Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
-
Upload
henningvuuren1 -
Category
Documents
-
view
444 -
download
1
Transcript of Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
1/30
Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
Taalstrukture en -konvensies
- Die studie van die struktuur van woorde word morfologie (morphology) genoem.
- Taalkunde/linguistiek is die studie van tale in die algemeen.
A. Betekenisleer en figuurlike taal
1. Sinonieme(synonyms) is woorde met min of meer dieselfde (same) betekenis, byvoorbeeld (bv.): mooi
ragtig, lekker !eerlik.
". Antonieme(antonyms) is woorde met teenoorgestelde betekenisse (opposite meanings), bv.: baie min,
lui fluks.
#. Paronieme(paronyms) is woorde wat dieselfde stam (stem) !et, maar in vorm en betekenis (meaning)
verskil, bv.: mens, bomenslik, onmenslik, menslik / drink, drank, dronk.
$. Polisemie(polysemy) is waar een woord verskillende verwante (related) betekenis onderskeidinge
(separate meanings) !et, bv. gebruik van die woord %land& kan 'n verwysing na 'n stuk aardoervlak of
'n stuk landbougrond wees. Die woord land is in !ierdie voorbeeld dus oo vir verskillende interretasies.
Die woord %vlieg& is nog 'n voorbeeld.
. Homonieme(homonyms) is twee of meer woorde met dieselfde vorm en uitsraak (pronunciation),
maar geen betekenisverband (related meaning) nie, bv. graaf. n !ierdie voorbeeld kan 'n graaf 'n
instrument wees waarmee gesit kan word ofdie titel van iemand, bv. die graaf van *laandere.
+. Homofone(homophones) is woorde wat resies dieselfde klink, maar waarvan die betekenis en selling
verskil, bv.: vlei vly, faal vaal.
. en woord vir 'n omskrywing is definisie (definition)
Beeldspraak (taaluiting wat van figuurlike taal gebruik maak bv.! vergel"kings metafore ens.#
1
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
2/30
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
3/30
+. *ronie (irony) is die woordgebruik wanneer iemand die teenoorgestelde s3 van wat !y/sy bedoel, bv.
iemand daag verslons by die skool o en sy vriend s3 vir !om: %k is bly om te sien y !et darem neties
aangetrek.&
. Satire (satire): letterkundige skryfwerk waarin menslike of individuele swak!ede of tekortkomings
besotlik voorgestel word, soms met die bedoeling om mense tot verbetering aan te soor.
. Humor (humor): die vermo8 om die lagwekkende in iets te sien, bv. die uiting van gedagtes of
voorstelling van omstandig!ede wat mense laat lag dikwels deur die verrassende gebruik van
teenstellings.
4. Sarkasme (sarcasm) is bittere of bytende sot ('n sarkastiese omerking) waarmee y iemand doelbewus
kan seermaak.
17. )limaks'%oogtepunt (climax): as stylfiguur die rangskikking van begrie of stellings in stygende
reeks wat krag en indrukwekkend!eid betref, dus die grootste belang.
11. Antiklimaks ' die omgekeerde van 'n klimaks(anticlimax): die skielike omswaai van iets belangriks na
iets nietig, gewoonlik met 'n komiese effek. ien ook: batos 'n lotselinge oorgang van die ver!ewene na
die alledaagse.
1". Simboliek (symbolism): sinnebeeldige voorstelling of die leer van simbole. n een van Totius se gedigte
simboliseer 'n doringboomie die 2frikaanse volk / 'n kruis !et simboliese betekenis vir ;!ristene.
1#. Eufemisme (euphemism): 'n eufemisme is 'n versagtende woord of uitdrukking. 'n 5ens kan bv. s3 !y
!et die tydige met die ewige verwissel of !eengegaan in laas daarvan om te s3 !y !et doodgegaan.
ufemismes word soms gebruik om na skaamdele, die duiwel ens. te verwys.
1$. +itotes (litotes): 'n stylfiguur waardeur iets beklemtoon word deur die ontkenning van die
teenoorgestelde / deur verkleining of versagting, bv.: dit gaan nie sleg nie (m.a.w. dit gaan goed), !ulle gaan
my ou boekie ook ubliseer / my raort is nie van die beste nie.
1. Paradoks (paradox): 'n uitsraak wat 'n teenstrydig!eid bevat wat klaarblyklik absurd is, bv.: ons veg
vir vrede / ek is ryk, maar arm / om werklik te lewe moet y eers sterwe / om die waar!eid te s3, moet ek
lieg.
#
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
4/30
1+. Sinekdogee (synecdoche): 'n stylfiguur waarby 'n ge!eel deur 'n gedeelte aangedui word, bv. !y !et
darem 'n dak oor sy ko.
1. Sinestesie (synaesthesia) is 'n begeleidende gewaarwording. Die een deel van die liggaam ervaar dus 'n
gewaarwording by die rikkel van 'n ander liggaamsdeel meer as een sintuig is betrokke, bv. 'n fontein
van goue klanke.
1. Antitese (antithesis) is 'n teenstelling, met ander woorde die gebruik van twee teenoorgestelde begrie
naas mekaar, bv.: die antitese ;!ristendom !eidendom, dood lewe, sy beste en slegste kom na vore, !oe
meer !aas !oe minder soed.
14. Antonomasia (antonomasia) is 'n stylfiguur waar 'n definisie of frase deur 'n eienaamvervang word,
bv. !y is 'n regte rleans vir ?oan of 2r
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
5/30
moet dit liewerdoen.
"+. eologisme (neologism): 'n nuutskeing, 'n leksikale (wat die woordeskat van 'n taal betref) item wat
binne 'n beaalde tyderk in 'n taalgemeenska ontstaan en grootskaals deur sy srekers gebruik en
gekodifiseer word, bv. rekenaarwetenska / kulkunstenaar.
". +eenwoord (borrowed word) is 'n woord wat vanuit een taal in 'n ander ogeneem is, bv. bakkie en
aart!eid is in ander tale uit 2frikaans oorgeneem. Aeenwoorde sluit nie leenvertalings soos e-os in nie.
". $olksetimologie(popular etymology) is die vervorming van leenwoorde, dikwels met !umoristiese
gevolg. 'n 6oord uit 'n ander taal bv. condensed milk !etna kondensmelk verander sodat die
moedertaalsrekers dit makliker kon uitsreek. ommige woorde soos eendiebyter vir incubator!et in
onbruik verval.
"4. +emma (lemma):n woord of frase soos in 'n woordeboek/woordelys omskryf. Dit kan ook 'n oskrif
wees wat die in!oud of argument van 'n liter3re werk of annotasie aandui.
/. ,oorde in sinstrukture en -tipes
0. Selfstandige naamwoorde (nouns)
elfstandige naamwoorde gee mense, lekke, diere en dinge name, bv.: endrik, donkie, skool of Bretoria.
ierdie soort woorde kan 'n meervoud of 'n verkleining !3 en ook geslag aandui. Daar is verskillende tie
selfstandige naamwoorde, bv.:
i) soortnaam meervoud en verkleining kan voorkom: !uis !uise !uisieC man mans
mannetie.
ii) eienaam: 'n eienaam is iemand of iets se naam en word met 'n !oofletter geskryf, bv.: Biet,
5!o of uid-2frika.
iii) versamelnaam: 'n swermvo8ls.
iv) abstrakte selfstandige naamwoorde bv.: liefde, !aat.
&eervoude(plurals) selfstandige naamwoorde kan meervoude !3, !ulle eindig o: -eC -s, -ers, -ere, -ens,
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
6/30
-de, -te. ier volg enkele riglyne (guidelines) !oe om sommige meervoude te vorm:
(a# &eervoude met -e
- 6oorde met een lettergree, wat nie in twee verdeel kan word nie, vorm die meervoud deur -e
agteraan die woord te voeg, bv.: mens mense, stoel stoele.
- 6aar twee vokale in die enkelvoud voorkom (aa, ee, oo, uu), val een vokaal in die meervoud weg,
bv.: skaal skale, boom bome, stree stree.
- ndien daar net een vokaal (a,e,i,o,u) in die enkelvoud is, skryf y die konsonante dubbel in die
meervoud, bv.: dam damme, kat katte, lot lotte.
- ommige woorde wat uit meer as een lettergree bestaan, kan ook 'n -e kry, maar dan moetdie
klem o die laaste lettergreepval, bv.: klavier klaviere, kombers komberse, sigaret sigarette.
(b# &eervoude met -s
- 6oorde wat uit meer as een lettergree bestaan met die klem wat o die eerste lettergree val,
vorm die meervoud met -s, bv.: tafel tafels, besem besems, venster vensters.
- 2lle familiewoorde kry 'n -s in die meervoud, bv.: oom ooms, niggie niggies, ouma oumas.
(1# &eervoude met 2 s
- 6oorde wat o i, o, u, en 'n lang -a eindig, kry 'n 's in die meervoud, bv.: a a's, foto foto's,
skadu skadu's.
- ommige woorde volg nie die riglyne nie, maar kan gelukkig maklik aangeleer word, bv: ski
skee, dag dae, !em !emde, vraag vrae.
$erkleinwoorde(dimunitives) van selfstandige naamwoorde kan voorkom, !ulle eindig o: -tieC -ieC -ieC
-etieC -ieC -kie.
(a# $erkleinwoorde met -ie
*orm verkleinwoorde (iets wat klein is) deur -ie agteraan woorde wat o s, k,,g en f eindig te voeg,
bv.: mens mensie, tak takkie, boek boekie, skaa skaie. =et soos met meervoude, skryf ons die
konsonante dubbel (bv. takkie) waar daar net een vokaal in die enkelvoud is. 6aar daar twee vokale
(aa, ee, oo, uu) in die woord is, val een by die verkleining weg, bv. skaa skaie.
+
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
7/30
(b# $erkleinwoorde met -t3ie (die meeste verkleinings in 2frikaans word met -tie gevorm.)
0aie woorde wat o l (bv. liniaaltie) en r eindig, kry 'n -tie agteraan die selfstandige naamwoord om
die verkleining te vorm, bv.: stoel stoeltie, mier miertie.
(1# $erkleinwoorde met -3ie
6oorde wat o -d of -t eindig kry bloot net -ie in die verkleinwoord, bv.: erd erdie, skat skatie,
!ond !ondie, ot otie.
(d# $erkleinwoorde met -pie
Die meeste woorde wat o 'n m eindig, kry -ie aan die einde om die verkleining te vorm, bv.: wurm
wurmie, derm dermie, boom boomie.
(e# $erkleinwoorde met -kie
6oorde met meer as een lettergree wat o -ng eindig, kry -kie in die verkleining, bv.: rekening
rekeninkie, doring dorinkie, iesang iesankie.
(f# $erkleinwoorde met -et3ie
6oorde met een lettergree en 'n kort klank soos a, e, i, o en u voor die letters: l, m, n, r en ng, kry
-etie in die verkleining, bv.: kar karretie, bul bulletie, tor torretie. =et soos met meervoude,
skryf ons die konsonante dubbel (takkie) waar daar net een vokaal in die enkelvoud is.
(g# $erkleinwoorde met -t3ie
6oorde wat o i, o, u, of 'n beklemtoonde a eindig, kry 'tie in die verkleining, bv.: foto foto'tie,
a a'tie, balu balu'tie.
(!) ommige woorde volg nie een van die re8ls nie, bv.: mandie mandietie, glas glasie, ad
aadie.
4. Telwoorde (numerals)
>ns gebruik telwoorde om dinge te tel, bv.:
i) ooftelwoord: v"f() leerlinge
ii) angtelwoord: eerstelek gewen of tweedeby die skool ogedaag
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
8/30
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
9/30
van, o en met voor die betreklike voornaamwoord staan, word waar H voorsetsel vir diere en dinge
gebruik, bv. die erd waarop(o H wat) ek ry, is lui.
vi) onersoonlike voornaamwoorde: dit, daar (is 'n !uis)
vii) onbeaalde voornaamwoorde: iets, 'n mens, !ulle, iemand, niemand (val)
viii) wederkerende voornaamwoorde (reflexive): die voornaamwoorde: my, !om/sy, !aar, ou, ons,
!ulle, ulle, u en dit staan gewoonlik in die voorwer (object) se osisie, bv. !y !et dit vir %omgekoo /
uffrou (sy) eet %aarkos
iI) wederkerige voornaamwoorde: mekaar
7. B"voeglike naamwoorde'ad3ektiewe (adjectives)
0yvoeglike naamwoorde word gebruik om selfstandige naamwoorde te beskryf, bv.: mooiblomme, groot
ore, diepwater ens. 0yvoeglike naamwoorde kan as volg aangewend word:
i) voor of nJ die selfstandige naamwoord:
- redikatief: die man is lank !ier staan die adektief n8die selfstandige naamwoord.
- attributief: die langman !ier staan die adektief/byvoeglike naamwoord voordie selfstandige
naamwoord. Aet o dat die woord %lang& die verbo8 vorm van die woord %lank& is. *erbo8 vorms van
byvoeglike naamwoorde/adektiewe word dus in die attributief gebruik. Die verbuigings volg dieselfde
atroon as kolom 0 (vergrotende tra / comparative form) by die trae van vergelyking, maar sonder
die r, bv.:
(a) kort vokaal: die vloer is glad die gladde(r) vloer
(b) dubbel vokale: die skurk is wreed die wrede(r) skurk
(k dui nie die r in die res van die verbo8 vorms aan nie.)
(
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
10/30
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
11/30
opons !anddoeke langsdie swembad en gesels metmekaar. Aeer !ulle: aan bv. aan die slaa raak /
agter bv. agter die !uis / b" bv. ontmoet my by tefan / bo bv. bo die ouderdom van / in bv. in 'n
stadium / langs bv. langs die !uis / met bv. met vakansie / na bv. sien uit na / om bv. om !ierdie
rede / onder bv. onder die brug / oor bv. gesels oor / op bv. trots wees o / per bv. er ongeluk /
teen bv. teen sonsak / ten bv. ten minste / ter bv. grootste ter w3reld / tot bv. tot my syt / uit bv.
bestaan uit / van bv. in laas van / vir bv. moeg vir / voor voor die gebou
;. ,erkwoorde (verbs)
'n in kan nie sonder 'n werkwoord nieC dit is daar om aan te dui wat se aksie laasvind/gedoen word. Daar
is verskillende soorte werkwoorde:
i) !oofwerkwoord: kom, gaan, groet
ii) deeltiewerkwoorde (skeibaar en onskeibaar): ingaan gaan in, oteken teken o
iii) koelwerkwoorde: is, was, word, lyk, blyk, !eet, skyn (*s werk anders as ander werkwoorde,
!ierdie werkwoord word as volg gebruik: sy is vandag siek / sy was gister siek / sy sal m@re siek wees)
iv) !ulwerkwoorde !el die !oofwerkwoord en kan nie o !ulle eie in 'n sin staan nie: !et, sal,
kan,
wil, mag, durf, moet
v) infinitief: om teH werkwoordC te eelwoorde (participles)
Deelwoorde word soms saam met werkwoorde gebruik om te wys dat iets nog besig is om te gebeur
(teenwoordige tyd/ present tense),bv. die sringende kind / om aan te toon dat iets reeds gebeur !et
(verlede tyd/ past tense), bv. die verbaasde man loo in die muur vas. Teenwoordige en verlede deelwoorde
word as adektiewe beskou as !ulle gebruik word om 'n selfstandige naamwoord te beskryf, bv. sringende
kind.
Daar is teenwoordige- en verlededeelwoorde.
*erlede deelwoorde word in sterk- en swakdeelwoorde onderverdeel. wak verlede deelwoorde !et
11
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
12/30
gewoonlik 'n letterlike betekenis en sterk verlede deelwoorde 'n figuurlike betekenis.
Teenwoordige deelwoordeword as volg gevorm:
- werkwoord H %-de& of %-end(e)&
- Die volgende werkwoorde kry 'n %-de& agteraan: doen, gaan, sien, slaan, staan
- 2nder werkwoorde kry %-ende& indien die deelwoord voordie selfstandige naamwoord staan en %-
end& waar die deelwoord ndie selfstandige naamwoord staan.
- Daar is enkele uitsonderings wat y moet aanleer.
Swak verlede deelwoordeword as volg gevorm:
- %ge-% H werkwoord H %-de& of %-te& word gebruik waar die deelwoord voor die selfstandige
naamwoord staan
- ont!ou: daar staan in die verlede tyd nie 'n %ge-& voor werkwoorde wat met 'n %be-&C %er-&C %ge-&C
%!er-&C %ont-&C %ver-&C %mis-& begin nie
-
%ge-% H werkwoord H %-te& word aange!eg by werkwoorde wat o 'n kof peindig- %ge-& H werkwoord H %-te& word aange!eg waar die werkwoord o f, gof seindig en deur 'n kort
klinker/vokaal voorafgegaan word
- %ge-& H werkwoord H %-de& word aange!eg waar die werkwoord o enigeander lettereindig of
waar f, gof sdeur 'n lang vokaal of 'n vokaal met 'n konsonant voorafgegaan word
- %ge-& H werkwoord H %-e& word by die werkwoord aange!eg as dit o 'n dof teindig
- werkwoorde wat o 'n %3& eindig, eindig o %-egde& as deelwoord
Sterk verlede deelwoordeeindig in 'n %-e& en moet aangeleer word.
0?. $oegwoorde'$erbindingswoorde (conjunctions)
*oegwoorde (conjunctions/joining words) verbind sinsdele en sinne aanmekaar en word gebruik om
verdere inligting by te voeg. >ns gebruik watvir mense, lewelose dinge en diere. >ns gebruik wievir
mense, maar net saam met voorsetsels (prepositions) soos met, o, aan, agter, ens. byvoorbeeld: die man
watdaar loo besit 'n 056, maar: die man metwieek gesels is so arm soos 'n kerkmuis.
i) Kroe 1 (neweskikkende voegwoorde): maar (but), en (and), want (because), of (either ... or),
nLg (neither ... nor), sowel as (both ... and), trouens (in fact), inteendeel (on the contrary)
ier vind geen verandering in die woordorde van die sin laas nie.
ii) Kroe " (voegwoordelike bywoorde): dus/daarom/der!alwe (therefore), dan (then in future),
toe (then), tog (yet), daarna (thereafter), gevolglik (consequently), intussen (meanwhile), al
(although), nogtans (in spite of), anders (otherwise), nietemin (nevertheless), buitendien
1"
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
13/30
(moreover/besides), verder (moreover/besides) Die woordorde van die sin veranderC die
werkwoord volg direk na die voegwoord in die middel van die sin. >nt!ou: 'n komma word
voor dan, alen toegelaas, 'n kommaunt (C) voor die ander.
iii) Kroe # (onderskikkend voegwoorde): dat (that), totdat (until), voordat (before), nadat (after),
omdat (so that/because), indien (if), terwyl (while), al!oewel (although), as (when), toe
(when), aangesien (as/seeing that), sedert (since), tensy (unless), mits (provided that), ofskoon
(although), al!oewel (although), onderwyl (while), terwyl (while), sodra (as soon as) ndien
een van die voegwoorde in groe drie (#) in 'n sin gebruik word, word die werkwoord aan die
einde van die sin gelaas.
*erbindingswoorde sluit voegwoorde, betreklike voornaamwoorde, bywoorde en telwoorde in.
00. Tussenwerpsel (interjection)
inaM oeM
>. Sinne (sentences)en sinsnedes
'n nkelvoudige sin bestaan uit 'n onderwer, gesegde (werkwoorddeel) en voorwer, bv. &aria r" perd.
0yvoeglike naamwoord(e) en/of bywoordelike bealing(s) kan ook in 'n sin voorkom, sien verder aan in
watter volgorde.
i) Die onderwerp (subject) is die ersoon, dier of ding wat iets doen die doener. &ariais in
!ierdie sin die doener.
ii) Die gesegde(werkwoord/verb) is die aksie of ding wat gedoen word. 6at doen 5ariaG y r"
erd.
iii) Die voorwerp (object) is die mens, dier of ding o wie of waaro die aksie gerig is. 6aaro ry
5ariaG 'n Perd.
- Die voorwer !oef nie altyd aan die einde van 'n sin te staan nie, bv. so 'n goeie ruiter sko y nie
agter elke bos uit nie.
1#
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
14/30
- 'n in !oef nie altyd 'n voorwer te !3 nie, bv.: almal werk o die oomblik / soos die kraai vlieg is
dit " kilometer.
- 'n in kan wel sonder 'n onderwer en 'n voorwer wees, bv.: 5ooi blyM
- nkelvoudige sinne kan verbind word om saamgestelde sinne te vorm. iervoor word voegwoorde
gebruik (sien unt no. 17 o bladsy/page1"), bv. die seun !ardloo vinnig !uis toe wantsy
gunsteling T*-rogram begin oor 'n aar minute. 2s y 'n voegwoord sien, moet y weet daar is
meer as een sin.
,oordordein sinne
Eyk of die volgende mnemoniek in ngels ou kan !el om sinskonstruksies te ontsyfer (word gebruik waar
daar meer as een bywoord in 'n sin is): (v1)T>5B(v")
N sube N obe
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
15/30
bywoorde van tyd: elke dag (t"d wanneerG)
bywoord van wyse: kli!ard (w"se !oeG)
bywoorde van lek: in die swembad (plek waarG)
werkwoord (verlede tyd): geoefen
infinitief: om die skoolrekord te breek
'n in kan in een van drie t"e (tenses) wees:
- teenwoordige tyd (present tense): k drink vandag koffie.
- verlede tyd (past tense): k %etgister koffie gedrink.
6erkwoorde wat met be-, er-, ge-, !er-, ont-, mis- en ver- begin, kry nie 'n ge-in die verlede tyd
nie.
- toekomende tyd (future tense): k sal m@re koffie drink.
*sverander as volg: daar is'n slang in die gras / daar was 'n slang in die gras / daar sal'n slang in die gras
wees.
Hetverander as volg: ek %et'n ou kar / ek %et'n ou kar ge!ad / ek saleendag 'n nuwe kar %@. Hetdui !ier
o besit / to have something.
,ordverander as volg:
- aktiewe (bedrywende) vorm: y word'n dokter / y %et'n dokter geword / y sal'n dokter word
to become
- assiewe (lydende) vorm: ek worddeur 'n vreemdeling uitgeskel / ek isdeur 'n vreemdeling
uitgeskel / ek saldeur 'n vreemdeling uitgeskel word
Eyk wat gebeur met die werkwoorde in die verlede- en toekomstige tye in die volgende samestellings:
- 'n 6erkwoord H voorsetsel word een woord, bv.: ek telmy tas op/ ek !et my tas opgetel/ ek sal my tas
optel
1
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
16/30
- 6aar 'n !ulwerkwoord H werkwoord saam voorkom, verander netdie !ulwerkwoord in die verlede tyd:
ek kanmy !uiswerk doen / ek konmy !uiswerk doen / (gedoen %et) / ek salmy !uiswerk kandoen /
(moet / moes / sal moet, wil / wou / sal wil, sal / sou)
- Die !ulwerkwoorde gaan, laaten kom, skuif tot voor die werkwoord aan die einde van 'n sin, bv.: ek
gaano die laas werk / ek %eto die laas gaan werk/ ek salo die laas gaan werk, ek laat!om
!ardloo / ek !et !om laat %ardloop/ ek sal !om laat %ardloop, ek komby ou oefen / ek !et by ou kom
oefen/ ek sal by ou kom oefen
- 6anneer twee werkwoorde (verbs) in dieselfde sin voorkom en daar nie 'n voegwoord (conjunction)
teenwoordig (present) is nie, staan beide werkwoorde aan die einde van die sin. Die eerste werkwoord staan
voor die tweede. Die gebruik van die ge-is osioneel, maar kan slegs voor die eerste werkwoord gevoeg
word: ek sien 'n vo8l vlieg / ek !et 'n vo8l (ge#sien vlieg/ ek sal 'n vo8l sien vlieg, ons !oor 'n vrou gil /
ons !et 'n vrou (ge#%oor gil/ ons sal 'n vrou %oor gil
- 2s twee werkwoorde gelyktydig gebeur, deur engekoel word, en die eerste werkwoord is sit, l@, loopof
staan, kry net die eerste werkwoord 'n osionele ge-in die verlede tyd: die man staan en staaroor die
veld / die man !et oor die veld (ge#staan en staar/ die man sal oor die veld staan en staar, sy l@ en droom
langs die swembad / sy !et langs die swembad (ge#l@ en droom/ sy sal langs die swembad l3 en droom
- 0y enige ander kombinasie werkwoorde wat deur engekoel word, kry beide werkwoorde ge-in die
verlede tyd: !y sko en slaan my soos 'n mal ding / !y !et my soos 'n mal ding geskop en geslaan/ !y sal
my soos 'n mal ding sko en slaan
- ndien 'n voegwoord (conjunction) in die sin teenwoordig is, !anteer ons dit soos twee verskillende sinne:
die kat %ardloopweg, wantdie !ond3aag!om / die kat %et wegge%ardloop, wantdie !ond !et !om
ge3aag/ die kat sal weg%ardloop, want die !ond sal !om3aag
- Die voegwoorde dan, as, wanneeren nou(d a w n) verander na toein die verlede tyd: ara! was eers die
skottelgoedC dangaan seel sy buite / ara! !et eers die skottelgoed gewasC toegaan seel sy buite, ek eet
noumy biltong / ek !et toemy biltong ge8et, ek vlug asek 'n boef sien / ek !et gevlug toeek 'n boef gesien
!et, sy kyk T* wanneerdit nuustyd is / sy !et T* gekyk toedit nuustyd was
1+
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
17/30
- keibare werkwoorde kan in die teenwoordige tyd geskei word (die klem by skeibare werkwoorde val o
die eerste gedeelte): ek nooialmal uit/ ek !et almal uitgenooi, sy %aaldie sak van !aar skouer af/ sy !et
die sak van !aar skouer afge%aal, !y treksy mooiste trui aan/ !y !et sy mooiste trui aangetrek/
(deelneem, gelukwens, weggooi, saamgaan, natgooi, lief!3 ens.)
- >nskeibare werkwoorde mag nie geskei word nie en kry nie'n ge-in die verlede tyd nie: ek ont!ou ou /
ek !et ou ont!ou, !ulle ondervind o die oomblik robleme / !ulle !et o daardie stadium robleme
ondervind / (voltooi, verstaan, vergeet, oorwin, oortuig, mis!andel, !ersien, !erken, om!els, betaal, geniet,
mislei ens.) itsonderings: die volgende woorde is onskeibare werkwoorde met die klem wat o die eerste
gedeelte val en wel 'n ge-in die verlede t"dkry: dagvaar (!y !et my gedagvaar), %ardloo (sy !et om die
baan ge!ardloo), waarsku, knipoog, glimlag, raadleeg ens.
E. Sinsoorte
inne begin met !oofletters en eindig met 'n unt ( . ), 'n uitroeteken ( M ), 'n vraagteken ( G ) of 'n ellis
( ... ). lke taal !et vier soorte sinne:
(a) telsin (declarative): 'n stelling word in 'n stelsin gemaak, bv. ek ry gou winkel toe. ierdie tie
sin eindig met 'n unt.
(b) 0evelsin (imperative): iemand word beveel om iets te doen, bv. tel o ou skoeneM
(ntkenning in sinne word met 'n dubbele ontkenning geskryf, bv.: nee, dit is niewaar nie ' moenieM / moet
1
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
18/30
asseblief nieo my skree nie.
4. +"dende'passiewe (passive voice)en bedr"wende'aktiewe vorm (active voice)
ierdie vorms kan gebruik word in die:
Teenwoordige t"d
Biet stig 'n brand. (aktief/bedrywend)
'n 0rand word deur Biet gestig. (assief/lydend)
$erlede t"d
Biet !et 'n brand gestig. (a/b)
'n 0rand isdeur Biet gestig. (/l)
Toekomstige t"d
Biet sal'n brand stig. (a/b)
'n 0rand saldeur Biet gestig word. (/l)
$raagsin
tig Biet 'n brandG (a/b)
,ord 'n brand deur Biet gestigG (/l)
Bevelsin
tig 'n brandM
'n 0rand moet gestig wordM
Die doener word nie altyd in die assief !er!aal nie, bv. %die mense s3 !y is 'n dronkla&, teenoor: %daar
word ges3 !y is 'n dronkla&. ier is nog 'n voorbeeld: ?an !et die slang met 'n slangstok gevang.
Aaasgenoemde sin is in die aktief/bedrywend asook in die verlede tyd. n die assiewe vorm lees dit as volg:
Die slang is met 'n vangstok gevang.
- telsinne in die aktief/bedrywend begin met die onderwer/doener (object).
- telsinne in die assief/lydend begin met die voorwer (subject) die mens of ding o wie die aksie
1
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
19/30
oorgaan.
- Die verlede tyd (past tense) van die assief word gebruik deur is < ge- te gebruik bv. ifiso is
gedreig.
- Die teenwoordige tyd (present tense) van die assief word gevorm deur wordH ge-te gebruik, bv.
die vuur word gestig.
- Die toekomende tyd (future tense) van die assief word gevorm deur sal < ge- < wordte gebruik,
bv. 'n vuur salvanaand aangesteek word.
5. >irekte en indirekte rede (indirect speech)
Die direkte rede is ou eie, resiese woorde. odra y vertel wat iemand anders ges3 !et, gebruik y die
indirekte rede, bv.:
Stelsin
Direkte rede: 0arend %etges3: %k !et nie gedink daar sal so baie mense wees nie.&
*ra y nou die vraag: 6at !et 0arend ges3G
ndirekte rede: 0arend !et ges3 !y !et nie gedink daar sou so baie mense wees nie.
$raagsin
Direkte rede: ans !et gevra: %ou y van sokolade of arfuumG&
6at !et ans gevraG
ndirekte rede: ans !et gevra of sy van sokolade of arfuum !ou.
Bevelsin
Direkte rede: aar ouma !et !aar beveel: %it dadelik ou foon afM&
6at !et !aar ouma !aar beveelG
ndirekte rede: aar ouma !et !aar beveel om dadelik !aar foon af te sit.
- 0y die indirekte rede verander die voornaamwoorde as volg:
- ek / y veranderna !y / sy
14
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
20/30
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
21/30
- !ier!een word daar!een
- !iernatoe word daarnatoe
Dit is nie nodig om die woord datin die indirekte rede te gebruik nie. Aet ook daaro dat as iets o
dieselfde lek en tyd oorvertel word, verander die tyd- en lekwoorde =, bv. as twee leerlinge
teenwoordig is waar die sortafrigter s3: %3ullealmal moet vanaand !iernatoe kom sodat3ullevir oulaas
kan oefen vir m@re se wedstryd&, maar een luister nie en vra sy vriend: %wat !et !y ges3G&, kan die ander
antwoord: %!y s3 onsalmal moet vanaand !iernatoe kom sodat onsvir oulaas kan oefen vir m@re se
wedstryd.&
. +eestekens (punctuation)
(i) )appie( P ): 'n kaie word o 'n vokaal gelaas om aan te dui dat dit lank uitgesreek word, bv.
w3reld, sk3r, s3, ens.
(ii) )omma(comma) ( , ) 'n Eomma word gelaas:
- tussen twee gesegdes (werkwoorde): 2s ons !om vang, boeions !om.
- voor of na die naam van iemand met wie y raat: Daan, kom !el gou !ier.
- tussen byvoeglike naamwoorde: ons versamel vandag ragtige, kleurvolle skule.
- tussen woorde in 'n lys: Bieelteken(diaeresis): 'n Deelteken verdeel woorde in lettergree (syllables) en s3 dit moenie een
lettergree wees nie, maar twee, bv.: !o8r, !i8na, beQnvloed ens.
(iv) Punt (full stop) ( . ): 'n unt kom aan die einde van 'n stelsin en word in afkortings gebruik.
(v) $raagteken(question mark) ( G ): is die leesteken agter 'n direkte vraag.
(vi) >ubbelpunt (colon) ( : ): Die funksie van 'n dubbelunt in 'n sin is om 'n osomming of verdere
inligting toe te voeg, bv. y !et die volgende nodig: gom, aier en 'n sk3r. Dit word ook vir tydnotasie
gebruik, byvoorbeeld: 1:#
"1
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
22/30
(vii# )ommapunt (semi-colon)( C ): is 'n leesteken wat in waarde tussen die komma en 'n unt staan, bv.
!y seel skaak in die somerC !y seel sokker in die winter.
(viii) Aandagstreep (dash) ( ): daar was 'n !arde knal of so !et sy ge!oor.
(iI) itroepteken(exclamation mark/note of exclamation) ( M ) 'n Oitroeteken word na 'n uitroe
gebruik, bv.: %Dit is wonderlikM&
(I) Ellips'stippels (ellipse) ( ... ): die weglating van woorde wat veronderstel kan word.
(Ii) Asterisk (asterisk) ( R ): 'n sterretie in skryf- en drukwerk om na iets te verwys bv. !y woon o die
!v.R ;aledon en 0oomstraat. (R!oek van)
(Iii) Hakie (bracket) ( ): twee ronde of vertikale lynties wat as skryftekens gebruik word om woorde of
syfers van ander af te sonder.
(Iiii) Aan%alingstekens (inverted commas / quotation marks) (% &/S ')! dui meestal aange!aalde woorde
aan.
(Iiv) )oppelteken(hyphen/dash) ( - ): 'n Eoelteken dui daaro dat die woorddele vasgeskryf word as
een woord. 'n Eoelteken word gebruik:
- as vokaalletters in woorde langs mekaar staan, bv.: bo-o en see-eend om die woorde meer leesbaar
te maak
- in woorde met syfers, simbole en letters vooraan, bv.: graad 17-klas, 2-san, I-strale ens
- in woorde met afkortings soos 2-boksers, e-os ens.
- as woorde !er!aal word, bv.: seel-seel, koes-koes ens.
- in samestellings met %!ulle&, bv.: my oua-!ulle, oom Biet-!ulle
- in geografiese name soos Kraaff-einet, 0o-Eaa, 6es-Eaa ens.
- in lekname waar windrigtings gebruik word, bv.: =oord-2merika, 2liwal-=oord
- in woorde waarvan 'n gedeelte weggelaat word in die lek van die weggelate deel, bv.: die voor-
en agterkant, rugby- en sokkerselers ens.
(Iv) Afkappingsteken(apostrophe) ( ' ) 'n afkaingsteken is nodig in die meervouds- en
verkleiningsvorme van woorde wat eindig o die letters i, o, u, en ook die lang beklemtoonde a-klank, bv.:
""
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
23/30
bikini's/bikini'tie, foto's/foto'tie, ens. Daar is geenafkaingsteken in oumas/oumaties, babas/babatie
ens. nieC dit is omdat die a niebeklemtoon word nie.
G. Cg taalversk"nsels en %andige definisies
- 2kroniem: 'n afkorting wat soos 'n woord otree en as sodanig uitgesreek word, bv. vigs vir *erworwe
immuniteitsgebreksindroom.
- 2lliterasie is die !er!aling van dieselfde beginletters (konsonante/medeklinkers) in beklemtoonde
lettergree, bv. annie sal sewe sakke sout slee ...
- 2ssonansie is die !er!aling van vokale/klinkers in beklemtoonde lettergree in twee of meer woorde, bv.:
moeg geloeg, gril en ril.
- 0eeldsraak (figurative language) is taalgebruik wat van figuurlike taalgebruik gebruik maak, bv.:
vergelykings, metafore, ersonifikasie ens.
- ;li
bv. laaste, maar nie die minste nie.
- Dialek (dialect) is 'n vari8teit van 'n taal wat deur 'n sekere taalgemeenska geraat word.
- Dubbelsinnig (ambigious): 6oorde kan soms 'n twe8rlei betekenis !3, bv. !y smeer !om vet.
- Denotasie en konnotasie (denotation and connotation): denotasie is die woordeboekbetekenis van 'n
woord en konnotasie die ersoonlike, emosionele betekenis wat 'n ersoon aan 'n woord !eg, bv. !uis se
woordeboekbetekenis is anders as die ersoonlike gevoel van veilig!eid en geborgen!eid wat die woord
moontlik vir iemand !et.
- kslisiet (in teenstelling met imlisiet): die bedoeling/betekenis van iets word baie duidelik of direk
gestel.
- ssay: 'n korter rosageskrif waarin 'n liter3re, estetiese, olitieke of sosiale robleem o kernagtige wyse
be!andel of besreek word.
- steties (aesthetical) verwys na die skoon!eidsin en !ou verband met sensitiwiteit en waardering vir die
skone, bv. die mooi!eid van 'n taal.
"#
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
24/30
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
25/30
- Eonflik: stryd/botsing wat tussen karakters, individue of groee ontstaan
- Eonvensies: aanvaarde gebruike of re8ls in taalgebruik
- Aeksikale kennis (lexical knowlege): kennis van woordeskat (vocabulary)
- Aeksikale ko!esie (lexical cohesion): die verband (relationship) tussen woorde
- Barafrase (paraphrase): die !erbewoording van 'n idee in ou eie woorde
- Barentese (parenthesis): verduidelikende woord of sinsdeel invoeg wat daarsonder ook volledig sou
gewees !et, gewoonlik tussen !akies, kommas of gedagtestree.
- Bleonasme: woorde waarvan die betekenisse nie sinoniem is nie, maar die betekenis van die tweede woord
is reeds in die eerste ogesluit, bv.: ek ersoonlik !et dit self ervaar / 'n dooie lyk.
- edigering (editing): die roses van roeflees en !erskryf van 'n teks insluitend taalgebruik, unktuasie,
selling, nagaan van die same!ang van idees, in die finale vorm skryf en vir ublikasie gereed kry.
- etoriek (rhetoric): valse, oordrewe, verslete beeldsraak wat as oorversiering aangebied word, bv.:
uitgedien, afgesaag, geyk ens.
- etoriese vraag (rhetorical question): 'n vraag wat nie gevra word om iets uit te vind nie, maar vir
beklemtoning of dramatiese effek, bv.: %6eet y !oe gelukkig y isGM&
- ym: ooreenstemming van klank in die laaste lettergree of woorde in digre8ls
- etoriese analise (rhetorical analysis): die !oekom en waarom 'n skrywer sekere taalstyle in sy skryfwerk
gebruik.
- 2nalogie (anology!: 'n gedeeltelike ooreenkoms tussen twee dinge wat in ander osigte verskillend is, bv.
die !art en 'n om.
- 2nafora (anaphora!: 'n vorm van !er!aling aan die begin van 'n woord.
- 2nekdote (anecdote): 'n kort storie of gebeure wat vir 'n sesifieke doel vertel word, bv. 'n insident uit die
verteller se lewe om 'n unt te illustreer.
- erste en derde ersoonsverteller: (first and third-personnarrator (story teller!! " #$% the writer&
- Kenre (genre): kan gedefinieer word as 'n kategorie tekste met 'n unieke styl, vorm of konteks, bv. roman,
kortver!ale, drama, o8sie ens.
"
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
26/30
- emantiese veld (semantic field) beteken dat sekere woorde in die verstand (mind) van 'n taalgebruiker in
sekere groee tuis!oort, bv. kook, braai, fynka, kook ens. be!oort tot die semantiese veld van %kos kook&.
- temming: atmosfeer of emosie in geskrewe tekste karakters se gemoedsgesteld!eid word aangetoon.
- tereotie: vaste en dikwels artydige sienings oor ersone ens.
- tyl: trant of manier van skryfC die manier !oe 'n skrywer sy sinne rangskik om 'n beaalde effek te
verkry.
- tylfigure: 'n effek wat teweeggebring word deur woorde nie in !ulle normale of letterlike betekenis en
funksie aan te wend nie, (afwyking) in woordgebruik.
- ubintrige: 'n ondergeskikte verwikkelde situasie wat 'n skrywer uitdink en waaro die ver!aal gebaseer
is (knoo/verwikkeling/subplot).
- Teks: enige geskrewe, gesroke, of visuele vorm van kommunikasie
- Tekstuur: rangskikking en samestelling van struktuur
- Tema: die sentrale idee of idees in 'n liter3re werk
- Toon: klank van beaalde toon!oogte / stembuiging wat 'n gevoelsboodska van 'n teks kan oordra.
- Transaksionele skryfwerk: funksionele skryfwerk, bv.: briewe, notules, verslae, fakse ens.
- Transformasie: verandering van die vorme van sinne, bv. van bedrywende na lydende vorm
- Brefikse (voorvoegsels): bv.: be-, ge-, er-, !er-, ont, ver-, mis
- uffikse (agtervoegsels): bv.: -!eid, -lik, -ing, -elik, -erig, -aard
- Toutologie/staelvorme: woorde wat dieselfde betekenis saam gebruik en dit lei tot die onnodige !er!aling
van wat reeds ges3 is, bv.: tortel H duif.
- *ertellersersektief: verteller se ersektief vanuit 'n sesifieke !oek gesien bv.: alwetend,
alomteenwoordig en eerste- en derdeersoonsvertelling
- *luglees: om 'n teks baie vinnig te lees te einde 'n oorsig te verkry, bv. koerantoskrifte
- 6oordoortollig!eid: dit is waar oortollige woorde in 'n teks verwyder kan word sonder om die betekenis te
beQnvloed.
"+
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
27/30
H. Alledaagse taal%andelinge (mondelinge kommunikasie)
(i# $ra toestemming
- Ean ek ..G / 5ag ek ..G / s dit moontlik om ..G / s dit reg as ..G / s dit goed as ek ..G / Kee y om
as ..G / k vra toestemming om ... / Aaat my asseblief toe ... / *ergun my om ... / al y my toelaat
om ...
(ii# nderbreek n gesprek
- *erskoon my, mag ek ... / ?ammer, dink y ek kan ... / *erskoon my, weet y dalk ... / kskuus, maar
kan y my !el ...
(iii# Bied %ulp aan
- 5ag ek ou !elG / Ean ek ou !elG / oek y ietsG / et y !ul nodigG / 6at kan ek vandag vir
ou doenG
(iv# $ra %ulp
- Ean/sal y my asseblief !el met ... G / k !et !ul nodig met ... / el my asseblief ... / k
benodig !ul ...
(v# Bied verskoning aan (apologie#
- ?ammer / k is ammer omdat ... / k is syt omdat ... / *ergewe my, asseblief. / k bied
verskoning aan vir ... / k vra om verskoning vir ... / kskuus
(vi# )la oor iets
- *erskoon my, maar ... / k dink y !et vergeet om ... / 5oontlik bestaan daar 'n misverstand ...
(vii# Gee raad ' advies
- k dink nie y moet ... / ?y be!oort dit ... / 2s ek y was, sou ek ... / 2s ek in ou osisie was ... / ?y
moet dit maar liewer doen ... / 6at y ook al doen, moet net nie ...
(viii# $oorkeur uitspreek
- k wil liewer / liefs ... / 2s dit van my af!ang ... / 6el, ek verkies ... / k dink ons moet ...
(iD# $ermoede uitspreek
- Dit mag dalk olie/(G) nodig !3. / 5iskien !et !y rustyd nodig. / 5iskien sal !ulle in die somer kom
"
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
28/30
kuier. / Dit lyk soos 'n ... / Dit is moeilik om te s3, maar ek dink !ulle ...
(D# ie presiese inligting gee nie
- Daar is omtrent ... / Daar is ongeveer ... / Daar is 'n groot aantal ... / Dit is 'n voorbeeld van ... /
k is nie seker nie, maar ek dink ... / 2s ek moet raai, sal ek s3 ...
(Di# *emand groet
- *oor 'n lang reis: Keniet die reis. / Keniet die vakansie. / *eilig reis. / Keniet ou vakansie. / Keniet
dit b"... ('n lek soos restaurant) / Keniet dit in... (lek soos stad).
- 6anneer vriende of familie van 'n reis terugkom: oe was ulle vakansieG / et ulle dit in (lek)
genietG / oe was die reis/vlug/uitstaie/toer/ritG
(Dii# Evalueer ' beoordeel 3ouself
- Dit !et goed gewerk / was effektief omdat ... / k !et dit goed gedoen omdat ... / Dit sou beter
gewees !et indien ek ... / k kan verbeter ... / Dit slaag omrede ...
*. Skr"fproses
1.Dink
". 0elan
#. kryf konse (draft)
$. edigeer (edit) en roeflees
. kryf finale weergawe.
Skr"f van n opstel (essay)
1. nleiding (introduction) die eerste aragraaf: tel lesers aan ou tema (topic) bekend en beklemtoon
(highlight) die unte wat besreek sal word.
". Die in!oud (body) word in aragrawe geskryf. 'n Baragraaf is 'n groe sinne of 'n enkele sin wat 'n
een!eid vorm. lke aragraaf moet 'n sentrale idee !3 en die sinne moet 'n ko!esie vorm.
#. lot / gevolgtrekking (conclusion) 'n lot benadruk die belang van die oeningsstelling ( thesis
"
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
29/30
-
8/9/2019 Enkele grepe uit die Afrikaanse Grammatika
30/30
aamgestel deur enning ?anse van *uuren
"$/71/"71