GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/GR 10 Accounting Memo Afr 15...
Transcript of GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/GR 10 Accounting Memo Afr 15...
1
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
2015
GRAAD 10
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
14 bladsye
MEMORANDUM Rekeningkunde
2
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
REKENINGKUNDE MEMORANDUM
VRAAG 1
Algemene Grootboek Hulp grootboek Bedrag
Rekeningkundige vergelyking
Rekening Dt Rekening Kt
Rekening Dt Rekening Kt
B E L
vb. Skryfbehoeftes Kleinkas 300 - - 0
A Debiteure-kontrole
Verkope G. Nel 1 500 + + 0
Koste van verkope
Handels-voorraad
1 000 - - 0
B Toerusting Krediteure- kontrole
New Concepts
7 550 + 0 +
C Debiteure- kontrole
Bank A Jacob 300 + -
0 0
Debiteure- kontrole
Korting toegestaan
A Jacob 30 + + 0
D Krediteure- kontrole
Bank JJ Handelaars
3 430 - 0 -
Krediteure- kontrole
Korting ontvang
JJ Handelaars
170 0 + -
E Handels-voorraad
Bank 1 230 + -
0 0
F Bank Vaste deposito
20 000 + -
0 0
Bank Rente op vaste deposito
5 000 + + 0
G Onttrekkings Handels- voorraad
1 050 - - 0
50
MEMORANDUM Rekeningkunde
3
VRAAG 2
2.1 ALGEMENE JOERNAAL
[32]
Debiteurekontrole Krediteurekontrole
Dok no
D Besonderhede F Dt Kt Dt Kt Dt Kt
30 Voorlopige totale 960 180 150 870
JB1 a Krediteure vir lone 10 720
Lone 10 720
JB2 b Handelsvoorraad 1 200
Skryfbehoeftes 1 200
JB3 c Toerusting 5 270
Oninbare skulde ingevorder
5 270
JB4 d Sabatini Handelaars 300 #300
Selini Handelaars 300 #300
JB5 e Debiteureafslag 530
Debiteurekontrole 530 530
JB6 f Pop Handelaars 1 050 1 050
Pop Handelaars 1 050 1 050
Totale 2 010 710 450 2220
Besonderhede en bedrag is 1 punt Allokeer metode punte vir totale Totale moet groter wees as die voorlopige totale # 1 punt vir beide bedrae
20
MEMORANDUM Rekeningkunde
4
2.2 Algemene grootboek van Snap Handelaars
Debiteurekontrolerekening
Sep 1 Saldo a/b 35 270 Sep 30 Bank en korting KOJ 21 710
30 Verkope DJ 35 980 Debiteureafslag DAJ 1 710
Bank KBJ 4 520 Joernaal krediete
AJ 710 Sien 2.1
Joernaal debiete
AJ 2 010 Sien 2.1
Saldo o/b 53 650
77 780 77 780
Oct 1 Saldo a/b 53 650
Krediteurekontrolerekening
Sep 30 Totale afslag
KAJ 7 120 Sep 1 Saldo a/b 30 650
Bank en korting
KBJ 25 670 30 Totale aankope
KJ 83 720
Joernaal debiete
AJ 450 Sien 2.1
Joernaal krediete
AJ 2 220 Sien 2.1
Saldo o/b 83 350
116 590 116 590
Okt 1 Saldo a/b 83 350
Handelsvoorraadrekening
Sep 1 Saldo a/b 95 700 Sep 30 Koste van verkope
KOJ 37 800
30 Bank KBJ 31 950 Koste van verkope
DJ 25 700
Krediteure- kontrole
KJ 67 380 Krediteure- kontrole
KAJ 6 950
Koste van verkope
DAJ 1 000 Saldo o/b 125 580
196 030 196 030
Okt 1 Saldo a/b 125 580
MEMORANDUM Rekeningkunde
5
VRAAG 3
3.1 Verduidelik volledig waarom die saldo van die krediteurekontrole rekening ooreen moet stem met die totaal van die krediteurelys aan die einde van die maand.
Die individuele krediteurerekeninge word gedebiteeer en gekrediteer met hul onderskeie bedrae van die joernale op ʼn daaglikse basis.
Die kontrolerekening word gedebiteer en gekrediteer met die totale van die joernale aan die einde van die maand.
Die kontrolerekening is ʼn opsomming van die krediteuregrootboek.
3.2 Met verwysing na die transaksie gedateer 25 September 2015, gee ʼn
rede vir die laat betaling alhoewel daar voldoende fondse in die bank
is. Voorsien TWEE voorstelle om die probleem te voorkom.
Rede
Swak interne kontrole van krediteurerekeninge. Voorstelle Enige twee
Laat een persoon die werk van die krediteureklerk kontroleer om te verseker dat alle betalings tydig gemaak word.
Reik vooruitgedateerde tjeks uit aan krediteure om laat betalings en risiko om korting te verloor, te voorkom.
Behoorlike beplanning.
3.3 Krediteuregrootboek van Galaxy Handelaars
Venus Bpk
Datum Besonderhede Fol Dt Kt Saldo
Mei 1 Saldo a/b 7 800
3 D/N 567 AJ 78 7 878
5 Tjek no. 107 KBJ 7 000 878
Korting ontvang KOJ 140 738
10 Faktuur no. 483 KJ 1 105 1 843
13 D/N 220 KAJ 173 1 670
25 Joernaalbewys (Kansellering van korting)
AJ 140 1810
25
4
5
16
MEMORANDUM Rekeningkunde
6
VRAAG 4
4.1.1 Historiese koste beginsel
4.1.2 Paring
4.1.3 Wesentlikheid
4.1.4 Besigheidsentiteit
4
MEMORANDUM Rekeningkunde
7
4.2.1 Inkomstestaat van Russell handelaars vir die jaar geëindig 28 Februarie 2015
Verkope (519 000 – 1 875– 300) 516 825
Koste van verkope (346 350 – 200) (346 150)
Bruto wins 170 675
Ander bedryfsinkomstes 50 885
Oninbare skuld verhaal (315 + 1 500) 1 815
Korting ontvang 270
Huurinkomste (40 000 – 3 200) 36 800
Kommissie-inkomste 12 000
Bruto bedryfsinkomste 221 560
Bedryfsuitgawes (129 933)
Salarisse en lone (54 000 + 18 000) 72 000
Pensioenfondsbydrae 720
Werkloosheidsversekeringsfondsbydrae 180
Korting toegestaan 675
Versekering (10 128 – 3 675) 6 453
Oninbare skulde (975+1 350) 2 325
Water en elektrisiteit (4 395 + 465) 4 860
Skryfbehoeftes (8 400 – 270) 8 130
Handelsvoorraadtekort ( 34 650 – 33 600) 1 050
Waardevermindering ( 13 200 +14 460 +5 340) 33 000
Bankkoste 540
Bedryfswins 91 627
Rente inkomste 2 250
Wins voor rente uitgawe 93 877
Rente uitgawe (12 300 + 2 750 + 21 840) (36 890)
Netto wins vir die jaar 56 987
46
MEMORANDUM Rekeningkunde
8
4.2.2 Vastebate-nota Grond en geboue
Voertuie Toerusting
Drawaarde aan die begin van die jaar 456 862 144 600 33 340
Kosprys 456 862 207 000 88 000
Opgelope waardevermindering 0 (62 400) (54 660)
Bewegings
Toevoegings teen kosprys 0 160 200 0
Bateverkope teen drawaarde 0 0 0
Waardevermindering vir die jaar 0 (19 800) (13 200)
Drawaarde aan die einde van die jaar 456 862 222 600 20 140
Kosprys 456 862 304 800 88 000
Opgelope waardevermindering 0 (82 200) (67 860) 15
Handels- en ander betaalbares
Handelskrediteure 21 435
Krediteure vir salarisse (18 000 -1 800-720-1 200-180) 14 100
Mediesefonds 1 200
Vooruitontvange inkomste 3 200
Opgelope uitgawes 465
SAID: LBS 1 800
Pensioenfonds (720+720) 1 440
Werkloosheidsversekeringsfonds (180+180) 360
Totaal 44 000 15
MEMORANDUM Rekeningkunde
9
4.3.1 Balansstaat van Top Dog Handelaars soos op 28 Februarie 2015
Bates
Nie-bedryfsbates 1 425 200
Vaste bates 1 408 000
Finansiële bates
Vaste deposito (37 200-20 000) 17 200
Bedryfsbates 181 730
Voorraad (67 200 + 540) 67 740
Handels en ander ontvangbares (53 820+7350+3120) 64 290
Kontant en kontantekwivalente (1 500+28 200 + 20 000)
49 700
TOTALE BATES 1 606 930
Ekwiteit en laste 1 126 920
Eienaarsekwiteit (belang) sien 4.3.2 1 126 920
Nie-bedryfslaste 222 250
Verbandlening (274 200-51 750) 222 450
Bedryfslaste 257 560
Handels- en ander betaalbares (88 000+4 530+6 400) 98 930
Oortrokke bank 106 880
Korttermyndeel van die lening sien verband lening 51 750
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 1 606 930 25
MEMORANDUM Rekeningkunde
10
4.3.2 Eienaarsekwiteit
Kapitaalsaldo aan die begin van die jaar 800 000
Addisionele kapitaalbydrae 150 000
Netto wins 412 290
Onttrekkings (235 370)
Kapitaalsaldo aan die einde van die jaar 1 126 920
5
MEMORANDUM Rekeningkunde
11
VRAAG 5
5.1.1 Winsopslag % bereik
1168 750 / 281 250 x 100 = 60% Bewerking indien een deel korrek
5.1.2 Persentasie opbrengs op eienaarsekwiteit / -belang
50 000 x 100 / 255 000 19.61% Bewerking indien een deel korrek is
5.1.3
Bedryfsverhouding
Bedryfsbates : Bedryfslaste 26 040 + 18 530 + 1 000 : 17 500 + 4 200 45 570 : 21 700 2.1 : 1 Bewerking indien een deel korrek is
5.1.4 Vuurproefverhouding
26 040 + 1 000 : 21700 27 040 : 21 700 sien 5.1.4 1.24 : 1 Bewerking indien een deel korrek is
4
4
6
4
MEMORANDUM Rekeningkunde
12
5.2 Die begrote/doelwit winsopslag is 78%. Het die besigheid die winsopslag persentasie bereik? Verduidelik deur syfers te gebruik. Verskaf DRIE redes.
Nee. Slegs 60% is bereik. Redes Enige Drie
Goedere is verkoop teen afslagpryse aan grootmaatkopers.
Diefstal van goedere.
Gereelde seisoenverkope is gehou om verkope aan te moedig.
Winsopslag berekeninge kan verkeerd gedoen wees.
5.3 Behoort Phiri Handelaars tevrede te wees met hul likiditeitsposisie? Verduidelik deur TWEE finansiële aanwysers of syfers aan te haal om jou antwoord te ondersteun.
Nee. Verduideliking Enige Twee
Die bedryfsverhouding verlaag van 3,3 : 1 na 2,1 : 1
Die vuurproefverhouding verlaag van 2,4 : 1 na 1,24 : 1 OF Ja. Verduideliking Enige Twee
Die bedryfsverhouding verlaag van 3,3 : 1 na 2,1 : 1
Die vuurproefverhouding verlaag van 2,4 : 1 na 1,24 : 1 Besigheid is steeds instaat om kort termynskuld te betaal alhoewel
die verhoudings gedaal het.
7
5
30
MEMORANDUM Rekeningkunde
13
VRAAG 6
6.1.1 Waarvoor staan BTW?
Belasting op toegevoegde waarde
6.1.2 Wat is die huidige BTW-koers?
14%
6.1.3 Voltooi die table t.o.v. BTW.
A LBS
B Salarisse / lone
C Verbruikers
D Indirek
6.1.4 Lewer kommentaar oor sy werkswyse en noem die gevolge wat hy in die gesig staar indien hy aan die SAID rapporteer word.
Enige een punt Tipe werkswyse
Oneties
Bedrog
Diefstal Enige een punt Gevolge
Betaal ʼn boete aan SAID
Tronkstraf
1
1
4
4
MEMORANDUM Rekeningkunde
14
6.2 Kies die woord/frase uit die lys op vraestel wat die beste by die definisie pas.
6.2.1 Veranderlike koste
6.2.2 Direkte material-koste
6.2.3 Vaste koste
6.2.4 Indirekte materiaalkoste
.2.5 Indirekte arbeidskoste
10
6.3.1 Wat is ʼn kontantbegroting?
ʼn Kontantbegroting is ʼn finansiële plan wat die toekomstige verwagte ontvangstes en betalings toon.
2
6.3.2 Noem TWEE gebruikers van ʼn kontantbegroting.
Enige twee
Families/Huishoudings
Besighede
Regering
2
6.3.3 Gee DRIE redes ter verduideliking waarom ʼn kontantbegroting opgestel word.
Enige drie
Dit voorkom oorspandering.
Dit voorkom dat individue of besighede meer spandeer as wat hulle verwagte inkomste is.
Dit help om oortrokke bank te voorkom en nie rente op oortrokke bank te betaal nie.
Dit help om uitgawes te prioritiseer.
Dit voorkom dat individue of besighede skuld aangaan.
Dit toon spandering gewoontes.
6
TOTAAL: 300
30