DONDERDAG 6 FEBRUARIE VRYDAG 7 FEBRUARIE SATERDAG 8 … · E-pos jou CV na...

12
SONDAG 2 FEBRUARIE Skriflesing: Ef 2: 11 - 22 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak 09:45 Erediens (Doop) - Ds Danie Vermaak 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Ds Leon Westhof MAANDAG 3 FEBRUARIE 09:00 60+ Bestuur 13:30 Lyndans 18:00 Kreatiewe Aftrede DINSDAG 4 FEBRUARIE 06:45 Vroue van die Woord 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19:00 Huweliksvoorbereiding 19:00 35+ - Herberg WOENSDAG 5 FEBRUARIE 05:45 Manne van die Woord 09:00 10:00 60+ Bloeddrukmeting 09:15 Vroue Omgeegroep 10:00 60+ Byeenkoms 18:00 Bou en Eiendom 19:00 Connect DONDERDAG 6 FEBRUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei 09:00 Bybelstudie Sunrise View 14:00 Thusanang 14:30 Bybelstudie Glevera 18:00 Jeugbestuur / 19:00 Doopvoorbereiding VRYDAG 7 FEBRUARIE 08:30 Jacob’s Well 09:00 Koor SATERDAG 8 FEBRUARIE 05:45 Manne van die Woord SONDAG 9 FEBRUARIE Biddag vir Onderwys 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Nagmaal) D + E - Ds Danie Vermaak 09:45 Erediens (Nagmaal) F + A - Ds Danie Vermaak 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Ds Leon Westhof

Transcript of DONDERDAG 6 FEBRUARIE VRYDAG 7 FEBRUARIE SATERDAG 8 … · E-pos jou CV na...

SONDAG 2 FEBRUARIE

Skriflesing: Ef 2: 11 - 22 08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak

09:45 Erediens (Doop) - Ds Danie Vermaak

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Ds Leon Westhof

MAANDAG 3 FEBRUARIE 09:00 60+ Bestuur

13:30 Lyndans

18:00 Kreatiewe Aftrede

DINSDAG 4 FEBRUARIE 06:45 Vroue van die Woord

08:00 Leraarsvergadering

09:00 Jukskei

19:00 Huweliksvoorbereiding

19:00 35+ - Herberg

WOENSDAG 5 FEBRUARIE 05:45 Manne van die Woord

09:00 – 10:00 60+ Bloeddrukmeting

09:15 Vroue Omgeegroep

10:00 60+ Byeenkoms

18:00 Bou en Eiendom

19:00 Connect

DONDERDAG 6 FEBRUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei

09:00 Bybelstudie – Sunrise View

14:00 Thusanang

14:30 Bybelstudie – Glevera

18:00 Jeugbestuur / 19:00 Doopvoorbereiding

VRYDAG 7 FEBRUARIE 08:30 Jacob’s Well

09:00 Koor

SATERDAG 8 FEBRUARIE

05:45 Manne van die Woord

SONDAG 9 FEBRUARIE – Biddag vir Onderwys

08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens (Nagmaal) D + E

- Ds Danie Vermaak

09:45 Erediens (Nagmaal) F + A

- Ds Danie Vermaak

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Ds Leon Westhof

NUWE INTREKKERS

Alle nuwe lidmate wat

nog nie aangemeld het

nie, meld asb. direk

na die erediens voor in

die kerk aan.

Die volgende nuwe lidmate het kom aanmeld: Carl

en Liz Louw; Hennie en Marna Viljoen; Frank en

Zelda Brits; John en Leigh-Anne Keller; Dries en

Minette Nel en Cobus en Erica Dannhauser.

.

60+ Openingsbraai

5 Februarie vanaf 10:00

in die lapa en Oinossaal. Bring julle eie vleis, eetgerei en ietsie vir die dors. Musiek, tafels, stoele en

slaaie sal verskaf word.

Gee asb julle name en hoeveelheid persone by die kerkkantoor voor/teen

Sondag 2 Februarie.

Geleentheid ook vir entrepreneurs

om hulle handewerk uit te stal.

ALLE nuwe 60+ lidmate is BAIE welkom!

Navrae: Schalk by 012 345 1605 of

083 484 8676

ALPHA

HUWELIKSKURSUS

Wil jy jou huwelik verryk?

Kom geniet ‘n romantiese kersligete

terwyl ons praat oor:

‘n Sterk fondasie; die kuns van

kommunikasie; die krag van vergifnis;

familie; goeie seks en liefde in aksie.

Vanaf Donderdagaand 5 Maart

Koste: R700 per paartjie (vir die etes

en boekies).

Bespreek julle plek voor 28 Februarie

by Hannes (082 855 9666).

BROOD OP DIE WATER

Neem gerus ‘n sakkie met ‘n behoeftelysie

by die voordeur. Bring die produkte dan

volgende Sondag saam en plaas op die trollie

by die voordeur. Enige kontantskenkings is

ook welkom. Merk dit deeglik:

“Kospakkies” Vir enige navrae, kontak

Hannelie White 012-3451144 of

0833247084

KREATIEWE AFTREDE Kom gesels saam in ‘n rustige informele werkswinkel hoe om my aftrede in te rig sodat ek steeds kan voel ek maak ‘n bydrae.

Gesprekstemas sluit in:

1. Leer ken mekaar se stories. Hoe pak ek my reis aan? 2. Wie is ek? Waar kom ek vandaan? Waar gaan ek heen? 3. Hoe hanteer ek al die verliese? Wat van my verhoudings? 4. Die aftree plan. Hoe berei ek voor? Wat maak ek met al die ekstra tyd?

Wanneer: Maandagaande, 3, 10, 17 en 24 Februarie

Waar: Konsistorie: NG Gemeente Elarduspark

Tyd: 18:00-20:00

Koste: R150 p/p of R200 per egpaar

Slegs tien plekke beskikbaar - bespreek joune vroegtydig: Ryna 012 345 1144 of [email protected]

Tans is daar 650 lidmate wat per maand ‘n dankoffer gee per

debietorder, EFT of koevert.

Ons het sedert verlede Sondag reeds R6 000 ontvang.

Dankie daarvoor

Die mikpunt per maand is R65 000.

Wat vra die kerkkraad vir 2020?

Dat hierdie 650 lidmate hul bydraes met R100 per maand verhoog.

Dat lidmate wat nie deelneem aan die begroting van die gemeente nie,

die stap sal neem om vennote te word.

“Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of

uit dwang nie. . . (2 Korintiërs 9: 7)

Kontak ons boekhouer, Jolandie by [email protected]

VAKANTE POS: DIGITALE KOMMUNIKASIE VAKANTE POS: DIGITALE KOMMUNIKASIE

'n Deeltydse posisie is beskikbaar by NG Gemeente Elarduspark vir 'n persoon in die kerkkantoor wat die digitale-

platforms en kommunikasie kan bestuur.

ERVARING: Vorige ervaring en verwysings sal in jou guns tel.

TAAKOMSKRYWING: ‘n Volledige taakomskrywing is beskikbaar op die webwerf (www.ngelarduspark.org.za) of deur die kerkkantoor te e-

pos by: [email protected].

NEEM KENNIS: Van die suksesvolle aansoekers sal verwag word om prakties geëvalueer te word.

Die NG Elarduspark behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.

Daar sal ook ‘n 6 maande proeftydperk wees.

E-pos jou CV na [email protected] en [email protected]. Sluitingsdatum is

2 Februarie 2020 en die aansoekers wat die kortlys haal , sal gekontak word vir onderhoude in die week van 4-6

Februarie 2020.

VROUEKAMP - ELARDUSPARK

Datum: 6 - 8 Maart (Ons arriveer Vrydag 14:00 en vertrek Sondag na die brunch).

Plek: Effata kampterrein naby Warmbad

Kostes: R790 vir die naweek en dit sluit al die etes in.

Tema: God se teenwoordigheid in my lewe

Afsnydatum: 24 Februarie 13:00

Skryf in deur op hierdie skakel te druk:

https://forms.gle/PzZjNUzjyiqZEyfX7

Vir meer inligting:

Maartje 072 375 3965

Wat bring ek saam?

Bybel en pen

Duvet, kussing en handdoek

Tekkies of gemaklike skoene (daar is lekker plek om te stap).

Swembroek (as jy lus het om te swem).

OPLEIDING IN BASIESE GESONDHEIDSORG

VIR HUISWERKERS

89 Persone het tot dusver opleiding ontvang in basiese gesondheidsorg, onder wie drie

mans! Die terugvoer vanaf die huiswerkers en werkgewers is oorweldigend positief.

BAIE DANKIE aan alle werkgewers wat dit vir hulle werkers (finansieel en tydsgewys)

moontlik gemaak het om die opleiding by te woon.

Verdere opleidingsgeleenthede gedurende 2020:

5, 6 en 7 Maart 2020 (Engels) – slegs 4 plekke beskikbaar

16, 17 en 18 April 2020 (Engels) – 7 plekke beskikbaar

Kontak:Ryna Grobbelaar (012 345 1144 x2) of

[email protected]) vir verdere inligting en

registrasievorms. Laasgenoemde is ook by die

kerkkantoor beskikbaar.

Registrasiefooi: R350-00

TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is ’n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met

liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) 345-1460 of 072 850

8926 of die kerkkantoor (012) 345-1144.

SIEKESORG EN GEBED: Indien jy geopereer gaan word of weet van ‘n lidmaat wat in die hospitaal is,

kontak asb die kerkkantoor (012) 345-1144 of vir ds. Leon Westhof (012) 345-1144.

Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie van Zyl Louwrensa Fourie Magda Wolfaardt Nellie Engelbrecht Melinda Aldrich Pieter Bouillon Pieter Stannard

Kanker: Alwyn Cronje Donald van Aardt Erna Fourie Gail Horak Henri du Plessis Johan Small Rika Meyer Schalk Nolte Stella Breedt Steve Prinsloo Theo Nell Willie du Plessis Wimpie Espach

Familielede buite ons gemeente: Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie Viljoen (Susan Wassenaar 0827431993) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) 345-1144 of [email protected] deur te gee.

Ons bid saam ...

... dat elke lidmaat die lewensbrood sal proe en sal besef dat Jesus die Brood is wat lewe

gee.

... dat NG Elarduspark met God se liefde oor grense sal beweeg te midde van tye waar

ons eerder in ‘n kamer, agter grendels, wou skuil.

... vir elkeen wat deur ‘n moeilike tyd, weens siekte of ekonomiese druk, gaan - dat hulle

bewus sal wees van God se liefde en greep op hulle!

HUISBESOEK & SIEKEBESOEK

Die "Huis- & Siekebesoek-boek" is beskikbaar

by die kerkkantoor se toonbank.

Jy is steeds welkom om enige leraar te skakel.

BASLOSE SEKELBOS HOUT TE KOOP

Droog … Droog … Droog

R17 per Sakkie self laai

R18 per Sakkie afgelaai (Min 50 sakkies)

Johann 078 802 0310 Gareth 081 726 9774

Orthoclasestraat 716, Elarduspark

TE HUUR Ruim 3 Slaapkamer Woonstel in

Wingate Park Kompleks onmiddellik beskikbaar.

Nuut geteël met kombuis wat ten volle oorgedoen is.

Dubbele toesluitmotorafdakke

Swembad in Kompleks

Huur R9 000 per maand (Elektrisiteit uitgesluit)

Kontak: Riaan Ferreira Sel 082 353 3324

Privaat eenheid

TE HUUR

Loop afstand van NG Kerk

Elarduspark, baie naby aan skole,

winkelsentrums en busstop.

Dadelik beskikbaar

2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan

kombuis en leef area.

Onderdakparkering, R6 600.00 pm,

water en elektrisiteit ekstra,

Deposito R6 600.00.

Skakel Jeanne Wentzel

082 449 5450

IPAD EKSTRA

KLASSE Wiskunde & Wetenskap Gr 8-12

KLEINGROEPKLASSE (MAKSIMUM 6

LEERDERS) ASOOK IDIVIDUELE KLASSE INDIVIDUELE ASSESSERING, EVALUERING

& REMEDIËRENDE HULP

Ons help ook Tuisskool leerders met Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie (insluitende die eksperimente en PAT Take).

Gr 8 Wiskunde & Algemene Wetenskap - Help met oorskakeling van Laerskool na Hoërskool

Gr 10 Wiskunde & Fisiese Wetenskap - Help om die groot sprong in beide vakke tussen Gr 9 en Gr 10 te oorbrug

KONTAK: Ina Wilmans - Sel: 082 345 8930

E-pos: [email protected]

The Fitness Studio

Indoor Cycling Classes Body-conditioning Classes

• Also known as “Spinning” • Monday to Thursday

- 17:30-18:15 & 19:30-20:15 • Tuesday and Thursday

- 05:45-06:30 • A great overall work-out: cardio,

strength and endurance training – a good fitness base and excellent cross-training for other sport.

• Monday to Thursday - 18:30-19:15

• Various benefits including muscle toning, improved muscle strength and core stability.

509 Mirage Str, Elardus Park

082 928 7803

Bookings essential!

WISKUNDEKLASSE Gr 8 – 12

Rita du Plessis B Sc (Wisk) (Pret) HOD (Pret)

Nougastraat 633,

Elarduspark

Kontak: (012) 345-1326

Sel: 082 5772716