11 sept - Die beste le nog voor

12
Die beste lê nog voor Hebreërs 10:32-39

Transcript of 11 sept - Die beste le nog voor

Page 1: 11 sept - Die beste le nog voor

Die beste lê nog voorHebreërs 10:32-39

Page 2: 11 sept - Die beste le nog voor

Dink terug aan vroeër dae toe God julle tot die lig gebring het, hoe julle in die stryd staande gebly het toe julle baie moes ly.

Hebreërs 10:32

Page 3: 11 sept - Die beste le nog voor

Deels is julle deur beledigings en vervolging openlik tot bespotting gemaak en deels het julle gely omdat julle julle vereenselwig het met ander wat hierdie dinge oorgekom het.

Hebreërs 10:33

Page 4: 11 sept - Die beste le nog voor

Julle het met die gevangenes meegevoel gehad, en toe op julle besittings beslag gelê is, het julle dit met blymoedigheid aanvaar omdat julle geweet het dat julle 'n besitting het wat beter en blywend is.

Hebreërs 10:34

Page 5: 11 sept - Die beste le nog voor

Julle geloofsvertroue moet julle dus nie prysgee nie: dit hou groot beloning in. Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het.

Hebreërs 10:35-36

Page 6: 11 sept - Die beste le nog voor

Nog net 'n kort, kort tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie talm nie. En wie deur My vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe; maar as hy terugdeins, het Ek aan hom niks meer nie.”

Hebreërs 10:37-38

Page 7: 11 sept - Die beste le nog voor

Maar ons is nie van dié wat terugdeins en verlore gaan nie; nee, ons glo en ons sal lewe.

Hebreërs 10:39

Page 8: 11 sept - Die beste le nog voor

INLEIDINGVolharding is ’n LEWENSNOODSAAKLIKHEIDHebr.10:38 – Sonder volharding kan jy jou doel

mis of verlore gaanMatt.10:22 – Die wat tot die einde toe volhard

sal gered wordWat jy doen of bereik, kry betekenis as jy aangehou hetJy kan ook net moeilike tye deursien as jy nie moed opgee nie

Page 9: 11 sept - Die beste le nog voor

Christus is die voorbeeld en waarborg dat ons dit ook sal maak

(Hebr.12:1-3)Die voorbeeld van iemand wat verdra het en aangehou hetDie begin en die voleinder van ons geloof

Page 10: 11 sept - Die beste le nog voor

Volhard met die regte goed

Volhard in goed doen aan ander (Gal.6:2-10)Volhard deur lyding, beledigings en onregverdigheid...Volhard in meegevoel, blymoedigheid en geduld (Hebr.10)Volhard in die leer van die apostels(Hand2) Volhard in Liefde Volhard in gebed

Page 11: 11 sept - Die beste le nog voor

Doen (verander) wat nodig is om te kan volhard

Plaas jou vertroue in GodHerrangskik jou prioriteiteRaak ontslae van dit wat jou laat terugdeins

Page 12: 11 sept - Die beste le nog voor

Die beloning van volharding

Ontvang en beleef wat God beloof hetSien die vrug (oes) nou reeds, bietjie later en hierna (Gal.6:9)Die wat tot die einde toe volhard sal gered word