Rooimier 11 - 2016

download Rooimier 11 - 2016

of 4

Transcript of Rooimier 11 - 2016

  • 8/18/2019 Rooimier 11 - 2016

    1/4

    No. 11 April 2016

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

    Een van die grootste wiskundige wonderwerke sentreer rondom Moses en die Is-raeliete. In die woestyn moes die Israeliete kos kry en hoe voed jy 3,5 miljoen

    mense? Volgens die Kwartiermeester-Generaal van die weermag het Moses omtrent 1500 ton kos daagliks nodig ge-had. ‘n Ses kilometerlange goedere trein sou nodig wees om die kos te vervoer. Die kos moes gaargemaak word methoutvure en jy moet onthou: Hulle was in die woestyn. 4 000 ton hout sou nodig wees per dag en weer ‘n paar goederetreine, elk amper 2 km lank, om die hout te vervoer. Om te dink, hulle het 40 jaar deur die woestyn getrek.

    Wat van water? Net genoeg vir drink en ‘n bietjie opwas, sou hulle 50 miljoen liter elke dag nodig gehad het en ‘n goe-deretrein met tenkwaens, omtrent 19 km lank, sou nodig wees om water te bring. Daar was net ‘n paar putte in diewoestyn. Hoe het hulle genoeg water gekry? Nog ‘n ding! Hulle moes deur die Rooisee in een nag! As hulle met ‘n noupaadjie, twee-twee, sou loop, sou die lyn 1 280 km lank wees en dit sou 35 dae en nagte neem om deur te gaan. Só,

    daar moes ‘n pad deur die Rooisee gewees het van byna 5 km breed sodat 5 000 mense langs mekaar kon loop om ineen nag deur te loop.

    Nog ‘n probleem: Elke nag moes daar gekamp word. ‘n Kampterrein van 1 200 vk km was nodig. Dit was 40 km breeden 48 km lank. Dink jy Moses het dit alleen haarfyn uitgewerk voor die trek? Nee, hy was net ‘n gewone man met ‘nonwrikbare geloof in God. God sou sorg vir alles. Kom, skep moed, jy met al jou probleme, raai wat? ... Ons hetdieselfde God! Hy het nog nooit verander nie en as Hy al Moses se probleme kon oplos, dan sal Hy mos joune ook kanoplos.

    Uit die hoof se kantoor

    Gedagte vir die week :

    “ As ons net bid wanneer ons in die moeilikheid is, dan is

    ons in die moeilikheid …”

    NETBAL AFFILIASIE : 

    Ons netbal-liga begin op Donderdag,14 April. Alle dogters wat vir nA of B-span gekies is(0/9 - 0/13),moet asb. R20 affiliasiegeld byhul afrigter betaal. Kroon-netbalmoet by die Sasolburg distrikaffilieer alvorens ons kan liga speel.

    Ons maak staat op u samewerking.Juf. Annelie Snyman

    Oueraand :

    11 Maart in die skoolsaal om 17:30

  • 8/18/2019 Rooimier 11 - 2016

    2/4

    Datumlys :

    9 Maart Sentie - Sportdag

    11 Maart Oueraand om 17:30 (Eers in saal en dan in klasse)

    Jeugweek by Kroonstad - Noord 18:00-19:00

    Lapa Uitgewers stal boeke uit by die skool

    12 Maart Saalopening om 07:30 - Waargeneem deur Braam Smit

    Lapa Uitgewers stal boeke uit by die skool

    14 Maart Netbal vs Fonteine vir 0/9 - 0/13 (Tuis)

    Rugby vs Naudeville (Weg)

    Lapa Uigewers stal

    Maandag en Dinsdag 11 en 12

    Maart boeke uit by die skool.

    Ouers is welkom om hulle

    Maandag gedurende die dag te

     besoek en Dinsdag te kom be-

    taal indien u ‘n boek of twee

    sou wou koop.

    :

    Om in die koshuis te wees is vir my bitter lekker mens het klompvriende en die Tannies, Menere en Juffrouens wat hier werk isbaie 'nice' ons eet altyd lekker kos .

    Die koshuis is die beste ding wat met my kon gebeur het, so asek julle kan aanbeveel , vra nou jou ma of jy kan koshuis toekom. Dan sien jy hoe vinnig word jy selfstandig. 'n Koshuis kindis n gelukkige kind en ‘n gelukkige kind is ‘n regte KIND . 

    Een ding tweelinge hou van pan-nekoeke as dit reen en kleintjies

    by Opsaal kan baie mooi inkleur.

    GUSTAV WELGEMOED (Gr 6)

    Baie geluk aan Louwtjie Greyling & Jerry

    Malefane wat tydens die Maart vakansie saamBlouskool aan die ECHS hokkie toernooi deel-

    geneem het en ingesluit is in die 0/14 ECHS

    uitnodiging span wat tydens September vakansie

    Holland toe gaan.

    Ons is baie trots op julle!!

    Assessering :

    Graad 7 (Afrikaans)

    15 April - Mondeling (Verdwaal) Bl.62

  • 8/18/2019 Rooimier 11 - 2016

    3/4

    Baie geluk aan Juffrou Stefanie

    & Dj wat ‘n baba dogtertjie ryker

    geword het die vakansie.

    Ons weet sy gaan sommer vir julle baie

    vreugde verskaf.

    Groot dank aan Grainvest wat die 0/12netbalspan geborg het vir die Super 16ITEC

    toernooi in Bloemfontein.

    Ons wen 8 uit die 9 wedstryde.

     Aandag alle ouers :

    Skoolgelde moet asseblief so

    gereeld as moontlik betaal word.

    Onthou om u kind se naam en

    graad as verwysing te gebruik.

    Baie dankie.

    Ons kort nog hulp met Saterdag, 9 April se sportdag.

    Indien u beskikbaar is, kontak vir Mareta.

    Baie dankie ,

    Mareta Pelser : 082 576 6467

    Neem kennis dat alle leerlinge wat

    betrokke is by Saterdag, 9 April

    se sportdag reeds 07:15 by dieskool moet wees vir die Opening.

    Baie dankie.

    Baie welkom aan Juf. Vredea du Toit wat

    n Juffrou Retseh se plek by Graad 1aangestel is. Ons weet Juffrou gaan

    baie gelukkig wees.

    Ons dank ons

    Hemelse Vader vir

    die wonderlike

    reenval gedurende

    die week.

  • 8/18/2019 Rooimier 11 - 2016

    4/4

    14   ( )

    Tyd : 

    Skool 

    Tennisbaan A 

    0/13 

    Tyd : 

    Skool 

    Tennisbaan B 

    0/11 

    15:00  0/13 B  15:00  0/11 A 

    15:40  0/13 A  15:40 

    Grasbaan 1

     

    0/9 

    Grasbaan 2

     

    0/10 

    15:00  0/9 B  0/10 B 

    15:30  0/9 A  0/10 B 

    0/12 Dogters speel eers die 10de Mei hul wedstryde

    Sonskyn SentieVan die week

    Juan Woortmeyer

    .