PSG HUMANSDORP FP · Planner. [email protected] JOHN LABUSCHAGNE Financial Planner: Short-Term...

2
PSG HUMANSDORP FP vorm deel van PSG se landswye netwerk van nansiële beplanningskantore. PSG is 'n onafhanklike nansiële dienste maatskappy wat 'n unieke gehalte-georiënteerde benadering ten opsigte van kliënte se nansiële beplanningsbehoeftes bied. PSG is 'n liaal van die PSG Groep wat op die Johannesburgse Effektebeurs genoteer is. FINANSIËLE BEPLANNING EN PROFESSIONALITEIT Die oorspronklike FILPA (Fellow of the Institute of Life and Pension Advisors) kwalikasie is in 1998 vervang met die inbruikneming van die internasionale erkende professionele kwalikasie CFP (Certied Financial Planner / Gesertiseerde Finansiele Beplanner) kwalikasie. Lede wat oor hierdie kwalikasie beskik moet aan die volgende 5 vereistes voldoen : oor 'n hoë vlak van kennis beskik 'n omvattende nagraadse eksamen aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat suksesvol afgelê het (wat 'n praktiese eksamen insluit) aan die etiese kode van FPI (Financial Planning Institute) voldoen moet oor 'n vereiste aantal jare ondervinding in die nansiële beplanning bedryf beskik moet voortdurende verdere opleiding ondergaan om op hoogte te bly van veranderende nansiële wetgewing Hein Blume het die CFP kwalikasie reeds in 2000 verwerf en kan dus aan kliënte van PSG Humansdorp FP nansiële advies van hoogstaande gehalte bied. Verder het Hein Blume en John Labuschagne gesamentlik meer as 55 jaar ondervinding in hul onderskeie spesialis areas van nansiële beplanning. Die span van PSG Humansdorp FP se missie is om ons kliënte met omvattende en geïntegreerde nansiële beplanning dienste te verskaf, gegrond op die beginsel van langtermyn verhoudings en gedryf deur : tradisionele waardes vriendelike diens vertroulikheid en integriteit professionaliteit uitleef van PSG se etiese gedragskode Ons het 'n gevestigde kliëntebasis regdeur Suid-Afrika en is trots op die feit dat meeste van ons nuwe kliënte na ons verwys word deur bestaande kliënte 'n ware bewys dat ons kliënte tevrede is met ons advies en diens. FINANSIËLE BEPLANNINGSDIENSTE Ons omvattende dienste sluit in: Finansiële en aftreebeplanning Welvaart en Beleggingsbestuur / beplanning Boedelbeplanning en Trustadviesdienste (deur PSG liale) Korttermynversekering (Persoonlik / Kommersieel / Agri) Aandelemakelaarsdienste (deur PSG liale) ETIESE GEDRAGSKODE PSG Humansdorp FP is verbind om: Kliënte te adviseer met die hoogste vlak van goeie trou, integriteit, professionele kennis en noulettendheid; Kliënte te voorsien van goedgekeurde produkte en dienste wat hulle spesieke behoeftes die beste aanspreek; Toe te sien dat alle fondse van kliënte direk oorbetaal word aan die betrokke nansiële instansie; Die presiese bedrag van kommissie en fooie te openbaar; Te voldoen aan wetgewing wat die nansiële dienste sektor reguleer. ® HEIN BLUME CFP Prinsipaal: PSG Humansdorp FP Gesertiseerde Finansiële Beplanner In die nansiële beplanning bedryf sedert 1989. 6 Jaar by Sanlam as Makelaarskonsultant. 5 Jaar by ABSA Makelaars as Senior Finansiële Beplanner. 13 Jaar eienaar en prinsipaal van 'n onafhanklike nansiële beplanningspraktyk . Sluit Mei 2013 aan by PSG as Finansiële Beplanner. [email protected] JOHN LABUSCHAGNE Finansiële Beplanner: Korttermynversekering In die Korttermynversekeringsbedryf sedert 1982. 4 Jaar by Santam as Area-bestuurder. 25 Jaar eienaar en prinsipaal van eie onafhanklike Korttermyn- versekeringspraktyk. Sluit in September 2011 aan by PSG as Korttermynversekeringsbeplanner. [email protected] REVÉ BLUME Finansiële Beplanner Assistent 17 Jaar personeeldienste ondervinding. 5 Jaar Adminbestuurder by onafhanklike nansiële beplanningspraktyk van Hein Blume. Sluit in Mei 2013 aan by PSG Humansdorp FP as Finansiële Beplanner Assistent. [email protected] LIZAAN PRETORIUS Finansiële Beplanner Assistent 5 Jaar by Sanlam Streekhoofkantoor Pretoria as Kliëntedienskonsultant. 8 Jaar by Sanlam as Finansiële Adviseur Assistent. Sluit in Julie 2013 aan by PSG Humansdorp FP as Finansiële Beplanner Assistent. [email protected] 1 Assegaai Street Boskloof | PO Box 714 Humansdorp 6300 | T 042 291 0400 F 086 662 1518 | PSG HUMANSDORP FP PSG Konsult Financial Planning is an authorised nancial services provider. FSP 728

Transcript of PSG HUMANSDORP FP · Planner. [email protected] JOHN LABUSCHAGNE Financial Planner: Short-Term...

Page 1: PSG HUMANSDORP FP · Planner. hein.blume@psg.co.za JOHN LABUSCHAGNE Financial Planner: Short-Term Insurance In the Short-term insurance industry since 1982. Spent 4 years at Santam

PSG HUMANSDORP FP vorm deel van PSG se landswye netwerk van �nansiële beplanningskantore. PSG is 'n onafhanklike �nansiële dienste maatskappy wat 'n unieke gehalte-georiënteerde benadering ten opsigte van kliënte se �nansiële beplanningsbehoeftes bied. PSG is 'n �liaal van die PSG Groep wat op die Johannesburgse Effektebeurs genoteer is.

FINANSIËLE BEPLANNING EN PROFESSIONALITEIT

Die oorspronklike FILPA (Fellow of the Institute of Life and Pension Advisors) kwali�kasie is in 1998 vervang met die inbruikneming van die internasionale erkende professionele kwali�kasie CFP (Certi�ed Financial Planner / Geserti�seerde Finansiele Beplanner) kwali�kasie. Lede wat oor hierdie kwali�kasie beskik moet aan die volgende 5 vereistes voldoen :

oor 'n hoë vlak van kennis beskik 'n omvattende nagraadse eksamen aan die Universiteit van die

Oranje Vrystaat suksesvol afgelê het (wat 'n praktiese eksamen insluit) aan die etiese kode van FPI (Financial Planning Institute) voldoen moet oor 'n vereiste aantal jare ondervinding in die �nansiële

beplanning bedryf beskik moet voortdurende verdere opleiding ondergaan om op hoogte te

bly van veranderende �nansiële wetgewing

Hein Blume het die CFP kwali�kasie reeds in 2000 verwerf en kan dus aan kliënte van PSG Humansdorp FP �nansiële advies van hoogstaande gehalte bied. Verder het Hein Blume en John Labuschagne gesamentlik meer as 55 jaar ondervinding in hul onderskeie spesialis areas van �nansiële beplanning.

Die span van PSG Humansdorp FP se missie is om ons kliënte met omvattende en geïntegreerde �nansiële beplanning dienste te verskaf, gegrond op die beginsel van langtermyn verhoudings en gedryf deur :

tradisionele waardes vriendelike diens vertroulikheid en integriteit professionaliteit uitleef van PSG se etiese gedragskode

Ons het 'n gevestigde kliëntebasis regdeur Suid-Afrika en is trots op die feit dat meeste van ons nuwe kliënte na ons verwys word deur bestaande kliënte � 'n ware bewys dat ons kliënte tevrede is met ons advies en diens.

FINANSIËLE BEPLANNINGSDIENSTE

Ons omvattende dienste sluit in: Finansiële en aftreebeplanning Welvaart en Beleggingsbestuur / beplanning Boedelbeplanning en Trustadviesdienste (deur PSG �liale) Korttermynversekering (Persoonlik / Kommersieel / Agri) Aandelemakelaarsdienste (deur PSG �liale)

ETIESE GEDRAGSKODE

PSG Humansdorp FP is verbind om: Kliënte te adviseer met die hoogste vlak van goeie trou, integriteit,

professionele kennis en noulettendheid; Kliënte te voorsien van goedgekeurde produkte en dienste wat hulle

spesi�eke behoeftes die beste aanspreek; Toe te sien dat alle fondse van kliënte direk oorbetaal word aan die

betrokke �nansiële instansie; Die presiese bedrag van kommissie en fooie te openbaar; Te voldoen aan wetgewing wat die �nansiële dienste sektor reguleer.

®HEIN BLUME CFPPrinsipaal: PSG Humansdorp FPGeserti�seerde Finansiële Beplanner

In die �nansiële beplanning bedryf sedert 1989. 6 Jaar by Sanlam as Makelaarskonsultant. 5 Jaar by ABSA Makelaars as Senior Finansiële Beplanner. 13 Jaar eienaar en prinsipaal van 'n onafhanklike �nansiële beplanningspraktyk . Sluit Mei 2013 aan by PSG as Finansiële Beplanner.

[email protected]

JOHN LABUSCHAGNEFinansiële Beplanner: Korttermynversekering

In die Korttermynversekeringsbedryf sedert 1982. 4 Jaar by Santam as Area-bestuurder. 25 Jaar eienaar en prinsipaal van eie onafhanklike Korttermyn-versekeringspraktyk. Sluit in September 2011 aan by PSG as Korttermynversekeringsbeplanner.

[email protected]

REVÉ BLUMEFinansiële Beplanner Assistent

17 Jaar personeeldienste ondervinding. 5 Jaar Adminbestuurder by onafhanklike �nansiële beplanningspraktyk van Hein Blume. Sluit in Mei 2013 aan by PSG Humansdorp FP as Finansiële Beplanner Assistent.

[email protected]

LIZAAN PRETORIUSFinansiële Beplanner Assistent

5 Jaar by Sanlam Streekhoofkantoor Pretoria as Kliëntedienskonsultant. 8 Jaar by Sanlam as Finansiële Adviseur Assistent. Sluit in Julie 2013 aan by PSG Humansdorp FP as Finansiële Beplanner Assistent.

[email protected]

1 Assegaai Street Boskloof|PO Box 714 Humansdorp 6300|

T 042 291 0400 F 086 662 1518|

PSG HUMANSDORP FP

PSG Konsult Financial Planning is an authorised �nancial services provider. FSP 728

Page 2: PSG HUMANSDORP FP · Planner. hein.blume@psg.co.za JOHN LABUSCHAGNE Financial Planner: Short-Term Insurance In the Short-term insurance industry since 1982. Spent 4 years at Santam

PSG HUMANSDORP FP is part of PSG's nationwide network of �nancial planning of�ces. PSG is an independent �nancial services company that provides a unique quality-orientated approach with regards to the �nancial planning of clients. PSG is a subsidiary of the PSG Group, listed on the Johannesburg Stock Exchange.

FINANCIAL PLANNING AND PROFESSIONALISM

The original FILPA (Fellow of the Institute of Life and Pension Advisors) quali�cation was replaced in 1998 with CFP (Certi�ed Financial Planner), an internationally recognised professional quali�cation. Members who have this quali�cation must meet the following �ve requirements:

must have a high level of knowledge must have successfully completed a comprehensive post graduate

examination at the University of the Orange Free State (including a practical exam)

must comply with the ethical code of the FPI (Financial Planning Institute)

must have the required number of years experience in the �nancial planning industry

ongoing training to stay abreast of changing �nancial legislation

Hein Blume already received the CFP quali�cation in 2000 and is equipped to provide PSG Humansdorp FP's clients with �nancial advice of outstanding quality. In addition, Hein Blume and John Labuschagne have collectively more than 55 years experience in their respective �elds of �nancial planning.

The team's mission at PSG Humansdorp FP is to provide our clients with comprehensive and integrated �nancial planning services, based on the principle of long term relationships driven by:

traditional values friendly service trustworthiness and integrity professionalism adherence to PSG's ethical code of conduct

We have an established client base throughout South Africa and we are proud of the fact that most of our new clients are referred to us by our existing clients. This is proof that our clients are satis�ed with our advice and service.

FINANCIAL PLANNING SERVICES

Our comprehensive services include: Financial and Retirement Planning Wealth and Investment Management/Planning Estate Planning and Trust advisory services (through PSG subsidiaries) Short-Term Insurance (Personal/Commercial/Agri) Stockbroker Services (through PSG subsidiaries) Trust and Estate Administration Services (by PSG subsidiaries)

ETHICAL CODE OF CONDUCT

PSG Humansdorp FP is committed to: Advise clients with the highest level of good faith, integrity,

professional knowledge and diligence;

Provide clients with accredited products and services which will appropriately address their particular needs;

Ensure that all clients� funds are always directly deposited with the relevant �nancial institution;

Disclose the exact amount of commission and fees earned;

Comply with legislation regulating the �nancial services industry.

®HEIN BLUME CFPPrincipal: PSG Humansdorp FPCerti�ed Financial Planner

Involved in the �nancial planning industry since 1989. Spent 6 years at Sanlam as Broker Consultant. 5 Years at ABSA Brokers as Senior Financial Planner. 13 Years as owner and principal of an independent �nancial planning practice. Joined PSG in May 2013 as Financial Planner.

[email protected]

JOHN LABUSCHAGNEFinancial Planner: Short-Term Insurance

In the Short-term insurance industry since 1982. Spent 4 years at Santam as Regional Manager. 25 Years as owner and principal of own independent short term investment practice. Joined PSG in September 2011 as Short-Term Insurance Planner.

[email protected]

REVÉ BLUMEAssistant Financial Planner

17 years HRM experience. 5 Years Administration Manager at independent �nancial planning practice of Hein Blume. Joined PSG Humansdorp FP in May 2013 as Assistant Financial Planner.

[email protected]

LIZAAN PRETORIUSAssistant Financial Planner

5 Years at Sanlam Regional Head Of�ce Pretoria as Client Services Consultant. 8 Years as Assistant Financial Advisor. Joined PSG Humansdorp FP in July 2013 as Assistant Financial Planner.

[email protected]

Assegaaistraat 1 Boskloof|Posbus 714 Humansdorp 6300|

T 042 291 0400 F 086 662 1518|

PSG HUMANSDORP FP

PSG Konsult Finansiële Beplanning is �n goedgekeurde �nansiële diensteverskaffer. RFD 728