Baie welkom by Wapadrant!Gr 1 - 6: Kom weer bymekaar op 11 Mei Hoërskool kleingroepe om 17:30 Gr...

Post on 12-Oct-2020

8 views 0 download

Transcript of Baie welkom by Wapadrant!Gr 1 - 6: Kom weer bymekaar op 11 Mei Hoërskool kleingroepe om 17:30 Gr...

BEDIENINGE / GEBEURE

Baie welkom by Wapadrant! ‘n Gereformeerde kerk in Suid-Afrika

DATUM: 4 MEI 2014 LIEF EN LEED ...

Eredienste: 08:30 Rassie Smit

Teks: 1 Petrus 2: 17 Tema: Na die verkiesing ...

10:00: Rassie SmitTeks: 1 Petrus 2: 17 Tema: Na die verkiesing ...

10:00 Eng: Malwande MdongaTeks: Titus 2: 12 Tema: The grace of God has appeared (part 2)

12:30 Sizanani: Johannes MbonaniTeks: 1 Peter: 1 - 15Tema: Be prepared for action

18:30 Wilhelm LeuschnerTeks: Josua 6: 1 - 5Tema: The Wall .....

BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Bets Holt (0722223897) wat ‘ntweede beroerte aanval gehad het.Sy is in die Wilgers Hospitaal. Gertjan Vahrmeijer (0840489511)wat ‘n nood galblaasoperasieondergaan het. Bouie Bauermeister wat steedsernstig siek is en in Oostvallei seVersorgingseenheid is. Familie van Alys Reyneke. Sy is dieafgelope week oorlede.

BAIE GELUK AAN ... Johan & Anina Aucamp(0836698443) wat vandag virAndries doop. Dries & AnnatjieHaasbroek (0731106304) is dietrotse grootouers. Carike Meyburgh (0833319275) watverloof geraak het. Jan & Elfrieda(0835954875) is die trotse ouers.

MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oudKONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouersKLEUTERKERK: (3 - 6 jariges) Kom weer bymekaar op 11 Mei

Onderlinge Geloofsverryking: Seniorskom Dinsdae om 9:00 bymekaar in die konsistorie. ilhelmWilhelm gaan praat oor Rigters 7.

Vroue Bybelstudie: Dinsdae 9:00 in lokaal 9.

Gebed: Sondagoggende 9:45 in die Gebedskamer. KontakJan Tollig by 082 331 2756 vir navrae.

Pakhuis: Registreer jou projek of as jyself voedselnood het,kom kry kos op Maandae & Woensdae tussen 17:00 - 18:00.Navrae by Frikkie Venter by 079 763 5734.

Bybels in kerkbanke: Vir die gebruik deur lidmateen besoekers of gee gerus vir iemand. Besoek die“Neem en Deel” boekrak in die saal waar volle

besonderhede beskikbaar is oor hoe die projek werk.

Donasies vir Uitreikprojekte kan so gemaak word:SUNRISE: Absa rek nr 4080276489, takkode 632005.Verw: Naam en Van en Sunrise NPC.BURUNDI: FNB rek nr 62271127485, takkode 252445.Verw: Naam en Van.TOPIA: Absa rek nr 9114552477 takkode 632005.Verw: Naam en Van.KRUIK: FNB rek nr 62270250477, takkode 252445.Verw: Naam en Van.HAMMANSKRAAL: Kontak Anlia du Plessis by 012 991 4907THEMBALETHU: Kontak Riaan Roodt by 083 281 0662

Laerskool kleingroepe om 9:00Gr 1 - 6: Kom weer bymekaar op 11 Mei

Hoërskool kleingroepe om 17:30Gr 7-12: Kom weer bymekaar op 11 Mei

Kontemp  Klassiek Eng  Sizan Str Kafee 08:30    10:00   10:00   12:30 18:30

11 Mei Sloet Sloet Jaco Jaco Peet

18 Mei Wilhelm Jaco Malwande Johannes Peet

25 Mei Wilhelm Jaco Paul Kruger HM Peet

ADORAMUS DIENS Donderdag 8 Mei 19:30 in die kapel

GESAMENTLIKE EREDIENSEN GEMEENTE-ETE 8 JUNIE

Gesamentlike erediensom 09:00.

Gesellige samesyn vanaf 11:00en ete om 12:00.

Koste is R120 vir volwassens enhoërskoolleerders en R50 virlaerskoolleerders. Voorskool

kinders is gratis.Spyskaart is soos volg:Karoolam en hoender

Aartappels met knoffel enroosmaryn

Waatlemoen en fetakaasGemengde Griekse slaai

KnoffelbroodEetgerei word voorsien maarbring eie drinkgoed en glase.

Besprekings in saal tussen tweeoggenddienste. Besprekings sluit1 Junie sodat getalle bepaal kanword vir voorbereiding van kos.

Ter approbasie as Herder OuderlingAndré Minnaar word aan die

gemeente voorgehou

RYBEURTE DEUR LIDMATE NA PAUL JUNGNICKELHUISOns doen ’n beroep op ons lidmate dat

as jy enigsins kan help om van onslidmate by Paul Jungnickel te gaan haal

met die kerk se kombi om die 8:30erediens by te woon en hulle weerterug te neem, sal dit baie waardeerword. Kontak asb die kerkkantoor by012 991-5623 vir besonderhede en

navrae. Ons het huidig net drie lidmatewat dit al vir ’n paar jaar doen en onsbenodig dringend nog lidmate wat

hiermee kan help.

TEE/KOFFIE SKINK OP SONDAEOns beoog om agt kleingroepe saam

te stel wat eksklusief by KaféKoinonia Sondae oggende diens sal

doen. Daar sal steeds ’n koffiemeesterwees en dan word daar ook gebruikgemaak van 3-4 hulpbehoewende

persone wat help met die opwas. Dietaak van die lidmate (mans & vrouens)

wat bereid is om te help salhoofsaaklik wees om tafels te dek,suiker en melk aan te vul en te helpdat gebruikte bekers na die kombuis

geneem word. Kontak asb diekerkkantoor as jy hiermee wil help by

012 991-1935 of 991-5623