Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

32
Terminologie- Terminologie- opleiding op opleiding op Universiteitsvlak Universiteitsvlak Dr Mariëtta Alberts Dr Mariëtta Alberts Bestuurder: Standaardisering en Terminologie- Bestuurder: Standaardisering en Terminologie- ontwikkeling ontwikkeling PanSAT PanSAT

description

Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak. Dr Mariëtta Alberts Bestuurder: Standaardisering en Terminologie-ontwikkeling PanSAT. Oorsig van referaat :. Inleiding Huidige Leksikografie-, Terminologie- en relevante opleiding Skole vir Tale as opleidingsentra vir - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

Page 1: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

Terminologie-Terminologie-opleiding op opleiding op UniversiteitsvlakUniversiteitsvlak

Dr Mariëtta AlbertsDr Mariëtta AlbertsBestuurder: Standaardisering en Terminologie-Bestuurder: Standaardisering en Terminologie-ontwikkelingontwikkeling

PanSATPanSAT

Page 2: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Oorsig van referaatOorsig van referaat::

InleidingInleiding

Huidige Leksikografie-, Terminologie- en Huidige Leksikografie-, Terminologie- en relevante opleidingrelevante opleiding

Skole vir Tale as opleidingsentra virSkole vir Tale as opleidingsentra vir

– (Leksikografie- en) Terminologie-(Leksikografie- en) Terminologie-opleidingopleiding

Voordele van Terminologie-opleidingVoordele van Terminologie-opleiding

Nuwe opleidingsinisiatiefNuwe opleidingsinisiatief

SlotsomSlotsom

Page 3: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

InleidendInleidend

Taaldepartemente loop leeg – min studente Taaldepartemente loop leeg – min studente skryf inskryf in

Tog skep die Suid-Afrikaanse meertalige bestel Tog skep die Suid-Afrikaanse meertalige bestel werksgeleenthede vir taalpraktisynswerksgeleenthede vir taalpraktisyns

Die taalpraktyk benodig opgeleide en kundige Die taalpraktyk benodig opgeleide en kundige taalpraktisynstaalpraktisyns

Taalpraktisyns benodig op hul beurt opleiding inTaalpraktisyns benodig op hul beurt opleiding in

– VertaalvaardighedeVertaalvaardighede

– RedigeervaardighedeRedigeervaardighede

– TolkvaardighedeTolkvaardighede

– WoordeboeksamestellingWoordeboeksamestelling

Page 4: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Leksikografiese en Leksikografiese en Terminologiese produkte Terminologiese produkte ((vak)woordeboeke) word ((vak)woordeboeke) word benodig vir:benodig vir:

Enkodering (skryf)Enkodering (skryf)

Dekodering (lees)Dekodering (lees)

VertalingVertaling

RedigeringRedigering

TolkingTolking

KommunikasieKommunikasie

Page 5: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Leksikografie- en Leksikografie- en Terminologie-opleiding is Terminologie-opleiding is van belang:van belang: 11 Nasionale Leksikografiese Eenhede (NLEe) 11 Nasionale Leksikografiese Eenhede (NLEe)

benodig vaardige en opgeleide leksikograwebenodig vaardige en opgeleide leksikograwe

TerminologiekoTerminologiekoördineringsafdeling, Nasionale ördineringsafdeling, Nasionale Taaldiens benodig vaardige en opgeleide Taaldiens benodig vaardige en opgeleide terminoloëterminoloë

Taaleenhede (vgl Nasionale Taaleenhede (vgl Nasionale Taalbeleidsraamwerk) benodig vaardige en Taalbeleidsraamwerk) benodig vaardige en opgeleide vertalers, redigeerders, terminoloopgeleide vertalers, redigeerders, terminoloëë

TISSA (Telefoontolkdiens vir Suid-Afrika) TISSA (Telefoontolkdiens vir Suid-Afrika) benodig vaardige en opgeleide tolkebenodig vaardige en opgeleide tolke

Vakkundiges benodig gestandaardiseerde termeVakkundiges benodig gestandaardiseerde terme

Page 6: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Huidige Leksikografie- en Huidige Leksikografie- en Terminologie-opleiding aan Suid-Terminologie-opleiding aan Suid-Afrikaanse TersiAfrikaanse Tersiêre Instellingsêre Instellings

Universiteit van PretoriaUniversiteit van Pretoria– Voorgraadse kursusVoorgraadse kursus in in

Leksikografie en Leksikografie en TerminologieTerminologie

– Nagraadse kursusNagraadse kursus in in Leksikografie en Leksikografie en Terminologie (telematies)Terminologie (telematies)

– MA en Doktorale studiesMA en Doktorale studies in Leksikografie en in Leksikografie en TerminologieTerminologie

UNISAUNISA– HonneursgraadHonneursgraad in in

LinguistiekLinguistiek ((vertaalstudies)vertaalstudies) (L(Leksikografiese en eksikografiese en terminologiese terminologiese perspektiewe mbt vertaling)perspektiewe mbt vertaling)

Universiteit van StellenboschUniversiteit van Stellenbosch– Voorgraadse kursusVoorgraadse kursus in in

Leksikografie en TerminologieLeksikografie en Terminologie– Nagraadse KursusNagraadse Kursus in in

Leksikografie en TerminologieLeksikografie en Terminologie– MA en Doktorale studiesMA en Doktorale studies in in

Leksikografie en TerminologieLeksikografie en Terminologie– MPhil in vertalingMPhil in vertaling met met

leksikografie as opsionele vakleksikografie as opsionele vak

Universiteit van die VrystaatUniversiteit van die Vrystaat– BA TaalpraktykBA Taalpraktyk– Nagraadse diplomaNagraadse diploma– MA TaalpraktykMA Taalpraktyk

Page 7: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Huidige Huidige Vertaal-Vertaal- en en TolkopleidingTolkopleiding by by Suid-Afrikaanse Tersiêre Suid-Afrikaanse Tersiêre InstellingsInstellings

BA, Nagraadse Diploma in Vertaling/BA, Nagraadse Diploma in Vertaling/Taalpraktyk, Honneurs in Linguistiek/ Taalpraktyk, Honneurs in Linguistiek/ Taalstudies, MA/MPhil, DLitt/DPhil/PhDTaalstudies, MA/MPhil, DLitt/DPhil/PhD Universiteit van KwaZulu-Universiteit van KwaZulu-

NatalNatal Universiteit van PretoriaUniversiteit van Pretoria Noordwes-UniversiteitNoordwes-Universiteit Nelson Mandela Nelson Mandela

Metropolitaanse Metropolitaanse UniversiteitUniversiteit

Universiteit van JohannesburgUniversiteit van Johannesburg Universiteit van StellenboschUniversiteit van Stellenbosch Universiteit van die VrystaatUniversiteit van die Vrystaat Universiteit van die Universiteit van die

WitwatersrandWitwatersrand UNISAUNISA

Page 8: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Ander Opleiding Ander Opleiding (bv indiensopleiding)(bv indiensopleiding) LeksikografieLeksikografie

– Buro van die WATBuro van die WAT

– DSAEDSAE

– Salex’97 (Rhodes Salex’97 (Rhodes Univ.)Univ.)

– Afrilex-Salex’98 (UP)Afrilex-Salex’98 (UP)

– PanSAT-werkwinkelsPanSAT-werkwinkels

– Afrilex-seminareAfrilex-seminare

– NLEeNLEe

TerminologieTerminologie– TerminologiekoTerminologiekoördineringsördinerings

-afdeling-afdeling, NTD, DKK, NTD, DKK

– PanSAT:PanSAT:

– Opleiding van vakkundigesOpleiding van vakkundiges

– Opleiding van taalwerkers:Opleiding van taalwerkers: Tersiêre instellingsTersiêre instellings

Staatsdepartmente Staatsdepartmente (nasionaal, provinsiaal, (nasionaal, provinsiaal, plaaslik)plaaslik)

Hansard-kantoreHansard-kantore

Nasionale TaalliggameNasionale Taalliggame

Page 9: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Skole vir Tale as Skole vir Tale as OpleidingsentraOpleidingsentra Verskeie tersiêre instansies besef reeds die Verskeie tersiêre instansies besef reeds die

potensiaal van leksikografie- en terminologie-potensiaal van leksikografie- en terminologie-opleiding – al is dit dan slegs modules binne ander opleiding – al is dit dan slegs modules binne ander taalkursussetaalkursusse

Tans word hierdie kursusse aangebied deur Tans word hierdie kursusse aangebied deur Departemente soos Afrikaans, Afrikatale of Departemente soos Afrikaans, Afrikatale of LinguistiekLinguistiek

Gegewe die behoefte aan algemene en Gegewe die behoefte aan algemene en vakwoordeboeke behoort daar ‘n spesifieke vakwoordeboeke behoort daar ‘n spesifieke Departement binne ‘n Skool vir Tale toegewys te Departement binne ‘n Skool vir Tale toegewys te wees aan die onderrig van Leksikografie en wees aan die onderrig van Leksikografie en TerminologieTerminologie

Page 10: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Studente wat ‘n kursus in Studente wat ‘n kursus in enige van die Departemente enige van die Departemente binne ‘n Skool vir Tale neem binne ‘n Skool vir Tale neem (bv Afrikatale, Afrikaans, (bv Afrikatale, Afrikaans, Engels, Frans, Duits, Engels, Frans, Duits, Linguistiek, Romaanse Tale, Linguistiek, Romaanse Tale, ens) sal dan in staat wees ens) sal dan in staat wees om ‘n kursus in om ‘n kursus in óf óf Leksikografie ófLeksikografie óf Terminologie Terminologie óóf beide te f beide te neemneem

Page 11: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Leksikografie is die Leksikografie is die oorkoepelende vak en oorkoepelende vak en studente kan opleiding kry in: studente kan opleiding kry in: die teoretiese beginsels wat leksikografiewerk die teoretiese beginsels wat leksikografiewerk

onderlêonderlê metaleksikografiemetaleksikografie woordeboekstrukture (makro, mikro, medio)woordeboekstrukture (makro, mikro, medio) tipologie van woordeboeketipologie van woordeboeke die funksie van woordeboekedie funksie van woordeboeke die teorie grondliggend aan die saamstel van die teorie grondliggend aan die saamstel van

woordeboekewoordeboeke

Page 12: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Terminologiestudente kan Terminologiestudente kan opleiding kry in:opleiding kry in:

die teoretiese beginsels onderliggend aan die teoretiese beginsels onderliggend aan terminologiewerk/terminografieterminologiewerk/terminografie

die teorie van terminologiedie teorie van terminologie

strukture (makro, mikro, medio)strukture (makro, mikro, medio)

tipes vakwoordeboeketipes vakwoordeboeke

die funksie van vakwoordeboekedie funksie van vakwoordeboeke

die verskil tussen leksikografie en terminologiedie verskil tussen leksikografie en terminologie

Page 13: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Terminologiestudente kan ook Terminologiestudente kan ook onderrig word in:onderrig word in: Begrippe (konsepte) en die onderlinge Begrippe (konsepte) en die onderlinge

verhouding tussen verskillende begrippeverhouding tussen verskillende begrippe

Primêre termskeppingPrimêre termskepping

Sekondêre termskeppingSekondêre termskepping

Kommunikatiewe waarde van terminologieKommunikatiewe waarde van terminologie

Kulturele verskille by termskeppingKulturele verskille by termskepping

Saamstel van tweetalige of meertalige Saamstel van tweetalige of meertalige termlyste/vakwoordeboeketermlyste/vakwoordeboeke

Page 14: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Terminologiestudente kan Terminologiestudente kan praktiese ondervinding opdoen praktiese ondervinding opdoen deur:deur: take te doen oor die saamstel van ‘n take te doen oor die saamstel van ‘n

brontaaltermlys in ‘n gegewe vakgebied of domein brontaaltermlys in ‘n gegewe vakgebied of domein

((primêre termskeppingprimêre termskepping);); saam met ander studente in spanverband aan ‘n saam met ander studente in spanverband aan ‘n

twee- of meertalige terminologieprojek werk twee- of meertalige terminologieprojek werk ((sekondêre termskeppingsekondêre termskepping););

die terminologieprojekte van medestudente die terminologieprojekte van medestudente evalueerevalueer. .

terminologiese materiaal (terminologiese materiaal (bvbv terme, definisies terme, definisies) uit ) uit verskeie bronne ekserpeerverskeie bronne ekserpeer (onttrek) ( (onttrek) (bvbv handboeke, leermateriaal (kurrikula), skripsies, M-handboeke, leermateriaal (kurrikula), skripsies, M-verhandelinge verhandelinge en en doktorale tesissedoktorale tesisse););

Page 15: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Lexicography

School for

LanguagesTerminology

Statistics

Zoology

Psychology

NLUs

NLBs

PLCs

TCSNLS

LUs

Page 16: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Voordele vir Studente:Voordele vir Studente: Studente sal besef dat daar Studente sal besef dat daar

loopbaangeleenthedeloopbaangeleenthede in in taletale is; is;

Studente sal:Studente sal:

– opgelei word in die opgelei word in die basiese beginsels en basiese beginsels en teorieteorieëë onderliggend aan terminologie en onderliggend aan terminologie en terminografie;terminografie;

– opgelei word in dieopgelei word in die praktiese saamstel praktiese saamstel van van verskeie soorte vakwoordeboeke;verskeie soorte vakwoordeboeke;

– die waarde van die waarde van spanwerkspanwerk leer; leer;

– praktiese ondervinding opdoen en riglyne kry oor praktiese ondervinding opdoen en riglyne kry oor tipiese werksomstandighedetipiese werksomstandighede waar die werk waar die werk deur kollegas en vakkundiges deur kollegas en vakkundiges beoordeelbeoordeel word; word;

Page 17: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Voordele vir Studente Voordele vir Studente (vervolg):(vervolg): Studente sal leer hoe Studente sal leer hoe belangrikbelangrik dit is om dit is om

taalkundiges, taalpraktisyns, taalkundiges, taalpraktisyns, taalstrukture, die taalgemeenskap en taalstrukture, die taalgemeenskap en vakspesialiste te vakspesialiste te raadpleegraadpleeg..

Hulle sal die verskillende Hulle sal die verskillende taalstrukturetaalstrukture (PTKs, NTLe, NLEe, TKA, TEe) leer ken en (PTKs, NTLe, NLEe, TKA, TEe) leer ken en leer hoe om daartussen te onderskei.leer hoe om daartussen te onderskei.

Hulle sal Hulle sal vaardighedevaardighede hê wat hulle in hê wat hulle in staat sal stel om by staat sal stel om by (vak)woordeboekkantore diens te aanvaar (vak)woordeboekkantore diens te aanvaar (beperkte indiensopleiding).(beperkte indiensopleiding).

Page 18: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Voordele vir Skool vir Voordele vir Skool vir Tale:Tale: ‘‘n Skool vir Tale sal n Skool vir Tale sal bekend raakbekend raak, want meertalige , want meertalige termlyste wat deur studente saamgestel is, kan termlyste wat deur studente saamgestel is, kan aan vakkundiges, taalkundiges, -strukture, -aan vakkundiges, taalkundiges, -strukture, -praktisyns, akademici en taalgemeenskappe as praktisyns, akademici en taalgemeenskappe as konseplystekonseplyste vir vir kommentaarkommentaar gestuur word. gestuur word.

NLEe/TKA kan die NLEe/TKA kan die finale termlystefinale termlyste tot hul tot hul databasissedatabasisse voeg. voeg.

Die termlyste kan aan ander departemente en Die termlyste kan aan ander departemente en fakulteite fakulteite voorsienvoorsien word. word.

Ander departemente en fakulteite sal die Ander departemente en fakulteite sal die waarde waarde van die Skool vir Talevan die Skool vir Tale vir hul vir hul eieeie werksaamhede werksaamhede besef.besef.

Skole vir Tale sal Skole vir Tale sal meer studentemeer studente kry, want ‘n kry, want ‘n praktykgepraktykgeöriënteerde öriënteerde vakrigting sal studente vakrigting sal studente lok. lok.

Page 19: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Voordele vir ander Voordele vir ander departemente en fakulteite:departemente en fakulteite: Meertalige, gedefinieerde Meertalige, gedefinieerde terminologielysteterminologielyste

wat deur Terminologiestudente saamgestel is, wat deur Terminologiestudente saamgestel is, sal sal beskikbaarbeskikbaar wees aan verskeie wees aan verskeie departemente en fakulteite.departemente en fakulteite.

Verskeie departemente en fakulteite by tersiêre Verskeie departemente en fakulteite by tersiêre instellings kan instellings kan bewus raakbewus raak van die waarde van van die waarde van gestandaardiseerdegestandaardiseerde meertalige terminologie. meertalige terminologie.

Studente van ander departemente en Studente van ander departemente en fakulteite sal in staat wees om fakulteite sal in staat wees om begrippebegrippe in hul in hul eerste taal te eerste taal te verstaanverstaan..

Selfs al moet studente in ‘n ander/tweede taal Selfs al moet studente in ‘n ander/tweede taal eksamen skryf, is die eksamen skryf, is die begrip duidelik begrip duidelik enen verworweverworwe..

InligtingoordragInligtingoordrag en en kennisverwerwingkennisverwerwing geskied die doeltreffendste in die geskied die doeltreffendste in die eerste taaleerste taal..

Page 20: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Voordele vir ander Voordele vir ander universiteiteuniversiteite

Universiteit van Pretoria: Academic Word ListUniversiteit van Pretoria: Academic Word List Die Taalsentrum by die Universiteit van Die Taalsentrum by die Universiteit van

Stellenbosch is bv. reeds besig om Stellenbosch is bv. reeds besig om terminologie (bv terminologie (bv Generiese Akademiese Generiese Akademiese TerminologieTerminologie) op te teken en in drie tale ) op te teken en in drie tale (Afrikaans/Engels/Xhosa) aan almal op die (Afrikaans/Engels/Xhosa) aan almal op die kampus beskikbaar te stel.kampus beskikbaar te stel.

As soortgelyke sentra by (alle) universiteite As soortgelyke sentra by (alle) universiteite mbv ‘n virtuele netwerk aan mekaar verbind mbv ‘n virtuele netwerk aan mekaar verbind is, kan is, kan – almal gedokumenteerde terme gebruik, almal gedokumenteerde terme gebruik, – duplisering sal verminder word, en duplisering sal verminder word, en – terme sal gestandaardiseer word.terme sal gestandaardiseer word.

Page 21: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Voordele vir taalkantoreVoordele vir taalkantore

TerminoloTerminoloë wat ë wat opleiding kortopleiding kort, kan vir , kan vir sodanige kursusse registreer.sodanige kursusse registreer.

Leksikograwe en terminoloLeksikograwe en terminoloë ontvang ë ontvang genoegsame teoretiese en praktiese onderrig genoegsame teoretiese en praktiese onderrig oor alle fasette van die proses om oor alle fasette van die proses om (vak)woordeboeke saam te stel wat (vak)woordeboeke saam te stel wat indiensopleidingindiensopleiding tot die minimum sal beperk. tot die minimum sal beperk.

Taalpraktisyns (vertalers, redigeerders, tolke, Taalpraktisyns (vertalers, redigeerders, tolke, leksikograwe, kopieskrywers, ens) wat daagliks leksikograwe, kopieskrywers, ens) wat daagliks met terminologie omgaan, kan hierdie kursusse met terminologie omgaan, kan hierdie kursusse bywoon.bywoon.

Page 22: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Voordele vir Taalkantore Voordele vir Taalkantore (vervolg)(vervolg) Die verskillende taalstrukture en Die verskillende taalstrukture en

taalkantore kan terugvoering gee aan die taalkantore kan terugvoering gee aan die Skole vir Tale oor die Skole vir Tale oor die gehaltegehalte van die van die opleiding en spesifieke opleiding en spesifieke behoeftesbehoeftes aanspreek ten opsigte van die aanspreek ten opsigte van die inhoudelikeinhoudelike van kursusse. van kursusse.

NLEe, TKA en ander taalkantore sal ‘n lys NLEe, TKA en ander taalkantore sal ‘n lys van van moontlike werknemersmoontlike werknemers hê. hê.

Page 23: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Voordele vir Voordele vir Mensliketaaltegnologie:Mensliketaaltegnologie: Termlyste sal in elektroniese formaat, bv Termlyste sal in elektroniese formaat, bv

op universiteite se webtuistes beskikbaar op universiteite se webtuistes beskikbaar wees, en sal na finalisering deur wees, en sal na finalisering deur deskundiges, deel kan word van die deskundiges, deel kan word van die virtuele netwerk van die virtuele netwerk van die MensliketaaltegnologieprogramMensliketaaltegnologieprogram

Meertalige Terminologie in verskeie Meertalige Terminologie in verskeie vakgebiede en domeine sal tot die vakgebiede en domeine sal tot die beskikking van die gemeenskap wees.beskikking van die gemeenskap wees.

Die tale sal tot funksionele tale ontwikkel.Die tale sal tot funksionele tale ontwikkel.

Page 24: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Page 25: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

The following diagram demonstrates the various relationships:

Centre forHuman Language Technologies

Central planning, coordination &consultation

Digital Text and Speech CorporaAcquisition, enhancement, management

NLP Software development

HLT TrainingNLUP

CompanyA

UniversityD

NLUZ

UniversityC

GovtDept B

UniversityA

CompanyB

Resources and Expertise to feed into

NationalLexicographic

Units(NLUs)

GovernmentDepartments

HLT products fore-governance

e-learninge-commerce

Academicresearch anddevelopment

Private sectordevelopmentICT (HLT) job

creationsoftware dev.e-commerce

MEDIASABC

GovtDept A

Page 26: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Nuwe opleidingsinisiatief:Nuwe opleidingsinisiatief: Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) het Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) het

in Februarie 2005 ‘n in Februarie 2005 ‘n samewerkingsooreenkomssamewerkingsooreenkoms met die Skool vir met die Skool vir Tale, Universiteit van Pretoria aangegaan mbt Tale, Universiteit van Pretoria aangegaan mbt ad hoc-ad hoc-terminologie-opleidingterminologie-opleiding. .

Ongelukkig is daar nie in hierdie stadium ‘nOngelukkig is daar nie in hierdie stadium ‘n Sentrum vir Terminologie-ontwikkelingSentrum vir Terminologie-ontwikkeling by by die Universiteit van Pretoria se Skool vir Tale tot die Universiteit van Pretoria se Skool vir Tale tot stand gebring nie.stand gebring nie.

Met behulp van ‘n Met behulp van ‘n SentrumSentrum sou daadwerklike sou daadwerklike aandag aan die uiters noodsaaklike aandag aan die uiters noodsaaklike terminologie-opleidingterminologie-opleiding en en -ontwikkeling-ontwikkeling gedoen kon word.gedoen kon word.

Page 27: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

PanSAT-opleidingPanSAT-opleiding

Opleiding aan PanSAT-strukture:Opleiding aan PanSAT-strukture:

– Nasionale Taalliggame (NTLe)Nasionale Taalliggame (NTLe)

– Nasionale Leksikografiese Eenhede (NLEe)Nasionale Leksikografiese Eenhede (NLEe)

– Provinsiale Taalkomitees (PTKs)Provinsiale Taalkomitees (PTKs)

Heropleiding van werklose taalpraktisynsHeropleiding van werklose taalpraktisyns

Opleiding aan vakkundiges (op aanvraag)Opleiding aan vakkundiges (op aanvraag)

Opleiding aan taalpraktisyns (op Opleiding aan taalpraktisyns (op aanvraag)aanvraag)

Page 28: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

PanSALB skills development terminology training programme

TCS, NLS, DACMultilingual polythematicnational term bank

PanSALB

National Lexicography UnitsMonolingual general dictionaries

National Language BodiesVerify and authenticate terms(need terminographic guidelines)

Re-skilling ofunemployedand otherlanguageworkers

Provincial Language Committees

Subject specialists

Page 29: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Ten slotteTen slotte

Die proses wat beskryf is, sal Die proses wat beskryf is, sal studentestudente oplei in die oplei in die beginsels beginsels enen praktyk praktyk van van (vak)leksikografie.(vak)leksikografie.

Dit sal die verskillende Dit sal die verskillende taalkantoretaalkantore in in staat stel om staat stel om opgeleide personeelopgeleide personeel aan aan te stel eerder as om tyd af te staan aan te stel eerder as om tyd af te staan aan indiensopleidingindiensopleiding..

Die saamstel van een-, twee en meertalige Die saamstel van een-, twee en meertalige algemene en vakwoordeboeke sal algemene en vakwoordeboeke sal vorderingvordering toon. toon.

Page 30: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Tersiêre instansies sal baat, omdat meer Tersiêre instansies sal baat, omdat meer studente wat in diestudente wat in die taalrigting taalrigting studeer, studeer, positiewe en waardevolle positiewe en waardevolle uitkomsteuitkomste ook aan ook aan ander ander departementedepartemente en en fakulteitefakulteite kan kan lewer.lewer.

Die Die virtuele netwerkvirtuele netwerk van die van die Mensliketaaltegnologieprogram sal daarby Mensliketaaltegnologieprogram sal daarby baat om meertalige algemene woorde en baat om meertalige algemene woorde en gespesialiseerde terme te hê vir gespesialiseerde terme te hê vir disseminasie disseminasie na na vakkundigesvakkundiges, , taalpraktisynstaalpraktisyns en die en die taalgemeenskaptaalgemeenskap in in die breë.die breë.

Page 31: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Die Die taalgemeenskaptaalgemeenskap sal baat as sal baat as gevolg van:gevolg van:– Die beskikbaarheid van woorde en terme Die beskikbaarheid van woorde en terme

vir betervir beter kommunikasie kommunikasie

– MinderheidstaleMinderheidstale sal ontwikkel tot sal ontwikkel tot funksionele talefunksionele tale in die in die hoër echelonshoër echelons van die wetenskap, tegnologie, ekonomie, van die wetenskap, tegnologie, ekonomie, ens.ens.

– Die Die Suid-Afrikaanse taleSuid-Afrikaanse tale sal (via MTT sal (via MTT virtuele netwerk) op die virtuele netwerk) op die InternetInternet beskikbaar wees as beskikbaar wees as funksionelefunksionele (wêreld)(wêreld)taletale

Page 32: Terminologie-opleiding op Universiteitsvlak

SAAWK-simposium, 24 Junie 2005, GarstfoSAAWK-simposium, 24 Junie 2005, Garstfontein, Pretoriantein, Pretoria

Dankie vir u aandag!Dankie vir u aandag!

Navrae:Navrae:

[email protected]@pansalb.org.za

http://www.pansalb.org.zahttp://www.pansalb.org.za

Tel: Tel: 012 341 9638012 341 9638

Faks: Faks: 012 341 5938012 341 5938