6 Word gebrulk vir staaldakke, watertenks ens.Gietyster 7 Gebruik vir elektriese draadSink 8 Word vervaardig deur ru yster te louterRu yster 9 Gebruik vir vliegtuigdeleMedium koolstofstaal 10 Word vervaardig deur ru yster byna totaal te

suiwer

Sweis gewrigte

Page 26:   · Web viewDie volgende faktore moet in ag geneem word by die uitleg van 'n werkwinkel: Die grootte van die oppervlakte. Die aantal masjiene benodig. Ventilasie. Beligting. Finansies.

Die volgende tekeninge wys 'n paar sweis gewrigte.

Stuiklas Oorslag las

Kantlas

Hoeklas T- Ias

Vraag 15

Voltooi die volgende tabel.

NAAM