Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril...

12
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 22 April 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel en dr Frederick Marais Teks: Lukas 24:36 Tema: Jesus se verskyning aan die dissipels Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. Ringsitting begin 13:30. Almal baie welkom. 18:00 Carel Teks: Lukas 24 Tema: Jesus se verskyning aan die dissipels. Volgende Sondag (Dit is Carel se afnaweek) 09:00 Thania 18:00 Thania Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar.

Transcript of Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril...

Page 1: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar –

22

Ap

ril 2

01

8

20

18

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Carel en dr Frederick Marais

Teks: Lukas 24:36

Tema: Jesus se verskyning aan die dissipels

Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate

09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk.

10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

Ringsitting begin 13:30. Almal baie welkom.

18:00 Carel

Teks: Lukas 24

Tema: Jesus se verskyning aan die dissipels.

Volgende Sondag (Dit is Carel se afnaweek)

09:00 Thania

18:00 Thania

Maandtema:

Mense is God se geskenke aan mekaar.

Page 2: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE (VERVOLG)

24 Apr Twané Meyer Ezené Swart 0836116317 25 Apr Peter du Toit 0828934615 Shaun Huisamen Ilona Thysse 0714918611 26 Apr Rosa Beukes Marnette Brewis 0765436426 Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240 27 Apr Machelene Benadé Luan Coetzer 0827736575 28 Apr Margette de Villiers Tobia du Rand 0716889560 Francois Fourie 0515228415 Jean Gryzenhout 0726012152 Ernie Langner 0764308451

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat in die vol-gende week verjaar.

22 Apr Tina Grobler 0839568632 Cora Krüger 0832624490 Elma Matthysen 0748412875 Cheri Steenkamp 0829770319 23 Apr Urana Grobler 0843363350 Magdild Joubert 0835004779 Eve Kruger 0726378173 Annerie Strydom 0824614484 Bella Taljaard 0734640989 Johandré v Eden 0782698575 Hann-Ru van Wyk 0515225647 24 Apr Leroi Brewis 0765985484 Adri Buurman 0828567368 Charné Menin 0825621136

LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in

die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne.

Ria Nel was in Rosepark Hospitaal.

Dinah Crowther is tuis na ʼn baie lang tyd in die hospitaal.

Robert Crowther. Ons loof die Here vir die kanker wat in remissie is.

Anita du Preez is positief getoets vir kanker. Ons dink aan haar met al die ander toetse wat ook nog voorlê.

NUWE LIDMATE Besoekers en nuwe lidmate, kom

ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank.

BAIE GELUK AAN

STEPHAN COERTZ EN JOHANNIE ANNANDALE WAT

KOMENDE SATERDAG IN DIE HUWELIK TREE.

Page 3: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Rooikerk-Dagboek April 2018 22 en 23 April April-ringsitting in die Rooikerk. By die eredienste is dr Frederick

Marais die prediker. Hy is ʼn kenner oor spiritualiteit en kultuurskuiwe in die kerk. Dagboek dadelik!

26 April Diensgroepleiers dien verslae in.

Rooikerk-Dagboek Mei 2018

10 Mei Hemelvaartdag

08:30 1-Dag Stilweesretraite

18:00 Hemelvaartdiens. (Sien Pinksterprogram bl 3).

Page 4: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE SAKE

FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE (Striata ingesluit) vir die jaar 1 Mrt 2018 – 28 Feb 2019

1 Mrt - 31 Mrt 2018

Begroot Werklik Verskil

INKOMSTE R209,773.43 R190,946.48 R18,826.95

Min: UITGAWES R219,982.05 R192,514.92 R27,467.13

* Bedryfsuitgawes R61,494.54 R47,977.47 R13,517.07

* Gemeentevisie/ Sending en Uitreikaksies

R42,495.63 R29,953.67 R12,541.96

* Salarisse en Lone R115,991.88 R114,583.78 R1,408.10

(-Tekort) / Surplus (-R10 208.62) (-R1 568.44)

April se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer.

Diensgroep vir Finansies

Page 5: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die Diensgroep vir Gestuurdheid loods ’n gemeenskap-analise namens die Rooikerk waarmee ons graag die gemeenskap om ons beter wil leer ken, sodat ons ons bediening meer effektief kan rig – ons is immers ’n gestuurde gemeente.

Graag daag ons elke gesin/paartjie/huishouding/ enkellopende van die Rooikerk uit om vir ons slegs een vraelys deur ’n lid van die gemeenskap te laat invul, bv. jou bure. Ons fokus is hoofsaaklik die groter gebied rondom die Rooikerk, nl. Universitas-Wes insluitende die Studentegemeente – die sogenaamde studente-gemeenskap en Langenhovenpark, asook ander potensiële bedieningsareas van die Rooikerk.

Vraelyste is by die kerkkantoor en inligtingstoonbank beskikbaar, waar dit ook weer ingehandig kan word.

Vir enige navrae kontak Jean 084 626 0825

Page 6: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Page 7: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Indien u ou skoolskoene of tekkies het, skenk dit asb aan die Voetspore

Projek.

Juanita 084 7495 160

1. 'n Student in Potchefstroom is dringend op soek na 'n kleinerige ys/vrieskassie. Hy is lang tye weg van sy ouerhuis in Bloemfontein en het nie plek om sy gevriesde kos te bêre nie.

2. 'n Man wat sy lewe in orde probeer kry, is op soek na 'n mikrogolfoond.

Het jy 'n passie om ander te help? Die Ondersteuningsdiensgroep is DRINGEND op soek na gewillige persone om as skakel tussen ons gemeente en die volgende organisasies te dien.

Jean Webber: 'n Tehuis vir volwasse fisiek gestremde persone

Choc-huis: 'n Huis waar kinders met kanker versorg word

Carpe Diem: Ons gemeente se eie satelliet Jeugtuiste

As jy net wil betrokke raak by ons Diensgroep en ander help - bloot omdat ons Vader jou so seën en help - skakel Linda asb by: 084 628 4042

Ond

ers

teun

ings

die

nste

Ons

het dringend wintersklere en tekkies nodig, veral die groter seuns, 15 tot 18 jaar.

Ons benodig ook XL-hempgrootte en 38-broekgrootte-klere, asook Sand du Plessis-sweetpakke (12-13 jaar en 14-15 jaar).

Kontak asb die kerkkantoor of vir Hanna (072 879 5304)

Page 8: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Op 2 Junie 2018 is dit uiteindelik weer die Rooikerkkuierfees en ons is so opgewonde.

Ons benodig asb sameroepers vir die volgende:

Koffiestoep

Handwerk (medesameroeper, om oor te neem as sameroeper in 2019)

Striata (hierdie sameroeper sal kontak met die Striata-gemeentelede om hulle ook betrokke te maak by die Rooikerkkuier-fees)

As jy op enige ander manier betrokke wil raak by die Kuierfees of ‘n lekker idee het, kontak my asseblief by 082 974 1550 of [email protected]. Enige en alle donasies sal ook baie waardeer word.

MOEDERSDAG-STEAK-ETE

Op 13 Mei 2018 bied die JayVees weer die jaarlikse Moedersdag-Steak-ete aan. Hou die datum oop en nooi al die moeders (met hulle gesinne) wat jy ken. Volle details sal binnekort deur gegee word. Dankie aan Phillipp Coetzee en sy span vir hierdie reuse werk.

MOET DIT NIE MISLOOP NIE!!!!

BOEKETAFEL

Elretha en haar span vra asseblief skenkings van enige boeke vir die Kuierfees-Boeketafel. Alle boekeskenkings kan by die Kerkkantoor ingehandig word of kontak Elretha (084964 1404) direk. Kuierfeesgroete,

Lizelle de Reuck 082 974 1550

Page 9: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Hierdie is ʼn vreugdevolle dag. Dié Bybel sal my alles wees.”

Daar is ʼn groot Christen-teenwoordigheid in , maar dit beteken nie dat dit maklik is om ʼn

Christen te wees nie. Nigerië kan amper in twee verdeel word. Meeste mense wat in die noorde van die land woon is Moslems, terwyl die meerderheid in die suide, Christene is. Ten spyte van geloofsvryheid, word 12 noordelike state sedert 1999 deur sjaria (Islamitiese) wette regeer.

Ten spyte van militêre pogings, is Boko Haram steeds ʼn bedreiging. Baie Christene is intern ont-worteld gelaat as gevolg van Boko Haram. Staatsowerhede het ook teen Christene gediskrimineer, te midde van noodlenigingshulp, deur hulle toegang tot voedsel en water te weier.

Sedert Muhammadu Buhari in 2015 president geword het, was Nigerië se militêre veldtogte teen Boko Haram relatief suksesvol om die groep van die grondgebiede, wat hulle in die noordelike dele van die land beset het, te verdryf. Ondanks Buhari se voorneme om Boko Haram te beveg, blyk dit of die regering steeds huiwerig is om te reageer op die voortgesette geweld teen Christene in die Middel Belt streek, wat uitgevoer word deur die Hausa-Fulani Moslem-veewagters.

Deur plaaslike vennote, werk Geopende Deure om vervolgde Christene in Nigerië by te staan met noodleniging, traumasorg, Bybels, dissipelskapopleiding, die herstel van kerke en geboue, be-roepsopleiding, ondersteuning vir weeskinders, en meer.

Page 10: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Mission Express Retreat, Bloemfontein (Fresh Expressions)

Die meeste van u het al gehoor van Fresh Expressions (vars uitdrukkings van kerkwees) en hoe inspirerend hulle vars aanslag van kerkwees is wat die volgende generasie weer opgewonde maak oor die kerk.

Normaalweg is daar koste verbonde aan die opleiding maar ons het ʼn verkorte opleidingskursus saamgestel met maksimum impak om die koninkryk te bou. Die enigste koste is die bordjie eetgoed wat jy saambring om rondom die middagete-tafel met mekaar te deel.

Die kursus is versprei oor drie (3) sessies deur die loop van die jaar, sodat dit makliker hanteerbaar is – slegs drie (3) Saterdae. Die eerste sessie word op 21 April herhaal. Die ander sessies word aangebied op die datums op meegaande advertensie.

Dis nie gekoppel aan ’n spesifieke denominasie of genootskap nie, dis saamgestel vir alle kerke om dit aan te neem en tot hul voordeel aan te wend.

Bring enigeen saam sodat hulle toegerus kan word en geïnspireer kan word om die koninkryk en kerk te bou om nuwe maniere wat mense op vars maniere bereik. Die voortbestaan van die kerk hang van hierdie inisiatief af. Lees ook gerus hierdie berig oor Fresh Expressions http://kerkbode.christians.co.za/2018/04/03/fresh-expressions-begin-jou-passie/ wat in Kerkbode verskyn het.

Page 11: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

SONDAG 22 APRIL

Erediens gelei deur Roelf. Tema: Die kerk die enigste ooggetuie dat Jesus lewe.

Handelinge 1:1-8.

DINSDAG 24 APRIL

Saalbybelstudie om 10:00.

SONDAG 29 APRIL

Erediens gelei deur Roelf

Geluk met julle verjaarsdae!

22 April Lettie Bezuidenhout van H20

23 April Chummy Holtzhausen van H32

24 April Piet de Swardt van H150

26 April Bettie Bredenkamp van H96

28 April Kobus Steyn van H50

Page 12: Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Kandelaar-22-April-2018.… · Nelmari J v Rensburg 0815480514 Natasha Venter 0515225240

12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons siekes

Lina Coetzee van H110 is in Hillandale vir rehabilitasie. Dit gaan goed met haar en sy word DV môre ontslaan.

Hettie Heymans van H133 het 'n kniebesering opgedoen.

Piet vd Vyver van AV3 gaan aan die begin van Mei weer vir

kankerbehandelig aan sy oor.

Striatabediening

Om die bediening in Striata as die Here wil vir 'n verdere twee jaar te behartig, is dr Roelf Lindeque verlede Sondag as leier in die gemeente bevestig. Roelf is dankbaar dat hy, 'n breekbare kruik, deur die Here begenadig word om verder deel van die gestuurde leierskap van die gemeente te wees. Hierdie bediening, waarvan hy sedert 2010 deel is, is 'n inisiatief van NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM.

Striata wil weereens die leiersraad en die finansiële diensgroep opreg bedank vir hierdie onderneming wat reeds vir minstens twee dekades getrou onderhou word. Dit is die "Striatagemeente" se gebedsonderneming om in God se genade Jesus se gesig in die wêreld te mag wees. Jesus sê in Johannes 21:19: "Volg My!"