BELYDENISSKRIFTE

15

description

BELYDENISSKRIFTE. Genesis. Matthéüs. Ester. 1 Timótheüs. Miga. Exodus. Markus. Job. 2 Timótheüs. Nahum. Levítikus. Lukas. Psalms. Titus. Hábakuk. Númeri. Johannes. Spreuke. Filémon. Deuteronómium. Handelinge. Prediker. Josua. Hebreërs. Hooglied. Rigters. Romeine. Jesaja. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of BELYDENISSKRIFTE

Page 1: BELYDENISSKRIFTE
Page 2: BELYDENISSKRIFTE

GenesisExodusLevítikusNúmeri

DeuteronómiumJosuaRigtersRut1 Samuel2 Samuel

EsterJob

PsalmsSpreuke

PredikerHoogliedJesajaJeremiaKlaagliedereEségiël

1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemía

DaniëlHoséaJoëlAmosObadjaJona

MigaNahumHábakuk

SefánjaHaggaiSagariaMaleági

MatthéüsMarkusLukasJohannes

Handelinge

Romeine1 Korinthiërs2 KorinthiërsGalásiërsEfésiërsFilippenseKolossense

1 Thessalonicense

1 Timótheüs2 Timótheüs

TitusFilémon

Hebreërs

Jakobus1 Petrus2 Petrus

1 Johannes2 Johannes3 Johannes

Judas

Openbaring2 Thessalonicense

Page 3: BELYDENISSKRIFTE

K a n o n(= maatstaf)

geskryf tot by Esra & Nehmia (Esra 7:6)

Die “Groot Sinagoge”(72 rabbis)

Simon die Regverdige 292 VC

vertaal in Grieks (Septuagint = 70)deur 72 Hellenistiese rabbis 294 - 289 VC

Ou TestamentOu Testament

Page 4: BELYDENISSKRIFTE

Deur Jahshua & Paulus bevestig as die O T KanonMt 21:42, 22:29, ens... 2Tim 3:16

Na die vernietiging van Jerusalem in 70 NCverhuis die Sanhedrin daarmee na Joppe

In 90 NC verwyder hulle die O T apokriewe enherbevestig die O T Kanon

= “Palestynse Kanon”

Page 5: BELYDENISSKRIFTE

Nuwe TestamentNuwe Testament

In Grieks geskryf deur die Apostels, Paulus & Judas

Baie apokriewe!

N T Kanon word finaal bevestig (afgesluit) deurdie vergaderings van:- Nicéa (325 NC)

Hippo (394 NC)Karthage (397 NC)

Meeste aanvaar die 27 N T geskrifte dadelik

Roomse invloede

Page 6: BELYDENISSKRIFTE

HERVORMING 1517

Terug na:

Palestynse Kanon (O T)

Kanon van Nicea (N T)

Page 7: BELYDENISSKRIFTE

Wie het dit geskryf?

Verskillende individue & groepe

Aanvaar deur:

Algemene konsilie van Nicéa (325),

Algemene konsilie van Konstantinopel (381),

Sinode van Dortrecht (1618 - 1619)

Page 8: BELYDENISSKRIFTE

Wat was die doel?

Suiwer skrifvertolking

Lering (Sondagskool)

Beskerming teen dwalinge

Hervorming - weg van die RK

Eenheid van die geloof

Page 9: BELYDENISSKRIFTE

Apostoliese geloofsbelydenis2de eeu - Nicéa

Geloofsbelydenis van Nicéa

Geloofsbelydenis van Athanasiusbekende regsinnige kerkvader

4de eeu (Nicéa)

Page 10: BELYDENISSKRIFTE

Hervorming 16de eeu (Dortrecht)

Nederlandse geloofsbelydenisGuido de Brès e.a.

Heidelbergse Kategismus(onderwysing in die Christelike leer)

Heidelbergse hoogleraars Zacharias Ursinus &Casper Olevianus

Page 11: BELYDENISSKRIFTE

Dortse leerreëlsNasionale Sinode van die Gereformeerde Kerkevan die Verenigde Nederlande,bygestaan deur uitnemende godgeleerdes uitdie gereformeerde Kerke vanGroot-Brittanje,die keurvorstelike Palz,Hessen,Switserland,die Wederrawiese Korrespondensie,Genève,Bremen,Emden

Page 12: BELYDENISSKRIFTE

Watter gesag dra die BS?

Dit word nie met die Bybel gelykgestel nie

Dit is deur geestelike leiers opgestel

Dit dra die hoogste gesag in die Christelike leernaas die Bybel

Dit staan al 500 - 1500 jaar

Dit weerlê die “nuwe” belydenisskrifte(Kerk en samelewing - NG Kerk)(“So glo ons” - NG Kerk)(Belhar - VGK)

Page 13: BELYDENISSKRIFTE

Apostoliese geloofsbelydenis

Ek glo in God die Vader, die Almagtige,die Skepper van hemel en aarde

en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here

wat ontvang is van die Heilige Gees,gebore uit die maagd Maria

wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is,gesterf het en begrawe is

Page 14: BELYDENISSKRIFTE

wat die angste van die hel tot in die doodondergaan het

wat op die derde dag opgestaan het uit die dood

opgevaar het na die hemel

en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader

waarvandaan Hy sal kom om die lewendesen die dooies te oordeel

Page 15: BELYDENISSKRIFTE

Ek glo aan 'n heilige, algemene Christelike kerk

die gemeenskap van die heiliges

die vergewing van sondes

die opstanding van die liggaam

en 'n ewige lewe

Ek glo in die Heilige Gees