JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat...

16
JP||fc4 ' ' * t .-t; ' 7634* staking aan die gang is; wel, dit gaat teen die grond beginsels ran ons Wet; Tolgens one .wette is enig man wat nie werk het nie, geregtig cm work te loop soek en am die werk te aanvaar. Die Amerikane het sorer gegaan om te ae dat hul sal dit handhaaf op die punt van die bayonet#/. Due Regerir« is natuurlik verplig om die mense te beskerm en om die wette ran die land te handhaaf. Bk wil nog dit daarby yoeg— die Vak Unies veroorsaak ook dikwils werkloosheid, Dit is een van die grondbeginsels ▼an die Vak Unies, dat *n man nie mag werk nie vir *n laer loon as wat bestaan in die distrik waar hy werk, Ek hou to I die Vak Unies het baje slegte gerolge en ek sal ▼ir U aarihaal uit *n boek wat ek hier het "Crime and its causes", op blads, 59, Dit is baje balangryk wat hier verkl«ar word (Getuie lees voor uit boek ter bevestiging ▼an sy b ewerings). V V wil ek lets se oor die Loon wet; ek beskou dit as *n eksellente Wet| VOORSITTER: Sou U ten gunste daarvan wees dat die Loonwet van toepassing sou geaaak word op die kaffers?— Heej fck sou daar op teen wees} daar is ook die Industriele Veroaenings Wet; van af die datum wat die Loonwet in working gewees is, sien ek nie die minste noodaaakllkheid ▼ir die Vak Veranigings; dit is «n onkruid wat gesaai is ▼an oorsee, Dit is teenstrydig met ons gevoelens, en dit is ▼ol van 8osiali8me, Nou wil ek graag aangaan om iets te se oor die kwessie van drank; ek mag se voor die Brits-Boere oorlog was ek hier resident gewees; President Burger het in die dae persoonlik vir lay geae dat die pi Transvaalse

Transcript of JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat...

Page 1: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

JP||fc4 ■ ' ' * t .-t; '

7634*

staking aan die gang is ; wel, dit gaat teen die grond

beginsels ran ons Wet; Tolgens one .wette is enig man

wat nie werk het nie, geregtig cm work te loop soek en am

die werk te aanvaar. Die Amerikane het sorer gegaan

om te ae dat hul sal dit handhaaf op die punt van die

bayonet#/. Due Regerir« is natuurlik verplig om die mense

te beskerm en om die wette ran die land te handhaaf. Bk

wil nog dit daarby yoeg— die Vak Unies veroorsaak ook

dikwils werkloosheid, Dit is een van die grondbeginsels

▼an die Vak Unies, dat *n man nie mag werk nie vir *n

laer loon as wat bestaan in die distrik waar hy werk,

Ek hou toI die Vak Unies het baje slegte gerolge en ek sal

▼ir U aarihaal uit *n boek wat ek hier het "Crime and its

causes", op blads, 59, Dit is baje balangryk wat hier

verkl«ar word (Getuie lees voor uit boek ter bevestiging

▼an sy b ewe rings).

VV wil ek lets se oor die Loon wet; ek beskou dit

as *n eksellente Wet|

VOORSITTER: Sou U ten gunste daarvan wees dat die

Loonwet van toepassing sou geaaak word op die kaffers?—

Heej fck sou daar op teen wees} daar is ook die Industriele

Veroaenings Wet; van af die datum wat die Loonwet in

working gewees is , sien ek nie die minste noodaaakllkheid

▼ir die Vak Veranigings; dit is «n onkruid wat gesaai is

▼an oorsee, Dit is teenstrydig met ons gevoelens, en dit is

▼ol van 8osiali8me,

Nou wil ek graag aangaan om iets te se oor die

kwessie van drank; ek mag se voor die Brits-Boere oorlog

was ek hier resident gewees; President Burger het in die

dae persoonlik vir lay geae dat die pi Transvaalse

Page 2: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

7635*

Regering *n groot fout gemaak het; hul het geluister na die

raad ian «n seker Kerk feenootskap om drank weg tehou ran die

kaffers, en die gevolg was gewees one het handel hier gehad

in vervalste dran?c wat skrikbarend was gewees* Die toestand

was werklik sleg gewees, viral in die buurt ran die myne

waar dit sikwils o nmoontlik was vir *n persoon om rond te

loop#; op Sondae viral was dit ernstig gewees; die kieries

en die mes3e het deur die lug geawaai en moord en doodslag

het in die dae op die myne en hier in die buitedele van di e

dorp *n groot rol gespeel* h

Wanneer was die prohibiesie van drank ingevosr?—— In

die ou dae toe hul eers hier ge kom h e t* ..# .«

U praat van President Burger; meen U nie Generaal

Schalk Burger? Hy het gese die Transvaalse Regering het *n

groot fout begaan; ja , dit was Genl* Sghalk Burner, nie

President Burger nie.

Dit was twee verakillende persons?--Ja, ek het hul

baje goed geken, Ek wil dit nog se; daar was bewys gewees

dat die drank distillerye het chemikale in die drank inge-

set wat die drank soos whiskey het laat smuak; die hele bottel

met alles eaam het miskien ag of nefi dubbeltjies

gekos en hul het die drank verkoop vir 7/6 of selfs vir

10/- die bottel en hul het groot profyte gemaak uit daardie

onveroorloOfde verkoop* Ek praat nou van wat gebeur het

in die Republikeinse dae. Hul het toe gespot oor die ding I

hul het gepraat oor Canon Aaron en Prins Moses; dit is die

mense wat hier hul fortuin het kom maak* Ons loan nie begryp

nie wa&ram sommig* mense die hele land wil droog het. Die

Kerk Genootskap waaraan ek behoor wil nooit aaig besluit

neem nie teen die gebruik van drank* Ons is teen die

Page 3: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

misbruik van drank raaar one is yolstrek nie teen die gewone

en matige gebruik d&arvan, Daar is mense wat hier kom uit

die Suid-oostelike dele van Luropa; hul is helfte Asiate;

hul kom in Durban of in die Kaap aan en kom dan hier, en hul

kan sonder gestop te word in *n bar ingaan en bedien

word, terwyl *n naturel of 1 n gekleurde man nie bedien

word nie* Persone wat hier gebore is moet belet word__dit

is myns insiens anbillik. Die drank wat hier aan die

naturelle verkoop word bestaan uit lopana en skokiaan,

Skokiaan het ek baje sien maak op die Delverye; ek kan U

doe rersekering gee dat die goed wat daarin geset word rer«

skriklik ruik, en ek kan U ook die verstkering gee,dat as

u fn halve glaa ran die ding sou drink, dan sou U siek wees

vir «n paar dae. Maar dit lyk vir my dat die "droog" mense

liv/er sal sien dat die naturel geruineer sal word deur daar

die soort van gif te drink as om hom toe te laat *n gesonde

■opie te kry. Kaffer bier drink die naturelle al van ouds

a f , dit is hul nasionale drink en dit is baje goed vir hull

Rk persoonlik het dit dikwils geproef en ek se dit is gesond

vir h u l . Kn selfs ligte wyn is *n gesonde drank, en ek kan

nie sien nie waarom die naturel nie die reg sou kry nie om

dit onder behoorlike toesig te drink,

VOORSITTER: U se U is ten gunste daarvan dat die

naturel sterke drank sal kry ?— Ja, seker,

Wat bedoel U daarmee— watter soort drank?— Sterke

drank soos gewo/ne bier en Kaapse brandewyn en ligte wyn*

Mens sou die ding kan reel deur die kaartjies sisteem? mens

kan dit so inrig dat die naturel »n sekere hoeveesLheid per

dag kan kry in *n Goevernements kantien; as meer wil

drink, dan is dit sy saak; maar ons voel dat dit onder

Page 4: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

7637,

Goeverneiaents kontrole behoor te wees. En dit sou ook goed

wees vir die wyn Industrie van die land. Ons weet in Italie en

Spaaje drim: die mense hul eie ligte wyn en ons hoor nooit

dat daar misbruik gemaak word ran die drank— hul dr ini; dit

vanaf hul kindse dae. Hul drink altyd wyn, en wie sal se

hul is droak nasies?

DR. roiTHIEs As U ten gunste van sterke Arank is , is

ook ten gunste ran kaffer bier ?— Ja, s ekerj ek is ,

En hoe meen U moet dit verstrek word?— wel, op die

delwerye .took hul hul eie bier en daar is nooit die minste

moeite nie. 0^ Yryda£ en Saterdag stook hul hul bier en daar-

na drink hull maar daar is nie moeilikheid nie in verband daarmee

U meen dit moet maar aan hul oorgelaat word?— Ja,maar

hier in die dorp moet dir onder Goevernements kontrole wees,

Onder Go eve moments kontrole of onder kontrole van andere

outoriteite wat dit kan doen,

Meen U munisipale kontrole?- Ja| ek wil dit nog aan-

haal; die sterkste afskaffers is self die "liquor sellers",

Hul is sogenaamde "good Templars" en hul werk teen die

verskaffinf van drank} maar waar hul hul profit maak is uit

die onwettige drank handel. Dit betaal vir hul om daarop te

let dat die land sal droog wees, want dan kan hul hul groter

profyte maak uit die onwettige handel.

Hou is daar die kn.ssie Tan natur.ll. pass, waaroor

•k nog graag lets wil se. Op die oomblik is daar *n saand.-

lik s . pas waanrtr hul 1 / . betaal. 0p die Delwerye is dit die

posiesie dat die natural self die 1/- moet betaal; dit gee

natuurlik <n geweldigs hoop werk vir d i . pas beaabtes. Ek sou

dit aan die hand * 1 gee. dat die natur.l <n kwartaal pas, of

Page 5: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

in sea maandelikae pas, of *n jaarlikae pas sal kan kry* vir

ao*n pae sou hy 3/- of 6/- of 12/- moet betaal? dit sou die

work Ten die pas beambtes baje bespaar en daar 3al minder

anrttenare nodig wees. Op die oorablik kry ons baje naturelle,

viral op die Delwerye wat hul passe opskeur, en as iemand

hul vra om hul pas te vertoon, dan se hul hul het hul pas ver«

loor, Die naturel weet hy kan na die paskantoor gaan en

op bstaling van l/- kan hy fn nuwe pas kry I hy behoef net

*n ekakuus te mask rir die ambtenaar. Maar as die poaiesie so

verander word as ek roorstel en as hy 3/- of 6/- of 12/- moet

betaal, dan sal hy nie so geneig wees om sy pas op te skeur en

om *n nuwe pas te koop, 5k meen dit sou Tn stap in die goeie

rigting wees, Wat die pas sisteem self betref, ok meen dit

is hheelmaal gesond; ek kan nie sien nie hoe ons sonder passe

eal kan klaar kom; dit hou goeie kontrole oor die bewegings en

oor die doen en late van die naturelle, En boondien is dit

baie goed vir doeleindes van identifikasie,

Kanse kry laag witmense en kommuniste wat nou aan die

naturelle verkondig dat dit * n humiliasie is , * n verlaging vir

hul is om pasae te dra; daar is *n lot van die I .C .U . mense

wat onder die naturelle rondloop en wat rusie stook, Hul

wil nie passe dra nie aadat, soos hul se, die witman nie pass#

dra nie; maar in 3uropa en in ander lande is die paspoort

sisteem nog in swang en daar moet wltroense passe dra; en vir

*n persoon wat nie ’ n kriminele misdaad begaan het is dit ook

nie *n skande niej en dit is ook nie *n skande nie vir *n

peraoon om sy vinger afdruk te moet geej niemand wat niks

te verberg het sou daarup teen wees; ek se dit is *n goeie

sisteem en dit sou jammer wees as dit sou moet afgeskaf word,

Dit is die opinie wat ek hou en wat baje van my mede

Afrikaners vir my gese het om voor die Kommi3 3ie te plaas.

Page 6: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

W B > J B A W g l 7639#

Bk kom nou op die volgendejunt waaroor ek lets wLl se—

die surplus Bantoe bevolking in die stede, Op die Delwerye

vind on dat bale van die naturelle ran tyd tot tyd v; eg trek na

die stede toe; die pelisie gaat van tyd tot tyd rond en op

Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry

wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die

gevoelens van die Party waaraan ek behoor is dat die natural

nie in die witman se area moet wees nie, tensy hy werk of tensy

hy kan bewys dat hy na werk soek, Ons nil nie leeglopers he

nie* Bk denk die Berste Minister le dit ook neer in een van

ey stellings. As die naturel Tan die kraal kom is hy ge«

woonlik begerig cm werk te kry; as hy twee of drie maande hier

is en as hy dan nie werk het nie , dan behoor hy terug te gaan

na sy stam; daar is twee soorte naturel; die onstamde kaffer

en die gewone kraal kaffer* Die gewone kraal kaffer rind one

gewoonlik is »n ordentelike per bo on wat horn onderwerp aan wet

en aan orde* 1fy het nog gesag rir die witman, Maar daar is

die ontstamde kaffer ; hy wil nie meer kaffer wees nie; hy

wil <n witman wees en verbeel^ rir hom hy is »n witman; hy het

ay respek en sy liefde yir sy kaptein en sy stam en sy

eie mense totaal verloor — hy behoor nie meer aan hul nie,

Ons behoor daardie soort van mense oor dieselfde kam te

skeer, As hy nie stam het nie, dan behoor terug te

ga an na die stam van sy vader of na die stam van sy groot^

vaderj onB weet van wie hy gekom het; hy is oorspronkelik

* n Zulu geweee of 8n Shangaan of fn Basuto en hy moet

terug na die mense van wie hy oorpgronkelik gekom het,

Wat betref die kaffers wat leeg le in die lokasies,

ons het dikwils gewonder waarom neem die myne hulle nie aan nie.

Die myne behoor dit tog seker te doen; maar ingeval die myne

Page 7: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

M | . ̂ * -. ...

*' ■ ■'l ’ '- r • j

’;V V' •• ••v,

•&? >* '

hul nie wil of nie kan opneem nie, dan behoor hul gere-

patrieer te word na die Kaptein van hul stam om daar te

vertoef am on daar te werk«

En dan denk ek toy toeval aan ons kort termyn pri­

soniers. As one Li or so rondstap in die buurt van die

Port, dan sien ons baje naturelle wat ses maande of *g

naande tronkstraf gekry het « Bk was *n tyd gelede lay die

■tasi e van een van die Kapteins, en hy kla dat so baje

■»an sy eie werkeTolk versprei is onder die witmense en hy

■ e die getolg is hy is kort ran mense. Rk wil nou aan

die hand gee , dat ons Naturelle Lepartement hul behoor

meer in kontak te wees met die kapteins om te verneem in

hoever Vnii arbeid nodig het, Dit sou baje nuttig wees in

hierdie opsig, want wat betref die kort termyn prisoniers

sal dit *n g®eie plan wees as die Regering van tyd tot tyd

▼an die Kapteins sal rerneem of hul daardie prisoniers nie

sal oorneem om te kom w4rk» Dan kan hul hul tyd uitdien

onder die kapteins; natuurlik, die kapteins sal net alleen

die misdadigers vat wat aan hul eie stam behoor* Maar die

ondexhoud fan daardie prisoniers is een van ons groot on-

koste vandag; daar is duisende naturellein die gevenage-

n is , en ons kan baje ran hul aflaai op die kapteins as

daar diemetode sou aangeneem word,

Wat betref die ontstamde kaffers— dit is *n

interessante punt; die naturelle het verbasend toegeneem

vanaf die dae dat dit witman hier eers gekom het; die wit-

manhet hom beskerm, hy het hom belet om die oorloge te

Toer wat vroir verantwoordlik was vir die vermindering van

hul bevolking, en die gevolg was gewees, hul het baje

toegeneem; maar angelukkig het dit witman van tyd tot tyd

Page 8: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

7641

grondstreke ran die natural ontvreem, Ongelukkig vir die

naturel, maar gelukkig vir die witraanj en des te kleiner

hul grond, dee te meer moet hul uitppring om te werk. One

het die voorbeeld van Engeland self; daar is vandag duisende

en duisende Britte wat ait is ; die land is klein en neu,

En baje Tan die Engelse is ontstam, soos "by voorbeeld die

Amerikane — die Amerikaanse Eng else, Maar daar is nog duisende

wat nog Brits onderdane is en wat fcog graag *ou terug gaan,

maar die land is te klein.

Ons Reserve is te klein vir somicige van die staznme

en hul moet uitgaan om werk te soek. Omtrent 80 Jaar

gelede het Sir Geprge Grey aan die handgegee om terug te

gaan na die stam sisteem; 30 jaar gelede het die Biskpp

va^ Colenso dieselfde gese. Die idee lyk vir my baje goed

en ek gaan so ver om te se dat die Regering behoor die stam

sisteem aan te moedigi hul behoor dit sover moontlik te

doen. 5k se gee hul meer regte, want des te meer regte

ons vir die kapteins gee en vir die Rade gee, des te minder

werk hul self* Des te meer regte ons van hul wegneem, des

te meer verpligtings plaas ons op ons self. Ek sou graag

si en dat die Regering sou voorsiening maak vir wat ek sou

noem WA mild form of home rule",

DR. JOUtilE* Wat omtrent die kaffers wat alreeds in

die stede is ?— *n kaffer wat nie werk hier kan kxy nie

moet terug gaan na d e stam waarvan hy gekom het#

Ja, maar wat omtrent die wat hier werk?— U kan die

onnodige volk belet era hiernatoe te emigreer,

Ja, maar hoe wil U die invloed van die kaptein he op

die volk wat alreeds hier in die dorpe werk?— Ek kom daarop

terug, Des te meer magte ons vir die kapteins gee, des te

Page 9: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

minder werk kry ons van hul gedaani ek se hul moet altyd

onder die witman se kontrole weesj en as ons dit doen dan

sal one die posiesie verbeter. Gee horn soveel magte as

moontlik i s , , gee horn, wat ek alreeds gese het, "a mild

foan of home rule* Daar is punte wat sterk ten gunste is

▼an die Stam sis teem.

Die JCra&l kaffer is Heer ordelik; hy volg meer sy

ou Ctam gewoontes as wat die kaffer doen wwat hier is , wat

onder die witanense leef en die witmense hul gewoontes volg.

D ie Xraal lsaffers het nog aritsag vir hul kapteins en vir hul

Raadshere,

Onder ander het die -kapteins dit self vir my persooi^*

lik vert el, dat op sy gronde , in sy kraal, daar kan die

witvrou van son-onder tot son-ep rondloop en niemand sal

haar aanrand* Uaar dit is nie hier so nie. Hier het ons

die slegue kaffer* hy is nie alleen ontstain n ie , hy is

versleg ook en hy verrig allerhande misdade, Ons kan die

stam sisteem self ook verder aanmoedig en aanhelp,

Dit is een van die punte hier waar U vra of die

getuie iets te se het oor file gemeenskappelike besitting

van eiendom of oor indiwiduele besitting. Die meeste

reserves word gehou op gemeenskappelike basis. Hyl het nie

inaiwiauele titels nie-- dit word verdeel onder die natu-

rellej die kapteins los altyd enig geskil op wat daar mag

wees. Die naturel volgens my opinie en volgens die opinie

van die iuense wat denk so os ek denk moet al moontlike ge-

leentheid kry om grond aan te koop naby of grensende aan

die Reserves. Hier in die Iransvaal kry ons dit- die stam

koop *n plaas; die kaptein en sy volk koop dit saa? en dit

saam; maar ons se dit, as »n indiwiduele kaffer die geld het

Page 10: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

GEE hom fn kans. Op die manier sal ons stadig die reserves

vergroot* Maar niemand sal weet wat gaat uiteindelik gebeur,

Niemand weet hoe dsfiii die beTOlking sal toenem. Uiteindelik

sal *n aardbeving of i eta van die aard die posiesie weer

balanaeer, Maar ons praat Tan wat vandag die posiesie is ,

Ingeval die Regering die stam siBteem aanmoedig en ver-

sterk, dan sal ons in staat wees baje te doen duer mid del

van die -Sapteins waar ons vandag nie hulp kry nie,

Wat betref die toelating ran dieraturelle wat Tan

fcuite die Unie inkom, dit is jammer dat die Regering toe-

laat om mense Tan Beira en Blantyre in die Unie te laat

inkom* Bit is nie reg nie teenoor ons eie naturelle be-

volking, 2n ek wil dieselfde seomtrent die Portugese

Tolk ep die myne, As die myne wil gebruik maak Tan die

laeg-le kaffers wat nou op die tokisieB is , dan sal hul in

ataat wees om enige duisende Tan hul te kry en as hul <jit

sou doen, dan sou hul sonder die Portugese Tolk wat vandag

ingeToer word kan KLaarkom,

eDan wat betref ontapanning — "recration"-- geleent-

held vir "football" en sulke dii^e, My mede Afrikaners en &

gaat nie daarmee saam nia; laat hul self maak wat hul w il,

maar om op gemeenskappelike Toet met hul op die dinga in te

gaan — ek geloo nie ons is al so Ter gerorder en my mede

Afrikaners en ek is sterk op die soort Tan ding teen,

Dan Icon ons op die kwessie Tan naturelle arbeid waar-

oor U ook vrae stelj hier in Jo^hannesburg het ons altyd

kaffers, manne, gekry am in die huise te werk Tir die een-

Toudige rede dat so baje Tan die kaffer Troue besmet is

met Tuil siektes. Ek se dit is geraarlik om tn kaffer meid

in die huis te he. Mens weet nooit of hul siphilis het of nie.

Page 11: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

7344*

Die Regering 'behoor clinics op te rig en behoor dit verplig-

tend te aaak vir die meide om ran tyd tot tyd ge-eksamineer

te word en om asrtifikate te kry am te bewys dat hul skoon

is en n ie besmettelike siektes het nie, Dit is alosoluut nood-

■aaklik rir die welvaart en die gesondheid van die volk self

en ook vir die beskenning van die blanke huisgesinne. As hul

so*n vuil siekte het ,besmet hul nie alleen »n man nie,maar

ook die onskuldige kinders wat hul moet oppas. En dit is die

objeksie wat baje mense het teen meide bediening in die

huise, Ons het baje jare lang klaar gekem met mans in

ons huise hier; die meide hier is baje los en baje immoreel,

Ons weet die koerante het hoog persentages aangehaal van

kaffexmeide wat basmet is met vuilsiektes.

Dan kom ek op die kwessie van misdade. In Natal het

hul die MNative Hi#i Court"} die Native High Court behandel

sake tusse Naturel en Naturel en tusse Blanks en Naturelle,

HU1 bdiandel siviele sowel as kriminele sake, Maar terselfder

tyd het hul daar die gewone Supreme Court Afdeling van Natal.

Ons gee aan die hand dat daar die Native High Court totaal

onnodig is . Daar is *n dosyn Regter daaraan verbonde met

groot salarisse; ek se dat dieselfde werk,wat die JCative

High Court nou doen, kan verrig eord deur twee of drie

Magistrate wat bekend is met kaffer gewoontes en met kaffer

Wette, *n tyd gelede was daar * n ernstige aaak gewees van

aanranding waar <n vrou omgebring was. Hul het nie gebruik

ganaak van *n Juri e nie, maar bfen Regter, wat nie baje

afgeweet het nie van Kaffer gewoontea het alleen ge8it, en

ay vonnia het totaal nie satisfaksie gegee nie .

In die Transvaal ia daar ook «n Kaffer Hof, en ek meen

1 n ou Magiatraat ia Hoof daarvanj daardie Hove in Natal ia

Page 12: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

T0TAA1 onnodig en totaal ongeskik rir die werk en hul gee

•elfs nie satisfaksie nie in die uiteprake wat hul doan in

verskei/fclene sake wat voor hul kom,

N u kom ek op die 1M 0HITTI. Op die Delwerye is die

lone van die naturelle van 2/6 tot 3 /« per dag; dit hang

natuurlik baje mt of 'n man goed it vir ay werk of nie; maar

dit is die poaieaie— die naturel weet presies waarop hy

geregtig is . Die Haturel weik van aonop tot aononder, en hy

kry l£ uur af tusae 1 uur an 2 ,30 , Ona hoor glad nia

klagte van daardie mense nia, Hul is tevrade cm ta werk

onder sulka kondiesies en baje van die volk stuur geld wag

na hul families. Die volk daar dra omtreMt dieselfde

klera as wat hul hier d r a ;/; wanneerhul werk dra hul *n

hemp, »n paar skoene en »n broek. Wat hulle lewenaonder-

houd betref, hul kaop tee an kruidenieraware an vleia, Vleis

op die Delwerye is die heifte so goedkoop as wat dit hier is ,

*n paar daa galede wa8 *n koei verkoop vir £ 3 ,17 ,6 en *n oa

vir £5, Dit toon U aan wat die pryse vir vleis daar is ;

lewenskoste ia in baje opsigte goedkoper as watdit hier ia .

Die natural loop na die slagter, an aa hy nie geld het nie

skryf die slagter dit op die rekening, en so ook met die

kruideniersware en klere, Hier op dia Rand ia die Iona

varskillend, Bk praat nou van kauken bediendes wat van

£1,10,0 tot £4,10,0 in die maand kry; dit hang af hoe goed

*n man is an hoe lang hy al by fn huis gewerk het; hul kry

eerate klas koa daarby an ook aljfeap plek wat almal groot

konsiderasies i s . Mens kan maar reken dat alles ta aaaa

kom dit uit op £6 tot £8 in die maand,

ITou wil ek nog i ets se oor die kwessie van dia veran~

dering in die kwaliteit van grond. Die verbranding van gras

het ek vir dia eerste maal hier gesien, Hier en in die

Page 13: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

MNR. ERASMUS. DET. HOESMAN, 7646.

Vrystaat; in die Kaap aiet ons dit nooit. Deur die gras te

verbrand,verbrand U ook baje kosbare plantjiea en ao voort,

en voedaelatoffa en dit verooraaak later groot kaalte op die

landerye* En later word die grond verapoel; ek beakou

die gewoonte om gras af te brand ae baje nadelig rir die

land; die naturelle doen dit ran dag ook en ek meen die

Regeiing bchoor atrenge atraffe op te le om te ferhoed dat

gras afgebrand sal word*

KSB. ERASMUS HEX LATER 0HDIiRSTAANDE BSIEI INGEDIEN "TER

OPHELDElUliG VAN DIE GETAL VAN 10,000 SLANKE WAT HY BESKDU AS

EURO PEES iBESKAAE Ilf CIS TEENS WOORDIGE TYDM:

Ek neem die Bantoe bevolking groot te wee8 5,000,000*

Ge&egde 10,000 ia dus 2 peraent ran die bevolking. Hierdie

10.000 kan beakou word nie meer deur Bantoe brille allea

raak te aien nie, d .w .a . hulle ia nie meer alawe van

Bantoe tradieaiea, koatume, ena, nie . Die rea, n .l*

4 .990.000 (een derde op die weg van Europeae beakawing)

kyk nog grotelika of gedeeltelik deur Bantoe brikle.

Ia die bevolking minder dan 5,000,000 dan vexminder die

getal van 10,000 in proporaie en dit apreek van a elf in-

geval die getal meer ia as 5,000,000 dan vermeerder of atyg

die 10 ,000 . 2 peraent ia *n billike berekening.

BOSK DEUR MY AANGEHAAL TEEN VAKUNIES, getietel

"Crime & ita Causes" by % D0uglaa Morrison.

MR. ANDRIES JOHANNES HOITEMAN (CALLED & EXAMINED)

CHAIRMAN* You were previously in the Criminal

Investigation Department, I believe, particularly engaged on

liquor traffic?— I waa in the C .I .D . for about 22 years;

from 1903 to 1925; for 17 years I was in ehagge of the

Page 14: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

PET. HOCTIIAH. 7g47<

Native Criminal Staff in Johannesburg and I left the service

with the ranJc of Detective Head Constable,

And at present you are wilh the Chamber of Mines?—

I am with the Chamber of Mines as an Intelligence officer,

I do enquiries for them along the Reef and Native Compound

work in connection with gold.

The reason why the Commission particularly wished you

to appear was on account of your lengthy experience of our

difficult liquor problems among the natives, and I should be

very pleased if you would tell us something about your experien

oes in regard to the diffieulties which the Law, a s / it is has

brought about in connection with the control of liquor among

natives?— My own opinion is that the law as it stands at

present does rather more in the direction of making criminals

than in the direction of prevention of orimes being committed;

I say so for this reason, that one section of the community

is allowed to have as much liquor as it oan possibly want,

whereas the other section is under total prohibition.

That section which is allowed to have liquor can have as much

as it pleases; the white man is allowed to get 11 bottles at

a time from anyone bottle store; but he can go from one

bottle store to another and at the end of the day he can have

accumulated a nice quantity of liquor; that liquor he can

•tore and in many cases it is sold to natives, I maintain

that there is no difficulty whatever for the native to

obtain liquor; he can obtain it almost anywhere in J hannes-o

burg. There are a large number of white people who sell to

native suppliers, and they again sell to their customers, either

in bottles or by the tot. The greater portion of liquor so

sold, is sold by the bottle. The result is this; a native

is banned from having 1 iquor in his possession, and he is

Page 15: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

afraid of 'being found with it in his possession, so he drinks

that liquor as quickly as he can* if that liquor were ordinary

wholesome 1 iquor, that is to say brandy ,for i nstanoe, such as

we buy in our bottle stores, it would not matter so very

much, and the native would get over his drunkenness in good

time, but the liquor which the native does get is very bad

■tuff indeed} in 19 out of 20 oases they get a mixture, a eon-

ciction which is sheer poison; they get a mixture which

is made up of either bluestone, or tobacco juice, the cheapest

brandy, methylated spirits and anything that may he put into

the liquor to give it a bite and a kick.

As a result of drinking that sort of liquor, the

native is poisoned} it does not only just make him drunk-- it

poisons him and lays him out) it stupifies him} there are

hundreds of cases of natives who are brought to police stations

every day so drunk that they have to he locked up and kept

in these stations u ntil they have sobered up and recovered their

senses} that is the one result.

DR. ROBERTS: D o / you say that they get that drink dished

out to them in bottles?--*eB, I am talking now of the bottled

stuff which is sold to them*

Does the man who gets the drink from the bottle store

mix it in the "bottles?-- Yes, Sir} the man who buys from the

hottle store mixes the drinks. It is the illic it liquor dealer

who does that; the bottle store keeper sells 11 bottles of

liquor to a man who comes in to buy — & white man. That is the

largest amount he is allowed to sell to anyone man* I have

seen it myself; I have seen these illicit liquor dealers go in

and buy their eleven bottles and then go off to mix the stuff.

They take that liquor and empty it all into a big bath, aid

Page 16: JP||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die gevoelens van die Party waaraan

Collection Number: AD1438

NATIVE ECONOMIC COMMISSION 1930-1932, Evidence and Memoranda

PUBLISHER: Collection funder:- Atlantic Philanthropies Foundation

Publisher:- Historical Papers Research Archive

Location:- Johannesburg

©2013

LEGAL NOTICES:

Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.

Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of paper documents and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or

omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.

This document is part of the archive of the South African Institute of Race Relations, held at the Historical Papers Research

Archive at the University of the Witwatersrand, Johannesburg, South Africa.