[email protected] | P07 “Waar kinders nog Kos vir ...slagspreuk is deel van die Laerskool...

1
BRICK MAX STENE / BRICKS Verskaffers van: Maxi-Stene | Stock-Stene | Blokke 9LU ÀLQNH YULHQGHOLNH GLHQV VNDNHO GLH NXQGLJH Freddie Rademan: 083 577 4112 Tel: 018 462 0156 25 7KDPER 5RDG 2OG &KXUFK (OODWRQ E-mail: EULFNPD[#JPDLOFRP P07 03 April 2015, PLATINUM KOSH, E-mail: [email protected] | UR[GEUX\Q#JPDLOFRP Kos vir die Siel 1983 WEERGAWE Kolossense 3:1-6 1 Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2 Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie, 3 want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. 4 Wanneer Christus, wat julle lewe is, by sy wederkoms verskyn, sal julle ook saam met Hom verskyn en in sy heerlikheid deel. 5 Daarom moet julle die aardse dinge doodmaak wat nog deel van julle lewe is: onsedelikheid, onreinheid, wellus, slegte begeertes, en gierigheid, wat afgodery is. 6 Deur sulke dinge kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is. CLASSIFIEDS: Vir trekke, vervoer van stene, ens. Skakel asseblief vir Chris: 083 942 4740 (3½ Ton Trok). Trekke, Vervoer van Stene, Ens. We cater for huge and small projects. (OHFWULF IHQFLQJ UHSDLUV ZRRGHQ ÀRRULQJ DUWL¿FLDO WXUI DQG LQWHUORFNLQJ UXEEHU WLOHV patio roofs, pergolas, steel carports. Give us a call for a free quotation. 072 231 3633. Pawsitive dog Training. Obedience classes, Private lessons, Puppy training, behaviour PRGL¿FDWLRQ ZZZSDZVLWLYHGRJFR]D Ronalda: 0827119713 Global Home Improvements Pawsitive Dog Training .OHUNVGRUS 9HQWHUVGRUS Hierdie slagspreuk is deel van die Laerskool Schoonspruit, beter bekend as Schoonies, se missie. Dié plaasskool – 38km van Klerksdorp af en 30km van Ventersdorp af – bied die ideale geleentheid vir individuele onderrig, aldus skoolhoof Christo Greyling. Hy sê danksy die getalle is klasse kleiner en kan meer aandag aan leerlinge gegee word. Schoonies loop die ekstra myl om lees-, wiskunde- en ander vaardighede te ontwikkel. Die CAPS-kurrikulum word deur middel van die rekenaarsentrum en ‘laboratorium kids’-lokaal bemeester. Leerlinge word voorsien van wit jassies en veiligheidsbrille en doen soos ware wetenskaplikes al die eksperimente vir tegnologie en natuurwetenskap van gr. 4 tot -7. Greyling sê ‘n spesiale leesprogram word aangebied met deurlopende assessering wat weekliks gedoen word. Die Koerant in Klaspraktyk word weekliks geïmplementeer. Verskeie leestegnieke, statistieke, redenaars- en lewensvaardighede word met groot sukses afgehandel. Woensdae word wiskunde tafeltoetse geskryf en Vrydae spel- en idioomtoetse in die taalklasse. Schoonies spog met die derde plek in tale in die Tshing- sirkel met die ANA-gr. 6-eksamen. Vervoer is beskikbaar vanaf Ventersdorp en Klerksdorp. Vir enige navrae skakel die hoof by 083 279 2072 of die Laerskool Schoonspruit by 018 264 3430. Epos adres: schoonspruitls@ WUXHQZFR]D Schoonspruit se leuse is: SUKSES BEKROON ARBEID. Die Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het onlangs sy grondslagfase-debatwenners vir die eerste kwartaal bekend gemaak. 2UNQH\ – Orkney Animal Shelter recently held an animal care day where the public could play with the animals and help with their care. They were invited to bring donations like food and blan- kets. &RQWDFW 'LDQH RQ 9811 for more in- IRUPDWLRQ Die gr. 3-wenners is, van links, Kobus Jordaan (3de), Jana Venter (2de) en Nathan Gossayn (3de). Juandré Ochse (3de), Jamore Olivier (2de), Heleen Coertze (1ste) en Kayla Botha (1ste) is die gr. 2-wenners. Die gr. 1-wenners is, van links, La-Rochelle Nel (3de), Hermano Steyn (3de), Frederik Rademan (2de) en Eduard Muller (1ste). Naydine Beukes (left) from Orkney Animal Shelter with Nykie Buys (right, Mrs Klerks- GRUS ¿QDOLVW DQG her daughter, Wilmeney Buys. “Waar kinders nog kinders is, en onnies nog onnies is” Orkney Animal Shelter HSS’ers is reggebek

Transcript of [email protected] | P07 “Waar kinders nog Kos vir ...slagspreuk is deel van die Laerskool...

Page 1: alet@platinumkosh.co.za | P07 “Waar kinders nog Kos vir ...slagspreuk is deel van die Laerskool Schoonspruit, beter bekend as Schoonies, se missie. Dié plaasskool – 38km van Klerksdorp

BRICK MAXSTENE / BRICKS

Verskaffers van:Maxi-Stene | Stock-Stene | Blokke

Freddie Rademan: 083 577 4112

Tel: 018 462 0156E-mail:

P0703 April 2015, PLATINUM KOSH, E-mail: [email protected] |

Kos vir die Siel1983 WEERGAWE

Kolossense 3:1-61 Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2 Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie, 3 want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. 4 Wanneer Christus, wat julle lewe is, by sy wederkoms verskyn, sal julle ook saam met Hom verskyn en in sy heerlikheid deel.5 Daarom moet julle die aardse dinge doodmaak wat nog deel van julle lewe is: onsedelikheid, onreinheid, wellus, slegte begeertes, en gierigheid, wat afgodery is. 6 Deur sulke dinge kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is.

CLASSIFIEDS:

Vir trekke, vervoer van stene, ens. Skakel asseblief vir Chris: 083 942 4740 (3½ Ton Trok).

Trekke, Vervoer van Stene, Ens.

We cater for huge and small projects.

patio roofs, pergolas, steel carports. Give us a call for a free quotation. 072 231 3633.

Pawsitive dog Training. Obedience classes, Private lessons, Puppy training, behaviour

Ronalda: 0827119713

Global Home Improvements

Pawsitive Dog Training

– Hierdie slagspreuk is deel van die Laerskool Schoonspruit, beter bekend as Schoonies, se missie. Dié plaasskool – 38km van Klerksdorp af en 30km van Ventersdorp af – bied die ideale geleentheid vir individuele onderrig, aldus skoolhoof Christo Greyling. Hy sê danksy die getalle is klasse kleiner en kan meer aandag aan leerlinge gegee word.Schoonies loop die ekstra myl om lees-, wiskunde- en ander vaardighede te ontwikkel. Die CAPS-kurrikulum word deur middel van die rekenaarsentrum en ‘laboratorium kids’-lokaal bemeester. Leerlinge word voorsien van wit jassies en veiligheidsbrille en doen soos ware wetenskaplikes al die eksperimente vir tegnologie en natuurwetenskap van gr. 4 tot -7. Greyling sê ‘n spesiale leesprogram word

aangebied met deurlopende assessering wat weekliks gedoen word. Die Koerant in Klaspraktyk word weekliks geïmplementeer. Verskeie leestegnieke, statistieke, redenaars- en lewensvaardighede word met groot sukses afgehandel. Woensdae word wiskunde tafeltoetse geskryf en Vrydae spel- en idioomtoetse in die taalklasse. Schoonies spog met die derde plek in tale in die Tshing-sirkel met die ANA-gr. 6-eksamen. Vervoer is beskikbaar vanaf Ventersdorp en Klerksdorp. Vir enige navrae skakel die hoof by 083 279 2072 of die Laerskool Schoonspruit by 018 264 3430. Epos adres: schoonspruitls@

Schoonspruit se leuse is: SUKSES BEKROON ARBEID.

Die Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het onlangs sy grondslagfase-debatwenners vir die eerste kwartaal bekend gemaak.

– Orkney Animal Shelter recently held an animal care day where the public could play with the animals and help with their care. They were invited to bring donations like food and blan-kets.

9811 for more in-

Die gr. 3-wenners is, van links, Kobus Jordaan (3de), Jana Venter (2de) en Nathan Gossayn (3de).

Juandré Ochse (3de), Jamore Olivier (2de), Heleen Coertze (1ste) en Kayla Botha (1ste) is die gr. 2-wenners.

Die gr. 1-wenners is, van links, La-Rochelle Nel (3de), Hermano Steyn (3de), Frederik Rademan (2de) en Eduard Muller (1ste).

Naydine Beukes (left) from Orkney

Animal Shelter with Nykie Buys

(right, Mrs Klerks-

her daughter, Wilmeney Buys.

“Waar kinders nog kinders is, en onnies

nog onnies is”

Orkney Animal Shelter

HSS’ers is reggebek