Rooimier 4 - 2016

download Rooimier 4 - 2016

of 4

Transcript of Rooimier 4 - 2016

  • 7/25/2019 Rooimier 4 - 2016

    1/4

    No. 4 Februarie 2016

    Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92,

    [email protected]

    Uit die Hoof se

    kantoor :

    Baie geluk aan al ons atlete watwat so goed presteer het tydensdie Satelietbyeenkoms verledeweek. Ons het nie minder nie as62 eerste-, 53 tweede -, 35 der-de - en 14 vierde plekke behaal.

    5 van ons aflosspanne is ookdeur na Kroon se atletiekbyeen-koms. Ons swemmers het diekersie op die koek gesit met aldie medaljes wat hulle Vrydaglosgeswem het. Hier het onsswemmers 3 silwer-, 4 brons -en 4 vierde plekke behaal.Dankie aan juffrou Karen enhaar span wat tot laat Vrydag-

    middag sekergemaak het onsswemmers kom by hulle itemsuit, ons waardeer dit baie.

    Sterkte aan ons atlete wat dienaweek aan Fichardtpark laer-skool se atletiekbyeenkomsgaan deelneem, ons sien uit nan wonderlike middag. Sterkteook aan ons swemmers wat aanNoord-Vrystaat se Interstreekgala gaan deelneem, ons weetdat dit sommer baie goed sal

    gaan.

    Party mense gee meer om vir huldagboeke en kalenders as virmense. As n datum eers vas isop die kalender, kan geendinamiet dit geskuif kry nie. nGoed georganiseerde dagboeken kalender maak die lewe een-voudiger, maar die lewe gebeur

    meestal onbepland. Soms ldaar onverwags n gewonde oor-kant die pad. Dan moet jy kies of

    jy weens jou vol program saammet die priester en die Levietgaan verbystap en of jy saammet die Samaritaan jou dagboekgaan onderbreek en die straatoorsteek.

    Vra elke dag God se wysheid omreg te kies tussen n georgani-seerde lewe en n waagmoedige

    lewe wat blitsvinnig n nuwekoers kan inslaan as daar nuwewinde waai.

    Klerewinkel :Klerewinkel se tye is streng vanaf 11:00 tot 13:30 Maandae,

    Woensdae & Vrydae.

    Kontak vir Anelda by 082 664 1340 indien u onseker is oor

    enigeiets.

    Onthou :

    Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na die volgende e -

    pos adres gestuur word. Geen inligting wat laat is word aanvaar nie

    [email protected]

    Indien u n advertensie wil plaas is daar egter kostes daaraan verbonde :

    1/8 : R50

    1/4 : R100

    Halfblad : R200

    Volblad : R400

    Betalings kan by Elb Wessels afgehandel word.

    Hy wat goeie gesondheid het, is ryk, hoewel hy dit

    nie besef nie. Italiaanse spreekwoord

    Aaandag alle graad 4 - 7

    Leerders :Die Revue aodisies van Maandag, 8 Februar-ie skuif na Dinsdag 9 Februarie van 18:00 -

    20: 00 in die skoolsaal.

    Sterkte aan al ons swemmers & atlete wat vandag envolgende week aan verskeie byeenkomste deelneem.

    Senties is baie trots op julle!

  • 7/25/2019 Rooimier 4 - 2016

    2/4

    8 Feb Koshuisvergadering9 Feb Finansile vergadering om 17:3010 Feb Kroon Atletiek11 Feb Koshuisbraai: Ken mekaar om 18:00 by koshuis12 Feb Wegbrekers Gr. 7 te Life Adventures naby Parys13 Feb Leeswerkswinkel by Welkom Volkskool om 08:30

    Wegbrekers Gr. 7 te Life Adventures naby Parys

    NVS hokkieproewe vir dogters in Welkom

    Neem kennis dat gesiggie dag uitgestel is na n latere datum!

    Lidia Stenkmp

    Valentynsdag sokkie -12 Februarie 2016 in die skoolsaal om

    18:00 - 21:00.

    Ingang : R20.00Daar sal fotos ook geneem word @ R20.00 n

    foto.

    Die atletiek - en -

    swemuitslae sal vanaf vol-gende week beskikbaar

    wees op ons webwerf!

  • 7/25/2019 Rooimier 4 - 2016

    3/4

    Ander belangrike aspekte :

    Graad 7 :Onthou om julle Wiskunde instrumente vanaf Maandag elke dag saam tebring.

    Nautilus Wiskunde KampWanneer: 27 Feb. 2016Waar:Fichardtpark P/S, BloemfonteinKoste:R 150, betaalbaar voor 18 Feb 2016by Juf Caroltydens Regis-

    terperiode. (Geen laat inskrywings nie.)

    Ekstra Klasse, Wiskunde ( Gr 7 A, B, C en 6D)

    Hulp aan leerlinge wat probleme in Wiskunde ondervind, word daagliks direk na

    skool aan leerlinge in bogenoemde klasse aangebied. Moedig asb. leerlinge aan

    om van die geleentheid gebruik te maak sodat ons probleme betyds kan

    aanspreek.

    Valentynsversoeke:Valentynsboodskappe kan gemaak word teen R2 n boodskap. Liedjies kan ookversoek word teen R2 n liedjie. Di versoeke kan voor skool en gedurende pouseby Juf Lean gemaak word,geen versoeke op die dag van die sokkie nie. ( Betal-ing met versoek)

    Liaser-kabinet gevra:Die Koshuis wil n databasis bou met leerder inligting en vra asb. o f enige ouerdalk n Kabinet het om te skenk aan die koshuis.Kontak die Koshuis by: 056 212 5493

    Redenaars :Maandag 8 Februarie - ATKV Redenaars in skoolsaal om 18:00.

    Kleredrag : Skoolklere

    Almal is baie welkom!

    SATERDAG 12 MAART 2016 - TE KOPPIESDAM - A EN C SONE - OU

    PERDEKAMP

    TYD: 07:00 - 15:00

    HEK OPEN05:00

    INSKRYWINGSGELD R100 p/p

    PRYSE

    Swaarste Sak: R 1 500+ VERBLYF VIR2

    Grootste Karp: R 1 000+ AANDETE VIR2

    Grootste Baber: R 1 000

    Grootste Moddervis: R 1 000

    Grootste opruiming

    vullis-sak

    R 300

    Klomp TROOSPRYSE!!!

    Kaartjies gaan by dieDam en by die skool

    (Hester Hagen)beskikbaar wees!

    Lizelle:

    082 650 2457

    E-pos adres:

    ALMAL IS WELKOM - Van agter

    Bud: 082 851 9479 [email protected] Kleinkind tot Oupagrootjie!!!

    Baie geluk aan Juffrou Elria wat Ottosdalse 10 km padwedloop gewen het.

    Senties is trots op juffrou!

    Assesserings

    Datum : Gr : Vak : Beskrywing :

    12 Feb 4 AFRVoorbereide lees : Berei die leestuk voor op bl.24

    in handboek vir formele assessering.

    17/18 Feb 4 SW

    SW Geskiedenis voorlegging.

    Bring n item of n foto van n item uit toeka se

    dae en kom vertel vir die klas van die werking

    daarvan en hoekom dit in onbruik geraak het.

    Bied aan met jou eie insig en opinie

    26 Feb 4 AFR

    26 Feb - Afr. boekverslag. Lees asb. 'n boek (op

    10 jarige vlak) en kom lewer mondelings verslag

    oor die boek wat jy gelees het. Bring die boek

    saam klas toe op die dag van verslag. Besoek die

    munisipale biblioteek vroegtydig indien jy nie 'n

    boek het nie

    8 Feb 5 NWToets : Bl.1 26 & Sleutelwoorde (Bl.2, 6, 10, 16,

    22)

    11 Feb 6 AFR Toets : Tema 2 (Bl.14, 20, 21, 24 & Teikenwerkvel.

    9 Feb 6 WISK Breuke & Afronding

    8 Feb 7 WISK GGF, KGV; eksponente; wortels

    11 Feb 7 AFRToets : Hoofstuk 2 (Bl.14, 15, 18 21, 24 & Teik-

    enwerkvelle)

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]
  • 7/25/2019 Rooimier 4 - 2016

    4/4

    Graag wil ons net vir die volgende borge

    dankies met die bydrae tot die koop vandie skool se nuwe bakkie.

    Senties waardeer dit opreg!

    Pick n Pay / 7Ster Bemarking Vervoer /

    arlec

    Slaagvereistes :

    Grondslagfase :

    Vlak 4 in Afrikaans (50%)

    Vlak 3 in Engels (40%)

    Vlak 3 in Wiskunde (40%)

    Graad 4 -6 :

    Vlak 4 in Afrikaans (50%)

    Vlak 3 in Engels (40%)

    Vlak 3 in Wiskunde (40%)

    Vlak 3 in twee van die oorblywende vakke (SW, LV, NW)

    Jaarpunt tel 75% van promosiepunt en November eksamen tel 25%.

    Graad 7 :

    Vlak 4 in Afrikaans (50%)

    Vlak 3 in Engels (40%)

    Vlak 3 in Wiskunde (40%)

    Vlak 3 in drie van die oorblywende vakke.

    Vlak 2 in 2 vakke wat nog nie in ag geneem is. (SW, NW, TEG, LO, Skeppende kuns)

    Promosiepunt en November eksamen tel 60%.

    Ouers, neem asb kennis dat daar

    Woensdag 10 Februarie geen skoolis nie asgevolg van Kroon Atletiek!