Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel...

15
Derde Kwartaal Week 1, 2 en 3 Tema 7: Wilde diere Notas: Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Voorbereiding Lees: Gen. 1: 30 Jes. 43: 20 Ps. 50: 10 Doelstellings 1. Diere dui die verskeidenheid van God se skepping aan. 2. God het wilde diere gemaak. Die mens kan hulle nie mak maak nie. 3. God het plantetende en vleisetende diere gemaak. 4. God skep verskillende soorte diere wat verskillende soorte kos eet.

Transcript of Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel...

Page 1: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

Derd

e K

wart

aal

W

eek 1

, 2 e

n 3

Tem

a 7

: W

ild

e d

iere

Notas:

Assesseringsm

erk

ers

en

wenke v

ir info

rmele

en

form

ele

assessering

Leerm

ate

riaal en

hulp

bro

nne

Inte

rnetv

erw

ysin

gs o

f

aanvulle

nde m

ate

riaal

Voorb

ere

idin

g

Lees:

Gen.

1:

30

Jes.

43:

20

Ps.

50:

10

Doels

telli

ngs

1.

Die

re d

ui die

vers

keid

enheid

van G

od s

e s

keppin

g a

an.

2.

God h

et

wild

e d

iere

gem

aak.

Die

mens k

an h

ulle

nie

mak m

aak n

ie.

3.

God h

et

pla

nte

tende e

n v

leis

ete

nde d

iere

gem

aak.

4.

God s

kep v

ers

kill

ende s

oort

e d

iere

wat

vers

kill

ende s

oort

e k

os e

et.

Page 2: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

11

7. Wilde diere

Dag 1

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

belangrikste is.Dit is ’n groot werk om dié wildtuin in ’n goeie toestand te hou.In die verlede het gras- en blaaretende diere vrylik rondgetrek en as die kos-voorraad op een plek uitgeput was, het hulle na ’n ander plek getrek.Dan het daar ’n rustyd verloop vir die plante om weer te groei voor die diere terugkeer.Vandag is daar wild- en plaasheinings wat keer dat die diere rondtrek en dan moet hulle in klein gebiede bly waar hulle kosvoorraad uitput.Daarom moet bewaarders soms die diere uitdun om die balans te bewaar.Deur wild- en natuurbewaring te ondersteun voer ’n gelowige kind die skep-pingsopdrag uit om dit wat God geskep het op te pas en te bewaar.

Aktiwiteit 2: Musiek

Leer die liedjie: “Diere in die bos”

Diere in die bos Annemarie Rossouw

1. Daar is baie diere in die bos en almal soek hul eie kos. Bokkies spring hasies hop eekhorings skarrel sebras galop.

2. Daar is baie diere in die bos en almal soek hul eie kos. Olifant trompetter, hiënas lag oupa uil hou die wag.

3. Daar is baie diere in die bos en almal soek hul eie kos. Slange sis, luiperds grom dassies sit en bak in die son.

15 minute

30 minute

Page 3: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

12

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Opwarming Stop-ry:

Leerlinge staan agter ’n streep en reageer op bevele van die onderwyser.

Op die bevel “Stop” moet almal dadelik stilstaan.Die leerling wat nie onmiddelik stilstaan nie, moet weer agter die beginstreep stelling inneem.

BewegingLeerlinge staan op ’n plek van hul eie keuse.

rigtings.

As die tamboeryn een keer slaan, spring hulle op albei voete in verskillende rigtings.As die tamboeryn twee keer slaan, staan hulle doodstil.As die trom een keer slaan, huppel hulle in verskillende rigtings.As die trom twee keer slaan, staan hulle doodstil.

Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute)Leerlinge lê op die grond en moet hulle tone saamtrek. Herhaal twee keer.Nou moet hulle twee keer met hulle tone die grond raak.

30 minute

Daar’s bai- e die- re in die bos. En

al- mal soek hul eie kos. Bok-kies spri-ng Ha- sies hop.

Eekho-rings skarrel se- bras ga- lop

Page 4: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

13

Dag 2

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Gebruik die uitstaltafel vir die tema van wilde diere.Leerlinge bring prente, dvd’s, foto’s, boeke en speelgoeddiere vir die uitstal-tafel.Onderwyser voorsien naamkaarte.

Suid-Afrika is bekend vir die groot hoeveelheid wilde diere wat op grasvlaktes en in die bosveld voorkom.Hierdie diere bevorder ook die land se ekonomie aangesien die natuur- en dierelewe baie vakansiegangers en toeriste van die buiteland na die wildtuine en wildplase lok.

Werkkaart 1: Verbind die woord met die regte dier.

Sebra

Leeu

Luiperd

Kameelperd

Volstruis

Renoster

Olifant

Krokodil

Aktiwiteit 2: Musiek

Herhaal die liedjie “Diere in die bos” op bl. 11.

30 minute

15 minute

Page 5: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

14

Aktiwiteit 3: Drama

Leerlinge maak beurte om dieregeluide na te maak.Brul soos ’n leeuSebras runnikSlange sisHiënas lagLuiperds gromOlifant trompetterVoëltjies singUil se geluidRenoster snork/bosvarkJakkals huil

Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding

Opwarming: (5 minute)Leerlinge neem ’n bal in een hand en gooi dit op in die lug en vang dit met die ander hand. Herhaal hierdie oefening tien keer.

HindernisbaanBou ’n hindernisbaan met kartondose, hoepels, kegels en ’n balanseerbankie.Leerlinge staan hande-viervoet in ’n ry.Pak boontjiesakkies in ’n ry, vyf meter verder.

elkeen tel een sakkie op en gooi dit in die lug en vang dit.Leerlinge draai om en kruip oor die balanseerbankie.Van die leerlinge hou hoepels regop voor die bankie.Hulle kruip deur die hoepels, deur die kartondose om die kegels en kom staan weer in hulle ry.Kruip op maat van ’n trom, eers stadig en dan al vinniger.

Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute)Leerlinge lê op hulle rûe en maak hulle oë. Luister na rustige musiek.

30 minute

15 minute

Page 6: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

15

Dag 3

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Grootwild – die groot vyf: olifant, renoster, buffel, leeu, luiperd.Ander grootwild: kameelperd, jagluiperd, blouwildebees, waterbok, eland, sebra, gemsbok, seekoei.Medium grootwild: rietbok, rooibok, springbok, bontebok.Kleinwild: duiker, steenbokkie, klipspringer, haas, springhaas, vlakvark.Klein roofdiere: rooikat, wildehond, jakkals, hiëna.Aapsoorte: bobbejaan, ape.Reptiele: slang, akkedis, likkewaan, skilpad, krokodil padda, verkleurman-netjie.

Werkkaart 2: Die voedselkettingLeerlinge kies die regte byskrif en dui met pyle aan hoe die voedselketting werk:

Begin hier

Bokke eet gras(grasvreters)

Gras groei weer Leeus eet bokke (grasvreters)

Leeus gaan dood, gee voedingstowwe terug aan die grond

30 minute

Page 7: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

16

Dag 3

Aktiwiteit 2: Musiek

Luister na ’n CD van jazz en rap-musiek.

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Opwarming: (5 minute)Bons en vang:Leerlinge neem ’n tennisbal en bons dit vir ’n maat. ’n Maat vang die bal en gooi dit terug. Herhaal tien keer.

BalanseerLoop op die tone met ’n boontjiesak op die skouer na ’n gegewe teiken en terug.Loop op ’n balanseerbankie, met boontjiesak op die skouer tot in die middel, draai om en loop terug.

Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute)Leerlinge lê in ’n gemaklike posisie op die vloer met hul oë toe. Speel rustige Barok-musiek.Gee instruksies:

Raak met jou linkerhand aan jou regteroor.Raak met jou linkerelmboog aan jou regterhand. Herhaal ’n paar keer.

15 minute

30 minute

Page 8: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

17

Dag 4

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

diere wat plante en vleis eet. Diere is so geskape dat elkeen sy eie aard en ge-woontes het.

Vleisetende diere (karnivore) Diere soos leeus, jagluiperds, luiperds en hiënas is goeie jagters en maak ten

volle gebruik van hul uitstekende sig, spierbeheer en gedugte wapens in die vorm van hul tande en hul naels om prooi (ander diere) te jag.Plantetende diere (herbivore)Planteters moet groot hoeveelhede eet omdat ’n plantdiëet lae voedingswaarde het. Verskeie van dié diere loop gevaar om aangeval te word terwyl hulle eet. Sommige van hierdie gras- en blaarvreters, genoem herkouers, het spesiale mae wat in vier kamers verdeel is om hul kos te verteer. Herkouers soos wildsbokke en kameelperde sluk die kos heel in sonder om te kou. Renosters, olifante en seekoeie moet ’n groot voorraad blare, plante en gras vreet.Meeste gras- en blaarvreters vorm troppe vir beskerming. Nog ’n rede hoekom hulle veiliger in groepe is, is wanneer ’n trop vlug, dit die roofdier verwar en die dier wat hy uitgesoek het, uit die oog verloor.Plant- en vleisetende diere (omnivore)Bobbejane, vlakvarke, bosvarke, jakkalse, rotte.

Werkkaart 3:Vul die regte woorde in:jakkalse, aasvoëls, hiënas, bobbejane, ape, roofdiere, leeus, luiperds, seekoeie, krokodille, vel, laag, olifant, renoster, buffel, leeu, luiperd, skilpaaie, slange, akke-disse

1. Die groot vyf is die _________________, __________________, __________________, ______________________ en die _____________________.

2. Reptiele is krokodille, _______________, ________________ en _____________________.

3. ’n Reptiel het ’n droë, harde __________________ en beweeg _____________________ op die grond.

4. ____________________ is diere wat ander diere vang en opeet, soos _____________ en _____________________.

5. _________________ en ___________________ bly gewoonlik in bome.

6. ___________________ en __________________ bly in of naby water.

7. Aasdiere eet die oorskiet van roofdiere. Hulle is ________________, ________________, _____________________.

30 minute

Page 9: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

18

Aktiwiteit 2: Musiek

Luister na ’n CD van klassieke musiek.

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Opwarming: (5 minute)Maagvang:Leerlinge tree teenoor mekaar aan (2 meter uitmekaar). Die eerste leerling gooi ’n tennisbal onderhand na die tweede leerling wat die bal vang en teruggooi. Herhaal tien keer.

Loop op ’n touMaak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone.

Ontspanningsaktiwiteit: (5 minute)Leerlinge lê op hul rûe terwyl rustige musiek speel. Leerlinge voer bevele uit wat onderwyser gee.

Raak met kop aan skouers, bors, nek. Herhaal ’n paar keer.Trek knieë op en hou vir vyf tellings. Laat knieë sak en ontspan vir vyf tellings.

15 minute

30 minute

Page 10: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

19

Dag 5

Aktiwiteit 1: Drama

Leer die volgende versie: “Die Krokodil”

Die Krokodil Oupa Marak

Sjoe, maar jy’t ’n groot aptyt en altyd lus om al’s te byt. Is dit regtig die moeite werd, meneer? Kyk na my, kyk weer ’n keer. Ek is klein en rietskraalmaer – te klein ’n maaltyd, eerlikwaar!

Aktiwiteit 2: Kuns

Maak maskers van wilde diere.Gebruik ’n groot papiersak wat bo-oor die leerling se kop kan gaan.Teken met vetkryt of viltpenne gesigte op die sak.Maskers van Hasie en Skilpad vir dramatisering in ’n latere les.Voorbeelde van maskers op bl. 20 - 24.

15 minute

30 minute

Page 11: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

20

Page 12: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

21

Page 13: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

22

Page 14: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

23

Page 15: Internetverwysings of aanvullende materiaal...Maak ’n groot reghoek, driehoek, vierkant en sirkel met toue. Leerlinge loop op vorms, eers op die hakke en dan op hulle tone. Ontspanningsaktiwiteit:

24