dkm.gov.zadkm.gov.za/wp-content/uploads/2014/11/Opmeter-Feb-…  · Web viewGeen aansoeke wat per...

2
ASSISTENT BEPLANNINGSTEGNIKUS DIREKTORAAT ONTWIKKELING EN BEPLANNING Afdeling Stadsbeplanning en Boubeheer Posvereistes: Graad 12 met Tersiêre opleiding in Opmeting of ‘n minimum van 3jaar ondervinding in Opmeting onder die toesig van ‘n Geregistreerde Landmeter Rekenaargeletterdheid in rekenaarprogramme soos bv. Caddie, GIS, MS WORD, Excel, ens Kode 08 bestuurslisensie Sleutelprestasieareas: Bepaal wetlike erfgrense gebaseer op wetlike titelakte om Behuisingseenheid van die Raad by te staan in die toekenning van residensiële persele vir begunstigdes Voorbereiding van alle data, planne, kaarte, rekords en dokumente wat verband hou met die werk Inspeksies van eiendom om grens teenstrydighede te bepaal- Terreinbesoeke om vermoedelike grensoortreding te inspekteer Nagaan van wetlike rekords en titelaktes om inligting oor eiendomsgrense te verkry Vestig vaste punte met behulp van bestaande data, geodetiese en ingenieurswese instrumente Opleiding van assistente en amptenaar verantwoordelik vir behuising en verwante pligte en werk wat verband hou met die uitvoering van basiese metings en toekenning van erwe Uitsit van penne en punte vir toekomstige opnames Salarisskaal: R269 172 – R289 992 per jaar Byvoordele: Byvoordele soos van toepassing op ‘n Kategorie B Plaaslike Owerheid Sluitingsdatum: Vrydag, 16 Maart 2018,16:00 Kontakpersoo n: Conrad Geldenhuys (054) 338 7126 Leonard Zaula (054) 338 7038 Die voorgeskrewe aansoekvorms is verkrygbaar by die Munisipale Kantore, Upington. Geen aansoeke wat per faks of e-pos gestuur word sal aanvaar word

Transcript of dkm.gov.zadkm.gov.za/wp-content/uploads/2014/11/Opmeter-Feb-…  · Web viewGeen aansoeke wat per...

Page 1: dkm.gov.zadkm.gov.za/wp-content/uploads/2014/11/Opmeter-Feb-…  · Web viewGeen aansoeke wat per faks of e-pos gestuur word sal aanvaar word nie. Onvolledige aansoeke sal nie oorweeg

ASSISTENT BEPLANNINGSTEGNIKUS DIREKTORAAT ONTWIKKELING EN BEPLANNING

Afdeling Stadsbeplanning en Boubeheer

Posvereistes:Graad 12 met Tersiêre opleiding in Opmeting of ‘n minimum van 3jaar ondervinding in Opmeting onder die toesig van ‘n Geregistreerde LandmeterRekenaargeletterdheid in rekenaarprogramme soos bv. Caddie, GIS, MS WORD, Excel, ensKode 08 bestuurslisensie

Sleutelprestasieareas:Bepaal wetlike erfgrense gebaseer op wetlike titelakte om Behuisingseenheid van die Raad by te staan in die toekenning van residensiële persele vir begunstigdesVoorbereiding van alle data, planne, kaarte, rekords en dokumente wat verband hou met die werkInspeksies van eiendom om grens teenstrydighede te bepaal-Terreinbesoeke om vermoedelike grensoortreding te inspekteerNagaan van wetlike rekords en titelaktes om inligting oor eiendomsgrense te verkryVestig vaste punte met behulp van bestaande data, geodetiese en ingenieurswese instrumenteOpleiding van assistente en amptenaar verantwoordelik vir behuising en verwante pligte en werk wat verband hou met die uitvoering van basiese metings en toekenning van erweUitsit van penne en punte vir toekomstige opnames

Salarisskaal:R269 172 – R289 992 per jaar

Byvoordele:Byvoordele soos van toepassing op ‘n Kategorie B Plaaslike OwerheidSluitingsdatum:Vrydag, 16 Maart 2018,16:00

Kontakpersoo n: Conrad Geldenhuys (054) 338 7126 Leonard Zaula (054) 338 7038

Die voorgeskrewe aansoekvorms is verkrygbaar by die Munisipale Kantore, Upington.Geen aansoeke wat per faks of e-pos gestuur word sal aanvaar word nie.Onvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie.Dawid Kruiper Munisipaliteit behou die reg voor om nie die poste te vul nie. Indien aansoekers nie binne ses weke vanaf die sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi is nie, kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.

Die uwe E NTOBAMUNISIPALE BESTUURDER