TOP VIBE KIDS ISSUE 17 finaal - ShowMe · ages/ vir oulike idees. Stuur die kinders uit op ’n...

12
Top Vibe Kids Magazine ENTER -OUR Cover-page 2020 Talana Schoeman Page 3 Issue 17 Top Vibe Top Vibe Online KIDS Magazine KIDS Magazine

Transcript of TOP VIBE KIDS ISSUE 17 finaal - ShowMe · ages/ vir oulike idees. Stuur die kinders uit op ’n...

  • Top Vibe Kids Magazine

    ENTER -OUR

    Cover-page 2020

    Talana SchoemanPage 3

    Issue 17

    Top VibeTop VibeOnline KIDS

    Magazine

    KIDS

    Magazine

  • Geseënde Kersfees maatjies mammas en pappas. Geniet elke oomblik daarvan,lekker eet en kuier. Kersfees kom net een keer ‘n jaar. Lekker baljaar!!

    As daar kossies oorbly op julle tafel watniemand gaan eet nie - neem dit asseblief vir mense wat nie het nie.

    Sien julle vroeg in 2020.

    Liefde Charms xox

    Liewe maatjies,

    Kan julle glo dit is die laaste uitgawe vir die jaar. Die skole sluit en julle gaan metvakansie. En as jy by die huis gaan blydie vakansie, is dit nie sleg nie. Solank jy net jou vakansie geniet en diebeste daarvan maak.

    Hierdie is ook die laaste Top Vibe KidsMagazine vir die jaar. Gelukkig het onssoos altyd lekker inkleur prentjies virjulle. Ek weet julle gaan dit geniet.

    Top Vibe Kids Magazine staan weer onsvoorblad af vir seuns en dogters watgraag volgende jaar op ons voorblad wilwees. Besonderhede is op bladsy 3.Skryf gerus in!! Ons sien uit daarna omte sien hoe julle lyk.

    Nou wil ek graag weet of jy al virKersvader ge skryf het?Indien nie doen dit noudadelik.

    Redakteurs nota Charms

    Comments:Please write to us or contact us to share your opinion, ideas & comments. Charms P. O. Box 60130 Vaalpark 1948 or by E-mail: [email protected] Copyright:Content of Top Vibe Kids Magazine is protected by copyright. No part of this online publication may be reproduced or used in any other magazine printed or online, prior settlement with the editor.

    Disclaimer: The Editor or the publisher cannot be held responsible for damages or consequences of any errors or omissions neither do they stand warranty for the performance of any article, letter and/or advertisement. The views of other writers or articles in this Magazine are not necessarily the view of the editor.

    Top VibeTop Vibe KIDS Magazine Online

    E- mail: [email protected]: www.topvibe.co.za

    Call: Charmaine 072 768 8582/ Stella 060 771 9407

    Page 2 Top Vibe Kids Magazine Issue 17

    mailto:[email protected]���mailto:[email protected]���

  • Do you want to be on our Cover Page in 2020?

    Entries open 30 November 2019

    There is ONLY 12 Cover PagesPlease note no entries over theage of 16.

    How to enter:

    1. Sent 2 picturers2. Full name, sure name and age3. R400 entrance fee4. Proof of payment

    We will then send you a consent form to complete.

    Bank details:

    C.T.SmutsCapitec - VaalmallSavings acc 1355 32 8487Ref: Your name.

    Cover-page 2020

    Have a blessed

    Christmas

    Talana SchoemanHierdie pragtigejong dame genietdit om haar lyfmodel te hou.

    Sy is nou glad nie skaam virdie kamera nie.Sy neem gereelddeel aan model-kompetisies.Talana gaan ditnog vêr bring.

    Sy is so pragtigeklein mensie.

    “Well done Talana”, hou so aan met goeiewerk.Talana was ons laaste jong dame van ons 2018 voorblad inskrywings.

    Top Vibe Kids Magazine Issue 17 Page 3

    HELP US SUPPORT THE WOMEN IN OUR COMMUNITY

    Together, we can hdp make thla world a I> ?YerVODe (C.nha~;. old f//1

    ~ J..I. baglhatyoudon't TA,~ usean)'fflOfe)

    ~JH5HHtlMGUM,UO "1111~'#,M,.w,u,HT

    Te p Vibe - l,\oqozine

    EMPOWERMENT

    IN A BAG

    (~) DONATE A HANDBAG 11TH UY GOODIES THAT YOU THINK l IOIIER NEEDS

    Forlumpt• ......... stympoo Ir cond tlGnff ......

    sonMthln, SWNt -under arm rofl

    •nythln,: th.It you t.1n th nk of that• W'C>f!Mn

    ✓ .. ,,: . Drop off Zones >1 -SlNot Vandert>ljlpn

    0,-~K.ty-Jeenandw.can

    -•pickup

    ~ /~-KELLY- J EAN- 074 371 4334

    ERIKA- 072 777 2861 CHARMAINE- 072 768 8582

    NTSP ine 072 768 8582

    I

    • -.. ___ __.

  • Page 4 Top Vibe Kids Magazine Issue 17

    Join the dot’s

    t

    s• -..... ....

    el3

    ____ ..

  • Top Vibe Kids Magazine Issue 17 Page 5

    Mom look here?

    Grobler street, Nr 1, Sasolburg

    Contact: Amorie 082 940 9209

    GLITZ & GLAMCostume & Fashion Hire

    Contact Us:Isabel Vosloo - 082 923 4310 Facebook:

    Sasolburg Extra [email protected]

    To order your clayCall 072 768 8582

    Attention all stay home Moms

    t Are you a stay home MOM? Do you LOVE children? 1, j D3,,:you want !o be part of '((;. -a-kids magazine? If your answers are YES Please whatsApp me on 072 768 8582 with the words Kids and your name.

    Thank you Charmaine

    ixtra Class • Early Development Classes 1111~· • Afrikaanse Klasse Gr 1-12 ·

    • Math Classes Gr R-7 • English Classes Gr R-12

    TM~~ .. ~ ao 1 -mm

    'Jo1o. J1 ~OWi, 3D ~ ttttA ~~~7296

    ~~~a.60 ~ For arr, Info~ email Ill on: C

    ' Find us on

    mailto:[email protected]

  • Page 6 Top Vibe Kids Magazine Issue 17

    Cnr Macowen Street and Louis Trichardt BoulevardVanderbijlpark. Cell:067 821 1440

    Give

    me

    colour

    I Tel:016 9821364 I I www.modelsunlimited.co.za I

  • Praat ook oor elkeen se verwagtinge vir dié komende vakansie. Hier teen die einde van die jaar verskil jong kinders, tieners en moeë ouers se behoeftes waarskynlik redelik drasties van mekaar. Is daar ’n manier waarop julle, al is dit net partykeer, aan elkeen se verwagtinge kan voldoen?

    Laat elkeen in die gesin iets kies wat hy of sy baie graag tydens hierdie vakansie wil doen, en maak dit deel van julle beplanning.

    Lê ’n klompie reëls neer om seker te maak dat julle vakansie nie deur allerhande take opgeslurp word nie. Byvoorbeeld: Belowe mekaar om vir ’n bepaalde tyd julle onderskeie selfone af te skakel, nie e-pos te beantwoord nie en nie agterstallige kantoorwerk te probeer afhandel nie.

    Gaan merk julle tuisbly-vakansie se datums op die kalender. Dit sal help voorkom dat julle dae maar soos gewoonlik verloop, en dat allerlei klein jakkalsies – soos agterstallige werk – uiteindelik julle rustyd kaap.Spreek nou af op ’n lekker aktiwiteit om die vakansie op ’n hoë noot te laat begin.

    Voordelig

    ’n Vakansie tuis kan inderdaad baie voordele inhou. Dink maar aan die volgende: Omdat julle nie so dikwels op die pad is nie en heel moontlik minder tyd in groot openbare ruimtes deurbring, is die kans op ongelukke of siektes soveel minder.Sonder die uitgebreide familie wat saamkuier, is daar ook minder kanse op familietwiste. En die gesin kry die geleentheid om mekaar weer opnuut te leer waardeer.

    Wanneer jy tuis kook en julle self vir die vermaak moet sorg, gee julle baie

    Is ’n tuisbly-vakansie vanjaar jul voorland? En dit terwyl al wat leef en beef besig is om hul tasse te pak? Hou goeie moed; julle kan steeds ’n eersteklas-vakansie hê – ja, sommer hier by die huis!

    Indien julle hierdie jaar se Kersvakansie noodgedwonge moet tuisbly, mag dit vir jou voel asof gereelde verwytende kyke en lang, vervelige dae jou voorland gaan wees.

    Nie noodwendig nie! Dalk is daar bloot ’n kopskuif of twee nodig, en ’n klein bietjie kopkrap, en dan kan julle steeds hope pret hê, heerlik uitrus en terselfdertyd die gesinsbande versterk.

    Beplan!

    Net soos ’n vakansie by die see, verg ’n suksesvolle tuisbly-vakansie ook beplanning. En dan juis as almal nie ewe opgewonde oor hierdie vooruitsig is nie. Dit is beslis die moeite werd om oor julle voornemende vakansie te praat. Klaar allereers die redes vir julle tuisblyery uit. Dan weet almal.

    Vra julle af: Wat is dit wat julle gewoonlik van ’n weggaan-vakansie geniet? Is dit die nuwe plekke, die buitelug-etes, die laatslaap? Of die feit dat julle maar oë toeknyp wanneer die vloere vuil is en die kinders vir die derde agtereenvolgende dag met hulle swemklere rondloop?

    Besluit dan op watter manier julle hierdie prettigheid ook deel van julle tuisbly-vakansie kan maak. Besluit byvoorbeeld om soms in die park of in die tuin piekniek te hou, in die tuin te kampeer en uit papierborde te eet. En om julle klere ’n bietjie langer te dra, sodat julle minder was-en-strykwerk het.

    Tuisbly vakansie

    Top Vibe Kids Magazine Issue 17 Page 7

  • minder geld uit. En julle eet waarskynlik veel gesonder.Om gereeld met jong kinders te moet rondrits, beteken dat gereelde en fyn beplanning jou voorland is. En dat duur versnaperings en vaste roetines noodwendig in die slag bly. Nou bly julle tuis, en jou spanningsvlakke is aansienlik laer.

    Probeer dit:

    Bak en brou. Die geur van varsgebakte koekies en brood is genoeg om enigeen in ’n vrolike vakansieluim te kry. Maak ’n ritueel van koffie-en-tuisgebak, of nooi vriende oor om dit saam met julle te geniet.Moeg vir julle “gewone” kos? Probeer dan ’n slag iets nuuts. Besluit op ’n Meksikaanse, Italiaanse of Griekse ete, kompleet met bypassende tafelversierings en spyskaarte.Gaan kuier ’n slag by vriende wat julle lanklaas gesien het, of nooi hulle oor. Reik uit na iemand wat geselskap nodig het. Hou dit eenvoudig as dit by julle huis is, byvoorbeeld: Elkeen bring sy gunsteling-gereg, steek mooi kerse aan en speel Kersmusiek.Beplan julle volgende vakansie. Indien julle geldsake dit toelaat, kan julle solank begin fantaseer oor julle volgende vakansiebestemming en wat julle alles sal moet doen om dit ’n werklikheid te laat word. Vra elkeen se mening.Geniet jou huis en tuin. Toets die braaiplek uit wat julle laat bou het, of lees ’n slag ’n boek in daardie sonnige hoekie wat jy met soveel moeite ingerig het.Beplan ’n paar daguitstappies. Kyk na julle omgewing vanuit ’n toeris se oogpunt. Watter museums, parke, natuurtuine en galerye het julle nog nooit besoek nie?Wees kreatief. Beplan ’n lekker vakansieprojek. Maak julle eie geskenkpapier, waag jou hand aan

    mosaïek, of maak ’n mooi fotoboek.Maak julle omgewing mooi. Stof julle Kersversierings af, laat die kinders ’n paar nuwes maak, en herrangskik ’n klompie meubels in die huis om dit alles weer vrolik en feestelik te laat lyk.Doen iets nuttigs. Dit is dalk nie sóveel pret nie, maar die meeste mense besef alte goed met watter vaart Januarie gewoonlik begin. Kies daarom ’n bepaalde agtermiddag – en dan sorteer julle korrespondensie uit, en pak die medisynekas en die boek- of tydskrifterak reg. Of maak saam ’n lys van alles wat die kinders vir die nuwe skooljaar nodig het. Bederf julleself daarná met ’n luilekker aand.

    Verveelde kinders?

    Maak vroegtydig planne om jong kinders tuis te vermaak. Oorweeg gerus die volgende:

    Hou ’n skattejag. Gebruik ’n kaart van julle huis of buurt, kaartjies met leidrade en opdragte, en selfs ’n kompas. Steek allerlei lekkergoed, klein geskenkies of ’n nuwe speletjie weg.Maak ’n hindernisbaan in die huis of tuin. Gaan kyk by https://www.care.com/c/stories/3945/7-obstacle-course-ideas-for-kids-of-all-ages/ vir oulike idees.Stuur die kinders uit op ’n ontdekkingstog in julle huis of na die naaste parkie. Laat hulle voorwerpe in sekere kleure en vorms soek; laat hulle plante of bome in ’n joernaal teken; laat hulle blaarafdrukke maak, of blomme tussen waspapier in ’n boek pars.Koop vir elkeen in die gesin ’n blikbeker, en verf die buitekant met swartbordverf. Gebruik dit om vir mekaar boodskappe te skryf.

    Page 8 Top Vibe Kids Magazine Issue 17

  • Top Vibe Kids Magazine Issue 17 Page 9

    give me colour

    kleur my in

  • To order: 072 768 8582

    Call: 072 768 8582

    To1 x WASHABLE PAD = 144 DISPOSABLE PADS

    1 x WASHABLE PAD CAN MAKE A DIFFERENCE

    R250 for one washable pad that will last 4 years

    With the crowning of 2014 winner the beautiful Janet Potgieter, came new opportunities, dynamics and movement to give dignity back. “Think about what you will say to someone if you can’t give then hope.” The truth behind these came back to haunt Janet whenshe stood between 42 000 people in Bulengo Displacement Camp in North - Kivu in the Eastern Democratic Republic of the Congo, a mere 6 weeks after won this prestigious title.

    Meeting extraordinary women in horrific circumstances, she learnt that you CAN GIVE SOMEONE AT LEAST THEIR DIGNITY BACK.Let’s stand together and get INVOLVED in making a difference in someone’s life and give back their dignity.

    By donating you can keep a girl child in school during menstrual cycles for up to 4 years.

    A section 18A will be issued to you for the total amount.

    Please contact for the Vaaltriangle area: Mrs SA Globe 2019 Erika Breytenbach - 072 777 2861 or Charmaine Britz 072 768 8582

    Dignity Dreams

    In disadvantage households struggling to survive the decision whether to buy a bread or a sanitary pad to manage a young girl’s period is commonly made. More often than not, the stomach wins.Girls often resort to unhealthy alternatives such as old socks, newspapers ect just to be able to attend school.

    1 WASHABLE PAD = 144 DISPOSABLE PADSONE WASHABLE PAD CAN MAKE A DIFFERENCER250 for one washable pad that will last 4 years

    To order Call / What’sApp

    Charmaine 072 768 8582 OR Erika - Mrs

    SA Globe 2019 -072 777 2861

    SizesS,M,L Kids XL & XXL Adults

    R120 set of 3

    Bank details:

    Charms 4 Hope

    Capitec Bank

    Savings Acc:

    137 308 6684

    HisHer’s

    Please be kind and support this drive to raise munch needed funds for “3 Homes of Hope” for with 50+ orphanage children.

    Page 10 Top Vibe Kids Magazine Issue 17

    •• a

  • Top Vibe Kids Magazine Issue 17 n Page 11

    give me colour / kleur my in

  • Page 12 Top Vibe Kids Magazine Issue 17

    See the World Through the Eyes of a Child This Christmas

    At heart we are all innocent. We recognise this innocence in children but, as we have grown up, many of us have struggled to hold on to this innocence and have hidden it under a hard and cynical attitude. Life can be tough and this can shatter our innocence in many ways but it is so important, for our own happiness and for peace in the world, that we do not forget this innocence.

    Christmas is a time when we can rediscover and reconnect with the innocence that is inside each one of us and allow ourselves to become more open. When we do so, we start to see the innocence in everyone around us and we become more kind and compassionate. This innocence is the true spirit of Christmas.

    Each and every one of us has a guardian angel. I see angels every day and have done since I was a baby. I see them as physically as I see someone standing in front of me. I know there are people who dismiss me as “an innocent” or “delusional,” but I can only tell you what I see. I have no idea why I see angels and other people don’t, I am only an ordinary woman who can’t even read or write properly. I understand that I am allowed to see angels so I can share what I see with others, to help them to believe in angels.

    Your guardian angel loves you unconditionally and knows you to be wonderful, to be perfect and to be innocent. Your guardian angel wants to help you to reconnect with your innocence because it will make your own life happier and easier and also

    The angels have told me that the symbol of Christmas - a new born baby lying in a manger- is a reminder to us of the importance of reconnecting with our innocence.I am told that this time of the year is special, not just for people who celebrate the birth of baby Jesus, as we do here in Ireland, but for all the peoples of the world. The period from November until January is a time of celebration in many religions and is a time of the intertwining of the old and the new across many cultures. It’s a time of rebirth, a time of renewed innocence. Every Christmas, I see thousands of angels flying over houses dropping balls of lights into each and every home. I then see an explosion of light that lights up the home and everyone in it. The angels have explained to me that these gifts, of balls of light, are to help adults to reconnect with their innocence, with their memories of Heaven.

    learn them to believe in angels. because if we all reconnected with this innocence, our world would be a much better place. If we all recognised the innocence in everyone else in the world there would be no war or killing. There would be much less hunger and injustice. We would have a much more peaceful world.

    Page 1Page 2Page 3Page 4Page 5Page 6Page 7Page 8Page 9Page 10Page 11Page 12