Elektriese stroombane - Grey College, BloemfonteinEffektiewe weerstand van die hele stroombaan...

Post on 25-Nov-2020

3 views 2 download

Transcript of Elektriese stroombane - Grey College, BloemfonteinEffektiewe weerstand van die hele stroombaan...

Elektriese

stroombane

p. 284

ddd dd

coulomb

Die VoltmeterDie potensiaalverskil oor die sel

is 1 volt, want 1 joule energie

word aan elke coulomb lading

oorgedra.

ddd dd

coulomb

1V

ddd dd

coulomb

Die VoltmeterDie hoofstroom van 2 ampère (2 coulomb per sekonde) deel op en elke

coulomb kry 1 joule energie wanneer dit deur die sel beweeg. Die

potensiaalverskil oor die selle is dus 1 volt.

ddd dd

coulomb

1V

ddd dd

coulomb

ddd dd

coulomb

1V

ddd dd

coulomb

VoltDie potensiaalverskil oor die gloeilamp is 1 volt, want

1 joule energie word vanaf elke coulomb lading oorgedra

na die gloeilamp.

ddd dd

coulomb

ddd ddcoulomb

VoltDie potensiaalverskil oor elke gloeilamp is 1 volt, want 1 joule energie word

vanaf elke coulomb lading oorgedra na elke gloeilamp. Die potensiaalverskil

oor albei gloeilampies sal 2 volt wees, want twee joule energie word aan die

twee gloeilampies oorgedra.

ddd dd

coulomb

ddd dd

coulomb

I1 = I2

R1 R2 R3

VT

V1 V2V3

A1A2

VT = V1 + V2 + V3

R1 R2 R3

VT

V1 V2V3

A1A2

Rs = R1 + R2 + R3

R1 R2 R3

VT

V1 V2V3

A1A2

P = 𝑊

𝑡= VI

R1 R2 R3

VT

V1 V2V3

A1A2

Hoe meer resistors in serie,

hoe groter die weerstand en

hoe kleiner die stroom.

R1 R2 R3

VT

V1 V2V3

A1A2

V1 = V2 = V3 = VT

IT = I1 + I2 + I3

R2

R3

I1

I2

I3

VT

V1

V2

V3

321

1111

RRRRp

++=

P = VI

Hoe meer

resistors in

parallel, hoe

kleiner die

weerstand en

hoe groter die

stroom.

R2

R3

I1

I2

I3

VT

V1

V2

V3

Die stroom tussen enige

twee punte in ‘n geleier

is direk eweredig aan

die potensiaalverskil

tussen die punte mits

die temperatuur van die

geleier konstant gehou

word.

Ohm se wet

A

V

R

R

I

VR =

Grafiek van die

potensiaalverskil

teenoor stroom-

sterkte vorm

‘n reguit lyn.

V

I

Die

gradiënt,

V/I, bly

dieselfde

en word die

weerstand

genoem.

V

I

V α I

‘n Geleier het ‘n weerstand van

een ohm indien ‘n stroom van

een ampère daardeur vloei

wanneer ‘n potensiaalverskil

van een volt oor sy eindpunte

bestaan.

IN WATTER RIGTING

VLOEI DIE

ELEKTRONE

STROOM ?

KONVENSIONELE VLOEI

(STROOM)

VLOEI VAN DIE POSITIEWE

TERMINAAL NA DIE

NEGATIEWE TERMINAAL VAN

DIE SEL.

VA2

A1

L1L2

L3

L4

3V

I1 beweeg slegs deur L2

I2 beweeg deur L3 en L4

I1

I2

Die weerstand teen die vloei van I2 is dubbel die

weerstand teen die vloei van I1

I1 is dus dubbel I2 ; I1 = 3 A, I2 = 1,5 A ;

9.1 Met 4 identiese gloeilampies en 'n lesing van 3 A op A1, verduidelik kortliks waarom die

lesing op ammeter A2 gelyk is aan 4,5 A.

A2 = 4,5 A

VA2

A1

L1L2

L3

L4

3V

𝑅 =𝑉

𝐼=

3𝑉

1,5𝐴= 2 Ω

I1

I2 = 1,5A

9.2 Bereken die weerstand van gloeilamp L3.

VA2

A1

L1L2

L3

L4

3VI1

I2 = 1,5A9.3 Bereken die emk van die battery.

emk = IT (R + r) = 4,5(3,33+1) = 19,5 V

1

𝑅𝑝=

1

𝑅2+

1

𝑅3𝑒𝑛4

= 1

2+ 1

4= 3

4

Rp = 4

3= 1,33Ω

RT = R1 + Rp = 2 + 1,33 = 3,33 Ω

R3en4 = R3 + R4

= 2+2 = 4 Ω

VA2

A1

L1L2

L3

L4

3VI1

I2 = 1,5A9.4 As die filament in L4 uitbrand,

watter van die volgende sal

dieselfde bly, zero word, merkbaar

toeneem of merkbaar afneem (maar

nie tot zero nie)?

Effektiewe weerstand van die hele stroombaan

Vermeerder (seriestroombaan)

Lesing op ammeter A2

Neem af (totale weerstand neem toe, I = V/R)

Lesing op voltmeter V

Zero word

1. Jy ontvang drie resistors: 2 ohm, 3 ohm en 6 ohm.

1.1 Bereken die ekwivalente weerstand wanneer hierdie resistors in serie geskakel word.

RT = R1 + R2 + R3

= 2 + 3 + 6

= 11 Ω

1. Jy ontvang drie resistors: 2 ohm, 3 ohm en 6 ohm.

1.2 Bereken die ekwivalente weerstand wanneer hierdie resistors in parallel geskakel word.

1

𝑅||=

1

𝑅1+

1

𝑅2+

1

𝑅3

= 1

2+ 1

3+ 1

6

= 6

6

R|| = 1 Ω

V

A

L

43W

L3

R1

Vr = 4,5 V. Die weerstand wat die lading in die

battery ondervind, veroorsaak dat 4,5 V aan die

battery oorgedra word.

10.1 Die lesing op die

voltmeter verminder

met 4,5 V wanneer

skakelaar S gesluit

word.

Wat veroorsaak

hierdie afname in

die voltmeterlesing?

R2

30W

20W

5W

V

A

L

43W

L3

R1

Vr = I x ri

4,5V = I x 5W

I = 0,9 A

10.2 Bereken die

stroom in die battery

wanneer die

skakelaar gesluit is.

R2

30W

20W

5W

Vemk = I x RT = 0,9 x 60 = 54 V

10.3 Bereken die

emk van die battery.V

A

L

43W

L3

R1

R2

30W

20W

5W

1

𝑅||=

1

𝑅1+

1

𝑅2=

1

20+

1

30= 3+2

60

R|| = 60

5= 12 Ω

RT = RL + R|| + r = 43 + 12 + 5 = 60 Ω

V|| = I x R|| = 0,9 x 12 = 10,8 V

10.4 Bereken die

lesing op die ammeter

wanneer skakelaar S

gesluit is.

V

A

L

43W

L3

R1

R2

30W

20W

5W

R|| = 12 Ω

IA = 𝑉

𝑅= 10,8

30= 0,36 A

10 ohm 20 ohm

Bereken die gekombineerde weerstand:

a)

W=

W+W=

+=

30

2010

21 RRRT

W=

W+

W=

+=

2

2

2

1

2

1

111

21 RRRe

W=

W=

1

2

2eR

b)

2 ohm

2 ohm

W=

W+

W=

+=

4

2

4

1

4

1

111

21 RRRe

W=

W+W=

+=

5

32

3RRR eT

W=

W=

2

2

4eR

c) 4 ohm

4 ohm

3 ohm

d)

W=

W=

W+W=

+=

k

RRRT

5,1

1500

1000500

21

500 ohm 1 kΩ

Verduidelik wat gebeur met die identiese gloeilampe X

en Y in die stroombaan, wanneer S1 alleen gesluit is.

X en Y gloei met dieselfde helderheid

S2

S1X Y

Verduidelik wat gebeur met die identiese gloeilampe X

en Y in die stroombaan, wanneer S2 alleen gesluit is.

X en Y gloei nie, want daar is geen stroom nie

S2

S1X Y

Verduidelik wat gebeur met die identiese gloeilampe X

en Y in die stroombaan, wanneer S1 en S2 gesluit is.

Slegs X gloei

S2

S1X Y

Die gloeilampies in

die stroombaan is

identies en die

ammeterlesing op

A2 is 0,5 A . Wat is

die lesings op A1, A3

en A4 ?

A1= 2A2 = 1A

A3= A2 = 0,5A

A4= 2A2 = 1A

A3

A2

A4A1 P

Q

Teken die stroombaan oor

en sluit ‘n skakelaar in

wat albei gloeilampies

gelyktydig kan beheer.P

Q

Teken die stroombaan oor

en sluit twee skakelaars in

om die twee lampies

afsonderlik te beheer.P

Q

Teken die stroombaan oor

en sluit ‘n reostaat in om

slegs gloeilamp P te beheer. P

Q

V

AX

IXRV

10

52

=

W=

=

Watter potensiaalverskil word benodig om 2 A deur

die 5 W resistor te laat vloei?

A

V

R

VI

3

2

6

=

W=

=

‘n Potensiaalverskil van 6 V word toegepas oor

‘n 2 W resistor. Hoe groot is die stroom?

W=

=

=

10

2

20

A

V

I

VR

Hoe groot is die resistor as ‘n potensiaalverskil van

20 V ‘n stroom van 2 A veroorsaak?

A

V

R

VI

2

4

8

=

W=

=

In die stroombaan is die

potensiaalverskil oor die

4 W weerstand 8 V . Wat is

die stroom deur die 4 W

weerstand?

3Ω 4Ω

8V

+ + +

AI 2=

Wat is die stroom

deur die 3 Ω

weerstand? 3Ω 4Ω

8V

+ + +

V

AX

IXRV

=

W=

=

32

Wat is die potensiaal-

verskil oor die 3 W

weerstand? 3Ω 4Ω

8V

+ + +

V

VV

VVVT

14

68

21

=

+=

+=

Wat is die

potensiaalverskil

voorsien deur die

battery?3Ω 4Ω

8V

+ + +

EMK is die maksimum

hoeveelheid energie

wat die sel per

eenheidslading kan

lewer. Dit word met

‘n voltmeter gemeet

wanneer daar geen

stroom vloei nie.

+

V

Die meeste energie word

oorgedra aan die resistor,

maar ‘n gedeelte gaan

verlore in die sel as gevolg

van die interne weerstand

van die sel.

Hierdie energie, wat verlore

raak in die sel, staan bekend

as verlore volt. Die verlore volt

is dus die verskil tussen die

EMK van die sel en die

voltmeterlesing as ‘n stroom

vloei.

Vloei van ladings in een rigting

(gewoonlik deur ‘n sel verskaf)

Gelykstroom

Stroom waar die rigting van die

ladingvloei teen ‘n konstante tempo

verander (deur ‘n dinamo verskaf)

Wisselstroom

… ondervind ‘n krag loodreg op die

magneetveld. Gebruik Flemming

se linkerhand-motorreël om die

rigting van die krag te bepaal.

Stroomdraende geleier

in ‘n magneetveld

Een coulomb is die hoeveelheid

lading wat in 1 sekonde verby

enige dwarssnee van ‘n geleier

beweeg, as die stroom in die

geleier 1 ampère is.

ItQ =

W=

W+W=

+=

5

32

21 RRRT

In die stroombaan is die

voltmeterlesing 10 V. Wat

is die gekombineerde

weerstand?

2Ω 3Ω

V

+ + +

AV

R

VI

25

10=

W=

=

Hoe groot is die

stroom wat vloei?

2Ω 3Ω

V

+ + +

V

AX

IXRV

4

22

=

W=

=

Wat is die

potensiaalverskil oor

die 2 W weerstand?

2Ω 3Ω

V

+ + +

Of: V2 = VT -V1

= 10V – 4V

= 6 V

V

AX

IXRV

6

32

=

W=

=

Wat is die

potensiaalverskil oor

die 3 W weerstand?

2Ω 3Ω

V

+ + +

V

AX

rIV

r

i

i

2

12

.

1

=

W=

=

W= Emk = 10V + 2V

= 12 V

Wat is die emk van

die battery as dit ‘n

interne weerstand

van 1 W het?

2Ω 3Ω

V

+ + +

W=

W

+=

W+

W=

+=

6

5

6

23

3

1

2

1

111

21 RRRe

W=

W=

2,1

5

6eR

Wat is die

gekombineerde

weerstand? 2Ω

6A + + +

V

AX

IXRV

2,7

2,16

=

W=

=

Wat is die

potensiaalverskil oor

die gekombineerde

weerstand?

6A + + +

VV 2,7=

Wat is die

potensiaalverskil oor

die 3 W weerstand? 2Ω

6A + + +

AV

R

VI

4,23

2,7=

W=

=

Wat is die stroom

deur die 3W

weerstand? 2Ω

6A + + +

AV

R

VI

6,32

2,7=

W=

=Of: I2 = IT - I1

= 6A - 2,4A

= 3,6 A

Wat is die stroom

deur die 2 W

weerstand? 2Ω

6A + + +

W=

W

++=

W+

W+

W=

++=

12

6

12

321

4

1

6

1

12

1

1111

321 RRRRe

W=

W=

2

6

12eR

b.o.

Bereken die totale

weerstand van die

stroombaan. Die

battery het ‘n interne

weerstand van 1 W.

12Ω

6Ω 2Ω

+ + +

W=

W

++=

W+

W+

W=

++=

12

6

12

321

4

1

6

1

12

1

1111

321 RRRRe

W=

W=

2

6

12eR

b.o.

12Ω

6Ω 2Ω

+ + +

W=

W+W+W+W=

+++=

11

262

Re 54 iT rRRR

Bereken die totale

weerstand van die

stroombaan. Die

battery het ‘n interne

weerstand van 1 W.

Die stroombaandiagram

toon 3 gloeilampe, elk

met ‘n weerstand van

6 W, verbind aan ‘n 18 V

kragbron met ‘n

weglaatbare weerstand.

Wat is die lesing op die

voltmeter as die

skakelaar S oop is?

+ + +

L1 L2

L3

VS

Die weerstand van die voltmeter is te

hoog en daarom meet die voltmeter

die potensiaalverskil oor die selle.

+ + +

L1 L2

L3

VS

Die voltmeter meet die

potensiaalverskil oor die

skakelaar, dus V = 0 V.

Die stroombaandiagram

toon 3 gloeilampe, elk

met ‘n weerstand van

6 W, verbind aan ‘n 18 V

kragbron met ‘n

weglaatbare weerstand.

Wat is die lesing op die

voltmeter as die

skakelaar S toe is?

W=

W

+=

W+

W=

+=

6

2

6

11

6

1

6

1

111

21 RRReW=

W=

3

2

6eR

b.o.

+ + +

L1 L2

L3

VS

Bereken die stroom

voorsien deur die

kragbron as die

skakelaar gesluit is.

+ + +

L1 L2

L3

VS

W=

W

+=

W+

W=

+=

6

2

6

11

6

1

6

1

111

21 RRReW=

W=

3

2

6eR

b.o.W=

W+W=

+=

9

36

Re 3RRT

A

V

R

VI

2

9

18

=

W=

=

Bereken die stroom

voorsien deur die

kragbron as die

skakelaar gesluit is.

W=

W+W=

W+=

10

91

9iT rR

V

AX

IXRV T

20

102

=

W=

=

As die kragbron vervang

word met ‘n battery, wat ‘n

interne weerstand van 1 het,

wat moet die emk van die

battery wees om dieselfde

stroom aan die stroombaan

te voorsien as wat die

kragbron voorsien het?

+ + +

L1 L2

L3

VS

R

VI =

‘n Potensiaalverskil word

gekoppel oor die weerstand in die

figuur. Die potensiaalverskil

word geleidelik verhoog terwyl

die temperatuur van die

weerstand konstant gehou word.

Wat sal met die lesing op die

ammeter gebeur?

+ + +

V

A

R is konstant

V neem toe

I neem toe

I

V

Watter verhouding bly konstant?

+ + +

V

A

Weerstand

Wat word hierdie verhouding

genoem?

+ + +

V

A

Ohm

In watter eenheid meet ons

hierdie verhouding?

+ + +

V

A

As T toeneem – neem R toe.

As R toeneem , sal I verander

in verhouding tot R

Wat sal gebeur met die

verhouding as die temperatuur

nie konstant gehou word nie?

Verduidelik. + + +

V

A

W=

W+W=

+=

6

24

21 RRRT

Bereken die totale

weerstand.

+

A+

+ V

6V

6V

6V

4 ohm 2 ohm

AV

R

VI

16

6=

W=

=

Bereken die ammeterlesing. +

A+

+ V

6V

6V

6V

4 ohm 2 ohm

V

AX

RIV

2

21

.

=

W=

=

Bereken die voltmeterlesing. +

A+

+ V

6V

6V

6V

4 ohm 2 ohm

C

sAX

tIQ

300

3001

.

=

=

=

Hoeveel lading vloei deur die

4 ohm weerstand in 5

minute?

+

A+

+ V

6V

6V

6V

4 ohm 2 ohm

AV

R

VI 3

2

6=

W==

Bereken die

ammeterlesing.

+ A++

6V

2 o

hm

6 o

hm

3 o

hm

W=

W

+=

W+

W=

+=

6

3

6

12

6

1

3

1

111

21 RRRe W=

W=

2

3

6eR

b.o.

Bereken die totale

weerstand.

+ A++

6V

2 o

hm

6 o

hm

3 o

hm

W=

W

+=

W+

W=

+=

6

3

6

12

6

1

3

1

111

21 RRRe W=

W=

2

3

6eR

b.o.

+ A++

6V

2 o

hm

6 o

hm

3 o

hm

W=

W+W=

+=

4

22

Re 3RRT

Bereken die totale

weerstand.

V

AX

RIV

12

43

.

=

W=

=

Bereken die EMK

van die battery.

+ A++

6V

2 o

hm

6 o

hm

3 o

hm

C

sAX

tIQ

1440

4803

.

=

=

=

Bereken die

hoeveelheid lading

wat vloei deur die

battery gedurende

8 minute.

+ A++

6V

2 o

hm

6 o

hm

3 o

hm

J

sAXVX

tIVW

32400

900312

..

=

=

=

Bereken die

hoeveelheid energie

oorgedra in die

battery in 15

minute.

+ A++

6V

2 o

hm

6 o

hm

3 o

hm

W=

W

+=

W+

W=

+=

6

3

6

12

6

1

3

1

111

21 RRRe

W=W

= 23

6eR

b.o.

‘n Battery met ‘n onbekende interne

weerstand word gebruik in die

stroombaan langsaan. Skakelaar

S1 is aanvanklik oop en skakelaar

S2 is gesluit. Die voltmeter wat oor

die battery geskakel is het dan ‘n

lesing van 9 V. Skakelaar S1 word

nou gesluit en die voltmeterlesing

oor die battery val nou na 6 V.

Bepaal die ekwivalente weerstand

van die eksterne stroombaan as

albei skakelaars gesluit is.

+

A

++

1 o

hm

3 ohm

6 ohmS2

S1

9V

V2

6V

W=

W

+=

W+

W=

+=

6

3

6

12

6

1

3

1

111

21 RRRe

W=W

= 23

6eR

b.o.

‘n Battery met ‘n onbekende interne

weerstand word gebruik in die

stroombaan langsaan. Skakelaar S1

is aanvanklik oop en skakelaar S2

is gesluit. Die voltmeter wat oor die

battery geskakel is het dan ‘n lesing

van 9 V. Skakelaar S1 word nou

geluit en die voltmeterlesing oor die

battery val nou na 6 V. Bepaal die

ekwivalente weerstand van die

eksterne stroombaan as albei

skakelaars gesluit is.

+

A

++

1 o

hm

3 ohm

6 ohmS2

S1

6V

V2

W=

W+W=

+=

3

12

Re 3RRT

AV

R

VI

T

23

6=

W==

Bereken die stroom

deur die ammeter as

albei skakelaars

gesluit is.

+

A

++

1 o

hm

3 ohm

6 ohmS2

S1

6V

V2

W=== 5,12

3

A

V

I

Vri

Bepaal die interne

weerstand van die

battery.

+

A

++

1 o

hm

3 ohm

6 ohmS2

S1

6V

V2

W=W+= 5,54iT rR

AV

R

VI

T

emk64,1

5,5

9=

W==

b.o.

As S2 oopgemaak

word, terwyl S1 gesluit

gehou word, bepaal die

stroom in die

stroombaan en die

lesing op voltmeter V2.

+

A

++

1 o

hm

3 ohm

6 ohmS2

S1

6V

V2

W=W+= 5,54iT rR

AV

R

VI

T

emk64,1

5,5

9=

W==

b.o.

+

A

++

1 o

hm

3 ohm

6 ohmS2

S1

6V

V2

V

AX

RIV

9,4

364,1

.

=

W=

=

As S2 oopgemaak

word, terwyl S1 gesluit

gehou word, bepaal die

stroom in die

stroombaan en die

lesing op voltmeter V2.

AV

R

VI 3

3

9=

W==

Die voltmeterlesing in

die stroombaan is 9 V.

Bereken die

ammeterlesing.

+

A

++

12 ohm

6 ohmV2

3 ohm

W=

W

+=

W+

W=

+=

12

3

12

12

12

1

6

1

111

21 RRRe W=

W=

4

3

12eR

b.o.

Bepaal die totale

weerstand in die

stroombaan.

+

A

++

12 ohm

6 ohmV2

3 ohm

W=

W

+=

W+

W=

+=

12

3

12

12

12

1

6

1

111

21 RRRe W=

W=

4

3

12eR

b.o.

+

A

++

12 ohm

6 ohmV2

3 ohm

W=

W+W=

+=

7

34

Re 3RRT

Bepaal die totale

weerstand in die

stroombaan.

V

AX

RIV

21

73

.

=

W=

=

Bereken die EMK van

die battery.

+

A

++

12 ohm

6 ohmV2

3 ohm

C

sAX

tIQ

1800

6003

.

=

=

=

Watter hoeveelheid

lading beweeg deur die

battery in 10 minute?

+

A

++

12 ohm

6 ohmV2

3 ohm

J

sAXVX

tIVW

37800

600321

..

=

=

=

Bereken die

hoeveelheid energie

oorgedra in die battery

in 10 minute.

+

A

++

12 ohm

6 ohmV2

3 ohm

Deur elke keer 2 veranderlikes konstant te

hou, het Joule die volgende afleidings gemaak:

W

t

W

I2

W

R

W = I2Rt

Drywing is die tempo waarteen

elektriese energie omgesit word:

P = VI

b.o.W=

W

+=

W+

W=

+=

12

7

12

43

3

1

4

1

111

211RRRe W=

W=

71,1

7

12R 1e

Bereken

die totale

weerstand.

+

A

++

2 ohm

4 o

hm

3 o

hm 3 o

hm

2V2V 2V

3 ohm

6 ohm

V

b.o.W=

W

+=

W+

W=

+=

12

7

12

43

3

1

4

1

111

211RRRe W=

W=

71,1

7

12R 1e

W=

W

++=

W+

W+

W=++=

6

6

6

123

6

1

3

1

2

11111

3212RRRRe

W=W

= 16

62eR

b.o.

+

A

++

2 ohm

4 o

hm

3 o

hm 3 o

hm

2V2V 2V

3 ohm

6 ohm

VBereken

die totale

weerstand.

W=

W

++=

W+

W+

W=++=

6

6

6

123

6

1

3

1

2

11111

3212RRRRe

W=W

= 16

62eR

b.o.

+

A

++

2 ohm

4 o

hm

3 o

hm 3 o

hm

2V2V 2V

3 ohm

6 ohm

V

W=

W+W+W=

++=

71,5

3171,1

ReRe 621 RRT

Bereken

die totale

weerstand.

AV

R

VI 05,1

71,5

6=

W==

Bereken

die

ammeter-

lesing.

+

A

++

2 ohm

4 o

hm

3 o

hm 3 o

hm

2V2V 2V

3 ohm

6 ohm

V

W=

W+W=+=

4

31Re 62 RR

VAX

IRV

2,4405,1 =W=

=

Bereken

die

voltmeter-

lesing.

+

A

++

2 ohm

4 o

hm

3 o

hm 3 o

hm

2V2V 2V

3 ohm

6 ohm

V

V

AX

IV

05,1

105,1

R 2e

=

W=

=

A

V

R

VI

525.0

2

05.1

=

W=

=

Bereken

die stroom

deur die

2 W

weerstand.

+

A

++

2 ohm

4 o

hm

3 o

hm 3 o

hm

2V2V 2V

3 ohm

6 ohm

V

W

AVX

IVP

3,6

05,16

.

=

=

=

Bereken

die

drywing in

die battery.

+

A

++

2 ohm

4 o

hm

3 o

hm 3 o

hm

2V2V 2V

3 ohm

6 ohm

V

b.o.W=

W

+=

W+

W=

+=

12

4

12

13

12

1

4

1

111

21 RRRe W=

W=

3

4

12Re

Die EMK van die

battery in die

stroombaan is 12 V,

terwyl elke sel ‘n

interne weerstand

van 1 W het. Bereken

die totale weerstand

van die stroombaan.

+

A

++

1 ohm

3 o

hm

4 ohm

12 ohm

V

S

b.o.W=

W

+=

W+

W=

+=

12

4

12

13

12

1

4

1

111

21 RRRe W=

W=

3

4

12Re

Die EMK van die

battery in die

stroombaan is 12 V,

terwyl elke sel ‘n

interne weerstand

van 1 W het. Bereken

die totale weerstand

van die stroombaan.

+

A

++

1 ohm

3 o

hm

4 ohm

12 ohm

V

S

W=

W+W+W+W=

+++=

10

)13(313

Re 43

X

rRRR iT

AV

R

VI 2,1

10

12=

W==

Bereken die lesing

op ammeter met S

gesluit.

+

A

++

1 ohm

3 o

hm

4 ohm

12 ohm

V

S

VV 12=

Bereken die

voltmeterlesing

met S oop.

+

A

++

1 ohm

3 o

hm

4 ohm

12 ohm

V

S

V

AX

rIV ival

6,3

32,1

=

W=

=

V

VV

VemkV val

4,8

6,312

=

−=

−=

Bereken die

voltmeterlesing

met S toe.

+

A

++

1 ohm

3 o

hm

4 ohm

12 ohm

V

S

Wanneer S gesluit word, veroorsaak die

interne weerstand van die battery dat

die battery energie gebruik, wat die

hoeveelheid energie gelewer deur die

battery verminder. Wanneer S oop is,

gebruik die battery geen energie nie en

lees die voltmeter die EMK van die

battery.

Waarom verskil die lesing op die voltmeter met S gesluit van die

lesing as S oop is?

C

sAX

tIQ

4320

36002,1

.

=

=

=

Bereken die

hoeveelheid lading

wat deur die

ammeter beweeg

in 1 uur as S

gesluit is.

+

A

++

1 ohm

3 o

hm

4 ohm

12 ohm

V

S

J

sA

RtIW

4,518

1203)2,1( 2

2

=

W=

=

Bereken die

hoeveelheid arbeid

verrig in die 3 W

weerstand in

2 minute as S

gesluit is.

+

A

++

1 ohm

3 o

hm

4 ohm

12 ohm

V

S

W=

W

+=

W+

W=

+=

90

5

90

32

30

1

45

1

111

21 RRRe W=

W=

18

5

90Re

Bestudeer die

inligting verskaf

op die stroombaan

en bereken die

effektiewe

weerstand van die

|| kombinasie.+++

30 ohm

45 ohm

R1

VA

20 ohm

10 ohm

V0.5A

26V

W=== 525,0

26

A

V

I

VRT

Bereken die totale

weerstand in die

stroombaan.

+++

30 ohm

45 ohm

R1

VA

20 ohm

10 ohm

V0.5A

26V

W=

)W+W+W(−W=

4

521R

Bereken die

weerstand van R1 .

+++

30 ohm

45 ohm

R1

VA

20 ohm

10 ohm

V0.5A

26V

V

AX

IV

9

185,0

R. e1

=

W=

=

V

AX

RIV

15

305,0

.2

=

W=

=

Bereken die lesings

op V1 en V2 .

+++

30 ohm

45 ohm

R1

VA

20 ohm

10 ohm

V0.5A

26V

AV

R

VI 3,0

30

9=

W==

Bereken die

stroom deur die

3 W weerstand.

+++

30 ohm

45 ohm

R1

VA

20 ohm

10 ohm

V0.5A

26V

A

V

R

VI

2,0

45

9

45

=

W=

=W

C

sAX

tIQ

4

202,0

.

=

=

=

Bereken die

hoeveelheid lading

wat deur die 45 W

weerstand

beweeg in 20 s.

+++

30 ohm

45 ohm

R1

VA

20 ohm

10 ohm

V0.5A

26V

W

AVX

IVP

13

5,026

.

=

=

=

Bereken die

drywing in die

battery.

+++

30 ohm

45 ohm

R1

VA

20 ohm

10 ohm

V0.5A

26V

W=

W+

W=

+=

6

3

6

1

3

1

111

21 RRRe

W=

W+W=

W=

W=

6

42

2

3

6Re

TR

Gebruik die

inligting in die

stroombaan om

die totale

weerstand van die

stroombaan te

bereken. +++

6 ohm

3 ohm

V

A36V 4

ohm

AV

R

VI 6

6

36=

W==

Bepaal die

ammeterlesing.

+++

6 ohm

3 ohm

V

A36V 4

ohm

VAX

RIV

2446

.

=W=

=

Bepaal die

voltmeterlesing.

+++

6 ohm

3 ohm

V

A36V 4

ohm

V

AX

IV

12

26

R. e||

=

W=

=

AV

R

VI

43

12=

W=

=

Bereken die

hoeveelheid lading

wat deur die 3 W

weerstand

beweeg in een

minuut.+++

6 ohm

3 ohm

V

A36V 4

ohm

C

sA

ItQ

240

604

=

=

=

Bereken die

hoeveelheid lading

wat deur die 3 W

weerstand

beweeg in een

minuut.+++

6 ohm

3 ohm

V

A36V 4

ohm

W

AVX

IVP

144

624

.

=

=

=

Bereken die

drywing in die 4 W

weerstand.

+++

6 ohm

3 ohm

V

A36V 4

ohm

J

sAXVX

tIVW

2880

120212

..

=

=

=

Bereken die

hoeveelheid

energie oorgedra

in die 6 W

weerstand in

2 minute.+++

6 ohm

3 ohm

V

A36V 4

ohm