VLU Bosveldstreek se 23ste konferensie...Jesus gee vir ons ‘n lewe van oorvloed. Elke vrou is...

1
Winskoop! P04 23 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] TE KOOP THABAZIMBI: BESIGHEIDSPERSEEL IN INDUSTRIELE GEBIED – TE HUUR – R12 000 OF TE KOOP – R1 620 000 3 SLPK MET BASIESE GERIEWE, AFDAK, 1 SLPK WOONSTEL MET GERIEWE – R650 000 2 SLPK MEENTHUIS MET BASIESE GERIEWE, TOESLUIT M/HUIS – R580 000 3 SLPK, 2 BADK, OOPPLAN LEEFAREA, ENKEL M/HUIS IN SEKURITEITSKOMPLEKS – R820 000 • 3 SLPK MET DUBBELGERIEWE, SWEMBAD MET ONTHAAL IN KOMPLEKS – R10 800 • 4 SLPL MET DUBBELGERIEWE, SWEMBAD EN LAPA – R11 000 • SEKURITEITSKOMPLEKS – 3 SLPK, 2 BADK, 2 M/HUISE, INGEBOUDE BRAAI – VANAF R7 300 • 29M² - R4 170 • 28M² - R4 010 • 20M² - R2 930 • 18M² - R2 607 TE HUUR THABAZIMBI: KANTORE TE HUUR: www.bertiejoubertproperty.co.za | [email protected] WINSKOOP! NETJIESE 3SLPK, 2BADK HUIS IN ROOISPRUITPARK R 750 000 7,5 HA PLOT NABY TBZ, BOORGAT, WILDWEREND OMHEIN, MOOI VELD! R 725 000 + BTW STANDS AVAILABLE CLOSE TO THE NEW MEDI-CLINIC CORPORATION R205 000 * BAREND: 082 469 5727 * BERTIE: 082 373 8301 * * HELIZE: 082 820 0806 * NORTHAM COBUS 082 553 2578 HERMAN 078 047 7777 DO YOU WANT TO SELL OR RENT YOUR PROPERTY! FOR SALE TO LET BAIE MOOI EN MODERNE 3 SLPK HUIS MET 2 ½ BADK, 1000M2 ERF. RUIM KAMER MET BAIE KASTE R1,8 MILJ HUISE TE HUUR 1. HEUWELKRUIN R 6600 – 3SLPK, 2BADK, DBL M/HUIS, BUITEBRAAI MET AFDAK. 2. HEUWELKRUIN R 7000 – 3SLPK, 2BADK, DBL M/HUIS, NETJIESE KOMBUIS. 3. 2SLPK, 2BADK, OOPPLAN LEEFAREA, BUITEBRAAI EN BUITE STOEP – R5000 4. R 4100 – 1BADK, OOPPLAN KOMBUIS (PLOT) 5. R 3300 – 1 SLPK, 1BADK, OOPPLAN LEEFAREA (PLOT) 6. RUIM 3SLPK, 2BADK - R9000 PERT T TY T Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) se Bosveldstreek het hul 23ste konferensie gehou te Setaria tussen 27-28 Februarie, aangebied deur die Zonneblom VLU-tak. Dag een het die groep vrouens hul voorslag met blommekuns kom uithaal en wys met temas soos ‘Bosveld in ‘n Mandjie’, ‘Veldteksture’, ‘Sonsondergang’ en ‘Jagterstrots’. Dit was prentjiemooi! Die uitstalling van 2017 artikels was uit die boonste rakke en beoordelaars het behoorlik kopgekrap om die wenners te kies. Die volgende dag was die konferensie opgetooi deur die Zonneblom VLU-tak. Dominee de Jager het op ‘n gepaste wyse die verrigtinge begin en uit Prediker 2:1 gepreek. Hy sê: “Lewe in oorvloed, want Jesus gee vir ons ‘n lewe van oorvloed. Elke vrou is geliefd, uniek en spesiaal.” Die gaste was: Leanda le Cornu, Nicolette Steel, Tharina Rossel, Lilian Weber, Marita Eckard, Annatjie Dreyer, Wilma van den Heever, Joan Beukes, Desiree Kruss, Magda van der Walt en Arina Brink. Die amptelike opening is behartig deur die Bosveldstreek VLU president Leanda le Cornu. “Die grootste geskenk wat jy iemand kan gee is aanmoediging,” sê sy. “Ken die mense om jou se omstandighede, deel jou vaardighede en wees ‘n onvoorwaardelike vriendin.” ‘n Spesiale huldeblyk was gebring aan Mara Lottering van die Beauty Tak, wat voorwaar baie vir VLU beteken het. Desiree Kruss het ‘n kers ter ere van Mara aangesteek. Magda van der Walt, ‘n pêrel-vrou van VLU het ook geskitter. Hierdie formidabele vrou is blind, maar laat haar deur niks onderkry nie. Sy het die Comrades al vier keer voltooi. Sy hekel graag, en het is ‘n voorslag in brei en naaldwerk. Sy is voorwaar ‘n voorbeeld vir vroue. Hiermee die lidmaatskap toekennings: VYF JAAR Naomi Groenewald, Baltimore Ina Kotze, Vaalwater Linetha Fourie, Ellisras Zona Visser, Vaalwater Henriette Vorster, Ellisras Popsie Fletcher, Vaalwater TIEN JAAR Annalise Thornhill: Beauty TWINTIG JAAR Ria van Zyl: Strewe Hiermee die spesiale toekennings tydens die prysuitdeling: Lid met hoogste totaal in streek artikels: Altie van der Linde (Beauty) Lid met hoogste totaal in provinsiale artikels: Altie van der Linde (Beauty) Lid met die algehele hoogste totaal: Altie van der Linde (Beauty) Top skakel van die jaar: Chantelle Steynberg (Northam) Top tak, admin: Northam Wen tak: Beauty Thabazimbi – Baie ruim woning met 4 slaapkamer, 4 badkamer, oopplan leefarea, studeerkamer, aparte sitkamer en onthaalarea, ruim stoep met swembad, 2 motorhuise, aparte waskamer, buitegeboue met eie badkamer, toegeruste boorgat, nog baie ekstras – R2 600 000.00. Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer informasie. Hierdie baie netjiese plot is naby Thabazimbi geleë. Dit het ‘n netjiese 3 slaapkamer siersteen huis op met ‘n oopplan leefarea, kombuis en swembad. Verder is hier ook 4 eenslaapkamer woonstelle met ‘n gesamentlike huurinkomste van R12 000 per maand. Elke woonstel het ‘pre- paid’ krag. Die woonstelle is nie teen die hoofwoning nie en het hulle eie ingang. Die woonstelle word tans bewoon. Die plot het ‘n boorgat en die hoofwoning en woonstelle word vanuit die boorgat met water voorsien. Hierdie is ‘n mooi plot wat ‘n uitstekende addisionele inkomste bied. Die plot is in die mark vir R2,65 miljoen + BTW. Vir meer inligting kontak Barend Gerber by 082-469 5727 of Helize van Rooyen by 082-820 0806 van Bertie Joubert eiendomme. VLU Bosveldstreek se 23ste konferensie Uitstekende beleggingsgeleentheid Nicolette Steel, gasspreker. Zonneblom tak was die gaste. Voor van links: Lenada Le Cornu, Ria Strydom, en Gerda Smit. Agter van links: Magda Meyer, Thereasa Tolmay, Maritza Hasebroek, Nellie Vosloo, Michelle Smit, Rhona Jacobs, Sus Rohrbeck, en Ronette

Transcript of VLU Bosveldstreek se 23ste konferensie...Jesus gee vir ons ‘n lewe van oorvloed. Elke vrou is...

Win

sko

op

!

P04 23 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

TE KOOP THABAZIMBI:BESIGHEIDSPERSEEL IN INDUSTRIELE GEBIED – TE HUUR – R12 000 OF TE KOOP – R1 620 000

3 SLPK MET BASIESE GERIEWE, AFDAK, 1 SLPK WOONSTEL MET GERIEWE – R650 000

2 SLPK MEENTHUIS MET BASIESE GERIEWE, TOESLUIT M/HUIS –R580 000

3 SLPK, 2 BADK, OOPPLAN LEEFAREA, ENKEL M/HUIS IN SEKURITEITSKOMPLEKS – R820 000

• 3 SLPK MET DUBBELGERIEWE, SWEMBAD MET ONTHAAL IN KOMPLEKS – R10 800

• 4 SLPL MET DUBBELGERIEWE,

SWEMBAD EN LAPA – R11 000• SEKURITEITSKOMPLEKS – 3 SLPK,

2 BADK, 2 M/HUISE, INGEBOUDE BRAAI – VANAF R7 300

• 29M² - R4 170 • 28M² - R4 010 • 20M² - R2 930 • 18M² - R2 607

TE HUUR THABAZIMBI:

KANTORE TE HUUR:

www.bertiejoubertproperty.co.za | [email protected]

WINSKOOP! NETJIESE 3SLPK, 2BADK HUIS IN ROOISPRUITPARK R 750 000

7,5 HA PLOT NABY TBZ, BOORGAT, WILDWEREND OMHEIN, MOOI VELD!

R 725 000 + BTW

STANDS AVAILABLE CLOSE TO THE NEW MEDI-CLINIC CORPORATION R205 000

* BAREND: 082 469 5727 * BERTIE: 082 373 8301 * * HELIZE: 082 820 0806 *

NORTHAMCOBUS 082 553 2578

HERMAN 078 047 7777 DO YOU WANT TO

SELL OR RENT YOUR PROPERTY!

FOR SALE TO LET

BAIE MOOI EN MODERNE 3 SLPK HUIS MET 2 ½ BADK, 1000M2 ERF. RUIM KAMER

MET BAIE KASTE R1,8 MILJHUISE TE HUUR

1. HEUWELKRUIN R 6600 – 3SLPK, 2BADK, DBL M/HUIS, BUITEBRAAI MET AFDAK.

2. HEUWELKRUIN R 7000 – 3SLPK, 2BADK, DBL M/HUIS, NETJIESE KOMBUIS.

3. 2SLPK, 2BADK, OOPPLAN LEEFAREA, BUITEBRAAI EN BUITE STOEP – R5000

4. R 4100 – 1BADK, OOPPLAN KOMBUIS (PLOT)

5. R 3300 – 1 SLPK, 1BADK, OOPPLAN LEEFAREA (PLOT)

6. RUIM 3SLPK, 2BADK - R9000

PERTTTY

T

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) se Bosveldstreek het hul 23ste konferensie gehou te Setaria tussen 27-28 Februarie, aangebied deur die Zonneblom VLU-tak. Dag een het die groep vrouens hul voorslag met blommekuns kom uithaal en wys met temas soos ‘Bosveld in ‘n Mandjie’, ‘Veldteksture’, ‘Sonsondergang’ en ‘Jagterstrots’. Dit was prentjiemooi! Die uitstalling van 2017 artikels was uit die boonste rakke en beoordelaars het behoorlik kopgekrap om die wenners te kies. Die volgende dag was die konferensie

opgetooi deur die Zonneblom VLU-tak. Dominee de Jager het op ‘n gepaste wyse die verrigtinge begin en uit Prediker 2:1 gepreek. Hy sê: “Lewe in oorvloed, want Jesus gee vir ons ‘n lewe van oorvloed. Elke vrou is geliefd, uniek en spesiaal.”Die gaste was: Leanda le Cornu, Nicolette Steel, Tharina Rossel, Lilian Weber, Marita Eckard, Annatjie Dreyer, Wilma van den Heever, Joan Beukes, Desiree Kruss, Magda van der Walt en Arina Brink.Die amptelike opening is behartig deur die Bosveldstreek VLU president Leanda le Cornu. “Die grootste geskenk wat jy iemand kan gee is aanmoediging,” sê sy. “Ken die mense om jou se omstandighede, deel jou vaardighede en wees ‘n onvoorwaardelike vriendin.”‘n Spesiale huldeblyk was gebring aan Mara Lottering van die Beauty Tak, wat

voorwaar baie vir VLU beteken het. Desiree Kruss het ‘n kers ter ere van Mara aangesteek.Magda van der Walt, ‘n pêrel-vrou van VLU het ook geskitter. Hierdie formidabele vrou is blind, maar laat haar deur niks onderkry nie. Sy het die Comrades al vier keer voltooi. Sy hekel graag, en het is ‘n voorslag in brei en naaldwerk. Sy is voorwaar ‘n voorbeeld vir vroue. Hiermee die lidmaatskap toekennings: VYF JAAR • Naomi Groenewald, Baltimore• Ina Kotze, Vaalwater• Linetha Fourie, Ellisras • Zona Visser, Vaalwater• Henriette Vorster, Ellisras • Popsie Fletcher, Vaalwater TIEN JAAR • Annalise Thornhill: BeautyTWINTIG JAAR • Ria van Zyl: Strewe Hiermee die spesiale toekennings tydens die prysuitdeling:• Lid met hoogste totaal in streek

artikels: Altie van der Linde (Beauty)

• Lid met hoogste totaal in provinsiale artikels: Altie van der Linde (Beauty)

• Lid met die algehele hoogste totaal: Altie van der Linde (Beauty)

• Top skakel van die jaar: Chantelle Steynberg (Northam)

• Top tak, admin: Northam• Wen tak: Beauty

Thabazimbi – Baie ruim woning met 4 slaapkamer, 4 badkamer, oopplan leefarea, studeerkamer, aparte sitkamer en onthaalarea, ruim stoep met swembad, 2 motorhuise, aparte waskamer, buitegeboue met eie badkamer, toegeruste boorgat, nog baie ekstras – R2 600 000.00.Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer informasie.

Hierdie baie netjiese plot is naby Thabazimbi geleë. Dit het ‘n netjiese 3 slaapkamer siersteen huis op met ‘n oopplan leefarea, kombuis en swembad. Verder is hier ook 4 eenslaapkamer woonstelle met ‘n gesamentlike huurinkomste van R12 000 per maand. Elke woonstel het ‘pre-paid’ krag. Die woonstelle is nie teen die hoofwoning nie en het hulle eie ingang. Die woonstelle word tans bewoon. Die plot het ‘n boorgat en die hoofwoning en woonstelle word vanuit die boorgat met water voorsien. Hierdie is ‘n mooi plot wat ‘n uitstekende addisionele inkomste bied. Die plot is in die mark vir R2,65 miljoen + BTW.Vir meer inligting kontak Barend Gerber by 082-469 5727 of Helize van Rooyen by 082-820 0806 van Bertie Joubert eiendomme.

VLU Bosveldstreek se23ste konferensie

Uitstekende beleggingsgeleentheid

Nicolette Steel, gasspreker.

Zonneblom tak was die gaste. Voor van links: Lenada Le Cornu, Ria Strydom, en Gerda Smit. Agter van links: Magda Meyer, Thereasa Tolmay, Maritza Hasebroek, Nellie Vosloo, Michelle Smit, Rhona Jacobs, Sus Rohrbeck, en Ronette