ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 ·...

12
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar –12 Augustus 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Thania Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Tema: Dié “EK” wat God luister en leef. Deurkollekte: Fonds vir die Bearbeiding na naskoolse Jeug en Multikulturele Bedienings.. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk (vorm gedurende die 40 dae-veldtog deel van die erediens.) 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe 09:00 Thania Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 11-12). Tema: Dié “EK” wat God luister en leef. Volgende Sondag (Carel se afnaweek) 09:00 Carel 18:00 Carel Maandtema: Ontwikkel ʼn Luisterkultuur

Transcript of ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 ·...

Page 1: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar

–12

Au

gu

stu

s 2

01

8 2

01

8

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Thania

Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10).

Tema: Dié “EK” wat God luister en leef.

Deurkollekte: Fonds vir die Bearbeiding na naskoolse Jeug en Multikulturele Bedienings..

09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk (vorm gedurende die 40 dae-veldtog deel van die erediens.)

10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe

09:00 Thania

Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 11-12).

Tema: Dié “EK” wat God luister en leef.

Volgende Sondag (Carel se afnaweek)

09:00 Carel

18:00 Carel

Maandtema: Ontwikkel ʼn Luisterkultuur

Page 2: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar.

12 Aug Alexander Fordyce

Ann Horn 0836955516

14 Aug George Muller 0735297924

Sanet Wannenburg 0824992689

15 Aug Elize de Wet 0515221486

Jan Myburgh 0796873727 16 Aug Sindie Kruger 0847673310

Wilma Le Roux 0828169062

17 Aug Annemarie Laubscher 0832847530

Lourens Smith 0834131431

Etienne van Dyk 0825510465

Marthi-lize van Niekerk

18 Aug Hendrik Dreyer

Lize Fourie 0827515896 Shanique Huisamen Nanette Kotzee 0836500631

Susannie Odendaal 0726236727

Ebeth Steynberg 0824133381

LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne. Marie Rheeder sterk tuis aan.

Ons dink aan dié wat tans kankerbehandeling ontvang:

Annelize Nel

Johan Henning

Nicoline vd Merwe.

Winnie Warricker

Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal.

Wilma le Roux is baie siek tuis. Sy gaan binnekort vir ʼn groot operasie.

Marietjie van Aswegen kry Donderdag ʼn rugoperasie. Sy word in Rosepark-Hospitaal opgeneem.

Danie Scholtz was vir ʼn oogoperasie, maar sterk reeds tuis aan.

WELKOM AAN

Johanna Catherina van der Westhuizen, 084 236 8609kom van NG Gem Newton,Kimberley.

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die

Inligtingstoonbank.

Page 3: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Tydperk: 5 Aug– 9 September 2018.

Tema: Luister en Leef uit Filippense.

Omgeegroepe kom weekliks bymekaar. Die mate-riaal word gedruk en sal gratis beskikbaar wees op

5 Aug.

Persone wat nie tans in ʼn omgeegroep is nie, meld gerus aan ná die erediens by die Inligtingstoonbank

en word deel van ʼn omgeegroep vir die 40 dae.

Kontakpersoon: Steyn v Aswegen (082 5665 938)

Week 3: Filippense 3:1-11: DIE GEMEENTE WAARBINNE EK LUISTER EN LEEF 19 Augustus 09:00: Carel 18:00: Carel Week 4: Filippense 4:1-9 en 4:13 en 19: DIE “EK” WAT BINNE DIE GEMEENTE LUISTER EN LEEF 26 Augustus 09:00: Thania 18:00: Rikus Week 5: Filippense 1:12-18; Filippense 3:2-5 en Filippense 3:17-20: DIE WêRELD WAARIN EK LUISTER EN LEEF 2 September 09:00: Marius 18:00: Carel Week 6: Filippense 1:3-6, Filippense 1:27-30; Filippense 2:3-4; Filippen-se 4:4-6 en Filippense 4:13-19: DIE “EK” WAT IN DIE WêRELD LUISTER EN LEEF 9 September 09:00: Carel 18:00: Carel Afsluitingsondag: 16 September 09:00: Carel Gospelfees: 16 September 18:00: Carel

Page 4: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE SAKEFINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK:

1 MAART 2018 - 31 JULIE 2018 (Striata ingesluit)

Werklik tot op datum

Begroot tot op datum

Verskil tot op datum

INKOMSTE 1,107,681.28 1,205,782.66 -98,101.38

Min: UITGAWES 1,128,866.44 1,136,473.62 -7,607.18

* Bedryfsuitgawes 392,875.38 348,521.07 44,354.31

* Gemeentevisie/ Sending-en Uitreikaksies 142,117.63 202,783.15 -60,665.52

* Salarisse en Lone 593,873.43 585,169.40 8,704.03

(-Tekort) / Surplus (-21 185.16) 69 309.04

Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.

Julie se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies

Rooikerk-Dagboek Augustus 2018

19 Augustus Leiersbyeenkoms

Page 5: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

GEBEDSBEDIENING

“As jy kan ontdek hoe om uit die slegte ervarings sowel as uit die goeie ervarings te leer, leer jy twee keer meer in die lewe.”

Groei in die Geloof: Wayne Cordeiro

Hilda 083 732 1025

Ons is besig om ʼn Kleuterskool te help in ʼn plakkerskamp.

Ons is op soek na klere, komberse, enige kombuisgereedskap en speelgoed vir kinders pasgebore tot 6jaar. Niks is in ʼn TE swak toestand nie. Kinders slaap tans op teëls en van hulle dra week na week dieselfde klere.

Stuur ASB aan ons. Ons sal die goed kom oplaai ook. Kontak Hendrina 0795065014 of Emil 0795271593.

Baie Baie Dankie

Daar word gesoek na verjaardagmammas vir die seuns in Carpe Diem.

Al wat jy hoef te doen is om ʼn bederfie as geskenk te gee.

Indien jy geroepe voel kontak Susan 084 252 9878 of Altha 0836870543 vir meer inligting.

Page 6: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Inwoners van Universitas, ons vra groot asseblief:

- Sluit aan by die Diensgroep vir Omgewingsake

- Hou die area voor u woning en die verkeerseilande in Pres Paul Krugerlaan en De Bruynstraat skoon

- Oorweeg dit om u sekuriteitsdiens na Nissi oor te skakel, indien u nie reeds 'n kliënt is nie. Sodoende kan ons 'n beter diens met kameras en patrollievoertuie kry. Hulle het reeds koste aangegaan en kameras gaan binnekort in Pres Paul Krugerlaan voorsien word.

- Gee wenke deur om ons woonbuurt veiliger, mooier en beter te maak

Dankie. Diek Conradie - 082 440 7875 en 051 522 2466

Ons beplan ʼn verjaarsdagete op 26 Augustus vir Carel en René.

Ons wil dit graag ʼn teelepelete maak waar almal wat kom, saam kuier. Elke gesin of persoon bring hulle eie Sondagmiddagete (die gewone hoeveelheid wat vir hulle gesinne gemaak word).

In elke gereg gaan ʼn teelepel gesit word wat as opskeplepel sal dien sodat almal bietjies van alles kan kry. Die idee is dat almal lekker saam kuier en die dag saam met Carel en René kom vier.

Ter wille van beplanning en voorbereiding vra ons dat almal wat wil kom saamkuier, voor 20 Augustus 2018 hulle name by Johannie/Inligtingstoonbank/Kerkkantoor sal opgee.

Ver

jaa

rda

ag

ete

saa

m

met

Ca

rel e

n R

ené

Page 7: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Die Bybelskursus wat ek gevolg het, het my van ʼn sterk fondasie voorsien, maar ek het aangehou om die Bybel op my eie te studeer. Die woord van God gee krag.”

Die Kerk in groei. Baie mense stel belang in die Christelike

geloof, maar dit kom nie sonder teenstand nie. Moslems maak 99 persent van die populasie uit en Islamitiese militante teiken Christene. Die wat bekeer van Islam word deur hulle eie families opgesluit. Dit is byna onmoontlik om die Bybel te lees of kerk by te woon.

Elke landsburger van Tunisië word as ʼn Moslem geregistreer. Om hulle amptelike dokumente te verander is onmoontlik en dra ernstige gevolge. Baie gelowiges word uit die skool of universiteit geskop; party word geforseer om met ʼn Moslem te trou. Christene se besighede word aangeval.

Dit is baie moeilik vir pastore om Bybels te laat druk of uit te deel. Sonder Arabiese vertalings van die Evangelie maak is dit moeilik vir kerke om te groei.

In samewerking met plaaslike vennote en kerke, ondersteun Geopende Deure die Kerk in Tunisië deur dissipelskapS voorspraak. Geopende Deure help ook met gebedsondersteuning vir gelowiges in Tunisië.

https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys/broenei/

Page 8: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VAKATURE : FINANSIëLE BEAMPTE (NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM -

wat die Rooikerk- en Striata-bedieningspunte insluit

Indien jy oortuig is dat die Here deur die onderstaande inligting met jou praat, word jy genooi om met ons kontak te maak aangesien die gemeente op 1 Oktober 2018 ʼn vakature sal hê.

Die gemeente word gekenmerk deur ʼn warm, gasvrye en informele bedieningstyl. Die kern van die bediening geskied deur een leraar, ʼn pastorale hulp by die aftreeoord Striata, en ʼn aantal Teologiese studente, tesame met ʼn span toegeruste leiers.

Die gemeente is ʼn waardegedrewe, missionale gemeente binne ʼn breëre Bloemfontein-gemeenskap met die uitdagings waartoe ons GEROEP, versamel, gevorm EN GESTUUR word deur die Here…

Die Finansiële beampte is verantwoordelik vir die doeltreffende administrasie van die finansies van die gemeente. Die pos behels ook sekere administratiewe funksies namens die lidmate en Leiersraad en poog daardeur om fondse wat ingesamel word, suksesvol te administreer ter uitbreiding van die Koninkryk van God.

Pligte sal insluit:

Kontant hantering en die bank daarvan;

Kontrolering van alle Inkomste en uitgawes volgens die begroting;

Verlofadministrasie;

Doeltreffende Rekeningkundige Administrasie van kerkkantoor; en

Opstel van Agendas, Notules en Verslae van die Finansiële Diensgroep.

Inherente vereistes:

3 – 5 Jaar finansiële ondervinding;

Rekenaarvaardigheid, spesifiek tov MS Word en Excel; .

Vorige kassiers ervaring sal ʼn aanbeveling wees;

Beskik oor uitstekende interpersoonlike vaardighede, entoesiasme en

presiesheid tov werksmetodes; en

Moet georganiseerd, noukeurig, pligsgetrou, onafhanklik en met integriteit kan funksioneer.

Page 9: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VAKATURE : FINANSIëLE BEAMPTE (vervolg)

Werksure: Maandae tot Vrydae 08:00 tot 13:00, met kantoordiens elke tweede Sondag direk na die Erediens.

Salaris: Onderhandelbaar na gelang van kwalifikasie en ondervinding.

Indien die Gees deur bogenoemde aan jou raak, stuur vir ons jou volledige CV, drie verwysings met kontakbesonderhede aan: [email protected]

Vir meer inligting, kan jy met die volgende persone gesels:

a. Danie Strauss – Voorsitter Diensverhoudinge: 0825535971

b. Cobus van der Walt – Voorsitter Finansiële Diensgroep: 083 632 2422

c. Diana Pienaar – Lid Finansiële Diensgroep: 083 489 1067

Jy kan ook nog verdere inligting kry deur te lees op die webwerf: www.rooikerk.co.za.

Sluitingsdatum: Vrydag 17 Augustus 2018 om 12:00

Die Leiersraad behou die reg voor om nie noodwendig ʼn aanstelling te maak vanuit die aansoeke ontvang is nie.

Page 10: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VANDAG IS 12 AUGUSTUS

Erediens word gelei deur ds Frans Oosthuizen

Teks: Filippense 3:1-12

Tema: DIE EK WAT VIR GOD LUISTER EN LEEF

SPELETJIE VIR DIE WEEK: WEGKRUIPERTJIE

Jy is aan! Een, twee, drie blok vir. ……..

God stuur jou om in geloofsonderskeiding te soek wie Hom nodig het. Die wat alleen is, hartseer is, siek is, bekommerd is …….

God stuur jou om te luister, na seer, na stories, na mense …….

God stuur jou om die mooi in ander te soek

God stuur jou om te ………….. ?

Kinkels in die kabel:

God gebruik mense om na jou te soek. Jy hoef nie weg te kruip nie.

EEN, TWEE, DRIE BLOK MYSELF!

As jy nie in die erediens kon wees nie en jy kan die kandelaar lees, is jy geblok (IEMAND HET JOU GESOEK EN GEKRY!)

Ons help mekaar om mekaar te soek. Gee leidrade deur aan die leiersraad en ds Frans (0828592092, [email protected]).

NB! As jy nog nie gespeel het nie, kuier asseblief by ’n meer ervare vriend en leer.

Kom ons geniet die week se speletjie

Page 11: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die WYKSBYEENKOMSTE vind as volg plaas:

9 15 Augustus Emma Botha W135

10 22 Augustus Pieter en Anilda Kotzè W157

11 29 Augustus Gert en Rina Mouton 178

12A 5 September Gertjie Williamson NW2

12B 12 September Kobus en Doreen van Antwerpen NW11

13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146

13B 26 September Alet Kleinhans by Saal

14 3 Oktober Maxi Oosthuizen W26

Baie geluk aan

Maandag 13 Christina Philips Striata E/W 8

Woensdag 15 Pieter Grobbelaar Striata 154

Donderdag 16 Isa Lubbe Striata 8

Vrydag 17 Hester van Niekerk Striata N/W 21

SKATTEJAG

Wat is die kortste vers in die Bybel?

Joh 11:35 Jesus het gehuil en 1 Kron 1:1 Adam, Set, Enos

Wat is die langste vers in die Bybel?

Page 12: ROOIKERK-EREDIENSTErooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kandelaar-12... · 2018-08-10 · Nicoline vd Merwe. Winnie Warricker Apie Oosthuizen is in Rosepark-Hospitaal. is baie

12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons vra voorbidding vir

Marita Els van Striata V/E word Maandag oorgeplaas na versor-gingseenheid. Sy is baie siek.

At Bruwer W/E 116 is tans in Rosepark-Hospitaal en word DV volgende week oorgeplaas na Pasteur.

Louisa Barneschone van NW7 is steeds in Medi-Clinic. Wag vir uitslae.