destinata.co.zadestinata.co.za/wp-content/uploads/2019/08/afr_9.doc  · Web viewAFDELING B: LANGER...

8
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer transaksionele teks (30) AFDELING C: Kort transaksionele teks (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal wat geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 70 minute AFDELING B: 30 minute AFDELING C: 20 minute 8. Nommer elke teks soos dit op die vraestel genommer is. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks bo-aan jou skryfstuk neer. 10. Trek ‘n kantlyn aan die regterkant. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 GRAAD 10 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR MODERATOR: I WILMANS 3 JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR

Transcript of destinata.co.zadestinata.co.za/wp-content/uploads/2019/08/afr_9.doc  · Web viewAFDELING B: LANGER...

Page 1: destinata.co.zadestinata.co.za/wp-content/uploads/2019/08/afr_9.doc  · Web viewAFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS. VRAAG 2. Kies EEN onderwerp en . skryf 120 – 150 woorde.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

AFDELING A: Opstel (50)

AFDELING B: Langer transaksionele teks (30)

AFDELING C: Kort transaksionele teks (20)

2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3. Skryf in die taal wat geassesseer word.

4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.

5. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees.

6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.

7. Beplan jou tyd só:

AFDELING A: 70 minute

AFDELING B: 30 minute

AFDELING C: 20 minute

8. Nommer elke teks soos dit op die vraestel genommer is.

9. Skryf die titel/opskrif van elke teks bo-aan jou skryfstuk neer.

10. Trek ‘n kantlyn aan die regterkant.

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

VRAESTEL 3GRAAD 10

PUNTE: 100 TYD: 2 UUR MODERATOR: I WILMANS

3 JUNIE 2015

PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR

Page 2: destinata.co.zadestinata.co.za/wp-content/uploads/2019/08/afr_9.doc  · Web viewAFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS. VRAAG 2. Kies EEN onderwerp en . skryf 120 – 150 woorde.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 Graad 10 Junie 2018

AFDELING A: OPSTEL

Kies EEN onderwerp en skryf 150 – 200 woorde daaroor.

Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan.

1.1 EK HOU VAN MYSELF [50]

OF

1.2 SELFONE BY SKOLE IS ‘N GOEIE/ SLEGTE DING [50]

OF

1.3 ‘N VAKANSIE WAT EK NOOIT SAL VERGEET NIE [50]

OF

1.4 BOELIES IS NET BOELIES [50]

OF

1.5 DIT IS HOEKOM EK SO IS [50]

OF

1.6 VISUELE TEKSTE

Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ‘n opstel daaroor.

Gee jou skryfstuk ‘n titel. Jou opstel moet direk by die prent aanpas.

2

Page 3: destinata.co.zadestinata.co.za/wp-content/uploads/2019/08/afr_9.doc  · Web viewAFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS. VRAAG 2. Kies EEN onderwerp en . skryf 120 – 150 woorde.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 Graad 10 Junie 2018

1.6.1

Bron:https://seaofthieves.gamepedia.com/Treasure_Chest [50]

OF

1.6.2

Bron: https://hasslefreeblog.wordpress.com/2014/09/11/what-to-do-during-a-layover-in-nashville/

OF

3

Page 4: destinata.co.zadestinata.co.za/wp-content/uploads/2019/08/afr_9.doc  · Web viewAFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS. VRAAG 2. Kies EEN onderwerp en . skryf 120 – 150 woorde.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 Graad 10 Junie 2018

1.6.3

BRON: http://csctalkradio.com/podcast/free-4-friday-americans-disheartened-forrest-trees/

[50]

TOTAAL AFDELING A: 50

AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 2

Kies EEN onderwerp en skryf 120 – 150 woorde daaroor.

Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan.

2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF

Jou vriend/vriendin gaan na ‘n ander land verhuis. Jy is baie ontsteld oor die nuus.

Skryf ‘n brief waarin jy hom/haar probeer oorreed om nie te gaan nie.

[30]

4

Page 5: destinata.co.zadestinata.co.za/wp-content/uploads/2019/08/afr_9.doc  · Web viewAFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS. VRAAG 2. Kies EEN onderwerp en . skryf 120 – 150 woorde.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 Graad 10 Junie 2018

OF2.2 HULDEBLYK

‘n Jarelange skoolvriend/in van jou het gesterf. Jy is gevra om ‘n huldeblyk te lewer.Julle ken mekaar al van laerskool af.

In die huldeblyk kan jy die moeilike tye onthou wat julle gedeel het, en ook die tye wat julle saam aan sportaktiwiteite deelgeneem het by die skool. [30]

OF2.3 OOGGETUIEVERSLAG

In die klas het jy gesien hoe een van jou klasmaats iemand anders se selfoon steel. Jy het die onderwyser vertel, en die onderwyser het vir jou gevra om ‘n VERSLAG te skryf.

Skryf ‘n verslag waarin jy alles beskryf wat jy gesien het. [30]

OF

2.4 DIALOOG

Jou vriend/vriendin het jou gevra om saam met hulle op vakansie te gaan. Jou ouers het besluit dat jy NIE mag saam gaan NIE.

Skryf die gesprek tussen jou en jou ouers neer. [30]

AFDELING B: 30

AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS

VRAAG 3

Kies EEN vraag en skryf 80 – 100 woorde daaroor.

Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan.

3.1 UITNODIGING

Dit is een van die dae jou beste maat se verjaarsdag.

Ontwerp ‘n uitnodiging waarin jy vriende/ vriendinne uitnooi om hierdie spesiale dag saam te kom deel.

[20]OF

3.2 DAGBOEKINSKRYWING

Jy het vandag een van die slegste dae ooit by die skool gehad. 5

Page 6: destinata.co.zadestinata.co.za/wp-content/uploads/2019/08/afr_9.doc  · Web viewAFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS. VRAAG 2. Kies EEN onderwerp en . skryf 120 – 150 woorde.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 Graad 10 Junie 2018Alles het verkeerd geloop!

Skryf jou gevoelens oor hierdie dag in jou dagboek neer. [20]

OF

3.3 INSTRUKSIES

Jou ouers gaan weg vir die naweek en jy moet die huis oppas.

Skryf die instruksies neer wat jou ouers vir jou gegee het.

Jy moet AGT instruksies gee vir wat jy moet doen en TWEE dinge wat jy nie moet

doen nie. [20]

AFDELING C: 20

GROOTTOTAAL: 100

6