€¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791...

35
ROODEPARKSKOOL 1 AFRIKAANS HUISTAAL Jaar 3 Kwartaal 3 2020

Transcript of €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791...

Page 1: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

ROODEPARKSKOOL

Naam: __________________________________________________

Onderwyser: _____________________________________________

Groep: _________________________

1

AFRIKAANS HUISTAALJaar 3

Kwartaal 3 2020

Page 2: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Week 1 & 2 Tegnologie Datum: _____________________

Van loopfiets tot supertegnologie

1 Die eerste fietswedrenne het byna twee eeue gelede op ‘n loopfiets sonder pedale, kettings of ratte plaasgevind. Daar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind.

2 Verbeterings het gevolg, maar in 1816 het ‘n Duitse baron, Von Drais, die loopfiets deur ‘n stuurstang stuurbaar gemaak. Dit is die draisine genoem.

3 Die eerste wedrenne het in Parys in 1818 plaasgevind. ‘n Ligter, vinniger fiets wat deur Dennis Johnson in Engeland ontwikkel is, is verbied omdat die regering gedink het die fiets is te vinnig en te gevaarlik vir die stad se verkeer. ‘n Skotse grofsmid, Kirkpatrick Macmillan, het die eerste fiets met pedale ontwerp en ook die eerste padongeluk veroorsaak toe hy in 1842,’n kind omgery het. In 1864 is ‘n fiets in Frankryk ontwerp met ‘n groot voorwiel en ‘n klein agterwiel.

4 Die penny-farthing, wat bekend was vir sy yslike voorwiel en besonder klein agterwiel, was baie gewild. Die saal was so hoog, die ryer moes ‘n trappie gebruik om bo te kom. Die driewiel is na die tweewielfiets ontwerp, omdat dit so moeilik was om op die vroeë fietse te bly.

5 Die prototipe van die huidige fiets, met ewe groot agter-en voorwiele, is in 1880 deur John Kemp Starley ontwerp. Fietse het eers net harde

bande gehad, maar in 1888 het John Dunlop, ‘n veearts uit Ierland, die lugband ontwerp. Hy het die band ontwerp, omdat hy bekommerd was oor die geskud wat sy seun moes deurmaak wanneer hy op ruwe paaie met sy fiets moes ry.

6 Deesdae is resiesfietse so gebou dat dit minimum windweerstand bied. die raamwerk is van ‘n ligte buismateriaal, dit het tot vyftien ratte, ‘n spesiale resiesstang en voetklemme. Verberings aan die ontwerp en boumateriaal aan sportfietse word deurlopend uitgevind om tred te hou met die hoë eise wat moderne sport aan fietsry bied.

2

Page 3: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Luister en praat Datum: ______________________

Bespreek die verskille tussen die eerste fietse en vandag se resiesfietse. Bespreek die verskillende soorte fietse wat ons vandag gebruik bv. resiesfiets, bergfiets.

Lees en kyk Datum: _______________________

Lees die leesstuk “Van loopfiets tot supertegnologie”. Maak seker jy verstaan die betekenis van al die woorde. Indien jy ‘n woord nie verstaan nie gebruik ‘n verklarende woordeboek om die betekenis uit te vind.

Skryf en aanbied.

Aktiwiteit 1 Begrip Datum: _______________________

Beantwoord nou die onderstaande vrae oor die leesstuk.

1.1 Hoe verskil die eerste fietse van vandag se fietse?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_________________________________________________________________(2)

1.2 Wie het die eerste loopfiets ontwerp?

_________________________________________________________________(1)

1.3 Watter lande was almal betrokke by die ontwerp van die fiets?

_____________________________________________________________________

____________________________________________________________(4 x ½ = 2)

1.4 Wat was anders aan die draisine as aan die eerste fietse?

_________________________________________________________________(1)

1.5 Hoekom is die ligter fietse in die eerste wedrenne verbied? Gee twee redes.

_____________________________________________________________________

_________________________________________________________________(2)

1.6 Waarom dink jy was die penny-farthing so gewild?

_________________________________________________________________(1)

1.7 Is die volgende stelling waar of vals.

1.7.1 Die harde bande is beter as die lugbande. ______________(1)

3

Page 4: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

1.8 Hoekom het hulle die driewiel ontwerp na die tweewielfiets?

__________________________________________________________________(1)

1.9 Watter kenmerke van die resiesfiets maak dit so goed vir resies?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

__________________________________________________________________(3)

1.10 Dink jy ‘n fiets is ‘n goeie vervoermiddel? Ja/Nee Hoekom sê jy so?

_____________________________________________________________________

_________________________________________________________________(2)

1.11 Watter woord in paragraaf 5 beteken dieselfde as “oorspronklike model”?

_________________________________________________________________(1)

1.12 Dink jy dat die mense in die negentiende eeu versigtig gery het? Hoekom sê jy

so?

_____________________________________________________________________

__________________________________________________________________(3)

[20]

4

Page 5: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Taal en taalstrukture

Bywoorde en Werkwoorde Datum: _________________

Werkwoorde

Die werkwoord dui ‘n handeling of ‘n aksie aan. Die seun swem.Die koppelwerkwoord: is, was, word, blyk, lyk, skynKoppelwerkwoord Koppel die selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde met byvoeglike naamwoorde bv. Sy is ‘n fietsryer.Hoofwerkwoorde bv. Hy ry fiets.

Aktiwiteit 2 Werkwoorde Datum: ____________________

2.1 Skryf 5 hoofwerkwoorde neer wat in die leesstuk ‘Van loopfiets tot

supertegnologie” in paragraaf 3 voorkom.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

2.2 Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies.

2.2.1 Om te dink dat fietsry ‘n maklike sport is, is (mislei) _______________________

2.2.2 Tydens die wedrenne was daar oral (wapper) ______________________ vlae.

2.2.3 Die (bestaan) ______________________ wedstryd het ‘n rooster.

2.2.4 Sy (verwerf) _____________________ roem het hom ‘n onaangename mens

gemaak.

2.2.5 Om ‘n kampioen te wees moet jy nogal ‘n (gelees) _____________________

persoon wees.

Bywoord

Bywoorde vertel ons meer van die werkwoorde. Hulle sê vir ons wanneer (tyd), hoe (manier/wyse) of waar (plek)Bywoorde kan slegs een woord wees of ‘n paar woorde.

5

Page 6: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Bywoord van TYDdadelik

altyd

binnekort

daagliks

elke dag

dikwels

vandag

gister, eergister

more, oormôre

soggens, saans

smiddags

soms

skielik

Bywoord van PLEKagter

voor

binne

buite

iewers

daar

hier

naby

ver

onder

bo

orals

op die grond

Bywoord van WYSE/MANIERhaastig

vinnig

stadig

hard

sag

lekker

sleg

netjies

slordig

gemaklik

geskok

Aktiwiteit 3 Bywoorde Datum: __________________

Onderstreep die Bywoorde in elke sin en sê watter soort Bywoord elkeen is.

3.1 Pa kniel laag om die slang te sien.

_____________________________________________________________________

3.2 Hulle al drie sit naby die slang.

_____________________________________________________________________

3.3 Hulle moet vandag die slang vang.

_____________________________________________________________________

3.4 Ma skree kliphard toe die slang begin beweeg.

_____________________________________________________________________

3.5 Hulle spring binne-in die motor.

____________________________________________________________________

3.6 Slange seil soggens vinnig.

____________________________________________________________________

3.7 Slange broei in bosse.

_____________________________________________________________________

6

Page 7: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Week 3 & 4 Strokiesprente

Luister en praat Datum: ________________________

Bespreek die karakters in die strokiesprent. bespreek die boodskap en die

onderliggende boodskap van die strokiesprent. Hou jy van strokiesprente?

Lees en kyk

Ondersoek die strokiesprent vir ‘n verskuilde (weggesteek) boodskap.

Aktiwiteit 4 Opsomming Datum: ____________________

Som die storie in jou eie woorde op. Skryf ook die verskuilde boodskap van hierdie

strokiesprent neer. Gee die karakters name.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

7

Page 8: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

Skryf en aanbied Aktiwiteit 5 Eie strokiesprent Datum: ___________________

Teken jou eie strokiesprent oor ‘n snaakse voorval in die klas. Onthou om die korrekte

leestekens, die korrekte grammatika en spelling te gebruik. Gebruik kleure as jy teken.

Taal en taalstrukture

Byvoeglike naamwoorde

Byvoeglike naamwoorde (b.nw.) vertel ons meer van die selfstandige

naamwoord (s.nw)

Die byvoeglike naamwoord kan voor of na die s.nw. staan.

bv. Sara is mooi. Sara is ‘n mooi meisie.

Leer die volgende

goed – goeie nuus

dood – dooie muis

oud – ou man

goud – goue horlosie

koud – koue oggend

wyd – wye straat

breed – breë rivier

nuut – nuwe skoene

laag – lae muur

leeg – leë glas

sag – sagte kussing

lig – ligte verf

lank – lang hare

jong – jong mense

dof – dowwe lig

doof – dowe meisie

8

Page 9: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

droog – droë klere moeg – moeë mense

Aktiwiteit 6 Byvoeglike naamwoord Datum: __________________

Gee die korrekte vorm van die woorde tussen hakies.

6.1 Jeremy sit op ‘n (sag) ______________________ stoel en dink aan al die (pragtig)

_______________________________ meisies wat hy ken.

6.2 Sara met haar (breed) __________________ glimlag is sy nooi.

6.3 Die (nuut) _______________________ meisie het (lig) _____________________

hare en vertel altyd (laf) _______________________ grappies.

6.4 Hy wens hy kon sommer met altwee die (beeldskoon) __________________

meisies uitgaan!

6.5 Later sien sy ma twee meisies met (lank) ____________________ hare en

(modern) __________________ hempies.

6.6 Hulle handsakke is van (grof) ______________________ materiaal.

6.7 Die (oud) ___________________ mense dink altyd jongmense het nie maniere

nie.

6.8 Dit val egter op (doof) ______________________ ore en Jeremy gee nie ‘n (dood)

__________________________ duit om nie.

Trappe van vergelyking

Trappe van vergelyking het betrekking op Bywoorde en Byvoeglike

naamwoorde.

Dit word gebruik wanneer ons twee of meer dinge met mekaar vergelyk.

Wanneer twee dinge met mekaar vergelyk word gebruik ons die vergrotende trap. (mooier)

Wanneer ons meer as twee dinge met mekaar vergelyk gebruik ons die

oortreffende trap. (die mooiste)

Die lidwoord die word altyd saam met die oortreffende trap gebruik.

9

Page 10: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Leer die volgende trappe van vergelyking

Reëls

Stellende trap Vergrotende trap

Oortreffende trap

Kort vokaal vetvol

vettervoller

Vetstevolste

Twee van dieselfde vokale

vaalgeel

valergeler

vaalstegeelste

Dubbel vokaal sieklui

siekerluier

sieksteluiste

Dubbel konsonant wildferm

wilderfermer

wildstefermste

Eindig op -lik oulikvriendelik

oulikervriendeliker

oulikstevriendelikste

Eindig op -s los losser lossteEindig op ‘n –s met 2 van dieselfde vokale

boosvoos

boservoser

boosstevoosste

Kort vokaal +f laf lawwer lafsteTwee van dieselfde

vokale +fdoofgaaf

dowergawer

doofstegaafste

Eindig op -r maerduur

maerderduurder

maersteduurste

Eindig op -ig aakligrustig

aakligerrustiger

aakligsterustigste

Kort klank +g sagsleg

sagterslegter

sagsteslegste

Twee vokale +g vroeglaag

vroeërlaer

vroegstelaagste

Dubbel vokaal +d koud kouer koudsteEindig op -u ru ruwer ruuste

Eindig op –de of -e tevredeverleë

meer tevredemeer verleë

mees tevredemees verleë

10

Page 11: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

11

Page 12: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Aktiwiteit 7 Datum: ___________________________

Skryf die volgende paragraaf oor en dui die korrekte vorm van die woord aan.

Sedert die (vroeg) jare word daar al gesels oor die Stormkaap. Die (wild) seewinde het

al baie (trots) seevaarders na hulle asems laat snak. Die (dapper) van hierdie

seevaarders was seker Dias. Hy het hom (baie vaal) geskrik as die golwe al (hoog)

deur die winde aangejaag word. Op ‘n (baie donker) nag kan ‘n mens na die

(beroemd) suidoostewind luister. Hy waai (sterk) as Durban se wind. Die sterk wind

kan selfs die (hoog) bome knak. ‘n (Jonk) persoon sal nie weet wat hom tref nie.

12

Page 13: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Week 5 & 6 Advertensies Datum: __________________________

Luister en praat

Bespreek die advertensie hierbo.

Hoe trek die advertensie jou aandag? Let op na kleur, lettertipe en grootte, prentjiesVir wie is die advertensie bedoel?Wat is die doel van die advertensie?Sal jy die produk koop? Hoekom?Gee die advertensie al die nodige inligting wat jy nodig het?

13

Page 14: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Lees en kyk

Aktiwiteit 8 Advertensie Datum: _______________________

Soek ‘n advertensie in ‘n tydskrif. Plak die advertensie hieronder.

Maak ‘n opsomming van die advertensie.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

14

Page 15: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Skryf en aanbied

Aktiwiteit 9 Advertensie Datum: ________________________

Ontwerp jou eie advertensie oor enige innoverende artikel. Gebruik kleur, lettertipe en

grootte. Onthou om alle nodige inligting in te sluit. Die advertensie moet logies uiteen

gesit word en dadelik jou aandag trek.

15

Page 16: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Taal en taalstrukture

Homofone

Homofone klink dieselfde

Hulle word nie dieselfde gespel nie

Hulle beteken nie dieselfde nie

haal fetch hael hail

leuen a lie leun to lean against

steil steep styl style

eis claim ys ice

nood an emergency noot a musical note

seine signals syne his

eet eat eed an oath

vaal grey faal fail

skut gunman skud to shake

wed to bet wet the law

Aktiwiteit 10 Datum: ____________________________

Onderstreep die regte woord tussen die hakies.

10.1 Ek gaan (haal / hael) ‘n emmer om die (haal /hael) in te sit.

10.2 Hy vertel ‘n (leuen / leun). Hy (leuen / leun) teen die muur.

10.3 Die (skud / skut) skiet die leeu. Hy (skud / skut) die gras uit sy trui.

10.4 Die flits waarmee hy (syne / seine) stuur is (syne / seine).

10.5 Die man sit ‘n (ys / eis) in nadat hy ‘n ongeluk gemaak het. Hy gooi (ys / eis)

in sy koeldrank. (10)

16

Page 17: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Aktiwiteit 11 Blokraaisel Datum: _____________________

Voltooi die blokraaisel. Onthou om hoofletters te gebruik.

17

Page 18: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Homonieme

Homonieme word dieselfde gespel.

Homonieme het verskillende betekenisse.

bv. Ek leer vir ‘n toets.

Ek gebruik ‘n leer om op die dak te klim.

Aktiwiteit 12 Homonieme Datum: ________________________

Maak sinne met die volgende woorde om duidelik die verskillende betekenisse aan te

dui.

net _______________________________________________________________

net _______________________________________________________________

blik ______________________________________________________________

blik ______________________________________________________________

kan ______________________________________________________________

kan ______________________________________________________________

by _______________________________________________________________

by_______________________________________________________________

was ______________________________________________________________

was ______________________________________________________________

as

18

Page 19: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Week 7 & 8 Gedigte Datum: _______________

Luister en praat

Vertel vir jou maat watter vak jy die meeste geniet. Gee redes vir jou antwoord.

Hoe voel jy oor Wiskunde? Waarom?

Hoe sal jy hierdie vakke kan gebruik in jou verkose beroep?

Lees en kyk Gedigte

Lees die gedig hieronder

Wiskunde

Antjie Krog

Elke dag sterf ek 35 minute lank

vasgetangens in my bank

en voor die bord boer

‘n iemand wat my Wiskunde voer.

Gevra: Trek lyn AB en vind dan C.

19

Page 20: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Bewys: Ek trek AB

Ek konstrueer ‘n middelloodlyn

op … verby die sterre

en vind C

alleen.

Op Pythagoras sit hy kruisbeen

en ween, ween

so hél alleen.

Lees die gedig vir jou vriend. Maak seker jy verstaan die gedig en lees met gevoel.

Strofe: ‘n deel van ‘n gedig wat deur ‘n oop reël vooropgegaan en gevolg word

Rym: Dit is die herhaling van klanke wat met mekaar ooreenstem; gewoonlik in

die laaste lettergreep van woorde van die versreël van ‘n gedig.bv. bok - hok

Kruisrym: abab bv. bok –haas –hok - baas

Paarrym: aabb bv. hok- bok – haas - baas

Omarmde rym: abba bv. hok – haas – baas - bok

Aktiwiteit 13 Gedig

Beantwoord die vrae

13.1 Wat is die titel van die gedig?

___________________________________________________________________

13.2 Wie is die digteres?

____________________________________________________________________

13.3 Hoeveel strofes is daar in die gedig?

____________________________________________________________________

20

Page 21: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

13.4 Wat is die rymwoorde in strofe 1?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

13.5 Watter tipe rym is dit? kruisrym/paarrym/ omarmde rym

____________________________________________________________________

13.6 Waaroor gaan die gedig?

____________________________________________________________________

13.7 Dink jy sy hou van Wiskunde? Hoekom sê jy so?

___________________________________________________________________

Skryf en aanbied Akrostigon Datum: ______________________

‘n Akrogiston is ‘n lettervers of lettergedig. Geen rym, ritme, strofes of titel is nodig nie.

Die volgende is ‘n voorbeeld met die woord “Bladmusiek”

Baie

Lewendige

Aanbieding

Dwing

Mense

21

Page 22: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Uit

Sluimerende

Insig

En

Kennis

Aktiwiteit 14 Datum: ___________________

Skryf jou eie akrostigon deur gebruik te maak van die woord “ROODEPARK”

R _______________________________________

O _______________________________________

O _______________________________________

D _______________________________________

E _______________________________________

P _______________________________________

A _______________________________________

R _______________________________________

K _______________________________________

Taal en taalstrukture

Tyd

Tydsvorme

Tyd het in Afrikaans betrekking op die vorm van die werkwoord van ‘n sin en die woordorde.Ons het drie tye: teenwoordige tyd, verlede tyd en toekomende tydIn die teenwoordige tyd gebeur die handeling nou.In die verlede tyd het die handeling al klaar plaasgevind en word het en ge- in die meeste gevalle gebruik om die verlede tyd aan te dui. bv. Ek het gister geswem.Wanneer ons in die toekomende tyd skryf, moet die handeling nog plaasvind en word sal gebruik.bv. Ek sal volgende week swem.

22

Page 23: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

Teenwoordige tyd Verlede tyd Toekomende tydEk kyk TV Ek het tv gekyk. Ek sal tv kyk.Ek wil TV kyk.Ek moet TV kyk.Ek kan TV kyk.

Ek wou TV gekyk het.Ek moes TV kyk/ gekyk hetEk kon TV kyk/ gekyk het

Ek sal TV wil kyk.Ek sal TV moet kyk.Ek sal TV kan kyk.

Ek het ‘n hamster. Ek het ‘n hamster gehad. Ek sal ‘n hamster hê.Ek is ‘n tiener.Dis ‘n tiener

Ek was ‘n tiener.Dit was ‘n tiener.

Ek sal ‘n tiener wees.Dit sal ‘n tiener wees.

Ek herhaal die sin.Die vakansie beginHy vertel ‘n grap.

EK het die sin herhaal.Die vakansie het begin.Hy het ‘n grap vertel.

Ek sal die sin herhaal.Die vakansie sal begin.Hy sal ‘n grap vertel.

Ek kyk TV en leesTwee aksies wat nie gelyk gedoen kan word nie.

Ek het TV gekyk en gelees.

Ek sal TV kyk en lees.

Ek loop en fluitTwee aksies wat gelyk gedoen kan word

Ek het geloop en fluit. Ek sal loop en fluit.

Ek hoor die klok lui.Twee werkwoorde sonder ‘n voegwoord.

Ek het die klok gehoor lui. Ek sal die klok hoor lui.

Ek sluk my kos in.Werkwoord + Voorsetsel=eenwoord

Ek het my kos ingesluk. Ek sal my kos insluk.

Ek lag, want dit is snaaks.Twee aparte sinne met ‘n voegwoord = doen elke sin op sy eie.

Ek het gelag, want dit was snaaks (gewees)

Ek lag, want dit sal snaaks wees.

Aktiwiteit 15 Verlede tyd Datum: __________________

Skryf die volgende sinne oor in die Verlede tyd

15.1 Die kind hou nie van Wiskunde nie.

____________________________________________________________________

15.2 Hy klim teen die dak op.

____________________________________________________________________

15.3 In hierdie opsig is hy uiters suksesvol.

___________________________________________________________________

23

Page 24: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

15.4 Die kakkerlak is die oudste insek.

___________________________________________________________________

15.5 Hy tel die dooie muis van die vloer af op.

___________________________________________________________________

15.6 Die wyfie kan baie kleintjies per jaar kry.

___________________________________________________________________

15.7 Hy swem, omdat dit warm is.

___________________________________________________________________

15.8 Die laaste kreatuur op aarde sal ‘n kokkerot wees.

__________________________________________________________________

15.9 Hy het ‘n spierwit kat.

__________________________________________________________________

15.10 Wanneer hy praat, vertel hy lawwe stories.

_________________________________________________________________

Aktiwiteit 16 Toekomende tyd Datum: ________________

Verander die sinne in die toekomende tyd.

16.1 Daar is amper 4 000 spesies kokkerotte in die wêreld.

___________________________________________________________________

16.2 Hy wil ‘n SMS vir sy vriend stuur.

___________________________________________________________________

16.3 Hy spring in die swembad in.

___________________________________________________________________

24

Page 25: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

16.4 Jeremy het ‘n meisie.

____________________________________________________________________

16.5 Ma kan lekker kos kook.

___________________________________________________________________

16.6 Hy moet versigtig wees wat hy eet.

__________________________________________________________________

16.7 Hy loop en praat met sy meisie.

__________________________________________________________________

16.8 Hy kan net sagte kos eet.

_________________________________________________________________

16.9 Hy swem, want dit is warm.

_________________________________________________________________

16.10 Hy klim teen die dak op.

________________________________________________________________

Aktiwiteit 17 Teenwoordige tyd Datum: ___________________

17.1 ‘n Kokkerot het vir ‘n lang tyd sonder ‘n kop gelewe.

_________________________________________________________________

17.2 Hy sal van die park af wegbly.

_________________________________________________________________

17.3 Sy het hom moed ingepraat.

_________________________________________________________________

17.4 Ma wou aan sy ronde wangetjies raak.

________________________________________________________________

25

Page 26: €¦  · Web viewDaar word algemeen aanvaar dat die Fransman, De Sivrac, die eerste fiets in 1791 gebou het. Die fiets het uit twee wiele bestaan en is met ‘n balk verbind. 2

17.5 Hy sal al weer begin rondloop.

________________________________________________________________

17.6 Hy was baie bang vir narkose.

________________________________________________________________

17.7 Sy het geloop en sing.

________________________________________________________________

17.8 Kokkerotte het al vir meer as 350 000 jaar op Moeder Aarde gewoon.

________________________________________________________________

17.9 Hy sal sy kos insluk.

_______________________________________________________________

17.10 Hy het ‘n appel gehad.

_______________________________________________________________

26