Skadukol MEI 2010 - SAWA · 2016. 7. 17. · nuus van die nub: alle streek kampe ... 29 april - 1...

6
079 692 1817 [email protected] 073 071 9734 082 442 2671 [email protected] 082 411 6906 [email protected] 083 449 8218 [email protected] 082 561 2249 [email protected] 082 254 5344 [email protected] 082 824 5987 [email protected] 012 259 1257 JJJ van Rensburg Neels Roodt Hettie Brewis Martie Smit Andre J van Rensburg Daleen Casteleijn Esme Marais Rina Du Toit Buks Möller Voorsitter Ondervoorsitter Penningmeester Sekretaress Addisioneel Seniorburger Verteenwoordiger Bank Besonderhede: Standard Bank Montana Naam van rekeninghouer: SAWA Bosveld Rekening nommer: 20-03-93-32-4 Tak kode: 01-5945-00 Tipe Rekening: Tjek FAKS: {012} 252 7934 Kontak besonderhede van Bestuurslede: In Die Skadu Volume 19 Bladsy12 MEI 2010 MEI 2010 MEI 2010 MEI 2010 VOLUME 19 VOLUME 19 VOLUME 19 VOLUME 19 SITRUSFEES ~ BUFFELSPOORT 28 - 30 MEI 2010

Transcript of Skadukol MEI 2010 - SAWA · 2016. 7. 17. · nuus van die nub: alle streek kampe ... 29 april - 1...

Page 1: Skadukol MEI 2010 - SAWA · 2016. 7. 17. · nuus van die nub: alle streek kampe ... 29 april - 1 mei eiland noordelike presidente 27 - 29 mei atlanta 10 - 12 junie klein kariba winter

079 692 1817 [email protected]

073 071 9734

082 442 2671 [email protected]

082 411 6906 [email protected]

083 449 8218 [email protected]

082 561 2249 [email protected]

082 254 5344 [email protected]

082 824 5987 [email protected]

012 259 1257

JJJ van Rensburg

Neels Roodt

Hettie Brewis

Martie Smit

Andre J van Rensburg

Daleen Casteleijn

Esme Marais

Rina Du Toit

Buks Möller

Voorsitter

Ondervoorsitter

Penningmeester

Sekretaress

Addisioneel

Seniorburger

Verteenwoordiger

Bank Besonderhede: Standard Bank Montana

Naam van rekeninghouer: SAWA Bosveld Rekening nommer: 20-03-93-32-4

Tak kode: 01-5945-00 Tipe Rekening: Tjek FAKS: {012} 252 7934

Kontak besonderhede van Bestuurslede:

In Die Skadu Volume 19 Bladsy12

MEI 2010 MEI 2010 MEI 2010 MEI 2010

VOLUME 19VOLUME 19VOLUME 19VOLUME 19

SITRUSFEES ~ BUFFELSPOORT

28 - 30 MEI 2010

Page 2: Skadukol MEI 2010 - SAWA · 2016. 7. 17. · nuus van die nub: alle streek kampe ... 29 april - 1 mei eiland noordelike presidente 27 - 29 mei atlanta 10 - 12 junie klein kariba winter

In Die Skadu Volume 19 Bladsy 2

INHOUDSOPGAWEINHOUDSOPGAWEINHOUDSOPGAWEINHOUDSOPGAWE

BLADSY 2 ~ VERJAARSDAE BLADSY 3 ~ VOORSITTERS VERSLAG ~ SITRUSFEES BLADSY 4 ~ VOORLOPIGE KAMPPROGRAM VIR 2011 BLADSY 5 ~ NABETRAGING ~ SITRUSFEES & LIEF EN LEED BLADSY 6 ~ KAMERA BLADSY 7 ~ BOSKOMBUIS BLADSY 8 ~ VOLGENDE KAMPE EN GEDAGTE VIR DIE MAAND BLADSY 9 ~ KAMPPROGRAM 2010 BLADSY 10 ~ GEBIED JAKARANDA SENIOR BURGERS {BELA�GRIK}

BLADSY 11 ~ JAKARANDA VERVOLG & GRAPPIE& DIE REDAKTRISE SÊ… BLADSY 12 ~ BESTUUR

JUNIE

3 Gerda Pace

4 Maruis Engelbrecht

4 Maruis Pretoruis

7 Chris Barnard

7 M Pretorius

10 Jean-Pierre Marais

11 Dik Marais

11 Ferdie Fick

16 Linell Green

16 Annemarie Green

20 Ansie Eberson

21 Lize Rosema

21 Carl Fourie

22 JT Smit

VERJAARSDAE

JULIE

3 Marthie du Plooij

5 Petra vd Merwe

5 Johan du Plooij

15 Flip vd Merwe

15 Tessa Bezuidenhout

16 James Venter

17 Boetie Smit

18 Melanie Roodt

20 Hanlé Schlebusch

24 Louise Labuschagne

In Die Skadu Volume 19 Bladsy11

Nuus van die NUB: Alle streek kampe met n vooraf Seniorburger kamp moet daarop gelet word dat die Seniorburger kamp n ALGEME�E plaatjie ontvang ( dit is die blou plaatjie

met die koffie kannetjie op ) en �IE n Streek plaatjie �IE maw. Die lid kry een

Streek en een algemene plaatjie vir die naweek

As daar nog nuus is laat weet my asb. sodat ek dit kan deur gee vir almal. Groete, Johanna van Biljon Senior Burger koördineerder. 082 574 6904. Mei 2010

Die Redaktrise sê… Ja wat so is nog ‘n lekker naweek verby… Dit was weereens ‘n lekker naweek, koud, maar darem het ons vure gehad wat ons bietjie warm gehou het… Aan almal wat dit saam met ons geniet het, baie dankie en ons hoop om in die toe-koms sommer baie, baie meer BOSVELDERS saam te wees. Ons het ongelukkig nie veel om van ons kant af te sê nie{omrede als in die Voorsit-ters verslag en Nabetraging reeds staan}, hoop julle geniet die boekie en lekker lees…. Tot ‘n volgende keer… Bosveld Groete Lizelle & Hettie

‘n Seuntjie ry saam met sy ma in die kar. Hy krap in sy neus en trek ‘n stuk snottie uit...

Sy ma kyk en vra: “En nou? Wat gaan jy met dit doen?” Seuntjie: “Nee ek weet nie - ons mag mosnie in die kar eet nie.”

GRAPPIEGRAPPIEGRAPPIEGRAPPIE

Page 3: Skadukol MEI 2010 - SAWA · 2016. 7. 17. · nuus van die nub: alle streek kampe ... 29 april - 1 mei eiland noordelike presidente 27 - 29 mei atlanta 10 - 12 junie klein kariba winter

In Die Skadu Volume 19 Bladsy10

GEBIED JAKARA�DA SE�IOR BURGERS

Naand aan al die Streek Senior burger verteenwoordigers/ voorsitters, So vinnig gaan die tyd verby en ook die jaar, om te dink oor ongeveer 21 dae maak die son alweer die draai na die somer toe. Ek hoop dit gaan goed met almal en so ook met die Senior Burgers in jul streke. Ons meegevoel aan Pretoria en Rietvalei met afsterwe van Elna Vest en Henning Roets. Sterkte aan almal wat die afgelope tyd in die hospitaal was en ons hoop vir spoedige beterskap. Rietvalei het ‘n geslaagde S.B. kamp gehad, asook Pretoria wat so klink dit vir my ‘n aangename toer hier rondom Pretoria gehad het. Kiepersol lede het interresante besoek aan die Sammy Marx museum gebring, maar dit is alles wat verby is, hier is datums vir die toekoms en wat ek graag onder almal se aandag wil bring . Dinsdag 15 Junie 2010 Babaklere partytjie, by de Hoeveweg 16 Eldorainge. Hettie en Frank Smith van Kiepersol reël hierdie geleentheid om kinder/baba klere vir Soli-dariteit te help insamel. Mariana Kriel van Centuriontak sal self die geleentheid by-woon en die artikels in ontvangs neem, almal is welkom, bring bordtjie eetgoed saam en ons kuier as vriende in die gebied saam, met die wete dat ons ook ‘n bydrae maak vir blankes wat minder as ons het. Tweedehandse artikels ook welkom Inligting Hettie 012 654 3135 082 882 5299. 27-29 Julie 2010 Manyne Bosveld reël hierdie SB voorafkamp teen baie bilike tarief. Kontak Neels Roodt tel no. 073 071 9734 vir verdere inligting. 17 Augustus 2010 Dagtoer na Smuts Huis. Irene. Kontak Hettie of Frank Smith 012 654 3135. 15 /20 September 2010 Senior Burger toer na Aldam. Toer gereël deur Nico Spaumer (President) navrae 084 569 2106 Kom ons “trek” in ‘n groot getalle na die Vrystaat. Sien ook berig op web werf.

Vervolg —>

In Die Skadu Volume 19 Bladsy 3

Dagsê Bosvelders, Die winter is hier. Dit beteken dat die Sitrusfees by ATKV Buffelspoorts iets van die verlede is, maar dat Manyane voor die deur is. Van Manyane gepraat – diegene wat nog wil gaan moet my of Hettie Brewis dringend kontak. Asseblief ek moet die ge-talle aan die oord deurgee!! Van getalle gepraat, dit smaak my ons gaan ‘n rekord getal Senior Burgers vir die saamtrek kry, ….. ‘n Paar ander belangrike sake: JAV 2010 – Let asseblief daarop dat die JAV van Mabalingwe verskuif het na Dube. Die rede hiervoor is dat Dube baie goedkoper is, meer aktiwiteite bied en ‘n lapa het om die JAV in te hou. Die Mabalingwe naweek is verskuif tot later in die jaar – kon-tak Hettie Brewis vir meer besonderhede, die datum is nog nie finaal bepaal nie. KONSEP JAARPROGRAM 2011 – Tydens die afgelope Sitrusfees het Bosveld bes-tuur die konsep jaarprogram vir 2011 opgestel. Hierdie program is egter nie vas nie en sal op die JAV finaal bepaal word. Dus as jy by ‘n oord wil gaan kuier in 2011, laat van jou hoor. BESTUURSVERKIESING 2011 – Soos julle almal weet moet daar tydens die JAV ‘n bestuur verkies word vir 2011. By die volgende saamtrek en wel te Manyane sal daar verkiesingsvorms beskikbaar wees. In die volgende uitgawe van “Die Skadu-kol” sal daar ook verkiesingsvorms wees. Nomineer asseblief die persone wat jy aan die stuur wil hê. LIEF & LEED – Ek vra groot asseblief, gee vir ons die hartseer maar ook die bly-dskap deur, van julle self maar ook van ons mede Bosvelders. Ons deel dit graag met julle. LEDEWERWING – Hierdie saak bly ‘n prioriteit. Ons moet almal poog om lede te werf. Lede wat by SAWA in pas, ons tipe mense. Maar baie belangrik, ons moet dit aangenaam maak vir ons mede Sawanante dat hulle lede bly, hulle moenie weg raak iewers langs die pad nie. Ek sluit af met Chris Delport, ons nasionale ondervoorsitter, wat die naweek saam met ons gekuier het by die Sitrusfees, “Baie groete aan al die Bosvelders, mag julle lekker kamp” JJJ van Rensburg.

VOORSITTERS VERSLAG

Page 4: Skadukol MEI 2010 - SAWA · 2016. 7. 17. · nuus van die nub: alle streek kampe ... 29 april - 1 mei eiland noordelike presidente 27 - 29 mei atlanta 10 - 12 junie klein kariba winter

In Die Skadu Volume 19 Bladsy4

28 - 30 JAN OMARAMBA

FEBR???? KIEPERSOL KUIER NAWEEK

4 - 6 MAART KLEIN PARADYS

8 - 10 APRIL EMMERENTIA GELDENHUYS

WATERBERG KUIER NAWEEK

21 - 24 APRIL POTCH DAM PRESIDENTE BOSVELD BAK CHIPS

29 APRIL - 1 MEI EILAND NOORDELIKE PRESIDENTE

27 - 29 MEI ATLANTA

10 - 12 JUNIE KLEIN KARIBA WINTER SAAMTREK

23 - 28 JULIE MANYANE SENIOR BURGERS

29 - 31 JULIE MANYANE KUIER NAWEEK BOSVELD BIED AAN

24 - 25 AUGUSTUS DUBE SENIOR BURGERS

26 - 28 AUGUSTUS DUBE AJV

9 - 11 SEPTEMBER EMMERENTIA GELDENHUYS

GEBIED SAAMTREK

7 - 9 OKTOBER KONGRES

28 - 30 OKTOBER RUSTENBURG KLOOF

25 - 27 NOVEMBER DRIE BERGE AFSLUITING

23 - 25 NOVEMBER DRIE BERGE SENIOR BURGERS

BOGENOEMDE KAMPPLEKKE EN DATUMS IS SLEGS TENTATIEF EN KAN NOG VERANDER WORD. BRING JULLE VOORSTELLE EN DATUMS SODAT DIT GEFINALISEER KAN WORD BY DIE AJV. DANKIE BESTUUR

VOORLOPIGE KAMPPROGRAM

VIR 2011

In Die Skadu Volume 19 Bladsy9

JU

NIE

GEEN KAMPE

GEEN KAMPE

25-30 JULIE

MANYANE

R110 P

/NAG + R10 A

DMIN

FOOI -

SENIO

R BURGERS. D

US R560.

30 JULIE - 1 A

UGUSTUS

MANYANE

R110 P

/NAG +R10 A

DMIN

FOOI.

DUS R230 V

IR NAWEEK

27 - 29 AUGUSTUS

DUBE

R360 V

IR NAWEEK

3 - 5 SEPTEMBER

WEESGERUS

GEBIEDSKAMP

8 - 10 OKTOBER

BUFFELSPOORT

KONGRES

5 - 7 NOVEMBER

MABALIN

GWE

R410 V

IR NAWEEK

24 - 26 NOVEMBER

DRIE BERGE

R175 P

/NAG +R10 A

MIN

FOOI -

SENIO

R BURGERS

26 - 28 NOVEMBER

DRIE BERGE

R360 V

IR NAWEEK

KA

MP

PR

OG

RA

M B

OS

VE

LD

20

10

Page 5: Skadukol MEI 2010 - SAWA · 2016. 7. 17. · nuus van die nub: alle streek kampe ... 29 april - 1 mei eiland noordelike presidente 27 - 29 mei atlanta 10 - 12 junie klein kariba winter

In Die Skadu Volume 19 Bladsy8

VOLGEN

DE KAMPPLE

KKE

27 - 29 JULIE 2010

SE�IOR BURGER

R110 PER �AG + R10 ADMI� FOOI

MA�YA�E

30 JULIE - 1 AUGUSTUS 2010 MA�YA�E

R110 PER �AG + R10 ADMI� FOOI

27 - 29 AUGUSTUS 2010

JAV - DUBE

R360 VIR �AWEEK.

GOD het 'n goue kwas gebruik om die herfs landskap te tooi - hierdie tyd van die jaar maak HY alles vir ons onbeskryflik mooi.

My harts begeerte:- Dat GOD ook jou lewe sal inkleur en mooi maak, en dat jy elkeen van SY gawes van genade sal sien en ervaar.

'n Mooi en Geseënde Maand word jou toegebid !!! ~*~ ~*~ ~*~

Gedagte vir die Maand

In Die Skadu Volume 19 Bladsy5

LIEF

Baie Geluk aan Almal wat Verjaar… LEED

Ons dink in ons gebede aan die volgende mense en wens hulle sterkte toe met ‘n spoedige herstel. • Daar is ingebreek by Oom Buks & Tannie Lettie se dogter se huis. • Alex Blaeser se vrou is gediagnoseer met kanker, Sterkte vir julle. • Roelf Brewis se suster was in ligte motor ongeluk, sterkte dink aan julle. • Charl-Marie J Van Rensburg het ‘n sinus operasie ondergaan. Sterkte

�ABETRAGI�G - SITRUSFEES

Die jaar was die Sitrusfees deur Kosmos aangebied. Bosveld het slegs 12 staan-plekke gehad, en op die ou end, net 11 met 2 lede wat saam moes staan. Chris Del-port en sy vrou het as gaste van Bosveld kom saam kamp. Die naweek was omtrent bedrywig. Chris Delport het darem sy deel by di bloedbank gegee, en JJJ het hom darem daar kon afneem. Die optrede van Zak van Niekerk, het menige mense se lagspiere goe oefeninge gegee. Sondag het Sawa ‘n gesamentlike afsluiting gehou. Na ‘n treffende boodskap van Ds. Willie, het Bosveld afgesluit. Pieter en Marie Serfontein en Klein Stefan het as nuwe lede hulle aansluitings packet ontvang, Jan en Hester Miller het hul 50ste Alge-mene kamp Plaatjie en Oom Buks en Tannie Lettie Möller het hul 40ste Eie kamp Plaaitjie gekry. Hester Miller het dan ook die gatbeker verwerf, al was daar geen boetes nie. Daarna is die een na die ander huis toe. Weereens ‘n suksesvolle kamp naweek. Sien uit na die volgende kamp. Bosveld Groete Hettie & Martie

Page 6: Skadukol MEI 2010 - SAWA · 2016. 7. 17. · nuus van die nub: alle streek kampe ... 29 april - 1 mei eiland noordelike presidente 27 - 29 mei atlanta 10 - 12 junie klein kariba winter

In Die Skadu Volume 19 Bladsy6

BOSVELD KAMERA

Al die oefen het niks gehelp……..

Bosveld Embleem

Chris Delport skenk sy deel… Bloedbank

Daar word vinnig afgeslaan...

Kampkommodante Martie en Hettie

40 Eie Plaatjie gekry Oom Buks en Tannie Lettie

50 Algemene Plaatjie gekry Jan en Hester Miller

Nuwe Lede + kleinste lid Pieter, Stefan en Marie Serfontein

In Die Skadu Volume 19 Bladsy7

BOSKOMBUIS

Pepperment Tert

2 Pakkies Tennis beskuitjies 500ml Vars Room 1 Blik Caramel Treat Pepperment sjokolade 1. Klits room tot roomerig. 2. Meng “caramel treat” in room. 3. Laag jou pan/bak uit met tennis beskuitjies en sit room bo-oor met bietjie

sjokolade en tennis krimmels. 4. Herhaal stap 3. 5. Sit in Yskas om te set.

Broodpoeding 6 porsies 60 ml (4 e) botter 750 ml (3 k) melk 250 ml (1 k) suiker knypie sout 5 ml (1 t) vanielje 5 ml (1 t) fyn kaneel 3 eiers 6 snye witbrood Stel oond op 180 °C. 1. Verhit botter, melk en suiker in kastrol tot kookpunt. Roer tot suiker opgelos is. 2. Verwyder van hitte en roer sout, vanielje en kaneel by. 3. Laat effens afkoel. 4. Klits eiers en roer by melkmengsel net voor dit oor brood gegooi word. 5. Sny brood se korsies af en sny in groterige blokkies of in driehoeke. 6. Pak brood in gesmeerde oondbak of bakkies. 7. Gooi eier-en-melkmengsel oor en bak vir 30 min. of tot gestol in middel. 8. Sit saam met vla voor.