TEMA : HEELHEID IN JOUSELF

4
8 Augustus 2021 AFKONDIGINGS VANDAG HIERDIE WEEK VOLGENDE SONDAG NG Gemeente Mootvallei God se Ruim HUIS en tuiste van hoop vir almal 15 Augustus 2021 09:00 Erediens in kerkgebou en oor Whatsapp (Dr Retha Kruidenier) 09:00 Kinderkerk in saal Basaarvergadering direk na die erediens in die kantoorblok 17:30 Aanddiens en Senior Kategese. TEMA : HEELHEID IN JOUSELF Handelinge 20:32 Nou vertrou ek julle aan God toe en aan die woord van sy genade. Die woord is magtig om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfdeel belowe het. Maandag Vakansiedag (Kerkkantoor gesluit) Dinsdag en Donderdag oordenkings oor Whatsapp Dinsdag 08:00 - Sopkombuis. 11:00 Batebediening vergader in kantoorblok 18:00 Kerkraadsvergadering. Donderdag - Bybelstudie d.m.v. Whatsapp tot September. 09:00 Kollega- / Adminvergadering in die kerkkantoor Vrydag 05:30 - Mannebediening in die kantoorblok As gemeente is die gesondheid van elke lidmaat en personeelid vir ons belangrik. Ons wil ‘n gemeente wees wat verantwoordelik optree in die bestryding van die Covid 19 pandemie. Binnenshuise byeenkomste (hetsy godsdienstig, polities, sosiaal of kultureel) is beperk tot 50 mense. Plekke wat nie 50 mense veilig kan akkommodeer nie, is beperk tot 50% van hulle toegelate kapasiteit. * Maskers moet ten alle tye in die openbaar gedra word. Dit is ’n misdaad om sonder ’n masker in die openbaar te verskyn. * Begrafnisse is wettig, maar nagwake voor, en byeenkomste na ’n begrafnis bly steeds verbode. Die beperking vir begrafnisse (predikant, koster, orrelis en begrafnisondernemer ingesluit!) is net 50 mense en dit mag ’n maksimum van twee ure duur. Huwelikseremonies (beperk tot 50 mense) is toelaatbaar. 09:00 Erediens oor Whatsapp (Dr Jan Botha) Bespreek asb u sitplek Whatsapp 0825714657

Transcript of TEMA : HEELHEID IN JOUSELF

8 Augustus 2021 AFKONDIGINGS

VANDAG

HIERDIE WEEK

VOLGENDE SONDAG

NG Gemeente Mootvallei God se Ruim HUIS en tuiste van hoop vir almal

15 Augustus 2021 09:00 Erediens in kerkgebou en oor Whatsapp (Dr Retha Kruidenier) 09:00 Kinderkerk in saal Basaarvergadering direk na die erediens in die kantoorblok 17:30 Aanddiens en Senior Kategese.

TEMA : HEELHEID IN JOUSELF

Handelinge 20:32

Nou vertrou ek julle aan God toe en aan die woord van sy genade. Die woord is magtig om julle

op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfdeel belowe het.

• Maandag – Vakansiedag (Kerkkantoor gesluit) • Dinsdag en Donderdag oordenkings oor Whatsapp • Dinsdag 08:00 - Sopkombuis. • 11:00 – Batebediening vergader in kantoorblok • 18:00 – Kerkraadsvergadering. • Donderdag - Bybelstudie d.m.v. Whatsapp tot September. 09:00 Kollega- / Adminvergadering in die kerkkantoor • Vrydag 05:30 - Mannebediening in die kantoorblok

As gemeente is die gesondheid van elke lidmaat en personeelid vir ons belangrik. Ons wil ‘n gemeente wees wat verantwoordelik optree in die bestryding van die Covid 19 pandemie.

• Binnenshuise byeenkomste (hetsy godsdienstig, polities, sosiaal of kultureel) is beperk tot 50 mense. Plekke wat nie 50 mense veilig kan akkommodeer nie, is beperk tot 50% van hulle toegelate kapasiteit.

• * Maskers moet ten alle tye in die openbaar gedra word. Dit is ’n misdaad om sonder ’n masker in die openbaar te verskyn.

• * Begrafnisse is wettig, maar nagwake voor, en byeenkomste na ’n begrafnis bly steeds verbode. Die beperking vir begrafnisse (predikant, koster, orrelis en begrafnisondernemer ingesluit!) is net 50 mense en dit mag ’n

maksimum van twee ure duur. Huwelikseremonies (beperk tot 50 mense) is toelaatbaar.

09:00 Erediens oor Whatsapp (Dr Jan Botha)

Bespreek asb u sitplek Whatsapp 0825714657

Noemnaam Van Kortadres Telefoon Selfoon

André Rademeyer Riekert ln 641 012 335 6031

Elizma Pietersen Booysenstraat 64 0827209353

Elize Biddulph Bruins Laan 678 0123355775 0835647168

Frik Meyer Eike laan 627 0833125449

Koos Crafford Endeman str 876 0712138080

Lenchen Marie Steenkamp se dogter 0834305113

Ruan Basson Cor Bouwer se skoonseun 0715969909 (Cor)

Reinhardt Harding Eloffstraat 294 0823194748

Salomé Zandberg 43 Stone Manor 0825661147

Ella en Ella Wallis Louis Trichardtstraat 290

012335-5229

Indien enige inligting foutief is moet u asb vir Ann laat weet.

Spesiale Verjaarsdae en herdenkings

Noemnaam Van Verjaar Word Kortadres Landlyn Selfoon

Philip Van Vuuren 08/09 82 3 De Laan 966 012 335-9139

Mart Van Wyk 08/12 82 Booysenstraat 288 012 335-9586 27824477516

Noemnaam Van Verjaar Landlyn Selfoon

Anita Erasmus 08/08 012 335-5799 27722691136

Rienie Pieterse 08/08 27846944685

Bill Schoeman 08/08 546 2960 27829574395

Jako Swart 08/08 27795057204

Tasandra Van Rensburg 08/08 0123430216

Angelique Viljoen 08/08 082 857 7181

Monique Viljoen 08/08 082 857 7181

Jan Botha 08/09 5463545 27764815683

Boeta Fourie 08/09 27728449683

Magda Henrico 08/09 012 335-7870 27825358321

Philip Van Vuuren 08/09 012 335-9139

Sarie De Beer 08/10 27714147159

Sarie Fourie 08/10 0123357282 27828022879

Sampie Janse Van Rensburg 08/10 012 335 0603

Willie Janse van Rensburg 08/10 27828866421

Thea Potgieter 08/10 012 335 7580 27723205587

Philip Ras 08/10 012 335-3591

Sogan Truter 08/10 012 335-3569

Elsabé Weststrate 08/10 27825657762

Tersia Du Plessis 08/11 012 3352752

Amanda Le Roux 08/11 27828548570

Netasha Pitzer 08/11 012 335 0572

Peet Van Jaarsveld 08/11

Hans Weidemann 08/11 012 335-9183 27823708165

Maryna Kleynhans 08/12 012 335-1573

Sakkie Pienaar 08/12 012 335-5254 27828045150

Mart Van Wyk 08/12 012 335-9586 27824477516

Annalize Smit 08/13 012 405 0012 27798853771

Kotie Swart 08/13 27712287233

Yolandi Van Dyk 08/13 27842077336

Drien Fouche 08/14 073 610 5421 0765227473

Vicky Hechter 08/14

Judy Huyser 08/14 27718818271

• Die Kollegaspan is beskikbaar vir huisbesoek, bemoediging en pastorale hulp; Kontak hulle gerus. Hulle is ook beskibaar in kantoorblok met kantoortye vir besoeke.

• Dr Jan Botha – 0764815683 (Dinsdae 08:00 – 11:00) • Dr Retha Kruidenier - 0824138462 (Woensdae 13:00 – 15:00) • Ds Jan-Mari du Toit – 0716870357 (Donderdae 08:30 – 10:30)

• BASAAR – Neem asb kennis dat die jaarlikse Basaar aangeskuif word na 2 Oktober 2021. Met al die inperkings en Covid regulasies sal ons eers in Augustus begin met die reëlings. Hou die afkondigings dop vir meer daaroor later.

• Barmhartigheid – Ons beplan al aan ons Kersprojek vir barmhartigheid en benodig toiletbenodighede en ietsie lekkers om in die pakkies te sit. Bring gerus saam kerk toe en plaas in kratte by deure. Baie dankie dat ons weereens op julle kan staat maak.

• SPESIALE KERKRAADSVERGADERING: 10 Augustus 2021 om 18:00 – Agenda : Diagnose besluite

KONTAK ONS: KERKKANTOOR : Maandag tot Vrydag 08:30 – 13:00 (vakansiedae gesluit) Telnr : 012 3350611 Whatsapp nr : 0825714657 Faktotum : Ben van der Merwe 083 627 8792 Koster : Thinus Venter 079 877 1706 E-POS : [email protected] https://www.facebook.com/NG-Gemeente-Mootvallei-167453123781456/ Webblad : www.ngmootvallei.co.za

Dankoffers kan op die volgende maniere oorbetaal word: EFT in die gemeente se bankrekening, Snapscan. BANKBESONDERHEDE SNAPSCAN: ABSA Ben Swartstraat Rekening : NG Mootvallei Rekeningnr : 407 826 5773