YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die...

63

Transcript of YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die...

Page 1: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem
Page 2: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

YOM TERUAH

DIE TWEEDE KOMS VAN DIE MESSIAS

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 3: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

YHWH se Kalender

Kol 2: 16-17Laat niemand julle dan oordeel in spys of in

drank of met betrekking tot ’n fees of nuwemaan of sabbat nie, wat ’n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam

behoort aan Christus.

Wat beteken dit?Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 4: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

YHWH se KalenderKol 2: 16-17

• In die hoofstuk word die Messias beskryf wat fantasties is.• Hoe wonderlik dit is om deur die Messias gered te word.

• Nadat ons dan dit snap en in hierdie heerlikheid wandel wat reg is.

• Laat niemand julle dan oordeel oor die shabbatte en feeste of nuwemaan wat julle herdenk nie, want dit is ‘n SKADUWEE

van die GEBEURE wat kom.• Julle verheerlik SY liggaam.

• Moenie toelaat dat mense dit beroof of steel by julle nie.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 5: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Nuwemaan beteken: Resurrection – opstaan uit die dode en Yom Teruah vind plaas net oor

die periode van NUWE MAAN

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 6: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

YHWH se KalenderEn God het VLEES geword op hierdie aarde tydens SY kalender.

In detail asook presiese tyd, dag en datum en so sal dit ook wees met SY TWEEEDE koms.

Daarom is dit belangrik om die Feeste te verstaan.As jy die feeste verwerp sal jy NOOIT kan verstaan “die eind-tyd

boodskap nie”.As ons ABBA se kalender verstaan, verstaan ons VADER se tye,

geleenthede en SY hartklop.Eind-tyd gebeure sal soos ‘n lig vir jou oopgaan en SY GEES sal

jou toerus met openbarings en verborgenhede (geheime)

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 7: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Gen 1: 14

En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir

vaste tye, asook vir dae sowel as jare.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 8: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

TEKENS EN VASTE TYE

Seisoene = Mo-edim (Hebreeus)(Strongs 04350 = Moed)

Moedim = Vasgestelde tye of heilige seisoene –“set feasts”

NIE: Seisoene soos somer, herfs of winter nie.

Herdenking – om HOM te ontmoetSaamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 9: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

TEKENS EN VASTE TYE

Die woord Moedim is 173 keer in die O/T wat hand aan hand met mekaar loop:

Gemeente bymekaar kom op God se vasgestelde tye.

Alles in die woordjie: Moedim – Gen 1: 14

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 10: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Lev 23: 24

Spreek met die kinders van Israel en sê: In die sewende maand, op die eerste van die maand, moet dit vir julle ’n rusdag wees, ’n

gedenkdag deur basuingeklank, ’n heilige vierdag.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 11: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

1 Thes 5: 1-6 - WaarskuwingMAAR oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle

geskryf word nie; want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos ’n dief in die nag.

Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid — dan oorval ’n skielike verderf hulle soos die barensnood ’n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ’n dief sou oorval nie.

Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.

Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 12: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Wegraping - Wegvoering• Ons ken die seisoen (vasgestelde tyd) waarin HY gaan kom.

• Die dag en uur kan nie bepaal word nie, want daar is ‘n rede en weereens spreek die hemel-liggame hier ‘n baie belangrike rol.(Gen 1: 14)

• YAH’shua kom slegs soos ‘n dief in die nag vir hulle wat nog in duisternis loop.

• Wanneer jy die VASGESTELDE tye en SEISOENE ken kan ons weet wanneer die Bruidegom SY bruid kom haal.

• Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie (wandel nie in onkunde nie).

• Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 13: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

TWEE HOOF KALENDERS

A.Geestelike of Royal Kalender:Die nuwe jaar begin in die maand van Nisan (Exodus

12) maw Maart/AprilDie Pesag.

B. Regerings en Landbou kalender of Civil Calender:Nuwe jaar begin op Tishrei 1

Die sewende maand van die jaar (Sept/Okt) die Fees van Trompette.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 14: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Eerste vier Feeste: • Pesag • Ongesuurde brode (ULB)• Eerste Vrug (First Fruit)• Uitstort van Heilige Gees (Pentecost) Laaste drie Feeste• Fees van Trompette (Yum Teruah)• Versoensdag (Day of Atonement)• Loofhutte Fees (Feast of Tabernacles)

Al die feeste is ‘n heenwyse na ons Verlosser die Messias

Kalender van GOD

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 15: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

GOD SE FEESTE:

As jy ‘n profetiese persoon is wat beweeg in GOD se kalender, sal jy weet dat die laaste drie

Feeste ‘n aanduiding is oor wat nog gaan gebeur (Kol 2: 16-17)

• Die Wegraping• Wederkoms• Millennium (Shabbat-Rus)

Nou sal jou “Puzzle” uitwerkSaamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 16: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

GOD SE FEESTE: Die Eerste vier Feeste:Die feeste vertel die plan van Redding en Verlossing in ongelooflike detail.Die feeste is ‘n leefstyl in die Evangelie! Pentecost = Heilige GEES:Boodskap van verbond – covenantFrekwensie van Verheerliking in GODLaaste Drie Feeste:Restorasie en Rekonsiliasie – Een met HOMBoodskap van waarheid – regverdige oordeelBoodskap van hoop – saam met die Bruidegom

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 17: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

GOD SE FEESTE: Die feeste is nie net dae nie, dit is geestelike en fisiese vasgestelde tye.YAH’shua het gelykenisse vertel in die fisiese realm om die geestelike boodskap te demonstreer... (vyeboom/wingerd/saad)So GOD se Feeste is vasgestelde tye en fisiese dae met geestelike betekenisse.Die herdenking daarvan = maak die weg vir die Messias gelyk.

Ons is die bruid en MOET wandel in.... GEES EN WAARHEID

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 18: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

VOORBEREIDINGS PERIODE: ASAH (2633)• Maak gereed, observe, celebrateQADASH (172)• Maak heilig, set apart, to concsecrate, observe

what is holy.PANAH (135)• Bekeer, Repent

Turn towards – turn away – turn around.Keer terug wat vir VADER belangrik isAanbid Vader op SY vasgestelde tye.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 19: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Matt 3: 3MAAK DIE WEG GELYK VIR DIE MESSIAS

Want dit is HY van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het:

Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van YHWH en maak

SY PAAIE REGUIT!

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 20: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Jes 40: 3 (PANAH)Voorbereiding

’n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van

YHWH en maak gelyk in die wildernis ’n grootpad vir onse ELOHIM!

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 21: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Fees van Trompette

Yom = DAGTeruah = Geraas - Blaas

• Sewende maand in die Bybelse kalender• Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste

• Dieselfde dag = asem in Adam geblaas is.• Profetiese seisoen – Bybelse gebeure• Konings ingesweer op hierdie periode.

• Periode waar jy jouself ondersoek en voorberei(Panah vir Qadash)

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 22: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Fees van Trompette

• Twee-dag Fees – die maan is donker (Nuut)• Dit begin met die blaas van die trompette

• Aankondiging dat die koning kom• Kry jouself in orde om voor die koning te verskyn.

• Tydperk van ‘n siele-oes• Finale oordeel binne 10 dae

• Tydperk van smeking en vergifnis• Tydeperk van terugkeer en omdraai

• Dit is ‘n “commanded” day• Die enigste fees = oor nuwe maan

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 23: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

TROMPETTENum 10: 2

Maak vir jou twee silwertrompette; van dryfwerk moet jy dit maak; en hulle moet virjou dien om die vergadering byeen te roep en

om die laers te laat opbreek.Verwys na die twee getuienisse in

Openbaring 11: 3-4

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 24: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Openbaring 11: 3-4

En Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend-tweehonderd-en-

sestig dae lank sal profeteer.

Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die Lewende God van die

aarde staan.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 25: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

JUDA EN EFRAIM2 Getuienisse

Noorde: Israel = 10 StammeSuide: Juda = 2 Stamme

Hul voorvaders was aan die voet van Sinai (Ex 19 en 20)

Dieselfde soos op die berg van verheerliking

Moses: Torah – die InstruksiesElia: Profete - Vervullings

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 26: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

1 Thes 4: 16Teken van Messias se koms

Want YAH’shua (Bruidegom) self sal van die hemel neerdaal met ’n geroep, met die stem van ’n aartsengel en met geklank van die

basuin van ELOHIM; en die wat in Christus die Gesalfde gesterf het, sal eerste opstaan.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 27: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Openbaring 1: 10Ek was in die Gees op die dag van ELOHIM, en ek het agter

my ’n groot stem gehoor, soos van ’n basuin,

Shabbat lering:kry ons teaching oor Shabbat in Konteks:

Deel 1 & 2

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 28: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Jes 58: 1Voorbereiding – waarsku!!!

ROEP uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos ’n basuin!

En verkondig aan my volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 29: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Exodus 19: 19-20Basuin - Shofar

Toe die geluid van die basuin sterker en sterker word, het Moses gespreek, en ELOHIM het hom telkens hardop

geantwoord.

Terwyl ELOHIM op die berg Sinai neerdaal, op die top van die berg, het ELOHIM Moses na die top van die berg

geroep, en Moses het opgeklim.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 30: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Redes: Blaas van Trompette

• Om Moses na die berg te roep (Ex 19: 19-20)• Gemeente op te roep vir oorlog (Rig 3: 27)• Die aankondiging: Die Jubeljaar (Lev 25: 9)• Om ‘n koning in te huldig (1 Konings1: 34)

• Bymekkaar maak & hergroepering (Jes 27: 13)• Waarskuwing – gevaar (Amos 3: 6)

• Koms van die Messias (Sag 9: 12 & Op 1: 10)• Nuwe maan & Feesdae (Num 10: 10).

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 31: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

WaarskuwingEsegiel 33: 3-4

en hy sien die swaard aankom oor die land en blaas met die basuin en waarsku die mense —

as dan iemand die geluid van die basuin hoor, maar hom nie laat waarsku nie, en die swaard kom en neem hom weg, dan is

sy bloed op sy hoof. En toe hy aankom, blaas hy op die ramshoring op die gebergte van Efraim, en die kinders van Israel

het saam met hom van die gebergte afgetrek,en hy voor hulle uit.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 32: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Sefanja 1: 14-16Die dag van YHWH

Naby is die groot dag van YHWH, naby en baie haastig. Hoor! die dag van ELOHIM!

Bitterlik skreeu die held daar.

Dié dag is ’n dag van grimmigheid, ’n dag van benoudheid en angs, ’n dag van woestheid en verwoesting, ’n dag van duisternis en donkerheid,

’n dag van wolke en wolkenag,’n dag van basuingeklank en krygsgeskreeu teen die versterkte stede

en teen die hoë hoekvestings.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 33: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

DIE DAG VAN YHWHDie dag van YHWH is ‘n donker dag – verskeie profetiese

uitsprake in vervulling.Die dag word aangekondig

dag van Afrekening.Stuur die sein (blaas op basuin) na die arbeiders

Laat die Ekklesia (gemeente) bymekaar komStaan op die mure en blaas, die deurligte dag van YHWH is hier.

Die arbeiders is min en die oes is grootDie stem van die Lewende GOD gaan in die oes ingeroep word

Matt 24: 30-32

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 34: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Matt 24: 30-32Teken in die hemel

En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die

mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.

En HY sal SY engele uitstuur met harde trompetgeluid, en hulle sal SY uitverkorenes versamel uit die vier windstreke, van die een einde van

die hemele af tot die ander einde daarvan.En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word

en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 35: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Koninkryk van GODTrompet wat blaas – Silver Trompette

• Silver verwys na koning – metaal vir die koning• Baie werd as dit suiwer is

• Beste refleksie as dit skoon is• Silver kan hoë hitte hanteer• Trompette – dui na Messias

• YHWH se beeld moet deur ons skyn – refleksie• Silver moet gereeld skoongemaak word – introspeksie• Blaas = bewegende lug = RUACH – GEES van GOD• Wat kom by jou mond uit = Frekwensie – Worship• Inhale the breath of GOD – Exhale the Word of GOD

• Dood en lewe is in die mag van die tong• Ondersoek jouself of jy regtig in HOM leef

• Blaas jy SY Woord uit?

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 36: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

1 Kor 14: 8 – 9Verkeerde blaas

Want as die basuin ook ’n onduidelike klank gee, wie sal klaarmaak vir die oorlog?

Net so julle ook, as julle met die tong geen verstaanbare woord uitbring nie, hoe sal ’n mens weet wat gespreek word?

Want julle sal wees soos mense wat in die wind praat.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 37: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Verkeerde blaas• Afname in verhouding met ABBA

• Ons stop met waarheids-verhouding• Dogma verdraai – godsdiens gees - Tradisie

• God se feeste en vasgestelde tye bestaan nie meer nie• Pagan feeste word aangehang en is aanvaarbaar

• Maak swak klanke as ons blaas• Trompet maak ‘n vals klank – verdraaing van GOD se Woord = Bondage en

dwaalleerABBA seën hulle wat SY instruksie gehoorsaam

Hulle wat HOM aanbid op SY terme en voorwaardesHulle wat nougeset wandel in SY wee en hulle sal met goeie gevolg handel en

alles wat hulle doen sal voorspoedig wees = BELOFTE VAN YHWH

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 38: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Jer 5: 11-13Verdraai die Woord.

Want die huis van Israel en die huis van Juda het baie troueloos teen My gehandel, spreek YHWH.

Hulle het YHWH verloën en gesê: Dit is nie HY nie; en geen onheil sal oor ons kom nie; ons sal geen

swaard of hongersnood sien nie;

en die profete sal wind word; ja, die Woord is nie by hulle nie; mag dit so met húlle gaan!

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 39: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Fees van TrompetteTydperk van gemengde gevoelens

OPGEWONDE:Tydperk vol verwagting.

Rehearsal vir dit wat moontlik kan gebeurIn gereedheid – koms van die Bruidegom.

HARTSEER-TYDHartseer vir hulle wat dit nie begryp nie

Ontsteld vir hulle wat gaan agterblyVreesbevange vir hulle wat deur die groot verdrukking gaan.

Dogma het hulle beroof van waarheidSaamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 40: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Matt 7: 18 -21’n Goeie boom kan geen slegte vrugte dra nie, en ’n slegte

boom ook geen goeie vrugte nie.

Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi. So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.

Nie elkeen wat vir My sê: Meester, Meester! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van

my Vader wat in die hemele is.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 41: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Tradisie = Yum Teruah• Groot celebration – baie kos

• Die voorlees van GOD se Woord• Bid vir hulle wat nog nie gereed is nie

• Appels en heuning word bedien soet periode

• Soet periode = Die Messias is oppad• YHWH se liefde en genade is soet • Ek connect met HOM - Bruidegom

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 42: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Eseg 46: 1Die Tempel

SO sê ELOHIM: Die poort van die binneste voorhof wat na die ooste kyk, moet gedurende die ses werkdae gesluit wees; maar op die sabbatdag moet dit oopgemaak word; ook moet dit op die dag van die nuwemaan (Yom

Teruah) oopgemaak word.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 43: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Eseg 46: 1Die Tempel se deure• Deure is gesluit vir 6 dae

• Net die Priesters was toegelaat• Net op Shabbat (Mo-ed) weekliks word die deure oopgemaak.

• My deure is oop op MY vasgestelde tyd/e• NUWE MAAN – Fees van Trompette

• Kom op hierheen na MY teenwoordigheid.• Yom Teruah – Enigste fees wat plaasvind op Nuwemaan.

• Met SY koms sal die deur oopgaan – simbolies.• Die grafte gaan oop en alle siele word opgewek.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 44: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

HUWELIK EN YOM TERUAH• Vanaf Genesis – Openbaring = Katubah – huwelik

• Kontrak (Verbond) Bruid in voorbereiding• Bruidegom – praat in gelykenisse

SHIDDUCHIM: KEUSE = VERLOWING• Proses waar die Pa die bruid kies• Abraham stuur slaaf om bruid vir Isak te kies• Opdrag: Gaan na my mense – gaan haal daar ‘n bruidTwee groepe in gelykenisse:• Bruid• GasteGaan na my gaste en gaan haal vir my ‘n bruid onder hulle.Is almal dan die bruid? NEE – daar is ‘n “Seperation”

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 45: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

HUWELIK EN YUM TERUAHKETUBAH: KONTRAK VIR DIE HUWELIK• Die bruidegom se geskrewe belofte en kondisies – Torah• Begin by Adam – Abraham (2000jr)• Jeremia 31 – Die Kontrak• Die Verlowings-proses begin• Die BLOED-Betaling van ons Messias is die KONTRAK• Ons is verloof totdat die bruilof met die Lam plaasvind (Jer 31)• Die huis van Israel en die huis van Juda• Ons is nie joods nie – maar ingeënt - mak olyf deur die bloed

van die Lam – Kontrak en verbond.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 46: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Jeremia 31: 33 = KontrakKETUBAH: KONTRAK VIR DIE HUWELIK

Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van Israel sal sluit, spreek YHWH: Ek gee MY Torah in

hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle ’n God wees, en hulle sal vir My ’n volk wees.

• Ek sal MY Torah in hul harte skrywe deur My Gees• Ek dink aan my bruid en my bruid dink aan My• Ek leef in Hom – Geskenk nagelaat• Ek bly in die kondisies van die kontrak• Hy belowe om my te beskerm en aan my te voorsien

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 47: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

HUWELIKS PROSESMOHAR: BRUIDS BETALING

• Geskenk van die Bruidegom na die bruid se familie –behoort aan die bruid.

• Hierdie betaling verander haar status in haar huidige huis en verlos haar van haar ouers se omstandighede.

• Messias het ons verlos deur die PRYS te betaal en ons verlos van “bondage” dood en sonde.

• Vandag is dit die RING.• ABBA se ring aan ons is die BLOED van die LAM – SY

Lewe is afgelê / pand / simbool van betaling.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 48: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Romeine 5: 8-9Elohim bewys SY liefde tot ons daarin

dat Christus die Gesalfde vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.

Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in SY bloed, deur Hom

gered word van die toorn.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 49: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

EgskeidingJeremia 3: 8

En Ek het gesien toe Ek uit oorsaak van die owerspel van die afkerige, Israel, haar verstoot en haar haar skeibrief

gegee het, dat die ontroue, haar suster Juda, nie bevrees was nie, maar gegaan

en ook self gehoereer het.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 50: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Deut 24: 1-4 ProbleemSy mag nie weer terugkom na haar man toe nie

AS ’n man ’n vrou neem en met haar trou, en as sy dan geen guns in sy oë vind nie, omdat hy iets skandeliks aan haar ontdek het, en hy haar ’n

skeibrief skrywe en in haar hand gee en haar uit sy huis wegstuur,en sy uit sy huis uittrek en weggaan en ’n ander man s’n word,

en dié laaste man haar haat en haar ’n skeibrief skrywe en in haar hand gee en haar uit sy huis wegstuur, of as dié laaste man sterwe wat haar vir

hom as vrou geneem het —

dan mag haar eerste man wat haar weggestuur het, haar nie weer neem, dat sy sy vrou word nadat sy onrein geword het nie; want dit is ’n gruwel voor die aangesig van YHWH, en jy mag op die land wat die YHWH jou

ELOHIM jou as erfenis sal gee, geen skuld laai nie.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 51: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

YHWH skei die Noordelike koninkrykRom 7: 1-4

As jy nie die Torah ken nie, sal jy ook nie Rom 7 verstaannie

OF weet julle nie, broeders — want ek spreek met mense wat die Torah ken — dat die Torah oor die mens heers so lank as hy lewe nie?

Want die getroude vrou is deur die wet aan die lewende man gebonde; maar as die man sterwe, is sy ontslae van die wet van die man.

Daarom dan, as sy ’n ander man s’n word terwyl haar man lewe, sal sy ’n egbreekster genoem word; maar as die man sterwe, is sy vry van die wet, sodat sy nie ’n

egbreekster is as sy ’n ander man s’n word nie.

So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die wet dood deur die liggaam van Christus, om aan ’n ander te behoort, naamlik aan Hom wat uit die dode opgewek is,

sodat ons tot eer van God vrugte kan dra.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 52: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

YHWH skei die Noordelike koninkrykRom 7: 1-4

As jy nie die Torah ken nie, sal jy ook nie Rom 7 verstaan nie

• As die man sterf is sy vry van die wet• Hy het gekom vir die verlore skape van Israel• Daarom is ons vry van die wet omdat HY

(Bruidegom) vir ons gesterf het.• Hy het weer opgestaan en ons kan weer terugkom na Hom en weer in ‘n huwelik staan.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 53: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Matt 15: 24

Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape

van die huis van Israel.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 54: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Matt 10: 6-7

maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.

En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele

het naby gekom.Gaan wees My Shofar

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 55: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

BruilofsmaaltydHuwelik met die Lam

YAH’shua het die geheim opgeklaar• Hy het gesterf

• Die bruid verlos van die wet van sonde binne die raamwerk van die Torah.

Hoekom moes HY uit die dood opstaan?

• Om weer met haar in verlowing te staan• Eerste liefde (Hosea)

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 56: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

MIKVAH: DOOP• Albei moet gedoop word

• Teken van skoonheid en reinheid• YAH’shua gedoop deur Johannes die Doper, voordat SY

bediening begin het = WATER• Toe HY sterf (VUUR) = (RUACH-GEES) in die graf -

Opstanding• Opgestaan – totaal verheerlik – gereinig van die sonde wat

SY bruid gedra het.

VANDAG: DIE BRUIDOns word gedoop met WATER – sterf.Ons word gedoop met VUUR – Heilige GeesStaan op uit graf: gereinig – nuwe skepping

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 57: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

BRUIDEGOM: CHUPPAHBruidskamer / Bridal Chamber

• Na opstanding – gaan die bruidegom weg na die bruidskamer – voorbereiding.

• Hy stuur (GESKENK) Heilige Gees.• Herinner aan die Bruidegom

• Stuur SY GEES om ons te beskerm en te voorsien.• Bruidegom berei voor tot VADER gelukkig is.

• VADER besluit wanneer die tyd reg is.“Niemad ken die uur wanneer HY gaan terugkom nie –dit is die reël vir die huwelik.

Chuppah gereed is – gaan haal jou bruid

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 58: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Joh 14: 2-3In die huis van my Vader is daar baie

wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek

te berei.

En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem,

sodat julle ook kan wees waar Ek is.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 59: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

DIE GESKENK• Voor die Bruidegom die bruid verlaat

(verlowing) oorhandig Hy ‘n geskenk• Ook ‘n belofte dat SY sal weet dat HY aan

haar sal dink.• Die woord geskenk in Hebreeus: MATAN =

wat HELPER beteken.• HY gee aan ons SY Geskenk ‘n HELPER =

Heilige Gees – GAWES en die VRUG• Gee dit aan ons sodat ons aan HOM sal dink.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 60: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

DIE FINALE PROSESNIS-SUIN (To carry)

• Die koms van die bruidegom was/is altyd ‘n verrassing –surprise

• Ons ken die seisoen maar nie die uur nie• As HY kom – huwelik na die opdrag van die Vader –

Shofar / trompet blaas.• Blaas van die trompet – Die Bruidegom is oppad.• Die Bruidegom neem Sy bruid na die SEREMONIE vir

SEWE dae (Feesvieringe – nuwe huis).• Voor die Bruidegom die bruid verlaat (verlowing)

oorhandig Hy ‘n geskenk• Ook ‘n belofte dat SY sal weet dat HY aan haar sal dink.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 61: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

DIE FINALE PROSESNISSUIN (To carry)

• Dra die bruid oor die drumpel in die nuwe tuiste.• Ontmoet HOM op die wolke.• Loop oor die (freshold) drumpel – heilige plek.• Bruid mag NIE oor die drumpel loop nie – moet

gedra word.• Die Bruidegom moet SY bruid “Oordra” nuwe

lewe/nuwe huis/liefde/ geen moeite/geen hartseer/geen pyn

• HY gee aan ons SY bruid ‘n HELPER = Heilige Gees – GAWES en die VRUG

• Gee dit aan ons sodat ons aan HOM sal dink.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 62: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem

Versamel die bruid van YAH’shua1 Thes 4: 13-17

Want YAH’shua self sal van die hemel neerdaal met ’n geroep, met die stem van ’n aartsengel en

met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus die Gesalfde gesterf het, sal eerste

opstaan.Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met

hulle in wolke weggevoer word YAH’shua tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die MEESTER

MESSIAS wees.Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde.

Saamgestel deur: Pastoor Frik Weideman | 083 459 5158 | [email protected]

Page 63: YOM TERUAH · Yom = DAG Teruah = Geraas - Blaas • Sewende maand in die Bybelse kalender • Die begin van die hoog heilige dae van die drie laaste feeste • Dieselfde dag = asem