blitSIG - Durbanville Gemeente 25... · 2018. 3. 23. · blitSIG HARTLIKE WELKOM BY VANDAG SE...

5
blitSIG HARTLIKE WELKOM BY VANDAG SE EREDIENS! TYD WAAR VANDAG 25 Maart 2018 VOLGENDE WEEK 30 Maart en 1 April 09:00 09:00 18:00 Klassieke Diens (Kerk) Familiediens (Sentrum) Jeuggroepe Voorskool tot Gr. 5 Aanddiens (Kerk) Teks: Markus 15:1-39 Dr. Tinus van Zyl Nagmaal Ds. Jana Dickason Nagmaal KRUISSTAP Nagmaal Ds. André Agenbag GOEIE VRYDAG KERK Teks: Johannes 18: 1-19: 42 Dr. Tinus van Zyl Nagmaal PAASSONDAG KERK Teks: Johannes 20: 1-18 Ds. André Agenbag Doop Geen Alive aanddiens HEINZ WINCKLER KOM SING EN GESELS OOR: Wie is Jesus vir jou? 15 April om 18:00 Durbanville Gemeente DURBANVILLE GEMEENTE VROUE–OGGEND Saam met Milan Murray. Saterdag 12 Mei om 09:00. Oggendtee ten bate van Badisa Trio R200 pp Besprekings by die kerkkantoor 021 975 6370

Transcript of blitSIG - Durbanville Gemeente 25... · 2018. 3. 23. · blitSIG HARTLIKE WELKOM BY VANDAG SE...

  • blitSIG HARTLIKE WELKOM BY VANDAG SE EREDIENS!

    TYD

    WAAR

    VANDAG

    25 Maart 2018

    VOLGENDE WEEK

    30 Maart en 1 April

    09:00

    09:00

    18:00

    Klassieke Diens (Kerk)

    Familiediens (Sentrum)

    Jeuggroepe

    Voorskool tot Gr. 5

    Aanddiens (Kerk)

    Teks: Markus 15:1-39

    Dr. Tinus van Zyl Nagmaal

    Ds. Jana DickasonNagmaal

    KRUISSTAP Nagmaal

    Ds. André Agenbag

    GOEIE VRYDAG KERK Teks: Johannes 18: 1-19: 42

    Dr. Tinus van Zyl Nagmaal

    PAASSONDAG KERK Teks: Johannes 20: 1-18

    Ds. André Agenbag Doop

    Geen Alive aanddiens

    HEINZ WINCKLER KOM SING EN GESELS OOR:

    Wie is Jesus vir jou?

    15 April om 18:00 Durbanville Gemeente

    DURBANVILLE GEMEENTE VROUE–OGGEND

    Saam met Milan Murray. Saterdag 12 Mei om 09:00.

    Oggendtee ten bate van Badisa Trio R200 pp

    Besprekings by die kerkkantoor 021 975 6370

  • BAIE WELKOM BY DURBANVILLE GEMEENTE! Ons verwelkom graag alle nuwe lidmate en besoekers vanoggend!

    Ons hoop dat jy gou tuis sal voel in ons gemeente. Indien jy enige inligting verlang of vrae het oor die gemeente, is jy welkom om ons “Inligtingstoonbank” by die

    gemeentesentrum te besoek.

    VOORBIDDING Weet jy van iemand wat siek of in die hospitaal is? Laat weet asb. vir Christa by die kerkkantoor 021 975 6370 X 103 / [email protected], sodat ons ook vir hulle kan bid / besoek.

    Ons dink in ons gebede aan die volgende lidmate wat siek is of behandeling ontvang:

    Erma Burger

    Charlotte van der Westhuizen

    Ons innige simpatie met die afsterwe van:

    Mev du Preez

    Anne-Marie Hartigan

    DURBANVILLE / DURBANVILLE - BERGSIG SENIOR KLUB

    SONDAG 25 Maart 2018 Uitstappie na Kunste Kaap – “West Side Story” LET WEL: Bus verstrek om 12h00 vanaf DURBANVILLE - BERGSIG GEMEENTE

    R100 per lid vir die uitstappie na “Butterfly World” op 26 April 2018 is op die bus betaalbaar, in ʼn koevert met u naam daarop asb.

    Enige navrae in bogenoemde verband kan Sarel by: Tel: 021 975 4780 gekontak word.

    OFFERGAWES BY DIE DEURE Vandag se sinodale offergawe gaan aan die Gemeente hulpfonds Die Gemeentehulpfonds verleen ondersteuning aan hulpbehoewende gemeentes wat vanweë verminderde lidmaattalle, natuurrampe, ontvolking en swak sosio-ekonomiese toestande nie meer hulle begrotings kan laat klop nie. Die fonds is bedoel om die geestelike bediening in stand te hou en nie vir kapitale werke of instandhouding van fisiese fasiliteite nie.

    Die Saakgelastigde (ds. Bossie Minnaar) | 021-957-7104 | [email protected]

    mailto:[email protected]

  • GR 2’S REIK UIT: Beste ouer, onthou asb. om na die kategese saam met die Gr 2’s te ry of stap na die polisiestasie toe om hul briefies daar af te gee.

    Almal is welkom. Dis die perfekte geleentheid vir ouers en tieners om saam te kamp. Ek nooi ook die gemeente uit om betrokke te raak.

    Imagine benodig elke jaar jonk en oud hande om hulle by te staan gedurende die naweek. Inskrywingsvorm kan gekry word op ons webwerf:

    http://durbanvillegemeente.co.za/blad/groepe/tieners.php

    As jy meer wil weet kontak Ds. Jana Dickason: 021 975 6370

    #Imagine 2018 benodig JOU hulp

    Ons gemeente behartig een van die gebedstasies tydens Imagine 2018. Ons vra donasies van ou spieëls en witbord merkers. Daar is ‘n verdere “wens lysie” vir die fees op ons webtuiste indien julle daarna kan loer sal ons baie dankbaar wees. Kom ons help om hierdie fees in te kleur met elkeen van ons se bydraes! Borg ‘n Imagineer!

    As jy ‘n tiener wil help om die fees by te woon kan jy ‘n bydrae maak deur ‘n inbetaling te maak met die verwysing Imagine 2018. Die kostes van die kamp beloop R570, maar enige donasies word waardeer. Ons sal dit tussen die kinders wat dit nodig het verdeel! Gr. 1 Jeuggroepe moenie uitmis nie!

    Moenie die kans mis om deel te wees van jou Gr 1 se geloofsvorming nie. Ons benodig nog twee jeuggroepleiers in ons Gr 1 groep. Ons wil graag hierdie groep in 2 deel, daarom benodig ons genoeg jeuggroep leiers sodat ons hierdie leiers kan roteer. Dus sal jy 1 maal in elke drie weke ‘n beurt kry om die les aan te bied! Kontak Ds. Jana Dickason by [email protected] of 0826141728

    Huis Aristea is ‘n nie-winsgewende organisasie en program van

    Badisa. Die konsert word gehou om fondse te in om die siekeboeg

    verder op te gradeer. Chris Chameleon neem luisteraars met sy

    kitaar en stem op ‘n reis na plekke van musikale betowering en

    verwondering. Kontak: Anabela Beuke - 072 5531961

    [email protected] R150 PP.

    Durbanville Hoerskool Oudetorium.

    mailto:[email protected]:1961%[email protected]:1961%[email protected]

  • DE PORT’UUR-GROEP SENIOR TEE

    De Port’Uur-groep het Saterdagoggend 17 Maart 2018 afgeskop met ’n bederf Teegeleentheid in die Gemeentesentrum. Die oggend is ingekleë rondom die tema: “Droom Groot”.

    Die spreker, Van der Spuy Brink het die gehoor geboei met ‘n ‘in die kol aanbieding’. Hy het kort praktiese gedagtes, pitkos van “hoe om positief te leef”, gedeel. Dit het mense geïnspireer en hoopvol gemaak om tóg sinvol te leef binne hul spesifieke omstandighede en vermoëns.

    Charla Cilliers, met haar pragtige sopraanstem het die gehoor met o.a ou gunstelinge uit musiekblyspele soos West Side Storey, Sound of Music ens, verras. Anton Kriek het ook tydens die teedrink tyd sy keurige kitaarspel gedeel.

    Horderd en dertig senior persone is deur gasvroue getrakteer met hul keurig gedekte tafels en eetgoed. Meeste gasvroue, self senior, het hul diens vrywillig aangebied en die genot ervaar ‘dat hul só nuttig voel’. Groot waardering teenoor elkeen wat tot hierdie geleentheid bygedra het

    Die seniors was vol lof en dankbaarheid vir hierdie funksie. Opregte dank ook aan

    die (anonieme) borg. De Port’Uur-groep gaan kwartaalliks vergader. Hou die Gemeentebulletin dop vir die volgende ‘wow-geleenthede.’

  • KERKKANTOOR BESONDERHEDE :

    Tel 021 975 6370 E-pos: [email protected] Webblad: www.durbanvillegemeente.co.za Facebook: Durbanville Gemeente Instagram: @durbanvillegemeente Twitter: @Dgemeente

    DURBANVILLE GEMEENTE

    BANKBESONDERHEDE ABSA, Durbanville-tak, Rekeningnommer: 1410580019 Naam: NG Gemeente, Durbanville.

    Offergawes en spesiale bydraes kan ook d.m.v.

    SNAPSCAN

    gegee word. As u ʼn slimfoon het,

    is dit baie maklik. Laai

    net die SNAPSCAN

    App af en

    volg die instruksies.

    PAASFEES PROGRAM

    Sondag 25 Maart: Kruisstap Vertrek 17:30 vanaf die kerk. Maandag en Dinsdag, 26-27 Maart: Stasies van die kruis 06:00 – 10:00 en 18:00 – 20:00 by die Kerkgebou

    Woensdag, 28 Maart, 19:00: Laaste Avondmaal Slegs 14 plekke beskikbaar. Koste: R150 per persoon. Besprekings by kerkkantoor.

    Vrydag, 31 Maart: Goeie Vrydag: Nagmaal Prediker: Tinus van Zyl

    Sondag, 1 April: Paasfees: Doop Prediker: André Agenbag Tee in die kerk se tuin na die diens. Bring asb. blomme saam om Jesus se opstanding te vier.

    mailto:[email protected]://www.durbanvillegemeente.co.za/