18 oktober 2015 Daar was n man

10
DAAR WAS ’n MAN ....

Transcript of 18 oktober 2015 Daar was n man

Page 1: 18 oktober 2015 Daar was n man

DAAR WAS ’n MAN ....

Page 2: 18 oktober 2015 Daar was n man

Preek saam met my?

Wat verwag ons van so ’n man se lewe?

Page 3: 18 oktober 2015 Daar was n man

Job 1:1 Daar was ‘n man in die land wie se naam was Job; en dié

man was vroom en opreg en godvresend en een wat

afgewyk het van die kwaad.

Page 4: 18 oktober 2015 Daar was n man

Job 1:2-3 En vir hom is daar sewe seuns en drie dogters gebore. Daarby was

sy besitting sewe duisend stuks kleinvee en drie duisend kamele en

vyf honderd paar beeste en vyf honderd eselinne en ‘n groot

menigte slawe, sodat dié man ryker was as al die kinders van die Ooste.

Page 5: 18 oktober 2015 Daar was n man

Job 42:10, 12, 16 En die HERE het die lot van Job

verander .... En die HERE het die einde van Job meer geseën as sy begin; en hy het veertien duisend stuks kleinvee en

ses duisend kamele en duisend paar beeste en duisend eselinne gehad. ...... En Job het daarna honderd en veertig jaar lank gelewe; en hy het sy kinders

en kindskinders gesien, vier geslagte.

Page 6: 18 oktober 2015 Daar was n man

Hierdie man verloor in een dag alles wat kosbaar is

Daar was ‘n man .....

Teenspoed is nie altyd n teken van sonde nie

God het jou nie verlaat nie!

Page 7: 18 oktober 2015 Daar was n man

Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die

voleinding van die wêreld. Amen.

Page 8: 18 oktober 2015 Daar was n man

Mat 16:24 Toe sê Jesus vir sy

dissipels: As iemand agter My aan wil kom,

moet hy homself verloën en sy kruis opneem en

My volg.

Page 9: 18 oktober 2015 Daar was n man

God is groter as jou krisis

Dit was nie maklik nie

Dien God omdat Hy God is!

Hou aan Hom vas al maak niks sin nie

Page 10: 18 oktober 2015 Daar was n man

Joh 16:33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In

die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou

goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.