Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de...

8
Deurkollekte Instandhouding Kontakbesonderhede Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected] Bankbesonderhede: NG GEMEENTE SUIDKUS ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05

Transcript of Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de...

Page 1: Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de Vries Die kerkkantoor sal gesluit wees 2016/03/20 Christo v Eeden Christo van Eeden

infininfo

Deurkollekte

Instandhouding

Kontakbesonderhede

Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected]

Bankbesonderhede:

NG GEMEENTE SUIDKUS

ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05

Page 2: Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de Vries Die kerkkantoor sal gesluit wees 2016/03/20 Christo v Eeden Christo van Eeden

PREEKPROGRAM DATUM ENGELS SUIDKUS Mooihawens AAND

2016/03/13 Christo v Eeden

Ds Frans Klopper

Ds Mauritius Pienaar

Ds Chris de Vries

2016/03/20 Christo v Eeden

Christo van Eeden Peet van Zyl Geen

2016/03/25 Gerald Winkel

Ds Mauritius Pienaar Nagmaal

Ds Chris de Vries Nagmaal Geen

Baie geluk

Baie geluk aan al ons verjaarsdagvriende. Mag jou beker van vrede en

vreugde van Jesus in hierdie nuwe jaar oorloop! 13 14 15 16

Heinrich Beeslaar Jan Coetzer Charl Delport Lorraine Meyer Lisette Nothnagel

Dwayne Jordaan Isabel Otto

Sannie Booyens Trysie Jute Damien Lombaard Mike von Dresselt

Damien du Preez Gert Hendriks Angus Pohl

17 18 19

Corrie Bekker André Powell Amanda v d Berg Sarah v d Sandt Loudine v Romburgh Marie van Wyk Alex Vieira Liezel Wait

Werner Botha Johan de Jager Neil Enslin Clio Glenister Pieter Stewart

Petro Botes Chanél Conradie Ronell Greyling Adelé Horn Anetjie j v Vuuren Chris Kruger

ONDERSTEUNINGSDIENSTE

Uit die Kantoor:

Besoek Durbanhawe

Die skip vervang die Doulos en baie

Bybels, Geestelike Boeke, DVD’s, Cd’s is

beskikbaar op die skip en vele meer.

Hulle het ook spanne wat kerke besoek.

Bid asb dat die Here hulle uitreike hier sal seën

Die kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 18 Maart tot 28 Maart.

Page 3: Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de Vries Die kerkkantoor sal gesluit wees 2016/03/20 Christo v Eeden Christo van Eeden

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Welkom aan alle nuwe lidmate wie se lidmaatskapbewyse

ontvang is

Lidmaatbewyse ontvang: Vanaf Elsburg

Dorie Maré Plett haven 58, Illovo Ons bid vir Gemeentelede

Tertia de Wet (031-903 6910)

Willie Rossouw (060 637 9929)

Oom Grobbie en Lisa 031-903 4518 / 082 550 3855

Tilla Hamman (031-903 8004)

Wilna Swartz 082 202 2873 (Neil 083 581 2363)

Ons versoek lidmate om asseblief die leraars of kerkkantoor te

laat weet van persone wat siek of in die hospitaal is.

Meegevoel:

Meegevoel word betuig met Pieter en Elma du Preez met

die afsterwe van Elma se suster.

Ps 37:4

Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee

wat jou hart begeer.

Page 4: Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de Vries Die kerkkantoor sal gesluit wees 2016/03/20 Christo v Eeden Christo van Eeden

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Gebedsaksie

Elke Maandagaand om 18:00 in die konsistorie.

Lidmate word hartlik uitgenooi om dit by te woon.

Mooihawens en Tabor Kom besoek gerus die inwoners van Mooi Hawens en Tabor

Ons vra ook voorbidding vir die inwoners van Huis Lena D –vloer

Nooi Lidmate asb uit na die Engelse

Bybelstudie wat Donderdagoggende in Tabor

Konsistorie plaasvind

Daar is ‘n groot behoefte aan toiletware vir die

inwoners van Huis Lena. Indien u ‘n bydrae wil maak, bring dit asseblief na die kerkkantoor.

Enkellopendes

Enkellopende persone tussen ouderdom van 30 en 45 kom elke tweede Dinsdagaand om 18:30 in die Kapel bymekaar.

Kontak Zelda Crous : 079 693 0268

JEUGBEDIENING

Koffiekroeg:

Hoërskoolleerders

Woensdagaande 18:00 by

die kerk

JKJA

Elke Vrydag direk na skool

Kontak: Hannalize van

Heerden 082 465 2334

Naskoolse Jongmense en

Studente

Donderdagaande 18:00 by

Videnweg 6

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING

Engelse Dienste

Ons wil u vra indien u enige Engelse familie of vriende het om

hul uit te nooi na ons Engelse dienste in die kapel agter die kerk om 8:00 elke Sondagoggend

Daar is ook ‘n Sondagskoolklas na die diens.

Noodspens Baie dankie vir al die kos wat ons gereeld ontvang.

Beddens en wasmasjiene word benodig

Karavaanpark Bediening Huiskerk byeenkomste by die karavaanparke is soos volg:

Ocean Call: 9-00 tot 10-00 Uitspan: 10-00 tot 11:00

Kontak: Martin Prinsloo 083 650 5315

toiletware soos seep, tandepaste, deodorant, seeppoeier,

skottelgoedseep word benodig.

Engelse Bybelstudiegroep

Belangstellendes word hartlik uitgenooi na ‘n Engelse Bybelstudiegroep elke Donderdagoggend

vanaf 9:00 tot 10:00 in die Tabor Konsistorie.

Kontak vir Gerald Winkel 076 508 2627

Kerkraadsvergadering word gehou op Woensdag, 16 Maart om 19:00 in die konsistorie.

Page 5: Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de Vries Die kerkkantoor sal gesluit wees 2016/03/20 Christo v Eeden Christo van Eeden

Vrouebybelstudiegroepe elke Dinsdagoggend

soos volg:

Tabor Konsistorie 9:30 - Willemien Opperman (031 9162671/072 979 4655)

Kapel 9:00 –

Ds Mauritius Pienaar (082 468 8780)

Amandonia 501 9:00 –

Francien van Rensburg (031 903 7280/072 184 0703

Dames word uitgenooi om enige van bogenoemde persone te kontak

en by die bybelstudiegroep in te skakel.

Deurdiens en Tee Eredienshelpers

13/3 Gibeon 20/3 Philos 25/3 Goeie Vrydag -Nagmaal

13/3 Sannie 20/3 Leon 25/3 Sannie

Onderlinge Versorging Bediening Nuus uit gemeente

Senior Burger onthaal: Saterdag 23 April Het u al 65 somers en meer agter die rug?

Kom geniet ‘n tee-oggend saam met die Vrouediens. Hou asseblief die oggend oop.

Net na die vakansie gaan ons name vra om getalle te bevestig.

Kontak: Theresa Roelofse 072 189 6623 Willemien Opperman 031-916 2671

Page 6: Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de Vries Die kerkkantoor sal gesluit wees 2016/03/20 Christo v Eeden Christo van Eeden

Onderlinge Versorging

Ons wil graag die kinders by Malvern Kinderhuis en

die Karavaanparke bederf met Paaseiers oor

Paasnaweek. Alle donasies sal waardeer word en die

Paaseiers kan in die voorportaal geplaas word of by die

kerkkantoor afgelewer word.

Die KZN Sinode ‘n betrokke by ‘n droogtehulp

projek in die Vryheid omgewing. Daar bestaan ‘n

sterk moontlikheid dat boorgate gesink kan word

om volhoubare watervoorsiening te bewerk.

Vir dié doel is ‘n fonds gestig en gemeentes word

gevra om hiertoe by te dra.

Vandag, 13 Maart sal ‘n spesiale kollekte vir dié doel

gehou word

Page 7: Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de Vries Die kerkkantoor sal gesluit wees 2016/03/20 Christo v Eeden Christo van Eeden

Paasfees eredienste by die kerk en

Mooihawens:

Goeie Vrydag 25 Maart: Nagmaal 9:00

Paas Sondag 27 Maart: 9:00

1909 het Jack Miner wat ‘n voëlreservaat gestig het in Kingsville,

Ontario besluit om ringe om die voëls se bene te sit met sy adres

op. Van oral in die wêreld het mense vir hom van die ringetjies

teruggestuur.

1914 Het hy besluit om ‘n Bybelteks op die ringetjie te stempel.

“Vanaf die heel eerste keer dat ek ‘n teks op ‘n bandjie

gestempel het, was ek bewus van God se hulp en het ek geweet

my ring-metode was nou kompleet.”

‘n Jagter wat ‘n eend in die Suide neergeskiet het, het die

voëlbandjie gevind met Jack Miner se naam en adres en agterop:

Markus 11:28. Hy het dit in sy Nuwe Testament opgesoek en gelees:

“Julle moet geloof in God hê.”

‘n Gevangene in ‘n tronk in Arkansas het van die gebeure in ‘n

koerant gelees en toe sy Testament begin lees.

Met die verloop van die jare het sportmanne aan Jack Miner

geskrywe dat hulle lewens verander is deur die Bybeltekste waarna

sy voëlbandjies hulle verwys het.

En ‘n Sendeling ver weg in die Hudsonbaaigebied het vir die eerste

keer in twee- en- twintig jaar uitgekom om aan mnr Miner te vertel

dat hierdie voëlbandjies ‘n nuwe opwekking van geloof veroorsaak

het onder die Indiane en Eskimo’s wat na die Sendeling gekom het

sodat hy vir hulle die boodskappe kon vertolk.

Jack Miner het gesê: “ My voëlreservaat sou nooit gewees het wat

dit is nie en ook geen wêreldwye erkenning geniet et nie as ek

God nie as vennoot ingeneem en Hom die eerste plek gegee het

nie.”

Linda Buitendach

Foon/Faks: 031 903 1454

Sel: 082 345 1860

e-pos: [email protected]

BEPLAN U ‘N VAKANSIE ???????? Kontak my gerus vir ‘n kwitasie –

sonder enige verpligting

Vliegtuig kaartjies – boot reise –toere – hotelle – kar huur – visa –

reis versekering

40 jr In die bedryf

Storie van Hoop

Page 8: Kontakbesonderhede...2016/03/13 Christo v Eeden Ds Frans Klopper Ds Mauritius Pienaar Ds Chris de Vries Die kerkkantoor sal gesluit wees 2016/03/20 Christo v Eeden Christo van Eeden

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 2 3 4 9:30 Wêreld- biddag vir vroue

5 Wêreld- biddag vir mans

6 Wegneemete by die kerk

7 8 18:00 Jeug- bediening Vergade- ring

9 18:00 OD Vergadering

10 11 12

13

14

15 16 19:00 KR Vergadering

17 18 SKOLE SLUIT

19

20

21 Menseregte dag

22 23 24 10:00 Silwerkring

25 Goeie Vrydag 9:00 Nagmaal Kerk & Mooihawens

26

27

28 Gesinsdag

29 30 31

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 2

3 Dag van Danksegging & Verootmoedi-ging

4 5 SKOLE BEGIN

6 7 8 9

10

11

12 13 14 15 16 9:00 Vrouediens Bestuurs- vergadering

17

18 18:00 Gebedes-geleentheid (Aksies)

19 20 21 10:00 Silwerkring

22 23 10:00 Senior Burger Onthaal

24 25 26 27 Vryheidsdag

28 29 30