Maart 13 2016 - Wellington-Noord · Maart om 18 Maart H p @ R350 i om in te gel hout in sakkie-vi...

4
NGK Wellington-Noord MacCronestraat 11 – Wellington – 7655 Tel/Faks: 021 873 2763 I Pastorie: 021 873 2765 Bankbesonderhede: ABSA, Wellington: 430 580 019 www.facebook.com/wellingtonnoord E-pos adresse: Francois Human: [email protected] Johann Crous: [email protected] Marita Coetzee: [email protected] Marius Otto: [email protected] Johann Enslin: [email protected] Jandré Viljoen: [email protected] 13 Maart 2016 lydenstyd Welkom by vandag se erediens! VANDAG SE PROGRAM Predikant Ds. Francois Human Orrelis Johann Enslin 09:30 Erediens Dienswerkers: Johan van Wyk en Theo Heydenrych DEUROFFER: Jeugwerk – Die visie vir die Taakspan vir Jeug en Familie is om vir alle generasies ruimte te maak binne die kerk. Daarvoor doen ons navorsing, fasiliteer gesprekke en ontwerp prosesse wat gemeentes self kan gebruik om in hulle eie konteks hierdie uitdaging die hoof te bied. Die Taakspan ondersteun dit met materiaal wat ontwikkel word en kursusse wat aangebied word. Voorbeelde hiervan is KIX-bediening, Pad-langs ouerskap en Kontak Kategese, die gemeente- pakket en die reuse tienerfees (#imagine). By die Vennootskap vir Familiebediening dink gemeentes saam oor hoe hulle familiaal kan werk. Kontak gerus die Jeugkantoor met jeug – en familieverwante sake. 10:45 Kategese 19:00 Gesamentlike diens: Passiespel: Moederkerk (19:00 vir 19:30) (Geen aanddiens by Noordkerk) GAAN BESOEK GERUS ONS WEBBLAD: www.wellingtonnoord.co.za of ons FACEBOOK-BLAD: www.facebook.com/wellingtonnoord

Transcript of Maart 13 2016 - Wellington-Noord · Maart om 18 Maart H p @ R350 i om in te gel hout in sakkie-vi...

Page 1: Maart 13 2016 - Wellington-Noord · Maart om 18 Maart H p @ R350 i om in te gel hout in sakkie-vi aankoop kruidenie eliks , o kkies sal sak met ... ruik jou o an lewe a dek – wat

NGK Wellington-Noord

MacCronestraat 11 – Wellington – 7655 Tel/Faks: 021 873 2763 I Pastorie: 021 873 2765

Bankbesonderhede: ABSA, Wellington: 430 580 019 www.facebook.com/wellingtonnoord

E-pos adresse: Francois Human: [email protected]

Johann Crous: [email protected] Marita Coetzee: [email protected]

Marius Otto: [email protected] Johann Enslin: [email protected]

Jandré Viljoen: [email protected]

13 M

aart

201

6

lydenstyd

Welkom by vandag se erediens!

VANDAG SE PROGRAM Predikant

Ds. Francois Human Orrelis

Johann Enslin 09:30 Erediens

Dienswerkers: Johan van Wyk en Theo Heydenrych DEUROFFER: Jeugwerk – Die visie vir die Taakspan vir Jeug en Familie is om vir

alle generasies ruimte te maak binne die kerk. Daarvoor doen ons navorsing, fasiliteer gesprekke en ontwerp prosesse wat gemeentes self kan gebruik om in hulle eie konteks hierdie uitdaging die hoof te bied. Die Taakspan ondersteun dit met materiaal wat ontwikkel word en kursusse wat aangebied word. Voorbeelde hiervan is KIX-bediening, Pad-langs ouerskap en Kontak Kategese, die gemeente-pakket en die reuse tienerfees (#imagine). By die Vennootskap vir Familiebediening dink gemeentes saam oor hoe hulle familiaal kan werk. Kontak gerus die Jeugkantoor met jeug – en familieverwante sake.

10:45 Kategese 19:00 Gesamentlike diens: Passiespel: Moederkerk (19:00 vir 19:30)

(Geen aanddiens by Noordkerk)

GAAN BESOEK GERUS ONS WEBBLAD: www.wellingtonnoord.co.za of ons FACEBOOK-BLAD: www.facebook.com/wellingtonnoord

Page 2: Maart 13 2016 - Wellington-Noord · Maart om 18 Maart H p @ R350 i om in te gel hout in sakkie-vi aankoop kruidenie eliks , o kkies sal sak met ... ruik jou o an lewe a dek – wat

Sp

Sa

VeMa

p

Pomo

pringka

akkie-v

UitvoeBes

ergader Maart om pastorie. beskikba

konsistoDagbestortefeuljeoet asb te

we

asteel t

vir-‘n-p

erende stuur Maandag19:00 by Notules

aar in dieorie. Die tuur asooe Voorsitteenwoorees.

te huur

pakkie

g 14 die is

e

ok ers rdig

Din

@R300

OnthokruideOns wwat overskavoorpoby diedie voDANKIstel onvoorsie

nsdag 15 M

Vrydag

0 Te kooen slaaof kag

ou ons niersware

wend die ns maand

af. Die saortaal. Die

e kerkkantooorportaa

E vir gerens in staat en.

SenioMaart om

18 Maart

Hop @ R350ai om in te

ggel hout in

sakkie-vie aankoop

kruideniedeliks , okkies sal

e sak metoor afgegl langs die

eelde sakom aan

or Lidmm 11:30 vir

Skool !! Hou lek

HOUTKR0 per krat –e plant, of sn te stoor

r-’n-pakkip volgens ersware ap die oomu vind in

t gekooptgee word,e mandjiekies wat meer sorg

ate Funr 12:00 in

Sluit!!! kker vakan

RATTE – baie lekksommer o

ie proje die lysie

aan vir dimblik aann die mate kruiden, of kan oe neergesons terug

gbehoewe

nksie die Onth

nsie en re

ker vir kruiom braaivle

k waar in die sake kospakn 15 gesiandjie in niersware ok Sondasit word. B

g ontvangendes te

aalsentru

eis veilig!

e eis-

u kkie. kkies nne die kan g in

BAIE g.Dit kan

um.

Page 3: Maart 13 2016 - Wellington-Noord · Maart om 18 Maart H p @ R350 i om in te gel hout in sakkie-vi aankoop kruidenie eliks , o kkies sal sak met ... ruik jou o an lewe a dek – wat

Pre

Her Mohaadie 1 Kgeb Jy kontnie.en t Jy ewee

dev

De

'ndieva

Die op Wwarvan

ediking

re maak u

et ons groal? Liggaam

Here, en d

or 12 sê dbruik jou o

kan lewe atdek – wat. Hierdie lte bemoed

en ek is dees. Wees d

Indien u g

ebietordervoltooi en ebietorder

Onderwere maand aaan die Paarl

So baaanmer

byeenkomWoensdagarm klop vir 'n onderw

g – 6 M

nog wond

oei? Hoe m jy moet dat hulle d

dat die liggp verskille

as oorwinnt is my maniggaam wadig.

eel van die deel van d

Degraag u mar wil gee k weer by dr vorms is ikerkkanto

rp wat ontsngespreek.l en hy is diaie vrae wokings gema

ms is in die kaand 16 Masy medeme

werp wat on

Maart 2

derwerke?

moet die opstaan –

deel word v

gaam watende manie

naar want nier van doat mekaar

liggaam –die liggaam

ebietor

aandeliksean u asb v

die kerkkanin die voor

oor beskikb

Deprestellend ma. Luc Schee spreker: S

ord gevra enaak omdat

kerksaal, Keaart 2016. Lens. Kom lu

ns gewoonl

2016 – 1Ek is dee

Wat se vra

kerk groe– in aksie kvan die gro

t tot aksieere, maar

Christus hoen? Ons

r moet vers

– as jy nie dm van Chris

rdersDankoffeir ons so ‘nntoor inharportaal ofbaar.

essie-onar ook onv

eepers is 'n Selfdood: n net so dikonkunde d

erkstraat, WLuc Scheepuister assebik koue rilli

1 Kor. 1el en doen aag is dit?

ei? Groei okom en viroei van die

e kom besHy wil jou

het dit vir elkeen is asorg moet

daar is nie stus want G

r per n vorm

andig. f by die

nderstevermydelik

kliniese sieis dit 'n opl

kwels wordeel van ons

Wellington ers het 'n hblief en leengs gee.

12 my deelDit bestaa

ons deur lr die wêrele liggaam v

staan uit vgebruik.

jou moontanders en t ook daar

gaan ons God het jo

Ons volgeDinsdag

konsistor

euningsis, word

elkundige lossing?

d s is.

om 19:15 hart wat r meer

an – jy is ‘n

idmate vad vertel, vvan Christu

verskillend

tlik gemaahoef ons nwees om

jou mis, wou ‘n wond

Byende Bybeg 15 Maartie. Enigee

ons aa

sgroep

n wonderw

an ander kveral van dus.

de liggaam

ak. U en enie soos amekaar aa

waarvan jy derwerk ge

belskoelskool g

t om 18:30-en is baie wan te sluit.

werk!

kerke te gadie Liefde v

msdele – G

ek moet gander te wean te moe

ook deel kemaak.

ol geleenthe-19:30 in d

welkom om.

aan van

God

aan ees

edig

kan

id is ie

m by

Page 4: Maart 13 2016 - Wellington-Noord · Maart om 18 Maart H p @ R350 i om in te gel hout in sakkie-vi aankoop kruidenie eliks , o kkies sal sak met ... ruik jou o an lewe a dek – wat

KOMMUNIKASIE

Verjaarsdae! Hendrik Blom (20) – Johan van Rooyen (20) – Anika van der Vyver (20) – Henry Scott (21) – Flip Hugo (21) – Elmine van Rooyen (21) – Liesel Rossouw (21) – Albertus Buckle (21) – Yolanda Hanekom (22) –

Hannes van Huyssteen (22) – Amanda Swarts (22) – Anina le Roux (22) – Paul Avenant (23) – Sonja du Toit (23) – Su-Mari van Niekerk (23) – Hester van Staden (24) – Dedrei Hoffman (24) – Christine van

Schalkwyk (24) – Maggie-Louise Bauermeister (24) – Johan Steyn (25) – Freddie van Rensburg (26) – Dippie Steyn (26) – Anna Hugo (26) – Karen Boraine (26) – Daan le Roux (26)

Paasnaweek 2016 Paasnaweek (25 en 27 Maart): Goeie Vrydag – diens om 09:00

en Paasdiens om 09:30. Kom deel in die “kern” van ons Christelike geloof. Lidmate,

Besoekers, Kuiergaste, Vreemdelinge.......Welkom

G-Voucher se klerebank

Daar is ‘n groot vraag na mansklere. Daar is ‘n groter getal mans

as vroue wat gehelp moet word met klerasie. Ons kry baie damesklere in

maar nie mansklere nie. Die groottes wat gesoek word vir broeke is 30-40 en

skoene – (baie groot nood) no. 6 tot 9. Klere kan by die terrein afgelewer

word. Vir verder navrae skakel Clifford by - 078 866 2439