A5 katalogus Mrt 2011 fm - blootstydskrif.com · A5, 64 pp, R 70-00. Diereverhale uit Afrika Hannah...

22
Rosslyn Press/-Pers 2011 Health in the Home with Herbs, Margie Frayne. Teaches the use of home- grown herbs for primary health care; stresses the importance of supporting your health with the cor- rect choice of food. The guide discusses the use of 58 herbs, of which most are indigenous to South Africa. A5, 92 pp, R 80-00. Cancer Diagnosed: What Now? WJ Serfontein. An essential and lucid guide to dealing with and preventing cancer, this book examines the underlying causes of various cancers and their amenability to different treat- ments. A must for anyone who has been directly or indirectly affected by the disease. 240 x 170 mm, 321 pp, R260- 00. PO Box/Posbus 93895, Boordfontein 0201 [email protected] Tel (012)549-0179 Fax/ks 086 750 6749 Cell/Sel 082 347 4658

Transcript of A5 katalogus Mrt 2011 fm - blootstydskrif.com · A5, 64 pp, R 70-00. Diereverhale uit Afrika Hannah...

Rosslyn Press/-Pers 2011

Health in the Home withHerbs, Margie Frayne.Teaches the use of home-grown herbs for primaryhealth care; stresses theimportance of supportingyour health with the cor-rect choice of food. Theguide discusses the use of58 herbs, of which mostare indigenous to SouthAfrica.A5, 92 pp, R 80-00.

Cancer Diagnosed: What Now? WJ Serfontein. An essential andlucid guide to dealing with andpreventing cancer, this bookexamines the underlying causesof various cancers and theiramenability to different treat-ments. A must for anyone whohas been directly or indirectlyaffected by the disease.240 x 170 mm, 321 pp, R260-00.

PO Box/Posbus 93895, Boordfontein 0201 [email protected]

Tel (012)549-0179 Fax/ks 086 750 6749 Cell/Sel 082 347 4658

As dinge skeefloop. Hierdie viereenbedrywe vir skole deur Engelavan Rooyen is hoogs opvoerbareverhoogstukke, kostelik komies. Diekarakters en situasies is onmiddellikkenbaar en boeiend. Dit bied ook ’nprettige inleiding tot die drama. 240 x 170 mm, 48 pp, R69-00.

As dinge skeefloop

Vier eenbedrywe vir skole

Engela van Rooyen

Senke remembers the drums at night.Engela van Rooyen’s own Englishversion of her award-winning novelVuvuzela. Set in an informal settle-ment in the run-up to the 2010World Cup, this story portrayscourage and humour in the face ofpoverty and wretchedness. A5, 115 pp, R89-00.

Senke remembers

the drums at night

Engela van Rooyen

Lucas, Karlien van der Merwe. Sykindergeliefde Greet gaan dood.Die eteriese Essie neem laterhaar plek in. Terwyl hy op kom-mando is, sterf Essie in die kon-sentrasiekamp. Lucas self wordgevange geneem en Indië toe ge-stuur. Gelyk met die volk en dieland word ook Lucas geknel. Dieboek is groots ontroerend in symens- en werklikheidsbeelding.240 x 170 mm, 240 pp, R179-00.

Gesie van Sonsig, Engela van Rooyen.Die hele reeks is nou weer beskik-baar! Die wedervaringe van dieskoolmeisie uit die arm buurt. Alhaar onsekerheid, deernis en fanta-sie. Die eerste in die reeks van vier. A5, 113 pp, R79-00.

Gesie maak lig, Engela van Rooyen.Dis die tweede in die reeks romansvir dogters in die sekondêre skool.Gesie pak hulle probleme nadat haarma die huis verlaat het. Gevoels-prosa sonder sentiment. A5, 100 pp,R 79-00.

Gesie in Villa Musica. Engela vanRooyen sit die Gesie-reeks voortwaar Gesie haar sangtalent ontdek,maar vervreem raak van haargeliefdes. A5, 115 pp, R 79-00

-3

An

Immigrant’s Tale

CP Linde

Gesie in diep water. Engela vanRooyen sluit die Gesie-reeks af. A5,139 pp. R79-00.

Tjarie kom huis toe, Engela vanRooyen. ’n Skrikwekkende enlewensgevaarlike avontuur. Boe-iende, sensitiewe tienerroman. A5, 115 pp, R79-00.

Tjarie kom huis toe

Engela van Rooyen

An Immigrant’s Tale, CP Linde. A fas-cinating journey into the new SouthAfrica through the eyes of astranger. All ages; also an ideal sec-ondary school reader. A5,108 pp, R 89-00.

Gesondheid tuis met genesendekruie, Margie Frayne. Praktiesehandleiding vir eenvoudige en alge-mene gesondheidsprobleme. Diemiddels het die toets van die tyddeurstaan en is veilig en bekostig-baar. A5, 92 pp, R 80-00.

Herbs for Birds – and other caged ani-mals, Margie Frayne. Using herbs foroptimal health and less stress forcaged birds and other caged animalsis a new concept, looking back atwhat nature provides for them inthe wild. This booklet describes 25medicinal herbs for caged birds, list-ing their actions and benefits. A5, 64 pp, R 70-00.

Diereverhale uit

Afrika

Hannah

Bell

Diereverhale uit Afrika. HannahBell. Hier tree diere úitersmenslik op, met wysheid engeestigheid by die oorkom vanstruikelblokke en die uitlê vanverskynsels. Hoekom hoendersin die grond krap, ’n vark sesnoet plat is en katte by mensewoon, onder baie andere! A5, 55 pp, R59-00.

Die sommelier, GP Terblanche.Hierdie spanningsroman volgdie stryd van ’n gewese gehe-ime agent en wynkundige omveilig uitgetree te bly. Dit sketslabiele en disfunksionele politiekin ’n oorgehaalde wêreld. VanSuid-Afrika se eie komplotte indie era van Bush en Mbeki komop die lappe.A5, 250 pp, R140-00.

Reiste, deur Ivy Kenney. Dieunieke belewings van ’n hiper-oplettende dogter en jong vrou,rondom die Depressie in Kaka-mas, Upington, Kimberley enelders in die Noordkaap. ’n Feesvan insigryke waarneming en dieallerfynste mensbeelding. 240 x 170 mm, 277 pp, R219-00.Nou slapband: R169-00.

Die klere maak die man

Gottfried Keller

Paul Poppespeler

Theodor Storm

Twee Duitse novelles

vertaal deur Elias A. van Rooyen

Die klere maak die man en PaulPoppespeler. Twee heerlikeDuitse novelles, vir die eerstekeer in Afrikaans. Vertaal deurElias van Rooyen. Keurigeleesgenot vol Dietse mens-wysheid en humor. A5, 97 pp, R79-00.

Spore in die Namib, HannesCoetzee se eerste kontrei- enmensgeskiedenis, herbesoek dieongerepte landskap en gevare vanNamibië (toe nog Duitswes enlater Suidwes-Afrika). ’n Lewen-dige beeld van die wild, plaaslewe,mense, jag, en politiek; ’n onmis-bare stuk egte Africana. Geskik virskoolgebruik. A5, 316 pp, R 149-00.

Die onbekende toekoms. HannesCoetzee. Die eerste Coetzees seaankoms in SA, die seereis, al dietrekke en pionierstye tot vandag.Meer as net ’n boek vir alleCoetzees; ’n boeiende, betrokkemens-vertelling vir almal! A5, 152 pp, R99-00.

Duits-Wes-Afrika. Dorsland, oorlogen moord. Hannes Coetzeevoltooi die Suidwes-trilogie. Diegenadelose landskap en rower-bendes staan strak af teen diegeloof en moed van die Trekkers.Die eerste uitgawe het binnemaande uitverkoop.A5, 164 pp, R119-00.

Duits-Wes-AfrikaDorsland, oorlog en moord

Hannes Coetzee

Animal Tales from

Africa

Hannah

Bell

Animal Tales from Africa, Han-nah Bell. Animals at their mostplayful, wise and devious inovercoming obstacles or play-ing pranks. Why chickensscratch in the sand, cats livewith people and a pig’s snout isflat. A5, 55 pp, R59-00.

CD-ROM book/boek

Klikspringer, Ian Raper (samesteller).CD-ROM; die eerste e-bloemle-sing in Afrikaans. Gedigte van dertigSA digters, bekendes en nuwes,met die teks op die skerm en metvoorlesings, origens deur diedigters self. Kleurvol, sielig én lako-niek. Avant-garde Africana! CD, R99-00.

SOUNDENGLISHEnglish Speech Skills

for African Language Speakers

Senior Book 1

I Raper and E van Dyk

With CD

Sound English, startingwhere it matters: at thelevel of phonics, wheremeanings and idiomaticselection occur. Written forAfrican Language learnersat secondary school or ter-tiary level. The most sorelyneeded book in educationin Africa. With audio CD.A5, 48 pp, R46-00.

Lywe wat losgekom het, GerdaFourie. Baanbrekende eerste bun-del van ’n opwindende digter. Bosen stad, geil see en seer. A5, 96pp, R79-00.

This book overturns the beliefthat cholesterol is the cause ofheart problems. A healthy life-style is the key to preventingand combating cardiovasculardisease and heart attacks. Thepotential of stem cell treatmentis also discussed. Dr Serfonteinis the author of Cancer Diag-nosed: What Now?

240 x 170 mm, 72 pp, R89-00

Die opvatting dat cholesteroldie oorsaak van hartprob-leme is, word verwerp. Stam-selbehandeling word ook inhierdie verband genoem.240 x 170 mm, 75 pp, R89-00

Nou ook in Afrikaans. Dit oor-skou al die kankerbehandelingsspesifiek t.o.v. leefwyse, natuur-like middels vir die opbou van dieimmuunsisteem en vir genesing.240 x 170 mm, 342 pp, R260-00

Die baie dinamiese uitleg enatmosferiese foto’s maak ditbyna ’n versamelaarstuk. Daaris gedigte teen oorlog, oor Dalise droom, en gevoelvolle stem-mings, landskappe en versug-tings. Dis ’n bundel wat erkendat hy spruit uit ’n liefde virwoorde. A5, 66 pp, R75-00

Karlien van der Merwe hetverskeie pryse vir haarskryfwerk verower en isdeur Tafelberg genooi omgedigte by te dra tot NuweStemme (Maart 2010). Sypubliseer o.a. op De Kat sewebwerf, en is as gas vanMimi Coertse uitgenooi omhaar gedigte by die eersteDigSange in 2010 voor telees. A5, 72 pp, R79-00

Rosslyn-Pers bring met trots huldeaan die gewilde en bekroondeskrywer Engela van Rooyen. With Senke remembers the drumsat night, this prolific and much-loved author has entered yetanother new dimension. We wishher and her many existing and newreaders every joy!

� �� ������������������������������������� �� ����

������� ���������� ��� ��

Ars

poetica � � � � � � � � � � � �

Rosslyn Press/-Pers

Posbus 93895, Boordfontein 0201 [email protected]

Tel (012)549-0179 Faks 086 750 6749 Sel 082 347 4658