SA Stud Book€¦ · Web view1 Suid-Afrikaanse Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging...

Post on 18-Aug-2020

0 views 0 download

Transcript of SA Stud Book€¦ · Web view1 Suid-Afrikaanse Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging...

Suid-Afrikaanse Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging(Geregistreer in terme van Wet 62 van 1998)

South African Stud Book and Animal Improvement Association(Registered in terms of Act 62 of 1998)

Adres/Address Posbus / PO Box 270BLOEMFONTEIN9300

Telefoon/Telephone: (051) 410-0900Faks/Fax: (051) 447-3964e-Pos/Mail: info@studbook.co.zaInternet: http://www.studbook.co.za

Lid van die Internasionale Komitee vir DiereverbeteringMember of the International

Committee for Animal Recording

MEDIAVERKLARING

Uitgereik deur: Dr Pierre van RooyenPosisie: Hoofbestuurder: SA StamboekDatum: 23 September 2015Kontaknommer: 051 410 0900

Beste Veekundige Voorlegging op SA Vereniging van Landboutegnoloë Kongres

Yolanda Venter, Bestuurder van die Nguni Beestelersgenootskap, het die eerste plek behaal vir die beste Veekundige voorlegging op die 33ste SA Vereniging van Landboutegnoloë Kongres wat van 8 – 10 September 2015 in Hoedspruit plaasgevind het. Die titel van die plakkaat was: Koeiwaardes, 'n gekombineerde genetiese seleksie-indeks vir Suid-Afrikaanse Vleisbeestelers - 'n Gevallestudie vir die Nguni-ras.

Yolanda was ook die heel eerste spreker in die geskiedenis van die Vereniging, wat ‘n elektroniese plakkaat voorgelê het.

Mede outeurs van die plakkaat was Dr. Helena Theron, Japie van der Westhuizen en Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek. President: C UYS Hoofbestuurder/General Manager: DR P VAN ROOYEN

Lewenslange Ere-Presidente/Honorary Life Presidents: A R EVANS, H M DE VILLIERS, L LABUSCHAGNE, J P GREYAlle korrespondensie moet gerig word aan die Hoofbestuurder/All correspondence to be addressed to the General Manager

2

Meer inligting oor die plakkaat is op aanvraag beskikbaar.

EINDE