Huisgids 21 november

8
Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected] Linette Retief H ierdie pragtige woning in die ou Kaapse styl is ideaal vir ’n jong professionele per- soon, of ’n klein gesin wat op soek is na ’n droomhuis met ’n ge- rieflike ligging. Trouens, dit sal som- mer met die intrapslag jou hart steel, danksy onder meer die lieflike warm atmosfeer en die glimmende blokkies- vloere. Binne wag drie slaap- kamers en een badka- mer. Kom dit by gesel- lig verkeer, is daar ’n gerieflike oopplanruim- te tussen die nuwe ker- siehoutkombuis en die eetkamer. Die kombuis vloei van die eetkamer na die sitkamer, wat weer open op ’n pragtige, ge- vestigde tuin en ont- spanningsarea met ’n ingeboude braai en klein swembad. Afgesien van al hier- die pluspunte is daar boonop ’n dubbele mo- torhuis met elektriese deure van donkerhout, puik sekuriteit met elektriese omheining en, les bes, ’n ligging duisend. Dit is naby Hatfield se sakegebied, die Universiteit van Pretoria, skole soos die Laerskool Hatfield, win- kelsentrums en die L.C. de Villiers-sportterrein. Daar is ook maklike toegang tot snelweë. Die moderne kersiehoutkombuis is enige kok se droom. Die leefvertrekke is ruim, stylvol en oopplan. Die stoep kyk uit oor die tuin en ’n klein swembad. Die sjarme van die huis word vervolmaak deur ’n gevestigde tuin. Kaapse styl in Jakarandastad Gaan “like” Beeld- Huisgids/Property Guide se Facebook- blad by bit.ly/Beeld-Huis- gids vir inligting oor en foto’s van die huise, asook agentskappe se ei- endomsportefeuljes wat elke Saterdag in Beeld ge- adverteer word. Adres: Arcadiastraat 1342, Hatfield Prys: R2,45 miljoen. Grootte: Erf: 608 m² Webverwysing: ADHS-3056 Kontak: Bel Elsabé Henrico van Adrienne Hersch Eiendom- me by 083 845 3432 om ’n af- spraak te reël. KORTLIKS Huisgids Beeld Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected]

description

Beeld: Huisgids - 21 November 2015

Transcript of Huisgids 21 november

Page 1: Huisgids 21 november

Adverteer:  Nicolette  Erasmus  |  012  485  9042;  [email protected]

Linette  Retief

Hierdie pragtigewoning in dieou Kaapse stylis ideaal vir ’n

jong professionele per-soon, of ’n klein gesin wat op soek is na ’n droomhuis met ’n ge-rieflike ligging.

Trouens, dit sal som-mer met die intrapslag jou hart steel, danksy onder meer die lieflike warm atmosfeer en die glimmende blokkies-vloere.

Binne wag drie slaap-kamers en een badka-mer. Kom dit by gesel-lig verkeer, is daar ’n gerieflike oopplanruim-te tussen die nuwe ker-siehoutkombuis en die eetkamer.

Die kombuis vloei van die eetkamer na die sitkamer, wat weer open op ’n pragtige, ge-vestigde tuin en ont-spanningsarea met ’n ingeboude braai en klein swembad.

Afgesien van al hier-die pluspunte is daar boonop ’n dubbele mo-torhuis met elektriese deure van donkerhout, puik sekuriteit met elektriese omheining en, les bes, ’n ligging duisend. Dit is naby Hatfield se sakegebied, die Universiteit van Pretoria, skole soos die Laerskool Hatfield, win-kelsentrums en die L.C. de Villiers-sportterrein. Daar is ook maklike toegang tot snelweë.

Die  moderne  kersiehoutkombuis  is  enige  kok  sedroom.

Die  leefvertrekke  is  ruim,  stylvol  en  oopplan. Die  stoep  kyk  uit  oor  die  tuin  en  ’n  klein  swembad.

Die  sjarme  van  die  huis  word  vervolmaak  deur  ’n  gevestigde  tuin.

Kaapse styl in Jakarandastad

Gaan  “like”  Beeld­Huisgids/PropertyGuide  se  Facebook­

blad  by  bit.ly/Beeld­Huis­gids  vir  inligting  oor  en foto’s  van  die  huise, asook  agentskappe  se  ei­endomsportefeuljes  wat elke  Saterdag  in  Beeld  ge­adverteer  word.

Adres:  Arcadiastraat  1342, HatfieldPrys:  R2,45  miljoen.Grootte:  Erf:  608 m²Webverwysing:  ADHS­3056Kontak:  Bel  Elsabé  Henrico van  Adrienne  Hersch  Eiendom­me  by  083 845 3432  om  ’n  af­spraak  te  reël.

KORTLIKS

HuisgidsBeeld

Redaksionele  inhoud:  Linette  Retief  |  011  713  9269;  [email protected]

Page 2: Huisgids 21 november

2 HuisGids Saterdag  21  November  2015

Linette  Retief

Die vraag oor presies watonaanvaarbare gedragin deeltitelkompleksemet uiteenlopende huur-

ders behels, is die afgelope tyd weer eens in sekere eiendoms-media betwis.

Schalk van der Merwe, mede-franchisehouer van die Rawson- eiendomsgroep se Somerset-Wes-franchise, is gevra om kommen-taar te lewer op ’n beslissing deur ’n beheerliggaam in sy ge-bied. Die kwessie het gehandel oor ’n inwoner wat daarvan weerhou is om sy stokperdjie, houtwerk, te beoefen, met die uitsondering van ’n klein tyd-perk op Saterdagoggende.

Die ander inwoners se be-swaar was dat sy kraggereed-skap hul rus verstoor, ondanks die feit dat hy in ’n motorhuis op die grondverdieping gewerk het.

Van der Merwe wys daarop

die Deeltitelwet bepaal: “ ’n Eie-naar moet seker maak dat sy ge-bruik van gedeelde eiendom nie onredelik inmeng met die be-lange of genieting van ander persone wat die perseel wettig bewoon nie. Die man wat die ge-raas veroorsaak het, het hierdie wet verbreek deur afbreuk te doen aan ander inwoners se ge-nieting van die eiendom. Die be-heerliggaam se beslissing was dus nie onregverdig nie.”

Enige multihuurder-komplekshou groot voordele in, sê Van der Merwe. “Dit sluit in verbe-terde sekuriteit, die geleentheid om ’n gemeenskaplike lewe te

Stilte is jou reg in ’n  kompleks

Die  beoefening  van  ’n  raserige  stokperdjie  in  ’n  deeltitelkompleks  kan  lei  tot  sonde  met  die  bure.  Foto:  ISTOCK

geniet en ’n laer koopprys. “Die teenwig vir hierdie voor-

dele is egter bepaalde beperkin-ge op hoe mense hulle kan ge-dra, en hoewel hierdie inper-kings selde lastig is, is dit absoluut noodsaaklik om die vrede te help bewaar en die ge-

nieting van al die inwoners te bevorder.”

Van der Merwe wys daarop dat klagtes oor mede-inwoners gewoonlik gaan oor oorbewo-ning (dikwels slegs tydelik) of geraas, veral laat in die aand.

“Dit is jammer dat ’n onskul-

dige aktiwiteit soos houtwerk ingeperk moet word, maar dit is ongelukkig so dat kraggereed-skap baie raserig en ontwrig-tend kan wees. Ons hoop opreg dat die inwoner ’n perseel kry waar hy sy stokperdjie na harte-lus kan beoefen,” is sy slotsom.

Die teenwig vir hierdie voordele is egter bepaalde beperkinge op hoe mense hulle kan gedra . . .

Page 3: Huisgids 21 november

3Saterdag  21  November  2015 HuisGids

Brand new 4 Bedroom double storey home

with pool and pasture views.Clean modern lines.

Transfer duty saving R 415,000 Large North facing 4 or 5 bedroom,double storey home

with 4 garages, a pool and patio. Architects Contemporary

Farmhouse Interpretation.

Country home on a large pasture stand with bushveld on

2 sides. This is a 4 or 5 bedroom, double storey home with a

studio, granny flat, pool and patio.

Classic Masterpiece in monochrome with a pool

boasts 4 en-suite bedrooms and a 2 bedroom flat/SQ.

R 5,550,000 Tr duty incl

R 9,600,000

4 Bedroom single storey home with a patio and pool on a large

stand. This spacious northfacing home has views on

to pasture.

4 Bedroom (possible 5), North facing home is an entretainers

dream with a boma, solar heated pool and patio with a bar

overlooking the bushveld.

Magnificent 4 or 5 bedroom family home on the golf

course with viewsof the Irene Country Club.

5 Bedroom single storey home with a country feel, on a large

piece of pasture with magnificent views.

4 Bedroom, large country home on a pasture stand

with a heated pool& views over 26ha of bushveld

R 6,796,000

R 11,250,000R 10,700,000

R 7,990,000 R8,365,000

R 6,378,000 R 6,500,000

House: 308m² Stand: 1033m²

House: 788.8m² Stand: 2086m² House: 829m² Stand: 1939m²

House: 527m² Stand: 1594m²

House: 657m² Stand: 1439m²

House: 628m² Stand: 1250m²House: 529m² Stand: 1757m²

House: 580m² Stand: 1074m²House: 536m² Stand: 1028m²

Stands from R2,7mHouses from R5,5m

Rentals from R26k per month.

Sales Office open:Weekdays: 08H00 to 16H00Sundays: 14H00 to 17H00

Denise Pretorius: [email protected]

083 459 7064012 665 1147

Page 4: Huisgids 21 november

4 HuisGids Saterdag  21  November  2015

Page 5: Huisgids 21 november

5Saterdag  21  November  2015 HuisGids

Page 6: Huisgids 21 november

6 HuisGids Saterdag  21  November  2015

Page 7: Huisgids 21 november

7Saterdag  21  November  2015 HuisGids

Ch istmasOUKRAALOan early is coming to

This festive season, Oukraal is adding some jingle bells and whistles to your home.Whether it be a built-in braai to roast some chestnuts, a double garage to park Santa’ssleigh or a dressing room, with over ten upgrades to choose from and a R100 000 to spendfor free, the choice is yours.

Starting from R1 450 000 3 Bedrooms Ideal for families

Enjoy full use of the neighbouring Oukraal Bachelors development’s facilities and amenities, includingclubhouse, kids’ play area, squash court, heated pool and boutique golfing and practice nets. Oukraaltakes you right to the heart of the new 900 hectare commmunity development - Hazeldean. Everythingfrom schools to parks, shops and offices are right at hand in an eco-friendly, park-like environment.

CONTACT US LIZA | 084 548 2830WWW.SABLEHOMES.CO.ZA

| 012 809 5700

WHAT WOULD YOU DO WITH YOUR R100 000 GIFT ?

Situated in Hazeldean, the new capital of Pretoria EastVisit the Hazeldean Sales Office in Ridge Road, Pretoria East

Page 8: Huisgids 21 november

8 HuisGids Saterdag  21  November  2015

Houghton 011 728 7013 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at www.aHpRop.Co.za

Let’s meet atwww.ahprop.co.za

Faerie Glen r4 725 000Multi-level mansion, breathtaking views!A 6 en-suite bed mansion situated in a boomed-off

area. Impressive light and airy reception areas as well as

boardroom, solid oak bar, a patio and a tropical garden.

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2182

hatField r2 450 000Beautiful old style home!Spacious o/p living areas with wooden folding

doors, a well-manicured garden, pool and patio.

Big wooden kitchen, 3 beds, good security.

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-3056

MaGalieskruin r1 450 000Warm family home has everything you need!3 Large beds, 2 baths, kitchen to dining area, 2 spacious

living areas one of which leads out to a large covered

patio. Study, double garage and lots of extras!

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2967

houseFAErIE GLEn r10 500

Delightful 3 bed, 2 bath thatch in boomed-off area

with 2 parkings and own small garden. Available

immediately.

WooDHILL GoLF EStAtE r25 000

Modern, double storey 3 bed, 2 baths, domestic

quarters, built-in braai and patio.

FAErIE GLEn r16 000

3 bed, 3 bath, 3 garage and splash pool in boomed-

off area.

Garden cottaGeMorELEtA PArk r6 500

Open-plan kitchen, lounge and dining room with own

deck. Safe and secure with own parking.

ISaBEL’S RENTaLS 082 377 0571

Montana r5 830 000Magical! Majestic! Magnificent!Featuring 3 en-suite bedrooms, stunning kitchen and to-

die-for entertainment areas! Plus a 2 bedroom flat and

SQ. Convert it into a 6 bed guest house!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2653

silverlakesGolFestate r5700000Become part of the exclusive few!This home offers 5 beds, 4 baths (3 en-suite), lounge with

a bar, dining room, gourmet kitchen and SQ. The estate

offers a wildlife reserve plus many extras.

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2501

eastwood r1 900 000Upmarket, very neat and central duplex!In a 24-hr guarded security complex. Offering a kitchen

with granite tops and pantry, spacious living areas to a

balcony with views. 2 Large beds & 2 baths.

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2963

Faerie Glen r4 700 000Country living in the city in this home!!!This 8 bed, 8 bath home is complete with its own dam. It

is spacious & well laid out with everything for everyone!

Staff quarters available. Call to view!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2181