HEROPENING VAN SKOLE HOE NOU GEMAAK?...126 (Gr 12) 160 (Gr 7) Aantal dae beskikbaar vir ander grade:...

Post on 03-Nov-2020

1 views 0 download

Transcript of HEROPENING VAN SKOLE HOE NOU GEMAAK?...126 (Gr 12) 160 (Gr 7) Aantal dae beskikbaar vir ander grade:...

HEROPENING VAN SKOLE: DIE SAOU ADVISEER

Kurrikulum aangeleenthede20 MEI 2020

Lei, Leer en Inspireer – Lead, Teach and Inspire

Kurrikulumverwante vrae

Wanneer sal grade infaseer?

Hoeveel onderrigtyd het ons

verloor?

Wat sal as riglyn vir onderrig

gebruik word?

Wanneer ontvang ons die

dokumentasie?

Hoe sal die eksamens lyk? Wat gebeur met

SBA’s?

Vakke met ʼn

praktiese

komponent?

Wat gebeur met

assessering?

Hoe sal dit opgevang word?

Ander kwelvrae?

Hoeveel onderrigtyd het ons verloor?

Kwartaal 1

43 (46) dae

afgehandel

Aantal dae verlore:

40 (1 Junie)

98 (September)

Aantal dae beskikbaar:

126 (Gr 12)

160 (Gr 7)

Aantal dae beskikbaar

vir ander grade:

130 - 150

Hoe sal onderrigtyd opgevang word?

1 Verlenging van die

skoolkalender

Verkortoorblywende

vakansies

Verlengskooljaar met 1

week

2 Eksamens entyd wat daaraanspandeer word

NSS Eksamenrooster

Eksamen in geselekteerde

vakke

3 Verlenging van die skoolweek

Verlenging van die skooldag

Maar wat van sosiale afstande?

1 “Platooning”Alternatiewe

daePAT

Watter grade sal infaseer?

Terug

11 6

12 7

Onderrigriglyne

Jaarlikse Onderrig Planne(ATP)

Voorbereiding

Nasionale opvangprogram(Protokol)

Provinsiale opvangprogram

Skool opvangprogram

Hoe sal die eksamens lyk?

• Geen Mei / Junie eksamens nie

• Sept –Rekordeksamen

• NSS Eksamen in November enDesember

• Eksamenriglyne

12

Hoe sal die eksamens lyk?

• Geen Mei / Junie eksamens nie

• Einde van die jaareksamens in geselekteerdevakke?

• Formele assessering

1 – 11

Wat gebeur met die SBA?

• Eksamenriglyne

• SBA = K1+K2+K3+K4 (+PAT) SONDER MEI eksamen

• PAT word verkort12

• Jaarlikse Onderrig Plan

• Geen Mei / Junie eksamens nie

• SBA = K1+K2+ K3+K4 sonder MEI eksamen

• Skool gebaseer

• Nov – enkele vakke skryf eksamen

1 – 11

VAKKE MET ‘n PRAKTIESEASSESSERINGSKOMPONENT?

Hierdie vakke sal steeds voortgaan:

• Sosiale afstand

• Praktiese oorwegings

• Verkleining van groepe

Lewensoriëntering?

Assessering?

Boeke merk?Groepwerk?Praktiese werk waar leerders materiaal deel?Sanitering?Klein groepe?

Thank you Dankie

Lei, Leer en Inspireer – Lead, Teach and Inspire